Malibu Boat Party Hartbeespoort dam

Other videos

to watch

2 Bedroom Flat For Sale in Willows, Bloemfontein, Free State, South Africa for ZAR 455,000

iWalk Yephara @KZN Sarel Cilliers High school #Phara walk

Vuyo Mokoena Arts Foundation to launch this weekend

Comments

what people think about it

John

John

Dan sal ons maar, soos een man, mik vir die afgrond.

24/10/2017

John

John

Net so ! 'n Goeie stukkie geskiedenis wat die dwaasheid van gun control illustreer. boat rides in hartbeespoort dam

23/10/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

23/10/2017

John

John

boat rides in Ecosia mag dalk 'out of scope' skakels insluit. Hulle ruik net vir my so ietwat na `n spul hiepies - siende dat hulle glo invoices maak bome dood. Dis ok oraait. Ek skat mens moet maar `n pakkie vol gunstellinge gebruik. Google het `n uiters komersiële benadering en as sulks wil hulle van waarde wees vir hulle banner bende, aldus die rede waarom ons altyd lokale "verskaffers" in die search results sien. Ek spook nog om die verskil tussen hulle en Duck Duck te sien. Lg. gooi keer op keer maar die selfde as Google terug. Probeer so paar browsers vir die Dark web soos Tor. Probleem is net jy moet bykans weet na wie jy soek nog voor jy soek. Ek doen dit so nou en dan en boer somtyds op Pirate Bay wat nou so te sê toetaal deur die Russe beheer word. En terloops, as mens goeie inligting wil bekom is Quora nie te sleg nie.

23/10/2017

John

John

Wat reken jy .. hierdie aanhoudende hel waardeer die Boere tans stap, dit kweek eenheid nie waar nie ?

23/10/2017

John

John

Die Interweb is `n wonderlike ding. Wat my pla is die index van die ding - Google .. en hulle venote van verdraaing - Facebook, WIKI Pedia. Met die span aan bewind sien ek slegs 10% van die w.w.w. Met al hierdie meegaande tegnologie het die waarheid nou vir die eerste maal in die mens se geskiedenis relatief geword. Dis nou, soos ek sê, die bietjie wat ons nog sien.

23/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Jip, John, - die Rooms Katolieke en Sewendedag-Adventiste het ook argiewe vol dokumentasie en Skrifuitleg-redenasies, dan nog die Hebraic Roots en Joodjies ook! Ek stem saam oor "bly kalm". Vinger op die sneller, - ingegrawe en paraat in buurt tot buurt of muur tot muur Buurtwagte, (want Kommandos se dupliseerbare model duskant van die Hiernamaals sukkel tans nog ) tot jy die wit van die invaller, aanvaller, terroris, geweldsmisdadiger of plaasaanvallerbende se oog sien. Godsdiensoortuigings (of filosofiese redenasie), burgerlike beveiliging in die nuwer Nuwe SA en Afrikaner selfbeskikking is inderdaad nie vir sussies nie.

23/10/2017

John

John

In die tydvak van die Fariseërs en Sadduseërs was die begrip van `n hiernamaals nog hoogstens konseptueel. Die breëre bevolking - beide jood en ander - het nog nie aan `n lewe na die dood geglo nie. Trouens, vandag is dit nog steeds die geval tot mindere mate. Tesame met die idee van `n Satan - wat `n stukkie Babiloniese bagasie was - is die ewige lewe en ander leerstellings aangeneem uit ander kulture en intern aangekweek in die diaspora. Op die selfde wyse het die Christendom al so vêr vanaf die oorspronklike leer van hul Eucharist weggedwaal dat dit nou bykans toetaal ritueel van aard is. Trouens vandag se gereformeerde Christen sou waarskynlik sy eie Christus van voor af kruisig as mens die kontras merk tussen wat die Christus gepreek het en hoe dit vandag met `n horde akademiese onderdele aan die gang gehou word. Jesus Christus was na my mening een van die eerste en grootste left wingers in die geboekstaafde geskiedenis van die weste. En hy het `n bykans kranksinnige teorie van opoffering gelykstaande met sosiale selfmoord ingehuldig. Indien jy die woord van God in so vêrre dit die Nuwe Testament betref tot op die letter uitvoer dan sal jy sonder enige twyfel jou agter ent sien. Spoedig ook. Dus, niemand durf dit doen nie. Meer belangrik as die betekenis van die lewe en die werklikheid of onwerklikheid van die hiernamaals, glo ek is die wyse waarop hierdie twee uitgebyt word deur die huwelik tussen kerk en staat.

