My Mirena Nightmare & Horror story. Side effects with Mirena IUD and after Removal.

Other videos

to watch

Official Apple iPhone 5C - Features, Specs & Price

Hungry Howies Pepperoni Pizza - Review

What Is The Definition Of Pleurisy Medical School Terminology Dictionary

Comments

what people think about it

Afrikanus

Afrikanus

"...of is n free-bee eskursie na Skandinawiese lande eerste prioriteit..." Ek ken ook nie al die antwoorde nie, maar as ek versigtig daarop sou moes antwoord, dan sou ek se dat dit 'n fout sal wees om nie aan te hou om kontak met oorsee op te neem nie, al sien mens nie onmiddelike suksesse nie. Want geld vir slagoffers van die huidige geslag politieke krimineles - dit beveg nie die oorsake nie. Iemand moet nog oorbly om die oorsake te beveg, en dit is om die skermunkels internasionaal aan die skandpaal te pleister. Of dit op die ou einde iets sal bring (dit is ook 'n kwessie van 'n resies teen tyd), sal mens moet sien, maar dit is 'n aanduier hoe lede van die ander lande sal kan help, of tenminste hulle sal wakker maak oor hulle eie situasie. Want alhoewel die blanke saak in Suid-Afrika sleg lyk, staan daar nog baie meer op die spel, naamlik hoe dit om die gesondheid van die blankedom in die hele wereld staan. Dit het geweldige implikasies, ook vir dit wat oorgebly het van blank Suid-Afrika.

31/10/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

side effects of mirena In die kol. Soortgelyks aan sendelinge in Afrika en elders terwyl Christenskap plaaslik doodloop en die kerk swyg. Ek wag nog vir enige "bekeerdes" in die Kongo of elders om ons te help met armblankes ens. Ewenwel hoor ek net die toilet flush.

27/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

As ek hierso kyk waar ek nou woon, dan sien ek die "geprogrammerde" mens. Hulle reageer bloot op die inligting wat deur die media en onderwysinrigtings aan hulle voorsien word. Oormore kom daar 'n ander regering aan die bewind, en hulle word dan in die ander rigting "geprogrammeer": nasionalisties en volksgetrou. Dit is maar soos die massasielkunde van die mensdom werk. Vir die enkeling uit Suid-Afrika is dit moeilik om te verstaan en te verwerk. Ek het moes ook al anti-Apartheid insidente teen my twintig jaar gelede met my eerste besoek aan Duitsland hanteer en verwerk, so ek weet hoe dit voel. Dit is dan moeilik om nugter oor die saak te dink. Gelukkig weet ek van my ouers dat daar eens 'n ouer en beter Duitsland bestaan het, wat nie so was nie. Dit sal nie anders as in Swede en ander lande wees nie. As ons daarso sou grootgeword het, sou ons heel moontlik ook so gewees het. Dieselfde klimaat word in Suid-Afrika geskep, met ander woorde Apartheid word intern verdoem en die ou veiligheidsmagte belaglik gemaak, met die gevolg dat die jeug, waarvan sommiges nou al volwassenes geraak het, nie hulle eie geskiedenis ken nie, en van hulle volkswese vervreem word. Vat dieselfde Suid-Afrikaners en verplaas hulle nou dertig jaar gelede - hulle sou tien teen een soos die oorsese Antifa optree, moleste by die Universiteite maak, asook teen diensplig hits. Die werklik skuldiges is die wat weet wat hulle doen, en hulle leuens aan hulle volk opdis, en dit is 'n redelik klein minderheid. Mens kan sekerlik nie 'n hele volk weens die misdade van 'n klein minderheid veroordeel nie, maar hulle inlig wat werklik gebeur. Suid-Afrika moet maar sy saak daarso stel deur lobby-werk. Dit sal klomp diplomatieke reise verreis. Oogkontak is beter as bloot internetberigte. Die swak rand speel ongelukkig nie saam nie.

