Other videos

to watch

Comments

what people think about it

John

John

Die hele Joodse Hollywood het geweet waarmee Weinstein besig was, want dit is algemene praktyk van Jode om ander uit te buit. Daar moet ook ‘n lig op die res geskyn word, maar hulle is ook Joodse pedofiele waaroor niks gesê word nie.

24/10/2017

Rifrug

Rifrug

Terwyl hy tussen hulle gewoon het, moes hierdie eerbare man dag vir dag soveel van hulle gruweldade aanskou en sulke dinge aanhoor dat dit 'n foltering was vir sy opregte gemoed. 2 Petrus 2:8

20/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Janee, ek was reg, jy het nie die begrip van wedersydse respek nie. Zumatjie het vir jou n moerse probleem geword. Hy is tog verseker nie die enigste medemens wat jy aan kan dink nie. Klim uit jou kassie uit en reinig jou van al die vuil van die lewe. Word waarlik daardie Mej Langkloof en stel n mooi voorbeeld aan jonk en oud deur woord en daad, sonder om vals te wees. Deur die gruwel taal wat jy besig stoot jy eerder mense weg van jou en hulle dink geensins jy is snaaks nie. Ek weet jy weet ek is reg, jy is net nie bereid om dit te erken nie. Ek daag jou vanaand uit, DOEN WAT REG IS, en kyk wat gebeur met jou hele menswees as sussie. Mooiloop nooi.

20/10/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Ja, is reeds afgestomp, vandag dink ons niks van Gay Pride parades, losbandigheid of selfs inkopies op 'n Sondag nie, terwyl dit enkele dekades gelede ondenkbaar sou wees om dit net te noem. laat staan nog om dit voor te staan. In Esegiël 9 is hierdie opdrag aan die man met die inkpot gegee: " Die Here het na die man geroep met die linneklere aan en die skrywersakkie aan sy gordel 4 en vir hom gesê: “Gaan deur die stad, deur Jerusalem, en maak 'n merk op die voorkoppe van almal wat sug en kla oor al die afskuwelike dinge wat in die stad gebeur.” Almal wat daarna nie die merk op sy hoof gehad het nie, is toe doodgemaak. Ons is dus verplig om uiters ontsteld te wees oor die afskuwelike dinge wat in ons samelewing gebeur en om ons daarvan af te sonder.

20/10/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Al 'n mierleeu gesien? Op sy skaal is dit verseker die skrikwekkendste ongedierte denkbaar. En as die vrye waardes van onbeperkte liberalisme jou gevestigde waardes van geloof, waardes en eerbaarheid ondermyn, dan is jy op daardie glibberige afdraandepad waar jy eenvoudig nie sal uitkom nie, tot onder in die tregter by die monster met sy groot kake wat net vir jou wag. Aartsliberalis en opperste Demokratiese ondersteuner Weinstein se verhaal is 'n derderangse Hollywoodriller wat ons almal al menigmale gesien het en wat vorentoe net meer sal bly draai.

20/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Neewat, los dit maar. Dit gaan oor wedersydse respek. maar jy sal seker nie maklik begryp nie. As jy nie as vrou, nie selfrespek het nie, sal jy ook nie vir jou medemens respek hê nie .

20/10/2017

Vicky

Vicky

Bly om te sien praagers leer oor die Ashkenazi Khazar stamgenote.

19/10/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

Er mag natuurlijk nooit een verband gelegd met zekere geestesziektes die zo vaak samenhangen met geweld en achterlijk fanatisme en het verachtelijk verminkend misdadig ritueel besnijdenis, in enige per dag meer unheimische EUSSRepubliek

19/10/2017

G

G

Ek dag hulle is dieselfde? Ek self sukkel om te onderskei tussen die 2 se godsdiens dialekte

19/10/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

'n Mens wonder net, met al die walglikhede wat ons omring, gaan ons nie straks immuun raak nie.

