Skincare Routine: Face & Body | South African YouTuber

Other videos

to watch

Cure Piles | How To Cure Piles Naturally

Watch SA advanced drivers crash R2 6m Mercs Wheels24

Whackhead Simpson - Telkom On Hold Revenge

Comments

what people think about it

Drousy Spuda

Drousy Spuda

Zvakanakai shefu vakadzidza. Chititsanangurirai isu

01/11/2017

Cde Redneck Ncabisi!

Cde Redneck Ncabisi!

ponds south africa It means wauna kufunda chiloro iwe hauzive chinonzi hurwere!!!

01/11/2017

Drousy Spuda

Drousy Spuda

So what??

31/10/2017

Ana Zinger

Ana Zinger

Beautiful photos! A little worried about his profile picture, though. What is he doing posing with that Tiger? I hope that is a happy tiger and not and exploited for tourism one.... ponds south

24/05/2013

Frank Newcombe

Frank Newcombe

A superb collection

29/04/2013

Judy Guffey

Judy Guffey

These are all breathtaking! What unforgettable faces and images.

27/04/2013

Rose-Marie Rowe

Rose-Marie Rowe

Stunning photos!

27/04/2013

Iris Hoek

Iris Hoek

fantastic pictures !

27/04/2013

Müsavet Mete

Müsavet Mete

Harika Süper.

20/04/2013

chiremba wematombo

chiremba wematombo

Wait for the real story, they never have a politburo meeting for such, its normally Mugabe informing the pb members!

30/10/2017

Blinde Sjambok

Blinde Sjambok

..."tearful Russell" ...because it's THAT big ...or THAT small...?! ;)

31/10/2017

jlsharks1

jlsharks1

It is a pity they don't have coach of the year as the Bokke would win that.

24/10/2017

Richard Wickens

Richard Wickens

It's actually a legit site, used and supported by a lot of security professionals.

19/10/2017

Truth_Detector

Truth_Detector

africa iAfrica, you are outdoing yourself. To put a link to a site that looks like ahack site itself. probably just to collect e-mail addresses. REALLY???

19/10/2017

Hadenuf_SA

Hadenuf_SA

What's the big deal? The likes of Telkom, Banks and/or their staff, plus many others sell our confidential info all the time! Only my Telkom account states my erf. no., and got a load of 'snail mail' SPAM from Diect Axis with that exact address! I should have sued both companies at the time!

18/10/2017

Sarah Kerr

Sarah Kerr

Shara was on safari with my mom, Jane Bettenay from Ulinda Safari Trails when these were taken!

10/10/2017

Sharon Jogerst

Sharon Jogerst

These photos are incredible... such wonderful "up close and personal" snapshots. The animals really come to life!

12/08/2017

Jennifer SInor

Jennifer SInor

Just beautiful photos! You bring the animals and the world around them so close. It feels both intimate and intense!

11/08/2017

Hadenuf_SA

Hadenuf_SA

There's a huge difference between unqualified, and uncertified! I'd be quite happy with an uncertified person with 30 years experience doing the inspection on my car! An unqualified tribal as in SA, is another matter! SARS, Eskom!

27/10/2017

Khalsa Lakhvir Singh

Khalsa Lakhvir Singh

brilliant stuff!

01/07/2013

Peter Fabricius

Peter Fabricius

Nice, short and sweet article Simon, thank you for sharing! It is amazing how the list of minimum requirements for a good tourism website has grown over the past year or two... I guess we can also add the importance of guest reviews or a Tripadvisor widget to the list? Seems like it is playing an increasingly important role in traveller decision making, especially in the BnB/Guesthouse sector. Thanks again for sharing.

21/06/2013

Johnnycongo

Johnnycongo

Die geslagsverwarring is ook skynbaar by die standaard regses 'n krises. Terwyl Volksouderlinge dag na dag onverrigtersake op die agenda van selfbeskikking by die stadspoorte vergader, is ma of gefrustreerd tuis of opgetof in 'n amp aangestel. Nou raak die vroumense baie nukkerig want hulle is in beheer maar is nou nie heeltemal gemaak daarvoor nie, en die manne met of sonder borshare en testosteroon brom . Ek stem saam dat die agendas van subversie oor die jare baie suksesvol was, en nou trap ons rond, wys vingers, soek skuldiges en val oor mekaar, - nog steeds sonder selfbeskiking in die ou Calvinistiese, Chauvinistiese en patriargale patroon. Ma en sussie, by die werk of by die huis, is ewe verward (terwyl almal maak of alles piekfyn is en dat geslag, kleur, kultuur, prys of grote nie saak maak nie!)

