Other videos

to watch

Comments

what people think about it

Andy Long

Andy Long

How about Delta or United start a direct flight between CPT and JFK... That will be a kick in the teeth for OR Tambo!

25/08/2017

Johan

Johan

Die Redaksie Net ter inligting: Op julle webwerf is daar ‘n advertensie van ‘n verslankingsmiddel en uit nuuskierigheid het ek ‘n voorbeeld bestel en die magtigingbedrag was vir R69 – daar is nou al twee bedrae van ± R1300 op my kredietkaart-staat verhaal en het ek tot hede nog niks ontvang nie! Hulle verweer; indien jy nie binne twee weke terugvoering gee nie, aanvaar hulle jy gaan onbepaald bestel en hulle stuur net en verhaal net geld – ek dink hierdie tipe onderduimsheid gaan julle blad in ‘n slegte lig stel! Groete Johan

03/10/2017

Rifrug

Rifrug

https://melmagazine.com/the-rise-of-weaponized-autism-e38472124c6d

03/10/2017

emiele

emiele

Ek lees deur die kommentaar en kom tot die slotsom dat baie van ons (soos in die 80's en 90's), onrealsities is oor wat samewerking met politieke kultuurbehoudendes in Europa vir ons beteken. Die eindoel is om die ANC en sy bondgenote se veldtog teen blanke kultuur en sy propaganda veldtog om dit toe te smeer bloot te stel. Om te verwag dat Europa, met al sy probleme. direk te kom uit help is wensdinkery.

02/10/2017

emiele

emiele

02/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

Jan van Riebeeck soos hy werklik gelyk het: http://www.bronberger.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=3308:wie-was-die-regte-maria-en-jan-van-riebeeck&catid=50:toeka-se-dae&Itemid=76 Mens sal sekerlik nie na alle Nederlanders kan uitreik nie (so ook nie na alle Swede, Duitsers, Amerikaners of watookal nie), maar dit is sekerlik nie die doel van die oefening nie. Dit is in elk geval geen fout om diplomatiek betrekkinge aan te knoop met volksgetroue organisasies oorsee nie, al is dit op 'n informele nie-regeringsorganisasie vlak nie. Almal kan darby baat. Hulle leer Suid-Afrika se situasie buite die raamwerk van die propaganda ken, en andersom ook. Eers dan kan mens meer nugter na werkbare alternatiewe kyk. Almal van Europese afstamming moet mekaar se hande vat teen die bedreigings wat hulle in die oee staar.

02/10/2017

John

John

Ek sien die Karoo het lekker reën gekry. Nes die euskaldunak sal die Boere nou ook die Katalane beny. Vir hulle en die Skotte is soewereiniteit om die draai. Maar sien, in `n oomblik van eienaardige onwysheid so uniek aan die Boere, het ons voorvaders die republiek ingesleep by Engeland se gemenebes terwyl ons geesgenote nl. Ierland nog hand en tand baklei het teen die aristokrasie van die Empire. En instede van bande met minderhede en vryheidstryders eindig ons toe op met die soveelste kaalkop president wie in Maggy se dinges opgekruip was en `n A.N.C. wat wel genoeg verstand gehad het om te kon sien dat die koloniale era tot `n einde sou kom. Ek hoor min van die federale front. Enige vordering ? bestaan hulle nog ? Ek weet hulle het al `n vlag ontwerp.

02/10/2017

Charles

Charles

Selfde ding:)