19/10/2017

John

John

"We've seen the nigger and the greaseball. We've seen the Chink. We've seen the slit-eyed dangerous Jap. We have seen the wily Filipino. We've seen everything. But we never saw the kike, because they knew perfectly well that that's where you draw the wagons around." Marlon Brando

19/10/2017

Skisofreen

Skisofreen

Goed gedeflekteer. Begin met 'n vet perverse Jood, eindig met Moslem seksmisdaad.

19/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Ek distansieer my totaal van hierdie soort van "kommentaar" wat geensins insiggewend of opheffend van aard is nie. Ek beskou dit persoonlik as 'n belediging vir my en die meeste (glo ek) lesers van praag wat ook hier kommentaar lewer. Dit sal hoog op prys gestel word indien Praag(Dr Dan) dit kan oorweeg om hierdie niksseggende kommentaar te verwyder.

19/10/2017

Charles

Charles

Praag is Goud!

19/10/2017

Charles

Charles

Joh, PRAAG is goud!

19/10/2017

G

G

Sal jy Georgina kontak? Sy stel ongetwyfeld belang. Jy kan die skoolhoof van haar ou skool dalk ook vertel.

19/10/2017

boerseun

boerseun

@Afrikanuus: Ek skryf my boeke suiwer vir my kinders en nageslag. Beperkte oplae wat gratis aan familie uitgedeel word. Niks word verkoop nie - wie van Jan Publiek sou in elk geval belangstel in my doen en late (behalwe die regime natuurlik)? En die meeste familie is liberaliste. Nietemin druk ek hul 'n boek in die hand. Ja, op die stadium stel nie eens my kinders veel belang nie (en is te besig). Maar onthou, daar kom 'n stadium in hul veertigs+ wat hul begin om inligting te soek oor hulle voorvaders. Dan is jou boek 'n welkome inligtingsbron. Buitendien, jou boek stel die ander kant van die munt in oposisie tot die hoofstroom propaganda en leuens. Om te skryf is ook terapeuties soos Ciska hieronder reeds genoem het.

13/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

Geld maak is die een kant (Suid-Afrika se geletterde bevolkingsgedeelte verteenwoordig 'n baie klein mark), maar daar is ook 'n ander kant. Ek onthou so teen 1990 se kant toe, toe praat ene Isabele Jones een Saterdag op die radio oor iets wat my ore laat spits het. Sy het gepraat oor die verkoop van boeke in Suid-Afrika, en watter probleme sy daarmee ondervind het. Destyds was die groot media afsetpunt van die land die CNA mediawinkel. CNA was onder beheer van Anglo-American, wat terselfertyd tagtig persent van die Johannesburgse Effektebeurs deur middel van kartelle beheer het. En hulle het bepaal wat mag verskyn, of nie verskyn nie. Alle regse publikasies kon vergeet om daarso te verskyn, asook hulle het 'n digte netwerk gevorm (wie ken wie) waar jy as buitestaander nie maklik kon inkom om jou boek op die mark te kry nie. Dit het Isabel Jones self ondervind, asook ander mense wat sy geken het, en dit was die onderwerp van daardie program die dag. https://en.wikipedia.org/wiki/Isabel_Jean_Jones Hierdie was die situasie amper drie dekades gelede. Klomp dinge het intussen in Suid-Afrika verander. Ek is nie meer op hoogte wat aangaan (die land kort joernaliste soos die gewese Ivor Benson met sy The Opinionmakers, wat mooi vertel het hoe het die koerantwese destyds tydens die sanskiejare gewerk), ook weens gebrek aan inligting weens die deurmekaar situasie daarso (die hoofstroommedia lig nie in nie, hulle klink al meer soos persoonlike Pravdas/partyblad van een of ander belangegroep. In die verlede was dit nie anders nie, maar partykeer het goed deurgeglip in die Afrikaanse blaaie, soos byvoorbeeld die gewese "Transvaler").

12/10/2017

leonlemmer

leonlemmer

Dankie, Suidpunt. Slagwoorde? Eerder trefwoorde/catchwords.

12/10/2017

Wim Kotze

Wim Kotze

Was jou doeke uitgestal langs daai wat deur Claerhout se huis en werf jongens geverf was? So, 'what is in a name...'