12/10/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

klinkna'ngaweidee

10/10/2017

John

John

Buzzwords and Labels. Regs is enige iets regs van Marx. Daar word nie veel grondige verduideliking of kwalifisering verys al vorens die linkses `n nuwe kategorie van verdoemdes skep nie. Trouens, dit wil voorkom of die woorde van die linkses en die effek daarvan bedoel is om bloot te dien as formaliteit in diens van hul totalitarisme. Die uiteindelike doel - sou ek raai - is dat die massas begin inval sonder enige toetsing of ondersoek. Waarheid, eerbaarheid, korrektheid is nie ter sake nie. Merk ook hoe, elke keer wanneer daar `n belaglike "trend" ontstaan op linkse sosiale media en dit heel maklik uit mekaar uit geskeur word deur die alt-right, is dit nie juis as of dit die linkses pla nie. Dis amper `n soort van "baiting" wat plaas vind en al wat gebeur is die alts baie tyd spandeer en ondersoekende energie aan "debunking" en die linkses laat net nog `n erger enetjie los. Die slim strategie, soos met die onlangs Amerikaanse verkiesings, is die een van 'play them at their own game', toe fake news gekaap was en teen hulle gedraai was. Maar hulle kon dit nie weerlê of stop nie want hulle eie zombies, wie te sleg is om `n paragraaf te kontroleer, kon hulle self nie weerhou van elke brokkie snert wat oral uitborrel nie. So ek sou sê ons moet onmiddellik linkse individue daarvan begin beskuldig dat hulle regs is .. sodat hulle deur hulle Facebook netwerk verwerp word.

09/10/2017

John

John

https://en.wikipedia.org/wiki/Socialist_feminism https://en.wikipedia.org/wiki/Liberal_feminism https://en.wikipedia.org/wiki/Marxist_feminism In kort, ja. Jou laaste sinne maak nie sin nie.

09/10/2017

John

John

Hy was seker maar frustreerd Karel. Jy weet, hulle kan hulle tyd vat jong !

09/10/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Volkome eens, John. Die vroumense is totaal dominant. Maar waarom is dit so? Is dit nie omdat die mans hulle toelaat om dominant te wees nie? 'n Klein anekdote, byna simbolies van die situasie: By my eerste besoek aan Parys loop ek verby 'n toneeltjie in die straat waar 'n vrou onder 'n kar lê, besig om 'n probleem te herstel, terwyl die man, met sy handsakkie voor sy bors vasgeklem, angsvallig bly vra: "Kom jy reg chérie, kom jy reg chérie".

09/10/2017

Skisofreen

Skisofreen

Ons Germane is te trots om te erken dis ons wat aan die linkerkant van die plakkaat hoort 😏

09/10/2017

Rifrug

Rifrug

09/10/2017

eduard

eduard

Ontsien ook nie vir Pim Fortuyn of Jorg Haider of Alan Turing nie. Hulle moet seker maar gestenig word en u sal daar wees om die eerste klip te gooi.

09/10/2017

Skisofreen

Skisofreen

Selferkende Joodse akteur. Ek dink hy geniet die rol nogal. Ek het nogal gedink sy pedofiel onthullings was 'n slim truuk, na hy al die aanhangers van die Joodse Trompie oorreed het om sy twak te rook. Ons speel nulletjies en kruisies vergeleke met hierdie mense. Dit is waarom hulle ons meesters is.

08/10/2017

Kalium_Chloraat

Kalium_Chloraat

Ek wens ons kan van die "regse" ding ontslae raak. Dit veronderstel iewers is daar 'n middel wat aanvaarbaar vir meer mense is. Hierdie "middel" is soos 'n irrasionele getal, dit is iewers op die getallelyn, maar niemand kan sê presies waar nie. Dit is eerder iets wat mense skep om hulself die morele hoë grond toe te eien, Hierdie "mense" is die eienaars van media en die liberale establishment. Dit is nie absoluut nie en soos pi is dit irrasioneel miskien is dit daar, miskien nie - ons sal nooit weet nie, amper nes die spook van Uniondale. Om van onsself as "regs" te praat is om onsself deur die establishment te laat klassifiseer.

