2 Bedroom apartment in Viking Villas Kraaifontein - J76407

Other videos

to watch

Last flight of 747SP south african airways.

Harsh Weather Conditions in Durban

Singing at Pretoria Mediclinic Heart Hospital

Comments

what people think about it

eduard

eduard

Wat wel die geval is by swart soprane en tenore dat die die stem nie eintlik 'n operastem is nie maar 'n skreestem. Die blanke se verhemelte verskil heelwat van die swarte s'n, en dan is daar die resonansie in die hoe en lang verhemelte van die swarte wat nie goed is vir die opera nie. Die blanke se verhemelte is platter en breer na agter. 'n Swarte het ook meer tande as 'n blanke. Dat die spul in Europa so opgeneem is met die swartes, is omdat hulle die donkeres as eksoties beskou. Dit is bejammerlik dat ons nie 'n radiostasie het in Afrikaans met uitsluitelik klassieke musiek nie. ClassicFM het TalkFM geword, met sy allerlei soorte musiek wat hulle uitsaai.

23/09/2017

Johann Schutte

Johann Schutte

Let op die ritmiese onvoorspelbaarheid, die melodiese emansipasie gestruktureer op die ryk harmoniese onderbou, die subtiele variasies in toonkleur, en die verleidende stemkuns /sarkasme Die feite is dat die drek van die stedelike barbaar nie onderskei kan word van Bach nie, behalwe op subjektiewe vlak. Die majeur triade (basis van alles) is nie deur iemand ontwerp nie, maar is teenwoordig in die natuur as die eerste drie botone van `n fundamentele noot (m.a.w. `n snaar wat vibreer = fundamental + botone). K musiek (soos hierbo) maak gebruik van dieselfde stelsel as Bach in baie veramde vorm, en is geassimileer vanuit die Westerse omgewing na kolonisering, net soos sinkplate, spoeltoilette, elektrisiteit, ens. kraaifontein map

22/09/2017

Antonie Geyser

Antonie Geyser

ek het nie van boeremusiek gehou nie, maar beethoven 'all men shall be brothers' is n pot stront met n mooi wysie

22/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

kraaifontein 'Voor elk wat wils'.... 'Verschil moet er zijn' ;-)

22/09/2017

Johann Schutte

Johann Schutte

22/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

Goedemorgen. Met de strekking van uw opvatting is alleen maar in te stemmen, Karel. Een deel van de anti Wagner hysterie vloeit klaarblijkelijk voort uit het feit dat enkele ongezond opdringerige geesteszieken hem ook 'anti semitisme' verwijten omdat hij wel eens kritiek heeft uitgeoefend op Joden. Dat gaf kennelijk ook de 'beredeneerde' doorslag bij bv. het niet doorgaan van een gepland concert aan de Uni van Tel Aviv in 2012. Hitler hield zoals bekend ook van honden, en kennelijk nog wel Duitse Herdershonden in bijzonder........ ;-) Bach was regelmatig te gast op 'Sans Souci' bij Friedrich II in Potsdam. Zij maakten daar wel gezamenlijk muziek. Een fluit van Friedrich ligt nog in het compleet gerestaureerde paleis ter bezichtiging. Van (Protestant !) Pruissen mocht na 1945 niets meer overblijven. Daar waren kapitalist en bolsjewiek het over eens ;-) Het zal hier hopelijk niemand ontrieven als er ter ondersteuning nog wat toepasselijke muziek, en zorgeloos ;-) een foto van Sans Souci geplaatst wordt.

22/09/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Hans, jy raak 'n interessante punt aan as ek dit reg verstaan: Onder die wêreld se mees weersinswekkende booswigte was daar ook ook liefhebbers van die wêreld se grootste musiek. Daar word dikwels in linkse kringe beklemtoon dat Hitler 'n liefhebber was van Wagner se musiek. Die vraag is watter afleiding 'n mens hiervan moet maak. Is Wagner se musiek uit die bose omdat Hitler daarvan gehou het? Is Bach se musiek beter of slegter omdat 'n massamoordenaar in die tronk daarna geluister het? Groot musiek het sy eie bestaan en is nie vir sy grootheid afhanklik van wie ookal daarna geluister het of daarvan gehou het.

21/09/2017

Charles

Charles

Selfs "die edelste en mooiste van mooi", bly nie ongeskonde gelaat deur "die siekte" nie. En ek is sooo lief vir Mahler, Mendelssohn, en die res! Ag nee!

