Sportsmans Warehouse Reno NV Bad-Ass Security Takedown

Other videos

to watch

How to Cook BBQ Tuscan Spiced Lemon Chicken

Zayn Malik Admits He Never Wanted To Be In One Direction! (INTERVIEW)

Curacao Hotels: Floris Suite Hotel - Carribean Hotels and Accommodation - Hotels.tv

Comments

what people think about it

Jefftyser

Jefftyser

Awesome!

27/05/2013

logicuser88

logicuser88

sportsmans warehouse gains made by the rand, are hardly ever taken into account to mitigate the losses...

05/10/2017

Denis.

Denis.

The price 2 years ago was $118 and climbing we are more than half of that and the Pump price is the same and higher next month. BS

04/10/2017

Richard Wickens

Richard Wickens

sportsmans I read an article YESTERDAY that said oil prices have come down, so how can they be blaming the price of crude on the increase? More corruption is more than likely the cause.

03/10/2017

Denis.

Denis.

Of course it is ,Just imagine if the 10 billion SAA Rand and the rest of the stolen monies were used to buy oil at the $48 per barrel price as it was sold by the trough feeders and stored as it was done before, we would be getting fuel at R5.00 per ltr.

03/10/2017

franshollands

franshollands

Afrikaners is nie onafhanklik genoeg in hulle denkwyse nie - hulle (ons) denkwyse is nie 'otonomies' (genoeg) nie - die Katalane sin is = die Katelane word deu Spanje soos koeie gemelk vir hulle harde werk en hulle belasting - a kwart van Spanje se uitvoere kom uit Katalonie uit (maar hulle sien nooit enige terugvoer vir hulle ekonomies bydraes nie)... en hule is gatvol daarvoor! Is dit nie wat ook met Afrikakners gebeur nie? Is ons nog nie gatvol genoeg nie? Wel, ons het nog steeds geen plan/ne nie - soos jy tereg opmerk. Wat is dit dan met ons? Die Kataloniers word egter nie uitgemoor deur die Spanjaarde nie - en die Afrikaners? Ons laat ons self maar net uitmoor. Waar is ons? Ons is nog steeds vasgevang in die denkwyse van: die staat moet alles verskaf - die Staat - selfs die Swart Staat moet alles verskad - ingeslote ons veiligheid en ons vryheid. Ons is prisoniers van ons eie denkwese, vasgevang in die verlede wat verby is - in die glorie van wat ons was - wat ons opgebou het - in die Ou Suid Afrika - in ons geskiedenis - self die van ons wat jonger is. Die ander probleem is weereens - ons is nie otonomies nie: byvoorbeeld: die oorgrote meerderheid van Afrikaners wat emigreer gaan na Engelse lande toe... mens kan nog vir Ierland verstaan, want die Iere het dieselfde probleme met die Engelse gehad, maar hoeveel boere and Afrikananers it vandag in NZ, Aus en die VSA? Kanada het darem Franse. Solank ons kan begin besef wat dit werklik sal vat om selfbeskiking te he het ons 'n kans, maar ons gaan moet baie diep na ons self moet begin kyk. Op die oomblik is die glad nie duidelin of ons murg ons pype het nie. Ons kan baie leer by die Kataloniers, selfs al is hulle links. (Suid Amerikaanse Afrikaner)

18/10/2017

John

John

Leon ek skat ek kan seker weer `n mondvol sê. Maar stel dit so : hoeveel miljoeners het al aangkom ? Verstaan jy my hekel in die gebrek aan vooruitgang hier by PRAAG ? Woorde skaars koud toe het doktor al reeds weer `n vloermoer gegooi i.v.m. die Ingelse hier oppie ander blad. Is daar hoegenaamd `n plan vir hierdie "grondlegging" ?

16/10/2017

leonlemmer

leonlemmer

Suidpunt, dankie vir jou sinvolle, ingeligte opmerkings. Ek is self gekant teen die dooddruk van (volwaardige) tale wat min sprekers het, bv Baskies en Bretons in Frankryk. Omdat Engels eintlik deur die owerheid as Suid-Afrika se enigste nasionale taal bevorder word, kan Afrikaans tot niet gaan. Te dikwels word daar op die Wim de Villiers-manier geredeneer dat dit die maklikste is om net een taal te he. Twee redes waarom ek die plaaslike klem op Afrikaansvarieteite teenstaan, is (1) die voortbestaan van Afrikaans word bedreig en daarom is daar krag deur eenheid in Standaardafrikaans te soek en (2) die ATR, ATKV en ATM bevorder by voorkeur Kaaps en nie Standaardafrikaans nie omdat Kaaps met bruines en Standaardafrikaans met Afrikaners geassosieer word. Ek sal vrede met die gehamer op Afrikaansvarieteite he as dit Kaaps uitsluit; dus as Kaaps eerder as 'n mengeltaal (wat dit ongetwyfeld in erge mate is) as 'n Afrikaansvarieteit getakseer word. As Afrikaans sou oorleef bloot in die mate wat dit in Kaaps behoue bly, is dit myns insiens onmoontlik om respek daarvoor te he. Afrikaans sal eerbaar oorleef slegs as dit so duidelik moontlik van Engels onderskei word terwyl Kaaps die teenoorgestelde doen. Laasgenoemde is die ideaal van Hein Willemse: "Ons moet onthou die bruisende toekoms van Afrikaans ... reeds in ons veeltalige stedelike strate soos die van Kaapstad en sy townships vorm aanneem" (Kaaps in fokus, p 75).

