ROUND 16 HIGHLIGHTS: Stormers v Sunwolves

Other videos

to watch

Frank Ocean - Pyramids (C&S) L $T

Avert Meaning

The Story Of Elon Musk

Comments

what people think about it

Really Ancient Mariner

Really Ancient Mariner

Stupid doesn't begin to describe the incredible ignorance & selfishness displayed by so many thoughtless individuals. The more I learn about people, the more I like animals.

15/10/2017

Ana Zinger

Ana Zinger

rugby stormers Beautiful photos! A little worried about his profile picture, though. What is he doing posing with that Tiger? I hope that is a happy tiger and not and exploited for tourism one....

24/05/2013

Frank Newcombe

Frank Newcombe

A superb collection

29/04/2013

Judy Guffey

Judy Guffey

rugby These are all breathtaking! What unforgettable faces and images.

27/04/2013

Rose-Marie Rowe

Rose-Marie Rowe

Stunning photos!

27/04/2013

Iris Hoek

Iris Hoek

fantastic pictures !

27/04/2013

Müsavet Mete

Müsavet Mete

Harika Süper.

20/04/2013

Afrikanus

Afrikanus

"...of is n free-bee eskursie na Skandinawiese lande eerste prioriteit..." Ek ken ook nie al die antwoorde nie, maar as ek versigtig daarop sou moes antwoord, dan sou ek se dat dit 'n fout sal wees om nie aan te hou om kontak met oorsee op te neem nie, al sien mens nie onmiddelike suksesse nie. Want geld vir slagoffers van die huidige geslag politieke krimineles - dit beveg nie die oorsake nie. Iemand moet nog oorbly om die oorsake te beveg, en dit is om die skermunkels internasionaal aan die skandpaal te pleister. Of dit op die ou einde iets sal bring (dit is ook 'n kwessie van 'n resies teen tyd), sal mens moet sien, maar dit is 'n aanduier hoe lede van die ander lande sal kan help, of tenminste hulle sal wakker maak oor hulle eie situasie. Want alhoewel die blanke saak in Suid-Afrika sleg lyk, staan daar nog baie meer op die spel, naamlik hoe dit om die gesondheid van die blankedom in die hele wereld staan. Dit het geweldige implikasies, ook vir dit wat oorgebly het van blank Suid-Afrika.

31/10/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

In die kol. Soortgelyks aan sendelinge in Afrika en elders terwyl Christenskap plaaslik doodloop en die kerk swyg. Ek wag nog vir enige "bekeerdes" in die Kongo of elders om ons te help met armblankes ens. Ewenwel hoor ek net die toilet flush.

27/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

As ek hierso kyk waar ek nou woon, dan sien ek die "geprogrammerde" mens. Hulle reageer bloot op die inligting wat deur die media en onderwysinrigtings aan hulle voorsien word. Oormore kom daar 'n ander regering aan die bewind, en hulle word dan in die ander rigting "geprogrammeer": nasionalisties en volksgetrou. Dit is maar soos die massasielkunde van die mensdom werk. Vir die enkeling uit Suid-Afrika is dit moeilik om te verstaan en te verwerk. Ek het moes ook al anti-Apartheid insidente teen my twintig jaar gelede met my eerste besoek aan Duitsland hanteer en verwerk, so ek weet hoe dit voel. Dit is dan moeilik om nugter oor die saak te dink. Gelukkig weet ek van my ouers dat daar eens 'n ouer en beter Duitsland bestaan het, wat nie so was nie. Dit sal nie anders as in Swede en ander lande wees nie. As ons daarso sou grootgeword het, sou ons heel moontlik ook so gewees het. Dieselfde klimaat word in Suid-Afrika geskep, met ander woorde Apartheid word intern verdoem en die ou veiligheidsmagte belaglik gemaak, met die gevolg dat die jeug, waarvan sommiges nou al volwassenes geraak het, nie hulle eie geskiedenis ken nie, en van hulle volkswese vervreem word. Vat dieselfde Suid-Afrikaners en verplaas hulle nou dertig jaar gelede - hulle sou tien teen een soos die oorsese Antifa optree, moleste by die Universiteite maak, asook teen diensplig hits. Die werklik skuldiges is die wat weet wat hulle doen, en hulle leuens aan hulle volk opdis, en dit is 'n redelik klein minderheid. Mens kan sekerlik nie 'n hele volk weens die misdade van 'n klein minderheid veroordeel nie, maar hulle inlig wat werklik gebeur. Suid-Afrika moet maar sy saak daarso stel deur lobby-werk. Dit sal klomp diplomatieke reise verreis. Oogkontak is beter as bloot internetberigte. Die swak rand speel ongelukkig nie saam nie.

