Curacao Hotels: Floris Suite Hotel - Carribean Hotels and Accommodation - Hotels.tv

Other videos

to watch

Kimbo Slice Dead at 42 -- Last Time We Saw Him | TMZ Sports

#HelloRecommends Kream Restaurant in Brooklyn Pretoria

Papas Cupcakeria - All Ingredients Unlocked

Comments

what people think about it

Macafrican

Macafrican

Thumbs up. Some comments: Basically, investing through a fund manager would have wiped out most of the 15y gains of dividends - they take that 3% every year. Compound expense is the fugly cousin of compound earnings miracle. Secondly, the guys that miss your dividend analysis the most is the gold bulls. They will quote gold price on a carefully selected date 70’s and then compare to index. When one adds dividends reinvested you realize how empty gold is as an asset

31/10/2017

Nigel

Nigel

Thanks Gareth for a useful article. curacao accommodation

31/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

Of course once again this is only a single case, you cannot shear them over one comb (lump them together), in general the refugees are well adapted, in many cases beter educated than the ethnic Germans, the crime rate is sinking and Germany can breathe a sigh of relieve again. So the narrative goes, and a large part of the population is living in the Valley of the Ignorant because they only follow the public broadcasters and the local rags and what is being taught at school. In my experience there still remain enough people who for news purposes are not computerwise and try to avoid technology and difficult politics if they do not need to do so. Dresden once was called The Valley of the Ignorants, as they could not receive Western TV broadcasts during GDR times. Those closer to the West-German borders could. It seems that the tables have been turned today. Parts of the former GDR are not ignorant anymore, but it seems the same could not be said for the affluent Western-Germany. As in South Africa it is panem et circenses - in South Africa rugby, in Germany soccer and endless mindless talk shows on TV.

20/12/2016

common-tator

common-tator

lees en huil curacao

17/08/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

Agendas in plane sight: "Pushing the question of why our international transport hubs are such easy targets". Sounds and seems more than fishy, 'methinks that the "charade staged" has been set for the surveillance nation to introduce their taxpayer funded DARPA technology, foolbody scanners and pat down scammers, thyme will tell, particularly for those alert to the lies they tell, scaring the citizenry into believing that their best interests they would keep, as long they hand over their freedom, like good little sheep!

19/10/2017

DA MOVA - BANNED FROM EWN?

DA MOVA - BANNED FROM EWN?

Peter, get it right for what you did in 1980 (to our Bok team) and I will fly to the UK & personally shake your hand - we need your help as ''the captured'' will not investigate their brothers!!

01/11/2017

Surveyor General

Surveyor General

Yip. A perfect example of a CV demonstration that "freeloading" remains the primary criteria for one to become a politician!

01/11/2017

Witbooi

Witbooi

Hogg's latest crush.

31/10/2017

Trog05

Trog05

"International travellers are looking for ethical, responsible experiences and circuses and petting zoos where animals are kept solely for human entertainment are no longer generally accepted." Why not? Are these people moral idiots? (Rhetorical question. Of course they are.)

22/08/2017

hugh jars

hugh jars

Talking of retards!!!!!!!!!!!!!!!!!

01/11/2017

X Foater

X Foater

I notice this dog regularly in Spinola bay and I can assure the animal welfare, the police and the reporting neighbour that the dog is very well kept and happy. This dog lives a better life than 80% of the population and is so well disciplined that kids play with it and doesn’t even chase the many cats that hang around that area. This case is a pure waste of resources and the owner should sue both the animal welfare and the nosey neighbour in my opinion.

01/11/2017

M.Galea

M.Galea

Tabilhaqq!! Esegerazzjoni fuq cucata! Fejn trid int tezegera! Mur sewwi mohhok!

31/10/2017

M.Galea

M.Galea

L annimali sirna nitrattawhom ahjar mil bniedem! Fejn wasalna!! Ghamlu storbju ghax taghtu daqtejn! U le le. U jekk ma tridtx trid tiffirma wkoll l ghassa! Veru w le le!!

31/10/2017

exasperated

exasperated

accommodation Shouldn't the ST. Julian's police be busy with REAL criminals of which there are plenty in that locality, besides the dog was not injured as animal welfare testified. So what is she being charged with really?