15/10/2017

leonlemmer

leonlemmer

John, dankie vir jou gereelde kommentaar. Ek hou daarvan dat jy skrywes in 'n breër perspektief plaas. Waarmee ek besig is, is metapolitiek, dus grondlegging vir aksie. Daarom kan dit lyk asof ek nie prakties (genoeg) ingestel is nie. Eintlik probeer ek om blankes, veral Afrikaners, en Afrikaans se onverkwiklike ná-1994-situasie te verstaan, die gevolge uit te wys en gemobiliseerde verset en regstelling aan te moedig. Enersyds is daar bv Afrikaansinstansies wat iets probeer doen, maar hulle oriëntasie is verkeerd omdat hulle met politieke byderwetsheid en ANC-kruipsug deurweek is. Ek probeer die besef tuisbring dat hulle in werklikheid besig is om die ondergang van eerbare Afrikaans te bewerstellig. Ek probeer om hulle op 'n ander en meer effektiewe spoor te plaas, wat positiewe, praktiese gevolge kan hê. Andersyds is daar die onbetrokkenheid van die meeste Afrikaners deurdat hulle geen poging aanwend om die situasie waarin ons en ons taal beland het, te verlig nie. Met metapolitieke skrywes poog ek om hulle bewus van ons onbenydenswaardige posisie te maak en hulle tot daadwerklike optrede aan te spoor. Op hierdie manier kan rollende massa-optrede 'n werklikheid word. Dink net hoe vinnig en positief dinge vir Afrikaners kan verander as talle Afrikanermiljoenêrs en ander welgestelde Afrikaners op groot skaal geld vir die bevordering van spesifiek Afrikanerbelange (bv Praag) bewillig. Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en die Woordeboek van die Afrikaanse Taal kan dan uit die ban van die ANC-regering verlos word. Afrikaners moet hiertoe gemotiveer word. As die hart reg klop, sal die hande konstruktief begin doen. 'n Wolkekrabber word gebou eers nadat 'n gat in die grond gemaak is.

15/10/2017

John

John

Ironies is dit juis wanneer verloopde Afrikaners aankom oorsee dat hulle die meeste waardering het vir die taal. Want dis lekker om anders te wees of om iets ekstra te besit in terme van kultuur in `n land waar almal slegs Engels kan praat. Jy sluit aan my `n ander kultuur maar jy het ook jou eie spesiale een. Die wie nie `n ander taal kan praat nie beny jou, is selfs jaloers. Miskien is daar `n laansie te breek vir Afrikaans oorsee. Nee wag, ek's nou sommer laf. Die toekoms van Afrikaans lê verseker opgesluit in politiek en defnitief in godsdiens. As die gelowiges nou moet wyk uit die wallems en opkyk en vêr kyk is als verby.

14/10/2017

John

John

Leon, interessant dat jy na Baskies verwys as een van die tale wat vasgeklou het. Dieselfde kan gesê word in verband met tale soos Iers (gaelies), Katalaans en `n paar ander. Maar daar is natuurlik 2 onderskeidings in vergelyking met Afrikaans. Anders as Afrikaans is hierdie tale so te sê : - veel ouer as Afrikaans, - demografies en geografies gekonsentreerd en mens kan byvoeg, na dese is hulle so te sê selfregerend. As `n vierde verskil wil ek byvoeg - hulle het elkeen `n erkende "politieke verteenwoordiger", hetsy in die vorm van `n suiwer politiese entiteit of militêre vleuel. En dit is sonder uitsondering altyd links van aard. Dit is nie die geval met Afrikaans nie. So te sê in die teenoorgestelde rigting het die Nasionaliste gesorg dat daar `n republiek tot stand kom, maar daarbenewens was Suid Afrika toe ook ingelyf by die Commonwealth broeders en as sulks moes hulle trou sweer aan al haar majestyd se vyande - insluitende die wie ek hier bo beny. Glo dit of nie Leon, ek waardeer jou boek resensies, maar nes Dan Roodt se sporadiese uitbarstings teenoor Ingelse, mis ek die positiewe .. of spesifiek - die praktiese. Ons weet nou dat al die geregtigheid op aarde Afrikaans en Afrikaners toekom, omdat julle dit voortdurend publiseer, maar ons weet ook dat, in werklikheid, dit nie die geval is nie. En hoe erger die miskenning word hoe erger word die preek. Die "justification" is duidelik. Maar waar's die plan vorentoe ? As die instansies dan harder moet probeer, hoe so ? Wat moet hulle doen ? Moet ons trouens weereens na die verenigings en rade kyk soos die papgeslaande boere altyd na hul surrogaat regering kyk vir hulp, of is daar iets meer prakties van aard ? Op hierdie stadium is die mense wie die meeste doen vir die voortbestaan van die taal juis nog steeds die gewraakte ATKV's etc. en Afrikaanse musiek "kunstenaars" soos Forkoff Polisie Kar, Dyantwood en Stefanus die ontwrigter.