21/09/2017

Charles

Charles

Die vyande loop in ons "eie" geledere rond, op die uitkyk vir geleenthede van: wraak teen die waarheid (HOE WAAG DIE WAARHEID, WAARHEID WEES!!!!! DIS ONTOELAATBAAR!!!! WEG MET WAARHEID.,WAARHEID "MUST FALL"!!), feite: en 'n vertoon van selfbespotting. En so is ek mooitjies toe van oordeel dat die Puk 'n bolwerk van die Afrikaner- en Westerse beskawing in Suid-Afrika is...Daar moet tog sekerlik 'n verband wees tussen die geestesongesteldheid van liberalisme, en Hugenoot bloed wat deur jou are loop(BY VOORBAAT om verskoning aan enige lesers van Franse afkoms vir my besonderse bevooroordeeldheid!!) ...-sien die Du Preez's en die Vivierse van die wereld. Sal 'n interessante onderwerp vir 'n verhandeling wees (let Wel: Nie in Afrikaans nie, jy mag nie in Afrikaans skryf nie!! OP LAS!!) Besef Viviers dat Mahler 'n Jood was, of tel dit des te meer nog meer teen hom. Ag foeitog, arme Felix Mendelssohn, "shame" hy is seker volgende in lyn om opgeoffer te word op die altaar van selfhaat en wrewel teen eie prestasies.

21/09/2017

Charles

Charles

Sou dit so wees, is dit dan ook maar so, ek is min gepla. Die barbare kan dink daarvan net wat hulle wil, ek en Brahms stuur hulle in hulle dinges in! Hoeveel nog vervelige nonsens, slagofferskap-mentaliteit uitlewing, akademiese marxisme, en dom-astrantheid kan mens vat?

21/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

haha. Weet u Johann, veruit de meeste 'Gouda' die in Duitsland en Nederland (€ 7,90 per kg) wordt verorberd, komt tegenwoordig uit de mega-stallen van de Oekraïne. 'Gouda' is geen beschermd merk. Dus kijk even uit wat u naar de mond brengt ;-) Maar u zult(sal) de goede wel herkennen.

21/09/2017

Johann Schutte

Johann Schutte

Niks soos oorspronklike Boerenkaas van Gouda nie.

21/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

Pak er tijdens het lezen van het volgende boek door deze Vlaamse schrijver, een paar lekkere blokjes Beemster kaas bij, Johann. Kaasdroom........

21/09/2017

Johann Schutte

Johann Schutte

Die entropiese nulpunt is `n toestand van ongeordenheid/ongedifferensieerheid (Chaos teorie). Die drif om alles te reduseer na soortgelykheid staan m.a.w. lynreg teenoor die skepping of evolusie, as jy verkies om lg. twee konsepte as wedersyds onversoenbaar te sien. Westerse musiek toon `n evolusionere lyn wat waarskynlik `n maksimum groeipunt bereik het tydens die Romantiek (19e eeu), meegebring deur veranderinge in instrumenttegnologie en toenemende eksperimentering met chromatiek, toonduur, toonsterkte, toonhoogte en toonkleur. Evolusie/Skepping en die beskawingsindentiteit wat dit meebring is `n groei- en lewens -verskynsel. Daarteenoor is reduksionisme beduidend op agteruitgang en sterwing. Westerse musiek is `n simbool van beskawingsukses (groei, lewe, differensiasie) by uitstek. (Met apologie aan die Hollanders wat sal aanvoer dat dit eintlik kaas eerder as musiek is wat beskawing definieer). map

21/09/2017

Rooikop

Rooikop

Hier in PTA kry ons darem gereeld kans om op 'n sondagmiddag na koloniale westerse en wit klassiekemusiek te luister. So 'n paar naweke gelede was daar 'n uitvoering van Bruch se vioolsonata. Wat 'n plesier om na te luister. Selfs as laerskoolkind het doef-doef my geirriteer. Kletsrym is die toppunt van waardelose geraas. Daar is mos die liedjie wat Roger Whittiker ook in sing: "And the music isn't gentle anymore...". Meeste goed wat vandag as "musiek" geklassifiseer word is eerder 'n oorlog met jou sinne en gehoororgane.

20/09/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Die sienswyse dat Westerse musiek en Westerse kultuur in die algemeen iets met kolonialisme te make het, is gewoon onsinnig en verdien geen ernstige kommentaar nie.