31/10/2017

Xandru.Gee

Xandru.Gee

Where are those women ....Justice something 😂

31/10/2017

Africanus

Africanus

I just remember the 1992 referendum and the 1994 elections. They were critical, and reason lost. So many people were terrible disappointed afterward, and could not believe their eyes that this was possible. But the fact stands on paper today. The same danger exists for these critical elections in the USA, namely the media has talked such a big hole into their heads (or, to put it in another way, the narrative was raised to such a level that it surpassed the IQ and experience of the most of the electorate), that they choose the wrong person, based on a skewed media picture. That is besides, that the election results could possibly have already been predetermined behind the screen. Just like Apartheid during the 1994 elections, which had to go, no matter what. I particularly remember in 1994 a Pretoria News report by an European election observer at director level, who complained that huge election fraud was being committed, and that he complained to his superiors in Europe. Needless to say, his objections were in vain and he disappeared down the memory hole.

06/11/2016

Inconvenient Truth

Inconvenient Truth

06/11/2016

Inconvenient Truth

Inconvenient Truth

The problem with lefttards are: they confuse thinking with feeling!

06/11/2016

Mike D

Mike D

Great story. It's always very sad to see and hear stories of animals indiscriminately caught in snares and dying a slow horrific death. Poachers should be shot on sight to help deter this horrendous practice.

27/10/2017

Heinrich Nienaber

Heinrich Nienaber

Meeste Afrikaners respekteer ander kulture en sal dus nie ander volke kwalik neem vir hulle voorvaders se foute nie.

15/11/2017

Heinrich Nienaber

Heinrich Nienaber

Radio word in ons karre geluister, verder nie regtig nie

15/11/2017

Heinrich Nienaber

Heinrich Nienaber

Miskien het verregses ‘n knoppie iewers waar hule “Logika” kan aanskakel

15/11/2017

Afrikanus

Afrikanus

Moenie brue agter jou verbrand nie. More kom die gemors elders, en jou kinders sal vir jou dankbaar wees dat daar vir hulle nog 'n agterdeur oopgelaat was. Mens weet nooit wat die toekoms inhou nie. So bietjie persoonlike inligting. Hierso sit ek met my een oorlee oupa. Werk as Duitse ingenieur 1917 in Moskou. Sy vrou was Deens. Russiese rewolusie kom, hy kon vlug (verskriklike dinge gesien), sy vrou mag nie gaan nie (eers 'n jaar of wat later laat hulle haar toe om ook te gaan). Mens moet nie onpatrioties wees nie, maar as jy geen manier het om jouself te verdedig nie, en dit gaan om jou lewe, dan is dit pure selfbehoud, dan tel ander reels.

19/09/2017

Fork

Fork

Ek is so keelvol vir al die gemors wat hier aan gaan. Ons is op pad uit...en sodra ons daar land, brand my paspoort. 'n Suid Afrikaner sal ons nie meer wees nie

19/09/2017

Riaan Slabbert

Riaan Slabbert

Jy praat jou kop se kak man. Loop ons die Britte heeldag en vertel hoe hulle ons besteel het en blameer hul vir als wat ons nie kan doen nie? Het ons bendes wat elke dag britse boere martel en vermoor? Ag.... vok net onder my neus uit babervreter

19/09/2017

rsa dutchman

rsa dutchman

Het die boere/afrikaners die britte al vergeet/vergewe vir wat hulle meer as honderd jaar gedoen het --NEE. Ek hoor nou nog van my afrikaanse vriende wat al vir vyf/ ses generasies niks met die engelse okkupasie te doen gehad het nie , stories en algemene neerhalende aanmerkings oor die britte. So wat is nuut aan wat sy gese het - absoluut niks !! Sy is trots op haar swart/afrika kultuur net soos ons mag trots wees op ons blanke/westerse kultuur. Elke kultuur/ras/samelewing het sy swak en sterk punte. Gun elkeen n plekkie onder die son. Ek wens almal kan n ander kultuur respekteer en nie noodwendig die een beter ag as die ander .

16/09/2017

Kalium_Chloraat

Kalium_Chloraat

En seker nog musiek wat klink soos iemand wat 'n blikkie probeer doodslaan.

15/09/2017

John

John

Dit vat een ou om `n toegewyde FB blad saam te stel nes met die Spur geval. Lys elke Jacaranda FM adverteerder op die blad en speel Tumi se klankgreep oor en oor. Dan sal daar `n middeljarige blanke man met `n das verskyn en sê "ons gee om vir ons luisteraars, kom, laat ons hande vat" Dis nie `n ras isjoe nie, dis `n diep gewortelde I.K. probleem by Afrikaners. Die selle een wat hulle vir dekades lank verslaaf gehou het aan Beeld krant.