27/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Dankie Vissie. Wat is daar onder jou arm? Die Kook en Geniet? :-) side effects

26/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Ai Vissie, jy klink darem soms na 'n bitterbek! Ek sou graag wou bie op die polka-dot bikini maar karige sendingfondse kan ongelukkig nie op die manier gewas word sodat ek kan bydra tot dr. Dan se toer nie. (Ek bid al vir 24 jaar dat die kerk sendingwerk in Afrika behoorlik sal "crowd fund" vir beter resultate onder edel barbare, - maar helaas, kykende na die Nuwe SA en die DR Kongo, weet ek nie!) Dit is my beskeie mening vanuit die "I ASK you" Vissie, dat die tyd ryp is vir baie beter konserwatiewe Afrikaner reklamewerk en internasionale vennootskapswerwing vir alliansies m.b.t. veiligheid, hardeware, ekonomie en erkenning van soewereine selfbeskikking. Go dr. Dan go! (Ek sal vir jou 'n gratis Bybel pos om saam te neem in jou reistas op die belangrike Europese vriendskapstoer as jy dit ter aanmoediging sou wou ontvang. Dit was tog Die Lewenshandboek wat ons mense vanuit Europa, deur die Kaap, deur Vegkop, Blaauwkrans en Bloerivier, deur die konsentrasiekampe en geskroeide aarde, verby 1900, 1910, 1961 en hartseer 1994, tot hier gedra het.)

26/10/2017

Charles

Charles

Kolskoot!!

26/10/2017

Dan Roodt

Dan Roodt

Dankie. Skandinawië is ook besig om wakker te skrik oor die Derdewêreldprobleem en stem al hoe meer regs. Hulle is ook vrygewige mense wat die wêreld 'n beter plek wil maak; dis waarom Afrika en die links-liberale hulle jare lank uitgebuit het deur voor te gee dat hul hulpgeld aan Afrika 'n verskil hier gaan maak. Toe nie.

26/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

KOLSKOOT!!!!

26/10/2017

Rifrug

Rifrug

Ek weet regtig niks van bikinis en hul dimensies nie, maar die waterbak wat ek van praat, is regtig 'n grote ... as jou hond gewoond is om uit die plaasdam te drink, sal dié waterbak hom laat tuisvoel!

25/10/2017

Arrie

Arrie

Wel, ek is bereid om 'n goeie prys aan te bied vir die ou bikinitjie/boekmerkie, maar wil darem eers 'n foto daarvan sien. Natuurlik met Sussie binne-in, anders hoe sal ons nou kan skat wat die grootte van die nommertjie is.

25/10/2017

Rifrug

Rifrug

Ek oorweeg om my hond se waterbak ook vir hierdie "worthy cause" op te veil .... maar sy knor is nog te bedonnerd om dit nou al te probeer, dalk volgende keer!

25/10/2017

Arrie

Arrie

Lekker lag ek vir jou glipvinger Rifrug.

25/10/2017

Rifrug

Rifrug

As dit bydra tot die Doktoore Roodte se Europese vakans ... skuus, ek bedoel toer, waarom nie?

25/10/2017

Arrie

Arrie

Dit laat my nou wonder of ek die ou dingetjie dan nie dalk vir my vroulief moet aanskaf nie Rifrug. of mirena

25/10/2017

Rifrug

Rifrug

Sussie het my laat weet dat dié bikini nog dubbeldoelig ook is, blykbaar kan mens dit in die winter gebruik as 'n boekmerk!

25/10/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Dankie Suidpunt! Ek het na die links gaan kyk - so ons het 3 verskillende aksies in verskeie stadia. Vrieskas, yskas en op die stoof. Daardie TLU petisie se uiteinde voel vir my asof dit is om soos vir die kat te prewel om die kanarie uit te los en as hy dit verorber terwyl ek wegkyk, kan ek darem sê dat ek hom dan gesê het hy moet nie. Ek hou die stoof dop.

25/10/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Verskoon die onkunde, maar wat het van Projek Nova Europa geword - doen hul nie ook iets soortgelyks nie? Weet enige iemand wat was die uiteinde van die besoek(e) aan Europese lande? Dit was deur die TLU gedoen, maar wetend hoe effektief hul is het dit waarskynlik 'n stille dood gesterf. Uitstappies soos wat hul beplan en doen rig meer skade aan want almal raak opgewonde en dan gebeur daar boggerall - tot hul weer een beplan en fondse soek.

