Other videos

to watch

Comments

what people think about it

nbg

nbg

Amazing photos! Any links to their use as wallpapers (including bigger sizes, copyrights etc)? Would be very much appreciated.

26/06/2013

Tracey Collier

Tracey Collier

Hey Stu, next time you are in the area try The Fever Tree. We have dorms and a pool as well and we are right in town.

25/06/2013

ES

ES

Well what I just do not understand is that no article has even suggested that people wear those mouth covers? I do not know if those would help ?

01/11/2017

Tau'ri

Tau'ri

We don't have an outbreak. For now.

01/11/2017

Mike Watkins

Mike Watkins

with all those rats that jumped ship from the failed minority party- the SACP. Its only a matter of time before we're all singing,"Ring a ring of roses" again. And anyway with SA's out of control crime, we are already experiencing the "Black Death"? It seems that our fellow indigents love violent crimes. Besides, I very much doubt that the Minister of Health has any ability to deal with even a single case, let alone an outbreak?

01/11/2017

Bram Fischer

Bram Fischer

Some good news.

01/11/2017

raggatooth

raggatooth

Pitty

31/10/2017

WillWin

WillWin

We just have the Zuma plague!!

31/10/2017

Philip Jansevanrensburg

Philip Jansevanrensburg

Dit is waar dat ons onsself kan en moet help. Laat weet ons tog asseblief die besonderhede van ons takke, bv. Krugersdorp-tak, waar ek woon.

06/10/2016

Owen in Durban

Owen in Durban

16 million state grants a month should convince even the most dull, Nevyn.

15/11/2016

Kalium_Chloraat

Kalium_Chloraat

I vote for Afghanistan. They will really master ducking and diving there.

14/11/2016

Nevyn

Nevyn

Convincing people we are a commie country is well nigh impossible I have found.

14/11/2016

Owen in Durban

Owen in Durban

We are socialists, have you not checked the figures. The anc pay out grants to 16 million people a month.

12/11/2016

Guest

Guest

Glorious sailing on the salty tears in leftists forums, awash with tears. Beware the seas are very choppy. A force 11 Trumpnado has caused havoc! A ten foot higher Trumpnami has been spotted on the horizon. Too much high energy is surrounding the low energy diaper marshes.

11/11/2016

Ou Transvaal

Ou Transvaal

SA???? Hell no!!!!

11/11/2016

Anton Schutte

Anton Schutte

hillary needs to rapidly find a non extradition treaty country she and her depraved's can move to. When Trump chooses the loretta's replacement, hillary, huma, loretta, comey and millions of other parasites will scurry for cover. Shake that rotten tree Donald!

10/11/2016

Owen in Durban

Owen in Durban

What about Canada , South Africa, France or the UK. Canada are socialist , so is SA & France & the UK will take anything especially London with its Muslim mayor.

10/11/2016

Pops

Pops

"civil rights intimidation" The world is becoming a crazy place.

03/10/2016

Duncan Gill

Duncan Gill

https://secure.avaaz.org/en/petition/Head_of_the_United_Nations_call_for_the_self_determination_of_white_South_Africans/

30/09/2016

Anton Schutte

Anton Schutte

As part of the Harambe band, I also protest the association between my species and BLM...we are NOT to be associated with that human like biped that grunts "gibs me dat" and "I demand"...stop discriminating against and insulting gorillas!

30/09/2016

Guest

Guest

But he might have been protesting the poaching of gorillas and bushmeat for all we know. How is that racist?

30/09/2016

RK

RK

This young fellow has been ARRESTED by the police for exercising his free speech under the 1st Amendment. However freedom of speech has been severely curtailed and, I fear, in the not too distant future may be outlawed for Whites entirely. The media owners DO NOT show this sort of thing on the television: http://newnation.org/

30/09/2016

Tobias Louw

Tobias Louw

Its "more racist" for a white person to hand out free bananas to black people, than for a black person to kill a white person, since such a murder is a non-racist attack ("blacks can't be racist") and white lives DON'T matter to the politically skypes.

30/09/2016

Boer Jan

Boer Jan

“For me, it was the first time I’ve experienced something so blatantly disrespectful and racist.” Almost as racist as the black protesters attacking white people without any reason

30/09/2016

Riaan Slabbert

Riaan Slabbert

Huh????