12/10/2017

Ciska

Ciska

Dankie Suidpunt vir die inligting, sal Paarl toe ry en gaan kyk of ek dit kan uitneem, maar eintlik wil ek dit op my boekrak hê, by al die ander 19-voetsek Afrikaanse boeke wat baie naby aan my hart is - vertel altyd vir die kleinkinders; gaan lees FA Venter of Langenhoven of van Wyk Louw, of MER, jy sal dan weet wie en wat ons Afrikaners as 'n nasie is.

12/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Nou's julle letterkundiges en groot skrywers die matroos weer los-voor! Insiggewende artikel, baie dankie. Wat ek wel iewers gelees het is dat biblioteke en argiewe waardevol is (mits die rekords natuurlik ruimskoots opgeteken was deur meer skrywers en standpunte soos wat die artikel bo aanmoedig. Ook mits die biblioteek nie afgebrand of vernietig is nie.) Maar tyd het sekerlik 'n effek op die geskirfte en die oorlewering. Wie het werklik die hele "prentjie" van begin tot einde voor die oog. Kennis, lyk dit my, het 'n toepaslike raklewe. Iewers het ek iets gelees soos dat vandag se gebeure word geskiedenis, geskiedenis word volksverhale, en l.g. word mites en legendes. (Waaroor sal bastenasies en reenboogkinders dan in die verre toekoms gesels, wonder ek?)

12/10/2017

Kosie Kramer

Kosie Kramer

Om te skryf is nie die probleem nie, om `n uitgewer te kry wat bereid is om dit te publiseer is. Ek het `n paar verwerpingsbriefies van LAPA, Penguin, Naspers. Almal vertel my dat ek goed kan skryf, MAAR dat hulle nie genoeg geld daaruit gaan maak nie. Boekeskryf is nie meer om idees neer te pen, of geskiedenis te beskryf nie, dis suiwer om geld te maak.

11/10/2017

Boerseun

Boerseun

Dankie vir 'n puik artikel en oproep tot geskiedskryf! Ek het in my ouerhuis grootgeword met Vaque se Insider blaadjies - my pa het dit bestudeer en interessante dele met rooi pen onderstreep. Ek besit beide Verraad teen Suid-Afrika sowel as Verrat an Sudafrika. Alhoewel ek Matriek Duits het, sal ek liewer nie die Duitse uitgawe probeer lees nie. Die Duitse uitgawe is deur 'n oud Hitler Jugend-lid (wat my in detail vertel het hoe hy persoonlik in Berlyn die verkragting van Duitse vrouens deur Russiese soldate gesien het) aan my geskenk. Hy het na die Tweede Werldoorlog na Suid-Afrika gekom en op die goudmyne van Welkom gewerk. Reeds oorlede. Betreffende outobiografiee: Ek is besig om my hele lewe (jeug/familie/loopbaan/politiek/weermag) in 'n reeks boeke op te som en vir my kinders se onthalwe te (self)publiseer. Reeds twee boeke voltooi en besig met nog drie. Ook skryf ek die ouer mense se familiestories en politieke staaltjies op. Baie werk maar min tyd! Ten minste sal ek nooit ledig wees solank my oe dit hou nie!

11/10/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Ek stem heelhartig saam, ons het elkeen 'n storie om te vertel vanuit ons ervaring en oogpunt en reeds stem die "amptelike" geskiedenis van die onlangse verlede nie ooreen met die ervaringe wat ek en jy moontlik gehad het nie. Maar nou het daar 'n nuwe dimensie bygekom, en dit is dat daar goed nou gebeur waaroor ek eenvoudig nie my bek kan hou nie, want die hemel aleen weet... Ek besoek daagliks die webblad van Daily Maverick in 'n poging om op hoogte te bly van wat in die land aangaan, maar daagliks ervaar ek 'n gevoel van kognitiewe dissonansie waar my ervaring van die huidige en verlede eenvoudig nie ooreenstem met wat die skrywers op daardie webblad kwytraak nie. Eenvoudig gestel, "hulle" stel die diskoers op en nee, dit is nie wat ek ervaar nie, en heelwaarskynlik ook nie wat enigeen wat hierdie woorde lees sou ervaar nie. Dit is net wat ek en jy sal vasl^e op papier wat ooit van die oorheersende linkse diskoers sal verskil. Ten slegste sal ons eendag 'n blanke volk wees wat eens aan die Suidpunt van Afrika gewoon het en ten beste sal ons volk 'n vorm van selfbeskikking bewerk het waar ons 'n eie heil kan bepaal. Tussen die twee pole le^ 'n toekoms van toenemende anargie en geweldadige misdaad wat toenemend aan 'n definitiewe volksmoord grens. En dan lei elke pad in SA op die oomblik na 'n meerdere of mindere graad van kommunisme binne 'n dekade.. Ek moet net eenvoudig hieroor skryf, ek kan nie anders nie. Ek sal nie stilbly nie.