20/09/2017

Dan Roodt

Dan Roodt

Hans, ek sal moet opkyk in Slovo se biografie deur Alan Wieder oor sy musikale voorkeure... Dis 'n heel interessante vraag.

20/09/2017

leonlemmer

leonlemmer

'n Uitstekende resensie. Ek hou van die manier waarop Suidpunt sy standpunt formuleer.

20/09/2017

Rifrug

Rifrug

20/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

1. "Die etniese verskille in die Suid-Afrikaanse bevolking is myns insiens te groot en te baie om beduidend met nasiebou by nie-swartes te slaag. Wat nodig is, is groter erkenning van verskille by mense, dus pluraliteit; nie net ‘n gehamer op eendershede nie." In 'Der grüne Kommunismus und die Diktatur der Minderheiten' Eine Kritik des westlichen Zeitgeists von Wolfgang Gedeon over de Duitse West Europese situatie, spreekt de sindsdien opgejaagde dr Wolfgang Gedeon, wegens te hoge scherpzinnigheid en intellect aan de zijlijn van de AfD gedrukt, vrij vertaald over verfoeilijk 'gelijkmakingsracisme/egaliseringsracisme'. Dat gehamer gebeurd wereldwijd, zoals het artikel weer goed aangeeft, met een hamer in de ene, en sikkel in de andere hand. Beiden dienende als martelwerktuig en voor sloperswerk. 2. Het door Beethoven gecomponeerde pianostuk nr 14 was schijnbaar ook een favoriet van haatdragende massamoordenaar Vlad Lenin. (was niet Seneca de leermeester van Nero) Tijdens pompeuze bolsjewistische begrafenissen in de USSR, werd bijvoorkeur de dodenmars van Chopin gedraaid. Waarbij geregeld ook de moordenaar, die als gebruik later ook weer werd vermoord, met een meewaarig smoelwerk achter de kist aan sjokte. Kiest bv. bloody Blade N. voor ras en het monotoon meppen op een blaasvel of het volgen van de grote geplastificeerde leider ? Wat was de muzikale voorkeur van de bloederige misdadigers Joe Slovo en Chris Hani ? Waarschijnlijk klonk, zoals het een goed communist betaamt, het gekerm en gekrijs en uitblazen van de laatste adem van gemartelde slachtoffers hen als muziek in de oren. Terwijl in koor de kreet 'viva' werd uitgestoten.

20/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

Wat een toeval. Even voordat ik deze pagina opende, de volgende muziek opgezet ;-) Nou dat nog vrijelijk gedeeld mag worden, in het eerste comment wat eruit knalt alvorens, als primeur, het artikel te hebben gelezen ;-)

20/09/2017

Anti Moslems Dokora Worlwide

Anti Moslems Dokora Worlwide

They shouldn't even bother say that, Gire Ntombizodwa, the Whore still qualifies to be a Zapu Female VP representative by her virtue of being a Mzansi offspring. She will change the constitution to meet her qualifications as a Ndebele woman

31/10/2017

Dad

Dad

Taura hako rovai. These idots are so desperate that they do not even know what they are saying. Fanika ichochi chi mutsvangwa. Mwana wacho ndiye aiba ma Diamonds for them ku Chiadzwa. Zvino zvakavharwa. Hokoyo ne nhamo mutsvangwa. isu tatindivara nayo. Kikikikikikikiki

31/10/2017

rovai

rovai

Iri duzvi rinonzi Mutsvangwa rinondibowa , In the new Zimbabwe there wont be room for these fucking War Vets .

31/10/2017

Zanamoto

Zanamoto

Mutswangwa,at one time you tell us that Zanupf is a private org which should not concern itself with activities of other private organisations ie,ZNLWA.now its who is now interfering with the activities of other private organisations.

31/10/2017

PacificaRose

PacificaRose

Stop cucking! Secure the existence of your people and a future for your white children!

08/10/2017

William R Thomson

William R Thomson

Another nail in the coffin of the South African Taxpayer. Can someone please enlighten me as to why this matter was not handled by the Hawks? - but rather by a very expensive, but SARS appointed, bunch of lawyers - that in turn appointed a very expensive advocate that found no wrong doing - and all this happened behind closed doors?? Kind of like the hen-house owner appointing a hyena to see if the jackal ate the chickens - the mind boggles.