08/10/2017

John

John

Dit is Milo se durf aangaande feminisme wat my beindruk. Hier het ons 'n queer, wie volgens alle norme 'n comrade is vir lesbiërs, tog verag hy hulle. Dis nou die feministiese tipe dike. Mense is - vir voor die hand liggende redes geneig om pal die hedendaagse stryd te sien as een tussen links en regs, blank en nie blank, konserwatief en links. Maar vir my word dit al duideliker dat daar eintlik 'n ander laag agter dit als sit. Die al groter wordende fenomeen van 'n matriargale burokrasie. Mediese dienste, fondse en begroting eksklusief vir vrouens. Women empowerment op elke vlak en realm van die samelewing, Slegs vrouens op gemeenskaps TV, Slegs vrouens in maatskaplike diense, Slegs vrouens as laerskool opvoeders, hospitale, Besegheids projekte, befonds met belasting geld, eksklusief vir vrouens. Wie sit agter die refugee politiek, voedsel verskaffing en die multie miljoen dollar welsyn werk in die derde wereld ? Die stryd is nie meer een van ras nie. Daar is nou verskeie dimensies en ek vrees dis feminisme wat die westerse beskawing wil verwoes ter wille van 'n uiters veneinige minderwaardigheids kompleks.

08/10/2017

John

John

Ek dink sy bereidwilligheid om sy kop in 'n by nes te plaas ter wille van sy oortuigings spreuk boekdele. Daar is meer risiko as beloning en ek vir een waardeer sy eerlikheid en logika. Hy het meer vyande as vriende omrede hy meer doen as die menigde sg. konserwatiewes wie eintlik maar net op die soustrein vas klou vir so lank as moontlik. Ek merk geen monitêre gewin in sy stryd nie. In die spektrum van blykbare konserwatiewes is daar meer aanstootlikes van 'n ander aard wie my meer grief as 'n moffie. Dink bv. aan Katolieke, oportunistiese Jode wie dan links dan regs is, dan venoot dan weer ondergrawer.. Milo bewys dat "conservatism" juis die boksie breek waarin die linkses dit wil plaas. Aangaande sy sexuele orientering en mistasting i.v.m. minderjarige sexualiteit .. kyk, ek het al met 'n horde vuilgat heteroseksuele mans te doene gekry. Vroom en konserwatief as die ligte aan is maar na die derde tier melk dan's als 'fair game' insluitende minderjarige dogters. En die aanname is dat alle mans saam inval. As ons vir Milo gaan kruisig dan moet ons nie daar stop nie.

08/10/2017

leonlemmer

leonlemmer

Rifrug, dankie vir jou meelewing oor 'n lang periode. Ek lewer net teks. Praag verskaf die foto's.

08/10/2017

Rifrug

Rifrug

Die "photoshopped" berigfoto van Γιαννόπουλος hinder my bietjie. Is dit jou keuse, Leon? (omdat dit so op die boek is). Of is dit Praag se s'n? Daar is derduisende fotos van die boudkapper beskikbaar - en tog word hierdie een gekies om 'hom' mooier te laat lyk as wat 'hy' regtig is! Effens verdag! "Elders is daar beweer dat Simon & Schuster die kontrak gekanselleer het omdat Milo pedofilie goedgepraat het." Kyk gerus na die video en besluit self ... “It is difficult to convey the dark side of the homosexual culture without appearing harsh,” wrote Baldwin. “However, it is time to acknowledge that homosexual behavior threatens the foundation of Western civilization ... " http://mobile.wnd.com/2002/04/13722/ " ... homosexual men molest children at 10 times the rate of heterosexuals. And this statistic is based upon the unlikely assumption of full reporting, meaning that the problem is probably worse than we know." http://barbwire.com/2014/05/15/recent-example-link-homosexuality-pedophilia/

08/10/2017

leonlemmer

leonlemmer

"stereotiep (bnw), -e" en "stereotipe (snw), -s" (AWS, 2017, p 502).

08/10/2017