01/10/2017

Charles

Charles

Dr. Roodt, ek verstaan waar u stellings van omarming vandaan kom; want daar is tans 'n groter waardering onder Nederlanders van Afrikaners se moelike posisie; en 'n herwaardering van die moeilike keuses wat Afrikaner leierskap in die verlede moes neem om ons bestaan te verseker. (Na omtrent die 70's was die ywer en haas m.b.t. die opbou v/d afrikanerkultuur en ons taal nie meer daar nie; omdat die armblanke vraagstuk en die taal en kultuurkwessie (die aanvat van die oorheersende Engelse kultuur en Engelse ekonomiese mag en industriele mag) teen die 70's SKYNBAAR nie meer ter sake was nie, en wedywering ten einde Afrikaners op gelyke voet te bring met Engelssprekende Suid-Afrikaners nie meer nodig was nie. HOE VERKEERD WAS ONS NIE, SOOS TEN TOON GESTEL DEUR JOU SKRYWE EN SUBTIEL GEINSINUEER, BEGIN DIT ALLES (DIE STRYD OM DIE HANDHAWING VAN ONS TAAL EN KULTUUR) NOU MOOITJIES WEER VAN VOORAF, sien o.a. bv. net om enkele vbe. te noem die "University of the Orange River Colony", en aanvalle m.b.v. die slinkse liberale HSM teen Afrikaner instellings en skole deur swartes (o.a. jou wonderlike alma mater-HELPMEKAAR). NWO= NEO BRITSE IMPERIALISME EN UITBREIDING- 'N WILDE RAASIKOOT- MAAR MISKIEN DIE GEVOLG VAN BREXIT? DIE PUNT WAT EK EGTER WIL MAAK IS DAT; NA DIE ONDERVINDING VAN OORSESE REGERINGS VAN ONGEBREIDELDE EN KORRUPTE (lg. 'N HEWIGE EUFEMISME) SWART POLITIEKE MAG IN SUID-AFRIKA; SIMPATISEER DIE NEDERLANDERS NOU WERKLIK MET ONS AFRIKANERS IN TEENSTELLING MET VROEER JARE ; EN "VERSTAAN HULLE MISKIEN VIR DIE EERSTE KEER WAAR ONS VANDAAN KOM". MYNS INSIENS HOOP EK DIE NEDERLANDERS KAN BAIE MEER ONDERSTEUNEND EN BEHULPSAAM TEENOOR DIE AFRIKANERSAAK WEES; SOOS WEL BLYK; EN IS DIT BESLIS REDE TOT HOOP. DIE "SPRANKEL" IS INDERDAAD LANKAL AF VAN DIE KAMTIGE "STRUGGLE", EN IN PLEK DAARVAN BEGIN NOU INTREE HERNIEUDE STEUN EN BEGRIP VIR AFRIKANERS EN ONS ONBENYDENSWAARDIGE POSISIE; EN IS DAAR WERKLIK NOU 'N TIPE AFKEUR TE BESPEUR VAN NEDERLANDERS en andere volke VIR DIE SWART ANC REGERING EN 'N SKERP ONTUGTERING wat intree. (let wel; vir die gewone "jan-alleman", nie die korrupte Europese "regerings" nie" * sjoe, ter illustrasie- sien bv. die "EUSSR" se steun aan die "SPAANSE DIKTATORIALE REGERING" se hantering en hardhandige en geweldadige onderdukking van die Katalane se strewe na onafhanklikheid ). Die Spaanse regering gebruik nou die korrupte en geweldadige "EUSSR" as verskoning dat Katalonie nie onafhanklik mag word nie!!!!!!!!!!!!!!! Naamlik; kamtig sal dit onstabiliteit in die EU!!! veroorsaak- kan jy nou meer- so begin dit!!!!!

01/10/2017

Charles

Charles

Baie dankie Dr. Roodt, my innige en opregte dank aan u!!!!! Ek bespeur tog 'n roering, 'n dringendheid in Afrikanerharte, miskien misgis ek my... Lank leef Afrikaners en Afrikaans! Het onlangs Giliomee se "Die Afrikaners" klaar gelees, en kon nie gehelp het om amper tot trane gedwing te word deur die laaste hoofstuk nie. ONS IS WAT ONS IS, GESKIEDENIS HET MET ONS GEBEUR; ONS HET DIE VOLLE WISPELTURIGHEID EN GENADELOOSHEID, MAAR OOK VREUGDE, VAN GESKIEDENIS BELEEF, WAT 'N MERKWAARDIGE VOLK!!