11/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

Ek het Klaus Vaqué kortliks by 'n koppie koffie by Hutten Buchdienst ontmoet. Die mense raak oud. Sover ek weet kon hy geen uitgewery in Duitsland kry om sy goed te bemark nie, want die inhoud was te plofbaar. Vandag kan mens die engelse uitgawe lees op archive.org (The plot against South Africa). Dagboek skryf - doen ek al lankal. Versamel nuusbrokkies oor wat regtig in die ou Suid-Afrika gebeur het. 'n Boek skryf - as ek skryf en op die web plaas, gaan ek heeltyd bekommerd wees die volgende dag sit die polisie of die Antifa die volgende dag op my nek. Veel groter probleem is die absolute ongeergdheid en totale belangstellingloosheid ("moun-moun-moun - dieselfde twak alweer") van die mense waarmee ek te doen het, so effens breindood en hedonistiese uitkyk op die lewe ("wat is daar in vir my, en laat dit my goed voel"). Dis soos my diensplig en grensdienstydperk - niemand stel belang om te weet nie, mens wonder waarvoor het mens dit eindelik gedoen. Mens kry later die indruk mens raak jou eie Mensa SIG (spesiale belangegroep van daardie hoee IK klub) waar jy nog net in klein kringe oor sulke dinge kan praat. Nie baie goed vir jou eie motivering nie. Miskien omdat mens net met die verkeerde mense in aanraking kom - maar waar is die regte mense dan?

11/10/2017

Rifrug

Rifrug

Dankie Suidpunt. "Ek dink die Afrikaner/Boer is net skaam, of het nog geen skryfkultuur ontwikkel nie." Ek sal hier ‘n stuiwer in die armbeurs wil gooi. Na 'n hele paar dekades in die onderwys, kan ek vir jou die rede vir jou stelling (hierbo aangehaal) gee. Die Afrikaner/Boer het nog geen skryfkultuur ontwikkel nie, want hulle het nie 'n LEESkultuur ontwikkel nie! Ek kan aan 'n paar sondebokke dink, om vir hierdie toedrag van sake te blameer ... - Televisie - Sport (veral rugby ... wat gedurende my skoolloopbaan jou 'n Afrikaner "gemaak" het. As jy nie wou rugby speel nie, was jy outomaties 'n 'sissie' - ek onthou hoe onderwysers vir my gesê het "skaak is vir sissies" en "lees is vir die voëls") - Sport op Televisie (wat deur baie Afrikaners verafgod word) Ek stem egter heeltemal saam met jou. Dit is hoog tyd dat ons begin skryf!