01/11/2017

Chroom

Chroom

Een sal altyd die ander beskerm, ek het dit ook onlangs gesien met 'n spul dokters. mynsinsiens is daar GEEN regverdiging vir die buitensporige tariewe nie. Maar dit daar gelaat, jy is seker in die regte en sal jouself en dan ander regverdig ongeag. Al wat ek probeer doen is om te bepaal, kan die gemiddelde salaris trekker 'n regsgeleerde bekostig of nie, nee. Op n stadium gaan sy geld opraak en so ook die regsgeleerde se dienste. Want regsgeleerde het sy klient "gemelk" Om van siek te word.

28/10/2017

Rifrug

Rifrug

A new client had just come in to see a famous lawyer. "Can you tell me how much you charge?", said the client. "Of course", the lawyer replied, "I charge $200 to answer three questions!" "Well that's a bit steep, isn't it?" "Yes it is", said the lawyer, "And what's your third question?"

28/10/2017

beeshaas

beeshaas

Verstaan nie die poging tot moord klag nie. Die swart man het tog nie uit eie toedoen los gekom nie. Die 2 wittes het hom laat gaan. So die intensie was dus nie om hom te dood nie. Waarom poging tot moord???

28/10/2017

Chroom

Chroom

Dit is duidelik dat die regskenners nie opgewasse was vir hul taak nie, en dit om hul kliënte of uit die tronk te hou of ligter vonnisse te bewerkstellig. Dit gaan egter oor die geld, hoe meer hulle kan maak hoe beter. Kyk na die ou wat Pistorius verdedig het, hy het al Pistorius se geld, of dan amper alles, en waar is Pistorius? Tyd dat daar ernstig na die regsprofessie gekyk word, want gedurigdeur hoor jy plaas die reg binne bereik van die mense. Maar waaragtig vra jy die regsgeleerde om vir jou n brief te skryf is dit die konsultasie van R 2000 plus die brief R700. Is dit binne die bereik van die gemiddelde mens, NEE. Ons regstelsel, soos ook ons mediese stelsel is op geldelike uitbuit geskoei en die tyd het aangebreek dat dit ondersoek moet word. Dr Dan kan julle iets daaraan laat doen?

28/10/2017

boerseun

boerseun

Ja, geen kommentaar is meer moontlik op MM se webblad nie. Dit gaan MM se stille agteruitgang en ondergang beteken. MM is definitief baie bang vir die waarheid en die opbloei van rebelsheid tans te bespeur by die volk. Dit moet seker gerem word. Ek wonder wie besit aandele in MM? As jy byvoorbeeld iets negatiefs oor FW en die NP se veraad teen die Boerevolk skryf, word jou kommentaar summier verwyder.

28/10/2017

Pieter van Eeden

Pieter van Eeden

All U PEOPLE THATS SO GLAD ABOUT THE WHITE SENTENCES AND U WIGH THE BLADE ON YOUR THROAT SMILING ==YOUR TIME black man is not far we ARE WATCHING U WITH OUT A HEAD SO SMILE WHILE u got a head !!!!! ⛏

28/10/2017

Anton Schutte

Anton Schutte

the application of justice in a dual justice system.... claim oppression, apartheid, white hate, and as a black prototype, you can commit ANY foul deed and get bailed. Humans on the other hand get gestapo type scrutiny and punishment for lesser deeds...

27/10/2017

Maddox1

Maddox1

Als reg wat jy se Sussie, ek stem saam. My punt is met 'n "groot" regspan agter jou wat massiewe hulp bronne tot hulle beskikking het, kan jy baie vermag. Ons vat maar net vir Oscar as voorbeeld. Moord kry 6 jaar, druk iemand in 'n kus om hom skrik te maak, en dis tjoekie toe vir 14 jaar. Waar kom die verskil in?. Die regter - ja ek gee toe, maar ook die bank balans van die persoon wat op die aanklagte tereg staan. Wat die oplaai van die video aanbetref op facebook, stem ek ook 100% saam met Casper soos hy dit noem hieronder. Wat tog snaaks is, lyk my die wittes wil ook nie leer nie, eers Penny Sparrow, toe Chris Hart, Steve Hofmeyer en die 2 knape onder andere. Almal verguis deurdat hulle , hulle denke of material gedeel/ gelaai het op sosiale media van een of ander aard. Daar is ook nog baie ander, tog hou mense aan om die goed op te laai, en dan later kry hulle pakslae. Wanneer gaan mense begin leer?