01/10/2017

Kosie Kramer

Kosie Kramer

As iemand wat nooit op universiteit was nie, en al 10 jaar werkloos is, het ek gedog julle "slim" mense van praag sou weet dat die persoon op ons ou geldnote nie die werklike Jan van Riebeeck is nie. Dit was ene Vermuyden. Waneer ek bevoorreg is om DStv te kyk by my sussie, kyk ek BVN, die Nederlandse kanaal. Veral programme soos Matthijs van Nieuwkerk se DWDD (De Wereld Draai Door). Hy praat goed van SA, maar van sy gaste, soos Koos Postema, noem Mandela `n swart Christus. Die Nederlanders op hierdie kanaal is nie vreeslik positief teenoor ons wittes nie. Weens my finansiele toestand sal ek nie kan bydra tot julle toer nie. Sorry, I'm so broke, I can't even pay attention.

01/10/2017

Owen in Durban

Owen in Durban

The EU & US want to destroy Afrikaners & the farming community in South Africa so they can supply us with GMO's.

01/10/2017

Dan Roodt

Dan Roodt

Ek sien die Katalane raak nou ook baie verkramp, wil glad referendum hou om hulself te regeer. Dalk moet die hele wêreld maar net uit Londen regeer word, die verligte opsie.

01/10/2017

Chroom

Chroom

Daar het skynbaar twee Jan van Riebeeck's na Suid Afrika gekom. 'n Goeie een en 'n slegte een. Die goeie een is dood. Kyk ons hoe diep die NEDERLANDSE invloed op Suid Afrika was, was ons trots daarop om te kon sê dat ons van Nederlandse afkoms is, maar en dit is die groot maar. Die Nederlanders het ons versaak. Eerstens toe die engelse die land wou oorneem en tweedens, my mening, met die hulp wat hulle aan die anc gegee het. Ek sukkel om die kloutjie by die oor te kry. Eers ontwikkel hulle die Kaap en behandel die ander asof gemors en skielik swaai hulle gat om, so ook die engelse, franse , ens. Presies dieselfde het die engelse gedoen met Australië. Dit wil my voorkom asof die europeërs maar 'n veragtelike spul is, doen net wat tot hul voordeel is en laat hul burgers in die ander lande, wat hulle daar gesit, maar die nonsens opvreet. Kyk hoe het Europa die Afriuka kontinent besteel en die sogenaamde leiers omgekoop em hul vieslike hande op die kontinet se minerale te kon kry. Nou doen sjina dit en ook amerika.

01/10/2017

Snel

Snel

Dis n probleem, die "boer" en "afrikaner" ding, wies wat waa nou eintlik? Dit maak my kop plat(ter).

01/10/2017

boerseun

boerseun

@ Vissie: Ons staan reeds dekades lank al met ons vinger in ons agterent, te danke aan verraad deur die Afrikaner-"leiers" en bygestaan deur Boereveraaiers op NI se betaalstate. Wat Boereliedjies aanbetref: Ons kan in Boeraans "Boereplaas" sing, of dalk eerder "Ken jy die Volk". Die feit dat die Broederbond/NP/Netwerk24 ons Boere as volk probeer begrawe het - soos Franco toendertyd en die Spaanse regering tans met die Kateloniers probeer doen - beteken nie dat die Boere en hul strewe om selfbeskikking dood is nie! Inteendeel! En ja, ek het my deel probeer doen, maar die NP met die totale veiligheidsdienste/media/Afrikaner-stemvee tot sy beskikking, het gesorg dat ons in boeie bly en in boeie aan die ANC/SAKP oorhandig word. 'n Boerestaat is al wat ons sal red!

01/10/2017

John

John

Laaik sy musiek baie. Hy't baanbreker werk gedoen met sy 'Together as one' album saam met die bekende anargis Johannes Kerkorrel. Waarskynlik bedoel om Afrikaners te help ontsnap uit hul verkramptheid.

