Difference Between Natural Stone and Engineered Stone Countertops

Other videos

to watch

Durbans Finest - Umsindo (Official Music Video)

Putt Putt

10 Best Lightweight Luggage 2017

Comments

what people think about it

DevilsAdvocate

DevilsAdvocate

It all sounds great, until the first connected car gets hacked in such a way that it results in a fatal accident. As much as people are 'yearning for connectivity' it should not be overlooked that the first such incident of hacking could sink a brand that commits too quickly and too broadly. Digital security is becoming more important than ever and yet we still don't seem to have proper control of it.

31/10/2017

Moshemane

Moshemane

engineering stone countertops did she manage to save her marriage? there was this cheating incident way back .........

06/11/2015

Spoko_Maphamole_DeadorAlive

Spoko_Maphamole_DeadorAlive

Fake people, fake preachers and evangelists. I just hate this people, they are all fake. A preacher with fake hair, fake make-up, fake nails showing boobs???

06/11/2015

Peoplesadvocate

Peoplesadvocate

so fake! fake hair, fake accent, fake eyebrow and too much make up engineering stone

06/11/2015

Khotha Khosi

Khotha Khosi

Married already. Was going to make my move. She is gorgeous and focused! Lucky husband, keep her happy my man, am waiting on the wings pls.

06/11/2015

Itshebeletse Motjha

Itshebeletse Motjha

1 Corinthians 14:34 Women should remain silent in the churches. They are not allowed to speak, but must be in submission, as the law says. Titus 2:5 Woman to be self-controlled and pure, TO BE BUSY AT HOME, to be kind, and to be subject to their husbands, so that no one will malign the word of God.

06/11/2015

amos

amos

Beautiful love

06/11/2015

Ehrhardt Le Grange

Ehrhardt Le Grange

skitterrend

17/02/2017

Pieter Barendse Botha

Pieter Barendse Botha

Tyd vir beter weiveld !!

22/09/2016

chris

chris

Baie goeie artikel. Dit gee egter nie enig aanduiding wat blankes en veral afrikaners se toekoms gaan wees in n Afrika-kultuur domimante RSA nie. Maar ons almal weet reeds wat die antwoord is. Afrikaners het vir meer as 350 jaar in Afrika hul kultuur en waarde stelsel behou omdat dit nie versoenbaar was met Afrikane sin nie. Nou word daar skielik verwag om te Afrikaniseer ..... Hoe gouer Afrikaners besef dat hul toekoms le in n eie grondgebied met hul eie regering, hoe beter is die kans dat hulle gaan oorleef. Die reg op selfbeskikking is vervat in internasioale konvensies en in die RSA grondwet. Al wat Afrikaners moet doen is om in massa dit op te eis. Daar is maniere hoe dit verwesenlik kan word met die hulp van die internasionale gemeenskap sonder die RSA regering se goedkeuring. Die winde van verandering waai nou ook in Europa en selfs die VSA. Die tyd om selfbeskikking n realiteit te maak het aangebreek. Die vraag is of Afrikaners gereed is daarvoor ..? - in dien nie, wie gaan hulle gereed maak ?

22/09/2016

Cosmus P Koffi

Cosmus P Koffi

Too late Tiñto you had your chance n you failed

27/10/2017

Batison Kuudzai Makara

Batison Kuudzai Makara

wabiti mune shungu do you think muchawana mukana uye futi MDC ticket rakaita muwe wanhu kwamawekutambira uku

27/10/2017

Shumba Mushirivindi Masilo

Shumba Mushirivindi Masilo

A loser trying to potray his loss to the nation.Wastage of time and money trying to make sense out of nonentity

26/10/2017

Msalad Kelly

Msalad Kelly

Pahuminista paatombopinda ndopaakagumira. countertops

26/10/2017

Tinashe Muyuni Matereke

Tinashe Muyuni Matereke

Kkkkk, ayaas. DONT BE OVERZEALOUS for nothing you guys.............

26/10/2017

Tinashe Muzenda

Tinashe Muzenda

Dzave hope dzenzuma...😂😂😂

26/10/2017

Mdashe

Mdashe

And that's why they sometimes boldly say crime stats is decreasing. I always question stats accuracy anyway.

01/11/2017

Bev

Bev

SO much remains unreported. My assistant is from Khayelitsha and not a month ago, someone's baby (who lives close to her) was kidnapped. Returned to them minus organs, eyes and ears. It was nowhere in the news! WHY NOT!!!

31/10/2017

Gerard Johnson

Gerard Johnson

I do hope and pray for the child's safe return. But such vivid reporting? How did he go missing, in who's care was he last in etc etc? Come on EWN DON'T be so lazy!

31/10/2017

Penellope Jones

Penellope Jones

Oh my goodness, I hope he is found safe and well! Please keep us posted EWN.

31/10/2017

Rifrug

Rifrug

Ek is nou so ontsteld! Ek was nou by die apteek, hier in watse straat nou weer oorkant die dinges man. Maar anyway, toe vra ek nou mooi in Ingels nogals "Sir I need some medicine" en wys na my keel. Toe sê hy "fo cough" toe loop ek maar. Want nog nooit het iemand so met my gepraat nie. Wie dink hy is hy nogals?