27/10/2017

Maddox1

Maddox1

Ook gesien, weet net nie of dit 'n stelsel fout is , en of hulle dit afgesit het want hulle is bang vir die waarheid nie.

27/10/2017

Maddox1

Maddox1

Ek wil nie op tone trap of iemand sleg afmaak nie, maar ek vermoed dat die 2 manne se regspan ietwat "lig" in die broek is. Daarby bedoel ek die 2 manne kan nie swaargewig prokerowers bekostig soos die ryk mense wel kan nie. Dit maak 'n baie groot verskil in die verdediging. Duidelik is die 2 mans nie miljoeners nie, dus dalk ook hoekom hulle so swaar gestraf is. Swaar gewig regslui sou dalk die saak heeltemal anders benader het, en natuurlik sou hulle baie meer hulp bronne tot hulle beskikking gehad het. Weereens ek probeer nie die mans se regspan verkleineer nie, dus maar net my obserwasie wat ek agter gekom het met SA se hof sake. Duurder Advokaat= beter kans om los te kom, of aansienlik ligter gestraf te word.

27/10/2017

Emile Voltaire

Emile Voltaire

Blyk MM se kommentaar funksie op alle artikels is vandag af.... so jammer.

27/10/2017

Emile Voltaire

Emile Voltaire

Ek vertrou hul appel slaag.

27/10/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Ek sou persoonlik hierdie twee doodskisskrikmakers gevonnis het tot 6 maande opgeskort vir die doodskisstorie, en driemaal lewenslank vir hul totale gebrek aan b*kf*k met hul selfone en die deel van die doodskisvideo oor sosiale media. As jy wil aanjaag, los jou selfoon tuis.

27/10/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Ja, dit is basies 'n mors van tyd. Daar is eintlik net een boodskap waarna niemand in elk geval luister nie, en dit is dat alle paaie in SA huidiglik lei na kommunisme in 'n mindere of a meerdere vorm met die uitsondering van selfbeskikking van die Afrikaner. So nie, is ons verseker binne dekades 'n volk wat eens aan die suidpunt van Afrika gewoon het.

27/10/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Tussen die lof wat ek wel vir Afriforum het, het ek ook hierdie kritiek: Hulle het die de facto afdwingers van die waardes van kultuurmarxiste geword en sal enigiets doen hom hul leliewitte korporatiewe liggaam te distansieër teen enige sweempie van rassisme, terwyl hul hoofdoel terselfdertyd is om hulself te verkoop as die liggaam wat die wit minderheid uit die kake van die swart meerderheid sal red. (En as daardie kernkonsep van Afriforum nie opsigself rassisties is nie, dan weet ek nie.)

27/10/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

"Die wittes moet aftjop!" is die populistiese boodskap wat hier uitgegee word, en wat die ergste is, daar sal min swartes wees wat nie met die vonnis saamstem nie. In ons dorp is 'n sakeman wat 'n verfwinkel besit, laatnag in sy huis deur gewapende rowers oorval, hy het twee gewond in selfverdediging en is vandag fisies en geestelik 'n gebroke man agv die loutere hel wat hy moes deurgaan omdat hy na jare steeds vervolg word vir poging tot moord en die rowers slegs deur die regstelsel op hul vingers getik is. Wat eintlik hier gebeur is dat die tafel gedek word vir 'n komendende volksmoord. In hierdie skitterende video ( ) tussen Jordan Peterson en Camille Paglia (hoogs aanbevele materiaal om na te kyk), maak Jordan Peterson hierdie stelling na 01:38:00: "One of the best predictors that our research indicated for genocide is the victimisation on the part of the group that produces the genocide, right a sense of accelerated sense of victimisation and then it's well, we get them before they get us..." En die oordrewe vonnis wat die doodskisskrikmakers gekry het, is juis vanwee die sentiment om eerste die wittes by te kom voordat hulle (dalk weer) die swartes bykom.

27/10/2017

Maddox1

Maddox1

Ek sien darem het die 2 ouens se verdediging aangedui dat hulle nou direk by die appel-hof gaan aansoek doen, nadat die erg rassistiese regter hulle aansoek tot appel van die hand gewys het. My vraag is waar is daai useless klomp van soliforum en hulle " super" regskenner genaamd Gerrie Nel. Hoekom spring hulle nie in en help die 2 manne nie. Oh ja ek het vergeet, hulle verdedig net anders-kleuriges, en nie wittes wat eintlik hulle ledegeld betaal nie. Wat 'n skande!