25/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Ek wil graag 'n vraag aan u almal vra. nie dat ek noodwendig 'n antwoord of oplossing soek nie. Dit het my net skielik getref toe die vraag by my opkom. Waar is FW De Klerk, om saam met sy mede korps op te staan en te sê, ons het 'n moerse foutiewe taktiese fout begaan, en ons is bereid om nou saam dit reg te maak waar ons kan. Waar is die ander politieke partye wat so danig pro afrikaans is om dieselfde te doen as Dr Dan. Dit NIE agter gordyne of ongesiens uit te glip buiteland toe en dan weer terug en verder hoor jy niks. Ek vermoed natuurlik dat FW homself in 'n lekker gekussingde situasie bevind waar hy nie manhaftig duld wees nie of "HULLE" ontneem hom al sy voordele.

25/10/2017

Charles

Charles

Baie, baie dankie PRAAG! Ek dra ook elke maand 'n beskeie bedraggie (besonder trots daarop!) by via debietaftrekking; maar die steun wat tans vir Afrikaners/boere getoon word vanaf Europa; is asembenewend. Ons Afrikaners soek net ons regmatige spasie in ons eie vaderland om ongehinderd te groei en in vrede ons bestaan; via ons liefling; AFRIKAANS; en ons unieke kultuur; in Afrika te voer, maar selfs die vergunning word heftig misken en word ons voor die voet vermoor-die bantoe se daardeur aan ons- baie dankie julle liggelowige Boere dat julle alles WAT AAN JULLE BEHOORT HET; EN WAT MET BLOED GEKOOP IS; net so weggegee het. Baie dankie vir die vingertjie- maar ek soek nou jou arm, jou taal -WIL EK VERMORSEL EN VAN DIE GESIG VAN DIE AARDE AFVEE MET BEHULP VAN MY ENGELSE VENNOTE- , jou siel en jou ganse hele wese. Nou pleeg dan selfmoord asseblief, en loop mooitjies in die graf in, en verlaat julle vaderland en ons aangesig- ons sal julle graag hierin help, met oeboentoe en al nogals! /s.) Ons vertap onsself, soos die artikel uitwys, deur ons patetiese ongeergde houding, verstikkende ; AAKLIGE politiese korrektheid (het net die Europeers die reg tot 'n identiteit, het net hulle die reg om hulle te beroep op identiteitspolitiek? As ons, ons daarop beroep, word ons verguis, uitgelag en verkleineer!!) ; grens-aan-heidense geldgierigheid; en derhalwe leekoppigheid [want maak GELD jou mens (iets?), en maak dit dat jy jou plek in die wereld ken??- wat is jy sonder geskiedenis, erfenis, kultuur,taal- iets wat jou anker-?-niks- jy dobber rond soos 'n stuk opdrifsel op 'n oseaan aan onsekerheid, ankerloos, in 'n wereld wat van sy kop af geraak het) en lafhartigheid. Maar wragtig, hierdie oortref my stoutste verwagtinge! Hoera!!

25/10/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

@Leon Lemmer - Ek het so 'n bietjie intussen opgelees oor 'liminaliteit' daardie antropologiese terme wat betek die drumpel van 'n oorgangsfase. En hoe meer ek lees hieroor, hoemeer word ek warm onder die kraag. Nou moet die Afrikaner sy ou identiteit en herkoms afwerp, agterlaat en die drumpel oorsteek na 'n nuwe mens? Watse nuwe mens sê niemand nie, seker iets baie naby aan die model van die Marxiste se 'nuwe mens'? So daar is vir ons besluit dat in hierdie nuwe Suid-Afrika ons nie meer mag wees wie en wat ons is en was nie, maar moet hervorm na iets anders wat nie in konflik met res van die landsburgers sal kom nie. Nou is ek eers die d****r in. Hou aan navors en skryf hieroor, mense wat liminaliteit vir die Afrikaner voorstaan moet met wortel en tak uit ons samelewing uitgedryf word.

24/11/2017

Rifrug

Rifrug

" ... en sy skryfstyl is... " Jy maak my nuuskierig met daardie ellipsis!

