Other videos

to watch

Comments

what people think about it

moholo

moholo

Imi musawanyengerereba, wasiyeyi, Dembare haifaniri kubhesa nemaindividualsba, itayi kunga CAPS inopunisha, kususpenda kana kudzinga, zvoenda nemhepo, zvirikurewa kuti kana iwawo wasipo Dembare hapaisisinaba.. play as a UNIT, TEAMWORK, ko dai warikunzi wafa munodini apa?? Fungayi mhani izita..............

31/10/2017

Mhofu Chaiyo

Mhofu Chaiyo

But why count on two players for team's success!? A good coach makes everyone in the team know that no one is indespensable!

31/10/2017

Hon.Temba P. Mliswa

Hon.Temba P. Mliswa

A drug addict will do accept anything to throw a match. The other thing is that deliberately absenting oneself from training in the run up to a crucial match in order to attract or cause or induce a ban from the club is a form of match-fixing. I have observed that Denver Mukamba did it on the eve of the 2016 league game against Caps(the 3-3 match) and again a few days before the recent Ngezi Platinum game and the coach had to drop him from the team in both cases. If it is true that Zvasiya was sighted in Ngezi during the time that he was not reporting for training in Harare, then he has a lot of serious explaining to do. If no convincing answer is given, Dynamos should ever have anything to do with such a player again.

31/10/2017

dusty

dusty

Phidza rules, he wouldn't let Dembare lose so no case there.

31/10/2017

Clayton Munemo

Clayton Munemo

Denver should just be left out of the squad and sold during the off season. While others are putting effort trying to win the title he is busy pulling in the wrong direction. Mutasa should put his trust in other youngsters who know exactly what they want. The best players on planet today i.e Lionel Messi and Cristiano Ronaldo respect their managers and clubs so who is Denver Mukamba!!!! Va Mutasa hamungasvibisirwe basa renyu nemunhu uyo

31/10/2017

Wanguda

Wanguda

So the coach and club do not keep players' contact information such as cell numbers and/or addresses?I'm asking this because it is said in the story that the whereabouts of one of the players remains a mystery and the other one was spotted in Ngezi.

31/10/2017

eliah

eliah

Samaita you need to lose patience with yourself now as you are throwing away matches like confetti.

31/10/2017

significant watemwa

significant watemwa

Is there any evidence linking the outcome of the match to the pocket. I was suspicious kuti this league run might be influenced by other things beside football. The behaviour of some Dembare players has been suspicious.

30/10/2017

dako

dako

so what , we are tired of this Zanu shit, may Robert fire you all including you baramanza . We need a new Zimbabwe , a new natiion with a future . we are done with Zanu . Now Robert is doing Zimbabwe a big favor infact the biggest favor since he came to power , he is going to die with his Zanu so that new capable leaders can take over. God is not for one person God is for us all. Endai moobike doro midzimu yakurashai kkkkkkkkkkkkkkk

30/10/2017

BARAMANZA

BARAMANZA

Will suspension bring bread and butter issues to the nation.Those people suspended are meant to weaken the party .People are afraid of being challenged when they go astray.Wadyanena speaks to the point without running around the bush. The young man is a threat to some big politicians. He doesn't mince his words.

30/10/2017

Quentin Muir

Quentin Muir

Great article Tony, a question that we face each day as we are safari operators operating in the Hluhluwe Umfolozi Game Reserve and iSimangaliso Wetland Park. We meet clients wanting only to participate in a game drive and then their are the clients that are not convinced that they should go on a organised safari, they would prefer a self drive safari. I personally think the largest advantage of a organised safari is that the rangers have a good knowledge of the area and movement of the animals should they be passionate about the area in which the work. Please don't get me wrong a self drive gives one a lot more freedom and of course a good chance of seeing some amazing sights. However their seems to be an enormous difference in cost when it comes to a luxury lodge on a privately owned reserve versus companies that offer safari outings to national parks. Thanks again great article.