31/10/2017

lehlo313

lehlo313

The northern part of the Kruger is not so congested. Punda Maria and Shingwedzi camps both are not overcrowded and we had lion sightings there aplenty. We did not see wild dogs there, but a mother and two cheeta offspring are regularly seen in the Klopperfontein area near Punda. In the south we try to drive mainly the gravel roads, but still not as quiet as the North.

16/08/2013

Crikey

Crikey

thanks for the info, much appreciated! Do you have any links to stories about the relocation? That sounds very interesting indeed!

02/08/2013

Crikey

Crikey

thanks for the info, much appreciated!

02/08/2013

Hagar

Hagar

Take an untroubled trip to Ithala Game reserve in Zululand! Don't stay at the Hotel; reserve one of the rustic bush-camps. They are a "take your own" option where you bring whatever food and personal items you need as there are no stores or any kind of shop within 100 Km and definitely no traffic! iMfolosi park near Hluhluwe is similar. Ian C

06/07/2013

musoleK

musoleK

Bwabwata looks like good fun

06/07/2013

Cristina Garcia Brindley

Cristina Garcia Brindley

We saw so many elephants at horseshoe!!

05/07/2013

Ryan Larkman

Ryan Larkman

Nambwa is a great place to stay, and Horseshoe is an unknown gem for sure! Also a must-do is Nkasa Lupala National Park, just a bit further south...

05/07/2013

Jelmer Borst

Jelmer Borst

Went up North in the Kruger last year, was indeed more quiet but also many of the bush was burnt, unfortunately :(

04/07/2013

Cristina Garcia Brindley

Cristina Garcia Brindley

Khaudum NP in Namibia has wild dogs and lions. The Kgalagadi in South Africa is not as packed with people as Kruger (in fact, is pretty awesome!) and is great for predators, but there are no wild dogs. If you stick with Kruger and don't want to see many people, stick to the north but I believe the wild dogs are more in the southern bit. Chobe, in Botswana is also great. If you have the money, go to Tswalu in the Kalahari in South Africa. A pack of wild dogs has just been relocated there this week and it is a pretty amazing place.

03/07/2013

Damien O'Donnell

Damien O'Donnell

Another option is the Umfurudzi Park north of Harare, Zimbabwe

03/07/2013

Crikey

Crikey

thanks for the reply Cristina and Jelmer...I am under the impression that Kruger and the OKavango have some of the highest traffic volume though? thoughts? I'd prefer somewhere that is a bit off the beaten track so that my money goes towards supporting conservation efforts that arent as well known but equally important (plus I dont want to be in a crowd of 30 4WDs), I had planned on going to Mole national park in Ghana but after a bit of delving into journal papers on camera trapping of lions in Ghana, it seems that unfortunately Lions are no longer found in Ghana at all (contrary to what their tourism website says).

03/07/2013

Cristina Garcia Brindley

Cristina Garcia Brindley

I love Nambwa! We had a hippo grazing our campsite at night. Good thing we were sleeping on a roof top tent. A leopard visited the place the night before, too bad we missed it! Definitely, stay at Nambwa, I am planning on going back there.

02/07/2013

Jelmer Borst

Jelmer Borst

Where would you recommend staying? Also at Nambwa?

02/07/2013

Jelmer Borst

Jelmer Borst

In my experience, the best chance seeing Wild dog at Kruger would be near Pretoriuskop. Camping as a cheaper option works perfectly indeed @cristinagarciabrindley:disqus

02/07/2013

Cristina Garcia Brindley

Cristina Garcia Brindley

Bwabwata is one of my favorite places!

02/07/2013

Cristina Garcia Brindley

Cristina Garcia Brindley

You can camp at all these places as we never stay at fancy lodges. If you want to see lions and wild dogs, the Okavango or Kruger are perfect.

02/07/2013

Jelmer Borst

Jelmer Borst

Especially Bwabwata looks incredible! Will most definitely be on my itinirary when visiting Namibia, thanks for that. Now have another excuse to visit my favourite continent again

02/07/2013

Crikey

Crikey

Id prefer to spend all my money on extra time looking at the wildlife rather then paying for ultra fancy lodgings, do you have any reccomendations for cheap places to stay where I can see wild dogs and lions as well? thanks

02/07/2013

Candice Young

Candice Young

:) stunning thank you!!

27/06/2013