07/10/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Nee, ek is nie Mike Smith nie. Maar... Mike Smith gebruik Dragon Dictate en dikteer sy blog vroegoggend. Toevallig ken ek 'n paar persone wat skryf en Dragon Dictate gebruik, en een van hulle is enkele jare ouer as ek en skryf wanneer die son opkom, en sy politiek is NIE liberaal nie. Hy bly ook nou in 'n Skandinawiese land waar hy sy lewe maak uit skryfwerk op die Internet en sy skryfstyl is...

06/10/2017

Boer Jan

Boer Jan

Ek wonder of Casper nie dalk "Mike Smith" is nie, daardie uitleg van hom Laat my baie aan die blogger dink.

06/10/2017

Dan Roodt

Dan Roodt

Sjoe, dit is baie mooi gestel, Casper! Ek het ook al dikwels hieraan gedink, dat geen van die polities korrekte propagandiste beheer het oor die gedrag van die swart Afrikaan nie, maar ja jy omskryf dit hier baie mooi, met die positiewe gedagte dat dit eintlik ons eie identiteit versterk omdat ons ons noodwendig daarvan moet disassosieer.

06/10/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Die Afrika-dilemma van die verligte Afrikaners: Die edele barbaar wat maar net nie meer edel, en minder baarbaar wil wees nie. Dit is juis die optrede van die swart Afrikaan wat die wit Afrikaner se groepsidentiteit definieer en versterk. Dana (en Media24) sal leer dat in Afrika tel aksies veel meer as woorde, en 'n oneindige getal woorde vanaf die postmodernistiese filosofie van 'n progressief verligte mediahuis sal nie lank staande bly teen die dade van die inheemse Afrikane nie.

06/10/2017

Riaan Slabbert

Riaan Slabbert

"Uit u hele resensie kom ek al hoe meer agter hoe onsamehangend Dana skryf. Yl hy?" Absoluut. Kon nog nooit vat kry aan die oros mannetjie nie.

04/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Die groot stryd tussen ons Afrikaner Coenies en ons Danas woed voort! Ek is self 'n 1959 model en dik vies vir die generasie so 15 jaar en meer ouer as ek. Ek sit darem met 'n bitter ongemaklike erfporsie! Baie dankie ou ballies! Ek is ook self nie seker wat die belangrike Broeders en die groot Vrymesselaars of Sinodale Priesterordes van Baal in my familie nou eintlik bereik en vir die Afrikaner nageslag nalaat nie. Lyk my Alzheimers raak 'n gerieflikheidssiekte terwyl ons teug aan ons braaksel en rondrol in ons volksnageboorte? Synde ek nou deel van die "tafel, politieke en werkplek afgeveegde" generasie van blanke (Boere) Afrikaners is, bevind ek myself nou tussen die ou bulle wie haas op pad graf-toe is en die jonger generasie met oorbelle en die bygeloof dat hulle geen oorlog het om te baklei nie. Nou hoe die "Coenies" en die WW II oorblyfsel op suurstof nou die bal (watter bal) gaan uitgee oor die koppe van die ander "Baby Boomers", generasies X, Y en Z na die Millennials weet ek nie. Maar, by die A*K bou ons knus en met oogklappe "aan die toekoms", met strooibale en ou wynsakke.

01/10/2017

Rooikop

Rooikop

"Pa. Ek is die bliksem in vir jou en ooms soos jy, Pa, want met julle direkte NG lyn na God toe en julle aardse planne vir ‘n aparte naasbestaan het julle gemaak dat ek swart mense – bruin mense ook, almal wat nie soos ons is nie – as minder as mense begin beskou het” (126-127)." - Wel hierdie is die ou se eie probleem - hoekom sou jy hulle asl "minder" beskou? Dit gaan juis daaroor om die mense hulle eie selfbeskikking te gun - hoeveel beter wil jy nou eintlik hê? Gaan kyk juis hoe daar ook met "minderes" van ons eie volk omgegaan word - dan verstaan ek hoekom die spul skuldig voel. Skuldig omdat hulle die mense as "minderes" gesien het. Het ek hulle as gelykes gesien? Nee maar ook nie as "minderes" nie - dit is dalk waar die hele dilemma van hierdie oordrewe skuldgevoelens lê.