15/09/2017

Rooikop

Rooikop

Rakkerjanda? Bestaan hierdie gemors nog? Ek weet nie hoe mense na die drek kan luister nie. Die vroeë oggend gemors van 'n paar leë blikke wat strooi praat - ons weet mos leë blikke maak die grootste geraas. Dankie tog vir 'n af knoppie

14/09/2017

Kalium_Chloraat

Kalium_Chloraat

Luister lank al nie meer radio nie, het dekades laas 'n TV gehad en julle is 'n bord vol skille en wat daarop volg.

14/09/2017

Rifrug

Rifrug

"Jou leêr sê jy is in 1981 gebore." - lêer " ‘n drame-gegradudeerde " - drama?

14/09/2017

Bittereinder

Bittereinder

Ek stem heelhartig saam! Niemand dwing jou om na swak musiek, uitgesproke homoseksuele en gedwonge integrasie te luister nie. Moet bloot net nie inskakel nie..

14/09/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Ek het in die verlede aardskuddende argumente gehad met diegene wat Rian van Heerden absoluut verpes, maar steeds ook nie vir hom kan afskakel nie.... Maar jy het 'n punt beet, bly afgeskakel.

14/09/2017

Jared van Niekerk

Jared van Niekerk

Jy neem nou aan die sogenaamde verregses was ingeskakel op Jacaranda. Miskien het hulle, soos ek, van die voorval te hore gekom in die media....

14/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

waarom wordt er in dit SA überhaupt nog zoveel radio geluisterd en TV gekeken, Casper ? Is dat bij gebrek aan beter of gemakzucht ? Kan toch haast niet vanwege het informatieve karakter. Het is eigenlijk een misdaad om bijv. oude mensen in benarde posities en tehuizen dit soort bagger voor te schotelen, juist ook in het Westen.

14/09/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Hier gaan ek al weer al die verregses gruwelik ontstel... Die enigste raad is om die radio af te skakel. Die "shock-jock" omroepers se strategie is om mense te onstel sodat almal volgende keer sal luister om te hoor watse verregaande uitlatings die omroeper sal maak. Hoe meer jy luister, hoe meer jy onstig word, hoe meer skei jou brein dopamiene af. Uiteindelik sal jy verslaaf raak aan die opoïde effek van die chemikalië wat jou brein afskei. (Dieselfde verslawing geld vir Facebook en Twitter - skakel af!) Daarom kan ek tereg praat van die verregse Rian van Heerden verslaafdes en nou die verregse Tumi Morake verslaafdes. Skakel af! Maar julle kan eenvoudig nie, julle is verslaaf.

14/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

Pas na 2 x lezen begreep ik dat het hier om een hekelende vertoning handelt. Dat kan op zich 2 dingen betekenen. En verder : "Ons transformeer bloot Jacaranda verder, totdat dit ‘n 100% swart stasie is, deur elke dag in die nuus denkbeeldige stories oor blanke rassisme uit te saai, Jimmy Manyi die stasiebestuurder te maak, en speel niks behalwe R&B-musiek nie.” 1. Wat zijn hier, in dit verband en breder in dit Suid Afrika, de mogelijke betekenissen en invullingen van 'denkbeeldig' ? 2. Wordt de volgende hit ook veel gedraaid op Jacaranda ? Deze JZ lijkt, trouw aan de wetten van z'n misdadige entertainment bazen, aan te willen zetten tot woeker(usury) maar vergeet voor het gemak, dat er daarvoor veel moeten lijden......?!?! 500 jaar geleden heeft Martin Luther daarover de nodige rechtvaardige kritiek geschreven die nog immer hout snijdt. De puissante rijkdom van illustere graaiende zwarte oligarchen zoals Ramaphosa e.d. komt ook niet door Johnny Walker Gold Reserve i.p.v. Blue te nuttigen. En niet, terwijl dagelijks, de zichtbare realiteit voorbij schietend, 'white monopoly capital' uit de opruiende anc sacp luidsprekers schalt, wat bijv. regelmatig uitmondt in het kielhalen van een verarmde racistisch verguisde Boer, zonder schade aan de rest van het land en volken. Groet aan de Manor Farm.