01/10/2017

John

John

Ja dis vir my ook half irriterend, die heen en weer soeke na die perfekte kulturele venoot vir die Afrikaner. En dan is die kort geheue ook duidelik, want was dit nie juis Willie van Oranje wie die Boere uitverkoop het toe hy die kolonie aan die Britte oorhandig het nie ?! Tog is ons nostalgiese patriotte hier gaande oor die ou ranja-blanja-blou, die 'appeasement' lap wat eintlik bedoel was om die Engels taliges ook in te trek by die Nattes se republiek. Miskien moet Afrikaners vir 'n slaggie onthou dat daar eindelose onmin was onder die proto Boere oor die VOC, wat basies maar die Nederlandse regering was. Dit was juis Hollandse beperkings en gesag waarvan hulle wou wegkom. En ek sou dink dat indien onse Jan lewend was op daardie stadium hy die horries sou kry. Ek merk dat ons Doktor hier ook nog steeds die portret van Jan plaas wat sederdien uitgewys was as waarskynlik 'n portret van 'n gans ander man. Liewe vrek !!

01/10/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

Jean, niet wachten. Er werden veel hugenoten opgevangen in de Amsterdamse 'Jordaan'........(jardin)

01/10/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

Dit volgende onderhoud, vol feiten over de misdadige achtergrond van 'groen links' (achterlijke bolsjewistische knechten), valt rondom u zeker niet in goede aarde, expatNederland ;-) Veel liever met een gesubsidieerd pilsje in de hand over een Sovjet stijl propaganda film aangaande Yassin Klaver kletsen terwijl bolsjewistische Femke Halsema in stelling wordt gebracht om schijnheilige bolsjewist Van der Laan in blank verarmend en deporterend Amsterdam te gaan vervangen met de gedwongen 'DIEVERSITY'.

01/10/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

1. Wat is PRAAG toch een rots in de branding. Daar gaan we hier heel binnenkort weer voor rond met de pet om een bescheiden maar oprechte bijdrage te kunnen leveren. (collecteren) 2. Rifrug : "onderdele van ‘n goter Dietse nasie of groepering plaasvind." gotisch of groter ;-) "De schijn-élite van die valse munters — Drees, extreem rechts, die sixities, nuttige idioten,.." sexistisch of sixties ;-) 3. “Hulle het nou alles, hulle het my grond, my vrou, my kinders. Maar my het hulle nie. Hulle kan maar kom, hulle kan my maar in die tronk gooi en hulle kan maar my grond vat; hulle kan my maar doodskiet ook, maar my sal hulle nie kry nie. […] My kry hulle nooit. Ek is Bart Nel van toe af, en ek is nog hy.” Alexander Solzhenitsyn : But when you've robbed a man of everything, he's no longer in your power - he's free again.... Terwijl 'gezinshereniging' voor 'migranten' en 'vluchtelingen' door ranzige slopende naasten haters met het schuim op de bekken wordt voort gedreven en hele regio's van herkomst 'familie' zijn, worden in criminaliserende balkaniserende volksvijandige anti christ EUSSRepubliek Nederland, met z'n machtige misdadige op blanken gerichte echtscheidingsindustrie en door hypocriete linkse misdadige pedofielen geleide 'jeugdzorg', echte autochtone Nederlandse gezinnen onder hoge druk en onmenselijke toestanden, onmogelijk gemaakt en systematisch uit elkaar gescheurd. Waar broedermoord deel van het boosaardig fundament is. In dat radicaal linkse ware naasten verachtend goddeloos klimaat, dient ook de van bovenaf opgelegde weerzin richting het broedervolk in SA bezien. Heel goed dat dat wordt bevestigd met : "Hy (Hans Janmaat) is deur sy eie mense meer gehaat as wat Connie Braam se Anti-apartheidsbeweging ooit Afrikaners gehaat het." Liepen zowel Hans Janmaat en Pim Fortuyn 'voor de troepen uit' ? Welke troepen zijn dit nu dan ? Anti islam is nog net even iets anders dan pro Nederlands en God, Jezus Christus en Heilige Geest boven alles ! Nogmaals wil ik hier graag stellen dat ik toevalligerwijs Hans Janmaat, duwend achter de rolstoel van gehavende geamputeerde Wil Schuurman, die nog 1 been overhield na de politiek correcte terreuraanslag, in de bossen rond Baarn en een keer in het centrum van dat dorp voor de deur van een horecagelegenheid, heb mogen ontmoeten. Beide keren konden we een uurtje spreken en mede daarvoor dank ik God, Jezus Christus en Heilige Geest. Hier evt. ter illustratie een schrijnend tranen trekkend voorbeeld uit velen van de dagelijks institutioneel volksvijandige anti Nederlandse praktijk, waarbij een kindje het moest ontgelden in een land en weerzinwekkend klimaat waarbinnen systematische kindermoord(abortus) en systematische bejaarden moord('voltooid leven'!!!!!) woekert als nooit eerder onder het linkse motto 'voor jou 10 allochtonen' wat nog als 'humaan' en 'tolerant' moet worden geslikt ook : https://www.ad.nl/binnenland/vader-omgekomen-sharleyne-8-wil-jeugdzorg-onder-ede-horen~a2969f33/ 4. Met de woorden van een sterfelijke uit de kerk geflikkerde zondaar : God zij met ons en ziet alles. En Jezus voedt en verzorgd ook Willemien Potgieter