08/10/2013

Vixie

Vixie

Kan maar net sê; wat 'n droewige vermorsing van 'n bruikbare mooi wit vel ...

30/10/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Ek dink dikwels daaraan dat die huidige ondergang van die Afikanervolk (en asseblief, as iemand verskil, smag ek om oortuig te word dat die Afrikanervolk nie huidiglik ondergaan nie) grootliks te danke is aan 'n slaafse vertroue op ons leiers. Keer na keer druk ons leiers 'n dolk in ons ruê, vanaf Vorster, deur de Klerk tot ons plaaslike dominie op wat smag om Gay huwelike te voltrek voor sy kansel, kompleet met strooimeisies ens. Ek het een ding hieroor te sê: Wantrou vandag jou leiers soos nog nooit tevore nie, want hulle is diegene wat noodgedwonge die kompromie sal aangaan om die maklike breë weg te volg. Hou leiers daagliks verantwoordbaar en moet geen belofte glo nie, maar vertrou slegs hul daadwerklike dade. En sonder dade wat saakmaak, raak van hulle ontslae so gou as moontlik. Dit kan so werk, want die mag het vandag afgewentel van die leiers na die man in die straat. Mits hy of sy bereid is om 'n aktivis te word en op te staan vir sy regte - elkeen van ons het meer invloed as wat ons besef, en saam het ons mag. En daar is diegene wat vrees het vir ons potensiële mag en daarom alles sal bewerk om ons verdeeld te hou. Maar niemand anders as onsself gaan ons na 'n beloofte land lei nie.

30/10/2017

Nico Coetzee

Nico Coetzee

Tans word die VK deur die 3de wêreld oorstroom ,die Anglikaanse kerk is sterwend , moskees spring soos paddastoele op en talle munisipaliteite soos London is deur Moslems oorgeneem. Baie stede is ontoeganklik vir die polisie. Waarlik 'the chickens have come home to roost". Hulle het hul eie gans gekook, die skurke.

30/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

KOLSKOOT!!

30/10/2017

Kalium_Chloraat

Kalium_Chloraat

Soos in die Protokolle van Sion staan - die Goy dink politiek is 'n speletjie en dis waar.

29/10/2017

Kalium_Chloraat

Kalium_Chloraat

Goeie artikel. Dis altyd oor mag en die pad na mag is geld. Die engelse establishment kan meer geld uit die huidige situasie maak as wanneer die Afrikaner aan beheer van sake is. Hulle voel vere vir die mense in die land.

29/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Dankie vir nog 'n nodige stukkie ontnugterende Suid-Afrika geskiedenisontleding, mnr. Leon Lemmer. (Ek vermoed die marionette- en poppespel is vandag nog sterk aan die gang, en die blanke Afrikaner word steeds om elke hoek en draai ingedoen en onderdruk deur die (Britse ((*)) Amerikaanse) geldmag agenda). Suid-Afrika bly een van die mees strategiese geografiese, geologiese en geestelike deurpoorte en beheerpunte op die aardbol. Almal wil dit besit en plunder as deel van hulle vergrype en selfsug tot globale oorheersing. Kom ons oorweeg weer waar staan die blanke Afrikaner vandag, en hier moet ek die HNP krediet gee dat ten spyte van die sterk reuk van kamfer en motbolletjies, is die flou flikkerende Volksvlam tog nog brandende en vir 48 jaar staande daar. Maar die probleem is dat die Afrikaner nie daarin slaag om gesonde feite en kritiese geskiedenis effektief oor al die blanke Afrikaner generasies in SA gekommunikeer te kry nie. Ons mense bly apaties, oningelig, vuisvoos, perspektiefloos, wederstrewig en uitverkoop - a.g.v. gebrek aan insigte, kennis, geskiedenisfeite, insae in kontekstuele gebeure, nugter en deurdagte leierskap en toekomsblik. Gemanipuleerde en wyd ge-assimileerde geestelike fondasies bly een van ons fundamentele verdelende stuikelblokke en ons bly verblind deur die ongesonde maar aanloklike agendas van godsdiensgeeste en die politiek. Daar is 'n nuwe tendens in die suburbs en oppie plotte;- die blankes is nou glo "a-polities". Nou vra ek jou, wat op hierdie aardbol is a-polities? "Politiek" beteken tog een of ander vorm van bedinging en gesprekvoering oor mag of posisie, ooreenkoms of mededinging. Die kerk, die GPF, die Metro en die kerkgenootskap se sondagskool ... is alles behalwe a-polities! Dis natuurlik een van ons Afrikanerprobleme: dikvellig, eiewys en klipkopagtig - maar dikwels oningelig en onopgewasse om as 'n unieke Volk saam te staan, vas te staan, ons self te bestuur op die pad na soewereine selfbeskikking, en slim te beding met geselkteerde nasionale en internasionale vennote. Nee, ons blanke, onderdrukde Afrikaners verkies steeds, - ten spyte van hope brutale geskiedenis en ontleedbare politieke feite voor ons, - om eerder uit te verkoop of ons geboortereg goedsmoeds net so te oorhandig. Siestog, - dan moet ons maar die "punches" vat tot ons almal onderstebo geboelie is en in die denkelose grys massa van Nuwe Ordes verdwyn en gekwyn het! Soos iemand noudiedag vra: wat sal ons reeds misleides dan aan ons kinders en ons kleinkinders antwoord?