14/10/2017

Antonie Geyser

Antonie Geyser

as die 'anderskleuriges' nie afrikaans 'eerste' kan of wil plaas nie, dan moet n ander groep gestig word wat daadwerklik iets vir die taal wil doen, dit is belangrik, dit is een van die laaste goed wat ons nog 'besit', dit kan nie toegelaat word om te stagneer nie maar moet groei

14/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Ek stem saam dat ons Afrikaner instansies en organisasies oor die algemeen baie beter moet begin presteer as bloot bestaande uit Grootmeneer of Women's Lib voorsitters, lyk-altyd-baie-belangrik-komiteelede en gedienstige ledegeldbetaalers wat naas die ontvangs van 'n e-Nuusbrief of jaarlikse vergadering of enekele uitstappie vir bejaardes, niks daadwerklik bydra tot samehorige en volhoubare Volksbehoud en hul konstitusionele onderneming nie.

14/10/2017

RK

RK

When one considers that Germany has had, in effect, an OCCUPATION GOVERNMENT since 1946 then the attitudes of the German people have been molded by those in control. And as with Hollywood films and Television in the USA, they are MASTERS OF DECEPTION. Quite literally films and TV CHANGE minds as a writer noted earlier this year: "This is hardly surprising given that, as cultivation theory and social learning theory postulate, exposure to media content leads to increased sympathy for the values embedded in the content, as well as an increased propensity to regard the fictional portrayals as representations of reality." https://en.wikipedia.org/wiki/Cultivation_theory https://en.wikipedia.org/wiki/Social_learning_theory warehouse

30/09/2016

eduard

eduard

German girls haven't heard the expression "voertsek keffer!" yet.

30/09/2016

Mdashe

Mdashe

And that's why they sometimes boldly say crime stats is decreasing. I always question stats accuracy anyway.

01/11/2017

Bev

Bev

SO much remains unreported. My assistant is from Khayelitsha and not a month ago, someone's baby (who lives close to her) was kidnapped. Returned to them minus organs, eyes and ears. It was nowhere in the news! WHY NOT!!!

31/10/2017

Gerard Johnson

Gerard Johnson

I do hope and pray for the child's safe return. But such vivid reporting? How did he go missing, in who's care was he last in etc etc? Come on EWN DON'T be so lazy!

31/10/2017

Penellope Jones

Penellope Jones

Oh my goodness, I hope he is found safe and well! Please keep us posted EWN.

31/10/2017

Russ Wood

Russ Wood

This whole thing is getting ridiculous! My wife and I are having to SELL some of our saved-for unit trusts, in order to pay the tax on the interest they have earned. And then, the sale attracts capital gains! I'm wondering just how we can stuff some things that hold value (Krugerrands?) under the mattress!

24/10/2017

Denia

Denia

Geweldig bericht .. Ik voel me zo leuk om dit bericht te lezen of ook te bezoeken in deze blog .... Er zijn verschillende dingen die ik weet van dit bericht over deze gebeurtenis .. Dus thansk voor deze leuke middelen ...

09/07/2013

Claire

Claire

Great article! I completely agree- Breakfast Epiphanies was an amazing camp to visit- great vibe and even better french toast. Afrika Burn 2013 was a spectacular display of ingenious creativity and good, kind projections by people of all sorts.

10/05/2013

Ribby

Ribby

MR editor punani your fucked up in your mind your expression shows that you are a chiefs suppoter.

06/11/2015

clayton clayton

clayton clayton

NO MORE MAKHALA NJALO BABA UHAMBE RONG HAPPY PEOPLE, SIHLEKA 90 MINUTES.

06/11/2015

latawa la bothata

latawa la bothata

hahahhahahahaha.... talk about sore loser... anyways gud luck Skopo... ons wil jou Skop and donor

06/11/2015

latawa la bothata

latawa la bothata

“every war has its battle, every battle has its victory, every victory has its hero and every hero has his weapons and armour”.

06/11/2015

skopo mkhize

skopo mkhize

This time Makhalanjalo will reappear. K. C 3- Pirates 1

06/11/2015

Djento Lovanco

Djento Lovanco

Chiefs 2 pirates 0 that is all

06/11/2015

clayton clayton

clayton clayton

Ingoma emunandi iyaphindwa,awuphinde Bhakabhaka phinda mzala awuphinde futhi.HAPPY PEOPLE

06/11/2015

Qobokazana

Qobokazana

Really? hahahahaha! shame

06/11/2015