20/10/2017

Mattewis Kat

Mattewis Kat

SEB is maar die probleem by al die staatsverwante organisasies. Denel, ESKOM, die hele spul gaan gebuk daaronder. Benewens die feit dat hulle verplig is om van die oorprysde dienste van oneffektiewe kader-besighede gebruik te maak, word kritiese poste binne hierdie semi-staat strukture eenvoudig vakant gehou eerder as wat gekwalifiseerde blankes daarin aangestel word. Die leuse is eenvoudig: die besigheid kan eerder polities-korrek ondergaan as wat hy deur die "privileged whites" toegelaat word om te floreer. Hierdie korrupte mandaat word aan die self-lonende heerserskap geskenk deur 'n stemgespuis wat deur die kolonialiste geleer moes word om selfs hulle agterstewe af te vee. Dis 'n demokratiese mislukking waarin die enigste beduidende wigte dié is wat tussen De Klerk en die ongerieflike werklikheid bestaan.

16/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Mmmmmm foeitog ja. Totsiens.

15/10/2017

Cousin Vinnie

Cousin Vinnie

🍼🍼🍼🍼🍼🍼🍼🍭🍭🍭

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Sussie, ek dink jy is nog te nuut op Praag om wilde aannames te maak' sou jy positiewe, ordentlike, en ongekruide kommertaar lewer sal jy verseker op duime kry, ongeag of jy blond is. Terloops, ek is te gevorderd in jare om my te laat verlei deur blondines. Ek sien baie dieper as dit. Wat betref op duime, ek het al vir jou per geleentheid n op duim gegee vir kommentaar wat ek mee kon saamstem. Miskien het jy dit maar net misgekyk. Mooiloop.

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Sou jy na haar profiel op PRAAG gaan kyk sal jy besef sy het nie die betrokke blog nodig nie. Mooi dag verder.

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

More, interressant hoe mens in jou eie slagyster kan trap.

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Hi Trippie, genugtig dit is goed om van jou te hoor. Ek het gedink jy het die aarde verlaat en in die naaste peerboom geklim. Gaan dit wel met jou! hoop so. Sien uit om weer van jou kommentare lees. Seën en............mooiloop.

15/10/2017

Rifrug

Rifrug

Uitgesuffel? ≠ uitgesnuffel

14/10/2017

Trippie

Trippie

HuH

14/10/2017

Trippie

Trippie

Hallo Andy

14/10/2017

Trippie

Trippie

Stem Riffels.

14/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

So 2/3 jaar gelede sou 'n retoer vlug vir een persoon met SAL van Kaapstad/Jo'burg en dan met Air Botswana tot in Francistown jou R7,000-00 gekos het. Ek en my beterhelf het 2 maande gelede Kaapstad/Windhoek R6,900-00 vir retoer kaartjies betaal met Air Namibia.

14/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Na mening is SEB nie die probleem nie, maar die afwesigheid van onderlinge WEB saam met internasionale handels vennote vanuit die Germaanse, Sakserse en verwante volkere se dampkring.

14/10/2017

Cousin Vinnie

Cousin Vinnie

Ag oubaas se honne, tog só bly jy het dit weereens uitgesuffel.

14/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

Dit is die een kant. Nog meer bedenklik is hoe die blanke bestuurder die staat vooruit hardloop om in die regte boekies van regstellende aksie wetgewing te kom, in afwagting wat kan kom, maar nog nie gekom het nie, sodat hulle hulle weelderige voordele kan behou. Ek ken verskeie blanke IT ondernemings wat so vinnig moontlik Indiers van oorsee af ingekontrakteer het met presies dieselfde vaardighede van hulle blanke eweknie. Die resultaat daarvan was dat die minder bekwame Indier die kontrak gekry het, terwyl 'n hele generasie hoogsvaardige blanke IT spesialiste se loopbane ten einde gekom het, met ander woorde reeds in hulle veertiger jare, dan wanneer mens op die meeste produktiefste is, loopbaan moet maak, familie gestig het, eiendom alreeds ver gevorderd afbetaal het, met ander woorde alles wat die mense oorsee kon gedoen het en ook gedoen het, Die mense moes maar emigreer of van beroep wissel (so goed soos onmoontlik op daardie ouderdom) of ander planne maak om te oorlewe, met ander woorde as hulle nie geluk gehad nie, was hulle en hulle families se lewe vernietig. As die een of ander spesialis dan oorsee gaan, mag hy moontlik vind dat die oorsese bestuurders, wat nie die situasie in Suid-Afrika ken nie, dink hierdie mense lieg (of is ideologies nie kosher nie - regs en klou vas aan Apartheid) en dis dalk beter om op die veilige kant te wees en liewerste 'n plaaslike werker aan te stel, met wie se agtergrond mens meer vertroud is (my ondervinding is dat dat dit net die geval van baie senior bestuur is. Die nuwe geslag bestuurders/besluitnemers het net voor of na Apartheid grootgeword en weet nie meer van hierdie dinge nie). Dit raak dan 'n bose kringloop waaruit mens nooit weer kan kom nie. Dit beteken die blanke "elite" van IT het hulle volksgenote op die ashoop gegooi om self verder uit die varktrog lekker te kan vreet. Soveel vir solidariteit onder die blankes as Mammon roep, en as dit 'n militere situasie was, wat sou mens gese het? Die bestuur het na die vyand oorgeloop en hulle troepe vir die wolwe gegooi?

14/10/2017

Rifrug

Rifrug

“SEB is eintlik net ‘n verskoning onm te steel,”

13/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

SEB......die siekte van die HELE staat , ek weet van gevalle waar 'n SEB buisie gom aan die staat gelewer word teen R89-00 @ buisie wat algemeen vir R24-00 op die ope mark verkoop word , 'n 20liter padverf van R1200-00 word teen R4200-00 gelewer en dan is die staatsamptenaar verplig om dit te gebruik ...hoe klink R6100-00 vir 'n ystersaag ('n werklike geval)!!!!???

13/10/2017