30/09/2017

Antonie Geyser

Antonie Geyser

ek wou so graag die land se plekke gaan besoek, op die strande gaan loop, verlate plekke gaan aandoen-maar petrol het so duur geword, ek gaan ook nie veilig wees nie, my kleur is n onding vir die donkere afrikane- die liberale het mos n seding gehad: 'volksiemoord'

30/09/2017

Kalium_Chloraat

Kalium_Chloraat

Lukas Potgieter het eenkeer gesê dat hy seker nooit 'n goeie skrywer sal word nie, want hy is nie jammer oor wat sy voorsate gedoen het nie. Dit lyk my asof hy reg was oor alle gewilde skrywers deesdae. Ek onthou nog Dana se aanval op dr. Verwoerd 'n klompie jaar terug in die Burger. Hy draai ook maar sy seile na die wind, so dink ek.

30/09/2017

Afrikanus

Afrikanus

As hy twintig tot dertig jaar later gebore was (en die skooljare bytel, want eers daarna raak mens groot en verstaan stadigaan so bietjie wyer wat aangaan), dan sou ek op 'n manier nog verstaan het dat hy so dink, want dit is wanneer die nuwe Suid-Afrika gees en propaganda begin byt het (dit het al onder F.W. se bewind begin). Maar ek weet kinders vat nie altyd die pad van die pa nie, tenspyte van die spreekwoord dat die appel nie ver vanaf die boom val nie. Mens deel die gene van jou voorouers, en dan is daar nog die kwessie van die regressie na die gemiddeld toe (die nakomelinge erf sekere eienskappe in 'n verswakte/versterkte vorm vanaf hulle ouers, byvoorbeeld die IK kan hoeer of laer wees, want dit streef na die gemiddelde toe - sien bv. YouTube prof. Phillipe Rushton "IQ & Regression to the mean"). Die boek "Geknelde land" het ek heel eerste as 'n Duitse uitgawe op skool met gloeiende ore gelees (1963, Herder Uitgewers, Freiburg, "Die plaas by die Koonap rivier"): https://www.booklooker.de/B%C3%BCcher/F-A-Francois-Alwyn-Venter+Die-Farm-am-Koonap-Flu%C3%9F/id/A025dGS501ZZc?zid=b7a1dc68c7b4aafb9c5d12e240c9d8e5 Ek het met groot vreugde na skool ontdek daar was nog boeke in hierdie reeks. Wie kan deesdae nog sulke boeke skryf? As ek iemand hierso sou wou verduidelik hoe werk die Afrikaaner se siel, dan sou ek hom aanbeveel om hierdie boek te lees. Dit breek omtrent alle propaganda oor die "rassistiese stiksiennige betonkoppige Boere", soos die linkse propaganda dikwels die Afrikaaner hierso bemark, want dan verstaan mens hoe dinge deur die eeue ontwikkel het, en dat afsonderlike ontwikkeling nie sommer net weens 'n skielike gier onstaan het nie. Daar steek goeie historiese redes daaragter, lesse wat uit eeuelange konflikte tussen wit en swart en die liberale blankes (destyds die Britse koloniale administrasie en Britse sendelinge) geleer is, en wat die Weste nog moet leer, as hulle ooit daarvoor instaat sal wees voordat dit te laat is.

30/09/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Depressie hang soos 'n mantel om die skouers van die liberalis van vandag , want hulle weet dat hulle gewetenlose minagting van ons Volksgoed nie vir hulle ooit 'n blywend erflating is nie . Hulle teleurstelling kom daarvan dat hulle eindelik besef dat hulle bewind kortstondig en verbysnellend tot 'n stinkende rioolput uitgeloop het ...In die proses het hulle hulself vervreem van die behoort aan hulle eie mense en besef dat hulle ook nie tussen die volkies tuis is nie , dit in 'n tyd waar ons mense weer besef dat daar lig aan die einde van die tonnel is ......Selfvernietiging selfverlooning blyk hulle enigste opsie te wees ..

30/09/2017