14/09/2017

Afrikanus

Afrikanus

Mens kan al hierdie mense nie ordentlik opsom sonder om meer oor hulle agtergrond af te weet nie. Wikipedia, die huisgod met 'n Stasi-leer oor elke persoon wat net effe regse neigings toon, om hulle naam oop en bloot vir almal in die wereld om te sien deur die modder te sleep, skryf soms bittermin oor die effe linkse persoonlikhede wat ooralste ageer. Byvoorbeeld Kevin Fine. Wie en wat is hy nou eintlik? Hoe op aarde kry sulke mense dit reg om uit 'n posisie van konsultant as skynbaar blanke persoon binne die kortse tyd moontlik tot algemene bestuurder bevorder te word, terwyl ek algemene bestuurders met jare en jare se ondervinding ken wat vandag werkloos op die broodlyn sit en krepeer. Sien sy profiel op LinkedIN, die sosiale media beroepsnetwerk webblad. Hierso sit 'n relatief onbekende man met 'n sielkunde kwalifikasie (nie eers 'n meesters nie wat voorvereiste is om as sielkundige geregistreer te word, net honneurs, dit sou as vier jaar graad, wat normaal in Duitsland is, kwalifiseer.). Praat paar jaar lank op 5FM as omroeper en smous boeke, kry die hoogste Rotary prys daarvoor (Rotary het 'n vrymesselaar konneksie). Dan kry hy 'n reuse bemarkingskontrak vir FIFA. Nog so paar radio stasies verder en hy is hoof uitvoerende beamte. Sy muur staan volgepleister van toekennings. Hoe op aarde kry iemand reg dat alle deure in die lewe net vir hom oopgemaak word. Hy werk hard, lyk bekwaam, maar hy is nie 'n uitsondering op hierdie gebied nie. Miskien was hy net gelukkig, maar mens wonder of iemand nie in die agtergrond toutjies getrek het nie. Kan ek net nie verstaan nie. Om te vergelyk - ek weet van 'n ten volle gekwalifiseerde Afrikaanse sielkundige (met meesters), ook 'n jong man, wat by die DA moes aansluit om enigsins werk te kry, want geen steek ordentlike werk gekry het sedert hy klaar geswot het.

14/09/2017

Ciska

Ciska

Wat het die swart vlermuis nou eintlik te-sê gehad? Ek probeer oral op die net iets raaklees, maar al wat ek in die hande kry is dat sy een of ander wit rassis uitspraake gemaak het. Wat presies het die herrie veroorsaak? Kan iemand help?

14/09/2017

Ferdi Van Staden

Ferdi Van Staden

Al wat ek vir die ousie kan se is dat ek blank is, en sy swart. Geen woorde van haat wat uit haar smoel kom, kan dit verander nie. En verder, die geskiedenis bewys ons een ding, wat bo is, gaan later ondertoe, en wat onder is, kom boontoe. Geniet maar die huidige tyd, want Boere sal weer bo kom.

14/09/2017

leonlemmer

leonlemmer

'n Uitstekende parodie geskryf deur iemand wat die nuwe Suid-Afrika grondig verstaan.

14/09/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Dit is nou die tyd waar die manteldraer uitverkopers die prys moet begin betaal .....hulle was te lank toegelaat om op die lyke van hul herkoms te klim om bo uit te kom . Hulle het dit nog altyd te maklik gehad omdat ons neig om te beskaafd met hulle om te gaan . Ek merk tydens 'n soortgelyke geval van rasbytery op RSG in 'n program oor Steve Biko se heilig verklaring tot engelstatus, dat daar 'n oortuigende teenreaksie van die luisteraars gekom het wat veroorsaak het dat daar die volgende dag 'n neutrale onderwerp gekies is ...

14/09/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Die manifestasie van "black supremists" en "black privilege" word nou meer publiek, terwyl KP en HNP luisteraars na alternatiewe soek vir die ou Radio Pretoria wat deur "gematigde" blanke kruipsugtiges by sluimerende en talmende blanke konserwatiewes gekaap is. Dan lag ek maar in my mou vir ons almal, want waar sou die Nuwe SA, beter slegs vir sommige nie-blankes, gewees het as dit nie vir Janneman van Riebeeck, Totius en die Groot Trek met Koloniale Engels was nie? Die vraag is egter of die gety van anti-wit retoriek minstens in Afrikaner geledere omgekeer kan word en beter aangespreek sal word vanuit die Volkstaat.

14/09/2017

Anton Schutte

Anton Schutte

once again, the very thin veneer of civilisation peels away, showing the true beast underneath

13/09/2017