27/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Dankie Vissie. Wat is daar onder jou arm? Die Kook en Geniet? :-)

26/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Ai Vissie, jy klink darem soms na 'n bitterbek! Ek sou graag wou bie op die polka-dot bikini maar karige sendingfondse kan ongelukkig nie op die manier gewas word sodat ek kan bydra tot dr. Dan se toer nie. (Ek bid al vir 24 jaar dat die kerk sendingwerk in Afrika behoorlik sal "crowd fund" vir beter resultate onder edel barbare, - maar helaas, kykende na die Nuwe SA en die DR Kongo, weet ek nie!) Dit is my beskeie mening vanuit die "I ASK you" Vissie, dat die tyd ryp is vir baie beter konserwatiewe Afrikaner reklamewerk en internasionale vennootskapswerwing vir alliansies m.b.t. veiligheid, hardeware, ekonomie en erkenning van soewereine selfbeskikking. Go dr. Dan go! (Ek sal vir jou 'n gratis Bybel pos om saam te neem in jou reistas op die belangrike Europese vriendskapstoer as jy dit ter aanmoediging sou wou ontvang. Dit was tog Die Lewenshandboek wat ons mense vanuit Europa, deur die Kaap, deur Vegkop, Blaauwkrans en Bloerivier, deur die konsentrasiekampe en geskroeide aarde, verby 1900, 1910, 1961 en hartseer 1994, tot hier gedra het.)

26/10/2017

Charles

Charles

Kolskoot!!

26/10/2017

Dan Roodt

Dan Roodt

stormers Dankie. Skandinawië is ook besig om wakker te skrik oor die Derdewêreldprobleem en stem al hoe meer regs. Hulle is ook vrygewige mense wat die wêreld 'n beter plek wil maak; dis waarom Afrika en die links-liberale hulle jare lank uitgebuit het deur voor te gee dat hul hulpgeld aan Afrika 'n verskil hier gaan maak. Toe nie.

26/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

KOLSKOOT!!!!

26/10/2017

Rifrug

Rifrug

Ek weet regtig niks van bikinis en hul dimensies nie, maar die waterbak wat ek van praat, is regtig 'n grote ... as jou hond gewoond is om uit die plaasdam te drink, sal dié waterbak hom laat tuisvoel!

25/10/2017

Arrie

Arrie

Wel, ek is bereid om 'n goeie prys aan te bied vir die ou bikinitjie/boekmerkie, maar wil darem eers 'n foto daarvan sien. Natuurlik met Sussie binne-in, anders hoe sal ons nou kan skat wat die grootte van die nommertjie is.

25/10/2017

Rifrug

Rifrug

Ek oorweeg om my hond se waterbak ook vir hierdie "worthy cause" op te veil .... maar sy knor is nog te bedonnerd om dit nou al te probeer, dalk volgende keer!

25/10/2017

Arrie

Arrie

Lekker lag ek vir jou glipvinger Rifrug.

25/10/2017

Rifrug

Rifrug

As dit bydra tot die Doktoore Roodte se Europese vakans ... skuus, ek bedoel toer, waarom nie?

25/10/2017

Arrie

Arrie

Dit laat my nou wonder of ek die ou dingetjie dan nie dalk vir my vroulief moet aanskaf nie Rifrug.

25/10/2017

Rifrug

Rifrug

Sussie het my laat weet dat dié bikini nog dubbeldoelig ook is, blykbaar kan mens dit in die winter gebruik as 'n boekmerk!

25/10/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Dankie Suidpunt! Ek het na die links gaan kyk - so ons het 3 verskillende aksies in verskeie stadia. Vrieskas, yskas en op die stoof. Daardie TLU petisie se uiteinde voel vir my asof dit is om soos vir die kat te prewel om die kanarie uit te los en as hy dit verorber terwyl ek wegkyk, kan ek darem sê dat ek hom dan gesê het hy moet nie. Ek hou die stoof dop.

25/10/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Verskoon die onkunde, maar wat het van Projek Nova Europa geword - doen hul nie ook iets soortgelyks nie? Weet enige iemand wat was die uiteinde van die besoek(e) aan Europese lande? Dit was deur die TLU gedoen, maar wetend hoe effektief hul is het dit waarskynlik 'n stille dood gesterf. Uitstappies soos wat hul beplan en doen rig meer skade aan want almal raak opgewonde en dan gebeur daar boggerall - tot hul weer een beplan en fondse soek.