23/10/2017

John

John

`n Ou het my eenmaal gevra toe ek nog aan hom die evangelie wou bedien : "My friend, cut the crap. Folks can BS their way all the way past the pearly portals. Hear's what I want to ask you - knowing how much you love your son, if you had to make the dreadful choice between either him or you to go on to the supposed after life, who would it be ?" "Don't answer me. Just keep that with you OK" sê hy vir my toe ek begin pyns. Dit het toe by my gebly. Ek skaam my oor hoeveel keer ek al my keuse verander het wanneer ek vir die soveelste keer op `n lego blokkie in die sitkamer trap of die pie langs die prins se toilet opvee. Maar dit bly my by. Ek het so `n vermoede dat, ongeag al die bepynsing van die mensdom aangaande die betekenis van die lewe, `n sterflike mens met `n beperkte tyd nooit werklik daardie betekenis volledig sal kan verstaan nie, sonder om die opoffering te maak nie. Ek dink nog.

23/10/2017

John

John

Johnny ek verstaan die Jehova Getuies het daardie hervorming tot sy logiese einde toe gedryf. Die spesiale paar duisend wie tot heel bo sal toegang hê, en die res van ons. Die Watchtower students se geneigdheid om hul eie leerstellings gereeld te wysig, en die feit dat ek en jy nog steeds hier sit en debateer beteken ons is in lg. groep. Die bykomende plus punt van hulle model is egter dat daar toe nou nie `n ewig durende gloei put aan die oorkant sal wees nie - ie. niemand skyt tot'n der ewigheid nie. Ons bly net kalm en gaan voort.

23/10/2017

John

John

Amazon bied nou `n diens aan ander backupper dienste waar hulle as tweede laag argief dien. `n Soort van Reuters vir cyber. Vir slegs $80.00 per 2 jaar kan jy jou julle kop op harde skyf plant en verseker wees van 2 warm backups en 10 koues elke uur. Hulle versprei hulle wolk tussed die midde ooste, die VSA en `n eiland langs Britanje waar baie anti-establishment domain eienaars hulle steront ook bêre. So jy's vry van Google se sosjil warjers. As hulle dit verloor dan clone hulle vir jou `n nuwe verstand en in so geval gee jy in elk geval fkol om. $80.00. Dink daaraan.

23/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Vir my is dit miskien effe makliker, dink ek, want ek lees meer Bybel en verwante dokumente en minder filosofie. Die Skrif praat nie van 'n ewige siel nie, - wel van 'n heropstanding. Verstommend hoeveel "kerkmense" en "kerk leiers" lees en verklaar die Bybel met 'n filosofies-gefundeerde, oorgelewerde tradisies getinte teologiese bril. Dan is daar die onder ons wie in elk geval braaf aankondig dat hulle rykdom op aarde saam met "die prins van hierdie aarde" bo 'n ewige lewe kies. Tog wil ek aansluit by die konsep van waardes, norme en lewensdoel (sintuie, gawes en talente inaggenome). Geloof en werke loop tog saam, aldus Jakobus (so jammer dat Luther hier soveel verwarring by die Rooms-Protestante kerke en onvolledige Hervorming gelaat het). Na mening is dit o.a. die asolute en uitsluitlike apatiese vergeesteliking van vals teologie wat ons lam, tam en onverrigter sake in die deurgesitte kerbanke of onder die soete geklank van invloedryke gospel TV laat terwyl die werkers van ongeregtighied ywerig, doelgerig en gefokus rondom ons skade doen, - ook t.o.v. ons elkeen se lewensuitkyk en vrug op aarde.

22/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

Research down the toilet indeed: As in "Research conducted by Pop Your Bubble shows that of the sample surveyed (1000 people, give or take who knew, 30 phones wet through), men were responsible for 57% of the toilet drops, women & indeterminates, 43%". Slightly different inferences to be drawn, I'd say.

17/10/2017

Pieter Cloete

Pieter Cloete

hartbeespoort dam Dit is jammer dat die regering en in besonder die ANC so gekant is teen die idee van selfstandige werkbare gemeenskappe. Hul soek ons belastinggeld, maar ons regte dra nie veel gewig nie. Solidariteit volg egter die regte strategie. Sterkte,

22/10/2016

Willem Frost

Willem Frost

Ons is ongelukkig oor jare so oordonder deur liberale propaganda dat die meeste van ons mense die huidige politieke gemors maar gelate aanvaar. Baie dankbaar vir Solidariteit se werk; miskien kry julle ons mense wakker geskud.

22/10/2016

chris

chris

Die gebied waar Afrikaners die sterkste aanspraak het op selfbeskikking volgens internasionale regbeginsels: www.oase-groep.org/grondgebied/

21/10/2016

Tony

Tony

Malgas has entered, now looking for some more ABYC challengers and crew to particate from ABYC.