11/10/2017

Ciska

Ciska

Watter lekker gevoel kry ek nou! Suidpunt, jare gelede was ek so 'n bietjie aan die onderkant van die lewe, waar ek na 'n berader moes gaan (sielkundiges was toe nie so algemeen soos vandag nie!), en ek het nie net een of twee gesien nie, maar hande vol sielkundiges (en nie een kon my regtig help of antwoorde gee nie!). Ewenwel, twee van hulle het my baie goeie raad gegee: die een het gesê :- gaan druk jou hande in die grond, laat iets goei en hou jy gedagtes besig, al trek jy net 'n bossie uit (hierdie is baie baie goeie raad!) en die tweede ene het gesê :- gaan skryf, gaan skryf die gif uit jou uit waar jy almal kan kwalik neem en God kan gaan vloek. Die grond werk was die maklikste, maar die skryf die moeilikste. Wel, ek het toe begin skryf, ek doen dit nog elke dag, 40 jaar later, het so 16/18 dagboeke vol (twee swart-harde-blad-245-lyntjies papier winkel boeke aan mekaar geplak en oorgetrek). Ek was verstom as ek lees waar ek "nee" gaan stem het onder die voete van die Uniegeboue in Pretoria in die vroeë 90tigs, na my egskeiding en vlug Parys Frankryk toe, my kuiers as kind op die plaas by ouma (het vandag nog erfstukke van 4 geslagte terug in my huis),en wat mens netnie beleef met 'n mooi stuk musiek hier in die stadsaal in Kaapstad, hoe vuil die strande soms raak nie. Jy vergeet hierdie dinge as jy nie skryf nie. Sê altyd vir my kinders hulle kan skatryk word as hulle die ouvrou se "memoirs" eendag publiseer! Maar, wie weet waar ek Dr Verwoerd se boeke in die hande kan kry?

11/10/2017

Dan Roodt

Dan Roodt

'n Mooi pleidooi om te skryf, Suidpunt! Ek kry ook die heeltyd die gevoel dat die Afrikaanse kultuur en dít wat van ons werklikheid op skrif weergegee word, totaal en al skeefgetrek word, bloot omdat net sekere mense toegelaat of aangemoedig word om te skryf!

11/10/2017

SloopJB

SloopJB

the point he's trying to make is that hurricanes are nothing new in PR, it being a tropical island and all that. That the USA needs to dump this corrupt territorial leech and let it swim on its own, like Cuba and the other islands. Too much sucking on Uncle Sam's d!ck already. Trump just might have the bálls to do it. She is indeed a bitch.

02/11/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

A William's brothers pantomime: And yes, Obama's a bitch, and Michael's her husband, known as the down low switch!

31/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

B!tchcoin, close relation to Buttcoin "My dude", what is this, the tiddlywinks club; and staging is as easy as geoengineering 101 for dummies, ring any bells yet, Puerto Rica was a rickety dump to begin with, a strong Cape sou'easter would knock down a goodly part of the place, no matter, quit whining and go and mow the lawn, the jungle's encroaching on the patio, anytime now I expect Baloo to swing thru'.

31/10/2017

Tarryn

Tarryn

My dude, you cannot STAGE a hurricane. There's countless hours of video footage of the devastation, are you for real?! If they all have to move to the mainland and vote Democrat it would be because the Republican-led government did precious little to help them in their time of need. Karma's a bitch.

31/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

A Merry Can't Citizens, uppercase for the eyes wide shut types. If it isn't the whining Tyrant, strolling headless into the canyon, clueless as to how things work around here, nothing better to do than demonstrate her wilful libtarded ignorance of matters hoax and truth, of matters invade, as in "Every few years, the Regime tries to make Puerto Rico the 51st State. This would mean millions of new Democrat voters in US elections. Is that the goal of this “no supplies” scam? American Statehood for Puerto Rico, as State number 51?", just could be, Miss Whiny, hence the reference to "hoax", and let me disabuse your certain view that I hold any form of interest in any politician of any hue, crooks to the last, De Blasio and Cuomo on cue, divide and rule, that too. You were saying, droll indeed!.

31/10/2017

Tarryn

Tarryn

They aren't refugees, they're AMERICAN CITIZENS. And there was a severe and deadly hurricane, disgusting you'd call it a hoax. Don't you have anything better to do than to troll so obviously?

31/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

Poorou Rico: The faux victims lament, "'tis the colonisers, now give us our free tenement". All going according to the Kalergi plan, create a meltdown (even if it is a hoax hurricane event) or two in the neighbouring milieu, invaders assigned the label "refugees" enter your country as they please, goodbye to the Europeanese, the dark side now have the keys!

31/10/2017