25/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Ek wil graag 'n vraag aan u almal vra. nie dat ek noodwendig 'n antwoord of oplossing soek nie. Dit het my net skielik getref toe die vraag by my opkom. Waar is FW De Klerk, om saam met sy mede korps op te staan en te sê, ons het 'n moerse foutiewe taktiese fout begaan, en ons is bereid om nou saam dit reg te maak waar ons kan. Waar is die ander politieke partye wat so danig pro afrikaans is om dieselfde te doen as Dr Dan. Dit NIE agter gordyne of ongesiens uit te glip buiteland toe en dan weer terug en verder hoor jy niks. Ek vermoed natuurlik dat FW homself in 'n lekker gekussingde situasie bevind waar hy nie manhaftig duld wees nie of "HULLE" ontneem hom al sy voordele.

25/10/2017

Charles

Charles

Baie, baie dankie PRAAG! Ek dra ook elke maand 'n beskeie bedraggie (besonder trots daarop!) by via debietaftrekking; maar die steun wat tans vir Afrikaners/boere getoon word vanaf Europa; is asembenewend. Ons Afrikaners soek net ons regmatige spasie in ons eie vaderland om ongehinderd te groei en in vrede ons bestaan; via ons liefling; AFRIKAANS; en ons unieke kultuur; in Afrika te voer, maar selfs die vergunning word heftig misken en word ons voor die voet vermoor-die bantoe se daardeur aan ons- baie dankie julle liggelowige Boere dat julle alles WAT AAN JULLE BEHOORT HET; EN WAT MET BLOED GEKOOP IS; net so weggegee het. Baie dankie vir die vingertjie- maar ek soek nou jou arm, jou taal -WIL EK VERMORSEL EN VAN DIE GESIG VAN DIE AARDE AFVEE MET BEHULP VAN MY ENGELSE VENNOTE- , jou siel en jou ganse hele wese. Nou pleeg dan selfmoord asseblief, en loop mooitjies in die graf in, en verlaat julle vaderland en ons aangesig- ons sal julle graag hierin help, met oeboentoe en al nogals! /s.) Ons vertap onsself, soos die artikel uitwys, deur ons patetiese ongeergde houding, verstikkende ; AAKLIGE politiese korrektheid (het net die Europeers die reg tot 'n identiteit, het net hulle die reg om hulle te beroep op identiteitspolitiek? As ons, ons daarop beroep, word ons verguis, uitgelag en verkleineer!!) ; grens-aan-heidense geldgierigheid; en derhalwe leekoppigheid [want maak GELD jou mens (iets?), en maak dit dat jy jou plek in die wereld ken??- wat is jy sonder geskiedenis, erfenis, kultuur,taal- iets wat jou anker-?-niks- jy dobber rond soos 'n stuk opdrifsel op 'n oseaan aan onsekerheid, ankerloos, in 'n wereld wat van sy kop af geraak het) en lafhartigheid. Maar wragtig, hierdie oortref my stoutste verwagtinge! Hoera!!

25/10/2017

Blinde Sjambok

Blinde Sjambok

...from the Bread Basket of Africa under Ian smith ...to the Basket Case of Africa under Mugabe ...a spectacular FAIL ...SA in hot pursuit under ANC...!!

28/10/2017

mike

mike

IF the murderers ever get convicted, will their sentences be proportionate to those in the coffin case? There they did no bodily harm to someone whom they accused of stealing. One law for the whites and no law for the blacks. If any of my family or friends were to be harmed by black thugs, I would approach the community courts in the townships to punish them. This would be fair justice which the courts do not mete out. Protect the farmers!

28/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

Winifred, the black plague has spread far and wide, 'tis thyme to turn the tide...

27/10/2017

winifred ann watson

winifred ann watson

Well I would say that they can only go so far and think the devil will be dealt a blow if the black death plague besets us. I would say that this is a curse to root out all evil and it may just happen.

27/10/2017

'ed

'ed

Ssssh, don't tell everybody.

27/10/2017

Trog05

Trog05

It's becoming ever more clear every day why apartheid was an absolute necessity.

27/10/2017

LoveSA

LoveSA

And nobody cares.........especially the ANC government. Strains of Zimbabwe that used to the be bread basket of Africa and cannot feed its own people today. They need aid from foreign countries because Mugabe has run the country into the ground!!! SA will be exactly the same in a few years time.!!!

27/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

R.I.P: All going according to plan, get the white man off the land, Agenda 21 meets 2030, murder, fire or floods, these creatures play dirty.

26/10/2017