27/07/2014

Hadenuf_SA

Hadenuf_SA

Phew! Thought I was losing it! Hope you enjoyed the game.

28/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

Thanks go to Dave Martin on this occasion, Blinde_Sjambok, he of like mind when it comes to slicing through the veil with poetry, although across the water he be to me, to the heart of matters that affect humanity of abiding interest to DC Dave and PE.

28/10/2017

Trog05

Trog05

Yes, you're perfectly correct. They did it today as well. Must be a Currie Cup thing.

28/10/2017

Hadenuf_SA

Hadenuf_SA

Yep, the tribals haven't a clue the amount hard work and long hours that required to farm successfully! Hard work being like kryptonite to them!

28/10/2017

Hadenuf_SA

Hadenuf_SA

I have definitely been to a local final at Newlands, where they played the anthem, which I was most surprised with, as you say, it's not an international game.

28/10/2017

Blinde Sjambok

Blinde Sjambok

...it's now 30 minutes before the game ...just got whatsapp ...SARU disallowed the requested minute of silence before the game ...hope this is fake news as this will surely pizz some boere off and who knows what can happen next ...especially in the light of the escalating farm-attacks ...HKGK (hope not)...

28/10/2017

Blinde Sjambok

Blinde Sjambok

...a masterpiece, Padraigin Eagle ...I'm proud of you ...;)

28/10/2017

james4usa

james4usa

Most Yanks like me, reared in Tzaneen are patriotic. The ones that kneel don't have a leg to stand on so to speak.

28/10/2017

Apollo

Apollo

The old Commando system was a crucial factor for the safety of farms, the government in their infinite wisdom got rid of that. International community should start sanctions against the SA govt, the so called land issue is so simplistic in it's request, ill disguised theft on someones else s hard work, especially farms, the callers for land redistribution are seeing dollar signs in the farm context, they see the apparent wealth of farmers when in fact being a farmer is very hard work long hours and one requires besides agricultural skills a business acumen project manager mechanical understanding and a host of other skills. An typical of the culture attacking the farmers, always in numbers - cowards. Yup when the farmers start closing down so does the country already has in fact... Sanctions against the SA government all the way.

28/10/2017

Trog05

Trog05

There won't be any anthem, though - it's not an international event. Neither is the NFL, which begs the question, why do the Yanks play it? (Their anthem). They should just stop. Would solve their problem of the kneeling forthwith. Anyway, I wouldn't agree with that. If you chose to represent your country, you are basically obliged by decency to honour its symbols. Find some other (ethical) means of protest.

28/10/2017

tanyaB

tanyaB

So, so true, beautifully written.

28/10/2017

pubicprotector

pubicprotector

very good

28/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

The News (the world over) The keepers of the knowledge gate Demark the bounds of the debate, And manufacture an illusion That we've reached our own conclusion. Certified as safe to know, What is is what they say is so. Thus they conquer and confuse, And manipulate the news. Whoever wants to be the keeper Climbs a slope that's ever steeper. He who will not sell his soul Needn't bother with the role. Still the lines are long enough Of those who think they have the stuff To sell a fable as a fact And keep their consciences intact. We see their faces every night Telling us that black is white. The paper at the breakfast table Ought to have a warning label: "Caution: what you read within Is doctored with a careful spin. Lift your eyes and call a halt If you lack a grain of salt." I don't know how it got this way. And it gives me pain to say We're not a land of liberty If it's truth that makes us free. David Martin

28/10/2017

Hadenuf_SA

Hadenuf_SA

Going down on their knee's when the anthem is played, like the Yanks!

27/10/2017

Andrea Joubert

Andrea Joubert

Bastards....

27/10/2017

jlsharks1

jlsharks1

Heading in the same direction as Zimbabwe. What do you do when you have killed the golden goose. Not sure, look north of your borders.

27/10/2017

Trog05

Trog05

"An appeal has been made to the South African Rugby Union for a moment of silence for all victims of farm murders and violent crimes before Saturday’s Currie Cup final match between the Sharks and Western Province." Brilliant! I have no doubt that they (SARU) find the request extremely embarrassing. They will almost certainly find some lame excuse not to. Perhaps the players can take the initiative, and come out wearing black armbands, or something?

27/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

Genocide, the standard fare Marxist tide I presume the media gatekeepers were asleep when the true news passed through, the first report in the lamestream press that provides a view of the murderous crew, a tip of the bloodied iceberg, hidden hands this land torch and brand, a mere minutes silence for never-ending violence, and if the 341 attacks had been perpetrated by whites against blacks, the world would have descended on the southern shore to incarcerate Engels en Boer, but then as long as the target is genuine white, alles is alright, the truth kept way out of sight!

27/10/2017