29/10/2017

Rooikop

Rooikop

Nog 'n wit $%^&* wat sy eie genetika haat en liewer die boosheid oor andere wil sien. 'n Regte bewerker van duisternis. Hoe veg jy vir iemand soos wat hier beskryf word: " “As for Mugabe’s tactics, one of the principal methods used to bring areas of the country under his forces’ control was the torture, mutilation and execution of village headmen in front of the villagers” (208). " ? Dit verg 'n spesiale soort siek. Net so ook die ANC wat met halsnoermoorde en intimidasie op die gewone mense mag gesteel het (hoe dan anders - Afrika werk op mag en intimidasie). Hierdie boosheid word ook goedgepraat. Natuurlik sal hy ander wat sy boosheid voortsit ook verheerlik : "I had been impressed by De Klerk’s strength of character”" Dan het hy ook 'n "noddy badge" vir sy pogings gekry: "When I left, Wits University, on the proposal of Helen Suzman, was kind enough to award me an honorary degree ‘for services to the struggle against apartheid’" Ek kan maar net vermoed wat die siel se affiliasies is. "Wee die wat goed sleg en wat sleg goed noem." -

29/10/2017

Antonie Geyser

Antonie Geyser

ek dink baie politieke mense het n waansin van narsisme en n ego en het n psigopatiese gedrag en weet hoe om mense te beinvloed en te manipuleer, later glo hulle ook hul b.s. 100%, dalk klein-t*t ie sindroom

28/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Ai die wat 'n klad.. op die feesmaal van die afgesonderdes is en laster ....dit wat hulle nie ken nie .... Dankie mr Lemmer , jy laat ons belangrike momente in ons geskiedenis onthou ,.Hierdie skrywe bevestig weereens die strafgerig wat verseker op ongeregtigheid volg .

28/10/2017

Vicky

Vicky

Het jou tannie geweet van WW 2 se leuens?

05/10/2016

Afrikanus

Afrikanus

Nee. Ek besit ook nie meeer die skakel nie. Dit het saam met die webblad verdwyn. Dit was in Russies, en iemand het dit na Duits toe vertaal.

05/10/2016

Vicky

Vicky

Is jy op die oomblik in SA? Ons Youtube is nie gesensor nie. Jy kan waarskynlik daai video weer opspoor.