27/10/2017

Willem

Willem

Net so voor die 08:00 nuus op RSG vanoggend waar oor plaasmoorde gesels is, het die aanbieder afgesluit met 'n 'luisteraar' se e-pos wat natuurlik insidente soos hierdie doodskis episode die blaam gee vir plaasmoorde.. Ek luister eintlik gladnie meer radio of RSG nie, maar het vir iemand in my bakkie sit en wag en sommer maar die radio aangeskakel om die tyd verby te kry. Kyk, die hoofstroom media word 100% teen ons ingespan elke liewe dag..

27/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Dit voel al na 'n totale mors van tyd om onder mede blanke Afrikaners die wekroep tot selfbestuur en selfbeskikking aan te hef. Duidelik het FW en die slim Broeders se plan dat daar net 'n kortstondige Afrika regering in die Nuwe SA sal wees ernstige foute, krake en weierings tot totale nadeel van die blanke in SA. Ons het mos nou al gesien met plaaslike Afrika leiers se herhaalde haatspraak, die aanval teen landbouboere wat sover terug as 1976 gedokumenteer is en o.a. die blanke plakkers van Kroningspark in Krugersdorp wat met sinkplate na 'n ou ashoop in Krugersdorp verskuif is, die onlangse metroraad geval waar die jeugdige Voortrekker besoekgroep die deur gewys is, terwyl AfriForum se pogings om regverdigheid in die hantering van rasse diskriminasie in SA te bewerkstellig, sover grootliks skyn te faal. Wat my wel erg knel is die apatiese kantlyntoeskouerskap van blankes en die patetiese versuim van Afrikaner "leiers" om dan minstens sedert 1994 'n blanke Afrikaner sefbestuur en voorlopige selfbeskikkingsadministrasie te vestig wat die blanke Afrikaner uit die spervuur hou en 'n mate van verskansing teen multi-kulturele vergrype en ondoelmatige misbruik van die regstelsel sou kon bied. Ek glo nie die storie dat 3 miljoen blanke Afrikaners nie met 'n Eendrag maak Mag selfbestuuroplossing in SA kan kom nie. As ons "leiers" net die kortsigte denkwyse, groot egos, en groepie-geite wou laat vaar en die doelgerig-samehorige medewerking as wekkende en oortuigende voorbeeld wou stel.

27/10/2017

Petro Taljaard

Petro Taljaard

Di is ongelooflik hoe maatstawe in hierdie land verskil vir blankes en swartes! Is ons hande regtig afgekap? Hoe verwag hulle moet net aanvaar? N E E

27/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Hierdie uitspraak is 'n weerspieeling van die haat wat op die blanke van grafland gefokus is , om voor tegegee dat die straf gepas is vir die misdaad spreek van die deursnee lid van NSA se onvergewings gesindheid ...Daarom mag ons GEEN genade verwag nie , want die volkies ken genade as swakheid !! Om dan nou te wil smeek dat daar hulp van die regering en selfs die wereld moet kom vir ons nood soos bv. die uitwissings program is naief om die minste te se .......Ons word gedwing om met 'n nuwe gesindheid na ons eie om te sien anders sal ons vernietig word , die tyd vir groepies is finaal verby . Terselfde tyd moet ons onmiddelik die gebruik staak om patriargskap oor ander mense te neem omdat dit ons verantwoordelik hou vir ander volkies se onvermoee om na hulself om te sien .. pas daarom hulle eie reels op hulle toe !!

27/10/2017

Antonie Geyser

Antonie Geyser

nou word 'doodkissage' vergelyk (gelykgestel) met martel en moord op onskuldiges, en die narratief sal eensdaags wees: 'dit is hul verdiende loon dat hulle nou doodgemaak word op die plase'. Niks word genoem van die afgryslike afdreiging, doodsdreigemente wat beite die hof aangaan nie. Een van '94 se foute is dat daar nie toe 'vrede' gemaak is tussen die wit en swart groepe nie; maar mandela het nooit geweld afgesweer nie, maar is toe in alle haas die 'uitverkorenes' gemaak en alles wat in 400 jaar opgebou is is weggegee, sonder om n teenprestasie van die donkere te verwag.

27/10/2017

Jared van Niekerk

Jared van Niekerk

Die les hieruit te leer: As jy 'n dief vang, kopskoot, verbrand die lyk, gaan smyt hom naby 'n sjebien iewers om 03h00, sonder dat iemand jou sien.

27/10/2017