05/10/2016

Afrikanus

Afrikanus

Weet ek ook. Het 'n hele YouTube film daaroor gekyk op 'n duitse Website (laasjaar gesluit. Die bediener/server was in Rusland, hulle het ook gehoorsam op aandag gespring), wie se webmeesters nou tronkstraf uitdien (gedagtepolisie). Amper die hele russiese industrie is teen 'n appel-en-ei verkoop aan die buiteland, inklusief sakegeheime en patente. Putin het 'n stokkie daarvoor gesteek, maar hy is nie almagtig nie, hy voer ook 'n eierdans uit. Soortgelyks het in Oosduitsland gebeur, toe die muur geval het. Die uitvoerende orgaan wat dit moes doen, was die "Treuhand" ('n Trust): https://en.wikipedia.org/wiki/Treuhandanstalt My oosduitse tannie (sover mens haar kan glo) het destyds in haar stad se stadsraad met sulke sake gewerk, en my vertel wat daarso gebeur het. Westduitse ondernemings het ingeklim en alle kompetisie uit die Ooste geneutraliseer. Amerikaanse bedrywe het Chemienywerhede oorgeneem. Die ou sowjetstelsel het soos ruilhandel gewerk. Duitsland moes bv. Poolse tremme koop, in ruil daarvoor moes Pole iets van Duitsland verkoop. Die Sowjetunie het dus kunsmatige markte geskep, maar dit het gewerk, en sou vir baie bedrywe na die val van die muur steeds gewerk het. Maar die wesduitse ondernemings het die kontrakte met bv. Pole gekanseleer, en die bedryf gesluit, en al die mense afgedank, in plaas van om te diversiviseer. So is toekomstige kompetisie uitgeskakel. Maar ek ken net haar kant van die storie. Later het ek berigte gelees, wat dieper in die saak ingegaan het. Dit was lelike stories, wat vandag onder die mat ingevee word. Het meeste van die goed al vergeet, want ek het ander worries wat my besig hou, anders dan die ewige ellendige politiek. Ek het ook gesien hoe reuse meubelwinkels ooralste in Oostduitsland in die middel van die veld ontstaan het, in plaaas van nywerheid, sonder dat daar 'n mark of koopkrag daarvoor was.

05/10/2016

Vicky

Vicky

Selfde met Rhodesia en nou SA. Hyienas. Miskien het die vernedering Putin laat draai teen kommunistiese denke.

04/10/2016

Vicky

Vicky

Toe die USSR in duie gestort het, het n sekere groep hyienas fees gevier.

04/10/2016

Verkenner

Verkenner

Putin het dieselfde "fout" as Hitler gemaak en die Jood uit sy land gedruk, Putin die jood net uit sletel posisies van sy regering gehaal en nou gebruik die jood weer amerika om Rusland te wil tug! En die uit einde wil die jood maar net die 3 de wereld oorlog begin om hul een wereld regering tot stand te bring.

04/10/2016

Afrikanus

Afrikanus

Ja ek besef dit. Ook dat Rusland groot ekonomiese uitdagings het. Het laasjaar 'n Mig piloot en ingenieur ontmoet, hy het bietjie vertel hoe dit was toe die Sowjetunie in duie gestort het.

04/10/2016

Vicky

Vicky

Hierdie is nie jou Pa of Oupa se Rusland nie. Hierdie is Putin se Rusland. Enemy no 1 of the NWO. SA was destyds n struikelblok vir die NWO, dis hoekom hy van binne af vernietig is. Selfde kan met die Russe gebeur. Een glipsie kan Putin sy lewe kos. Dan wantel hulle Pienk Frikkie in.

04/10/2016

Afrikanus

Afrikanus

Ek hoop Rusland het sy les in Angola geleer om homself nie met statiese oorlogvoering te besig nie, maar om die Suid-Afrikaanse voorbeeld van mobiele oorlogvoering in hulle oorlogsdoktrine in te bou.

04/10/2016

Vicky

Vicky

Rusland wou nie met die NWO bal speel nie; nou gaan hulle gestraf word soos Hitler/Japan/Gaddafi/Boere ens ens ens.

04/10/2016