01/10/2017

eduard

eduard

U het 'n sterk standpunt tov die Nederlanders, en ek stem volkome saam. Die Afrikaner-Boere volk en sy taal het 'n beter kans om oorlewing as die Khoisan hulle sin kry met die wegbreek van die res van die land. Dit is weliswaar 'n poging in die regte rigting. Wat betref die poging van "secession", is daar nie 'n woord gerep in die MSM of enige lokale webwerf behalwe Rense.com. Daar was 'n boek geskryf deur A H M Viktor: Die Terugtrek van die Groot Trek. Die verskuiwing na die Khoisangebied is al hoop wat ons dalk het. Kan Praag nie die artikels wat op rense.com verskyn het, op hulle webwerf plaas nie?

01/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Die Nederlandse en Germaanse wortel gaan inderdaad diep terug in die navorsingspad na ons voorsate. Daar is baie elemente in die vars navorsing van dr. W.A. Liebenberg oor die verspreiding oor die eeue wat die verwantskap en die migrasiepad aandui. (Sien bv. https://www.amazon.com/-/e/B074DJJKMG sou u belangstel in al die onderafdelings wat bewys dat ons 'n groot familie is.) Hoewel daar talle is wie nukkerig op die kantlyne gal braak, of deur Edom mislei is, is die feit dat die St.Bartholomeusnag, Jan van Riebeeck, Settelaars, Hugenote, die Groot Trek, Vegkop en Bloeddrivier sowel as die vryheidsstryd rondom 1900 asook die verraad van 1994 deur tot by PRAAG, bydra tot dit wat dit vir my en jou moontlik maak om te sit-sit-so waar ons is. Dankie dr. Dan, ek stem saam en waardeer jou beplande uitreikpoging na internasionale familie en vriende. Ons Germaanse en Sakser wortels behoort 'n baie beter handels en beveiligings alliansie te kan bewerkstellig as wat tans a.g.v. onverskillige onkunde die geval is in praktyd. Familie staan mos bymekaar! Oral!

01/10/2017

Dan Roodt

Dan Roodt

Maar Sloet is geen Nederlander nie! Sy selfgekose bynaam of skuilnaam was altyd “Afrikaan”. Sover ek weet, kom hy van die Kaap af.

01/10/2017

John

John

Ek sien uit na die volgende berig aangaande ons hugenote voorvaders.. wanneer befondsing vir die Frankryk toer benodig word.

30/09/2017

expatNederland

expatNederland

Mens kry die indruk dat NL "regs" is, ja.. in die geheim wel.. MAAR... die (Groenlinks) van NL het helse veel mag. Vergelykbaar met die Engelse in ZA. Dit is "een pot nat". NIEMAND maar NIEMAND sal erken dat hy PVV'er is. Self woon ek in 'n (groen)linkse "bolwerk". Ek het persoonlijk weinig las van moslims. Apartheid was 'n helse fout. Dit was Nazi praktyke. Dit is hoe NL oor apartheid dink. Nederlander + PVVer het 'n peshekel aan Nazi's (lees daai PDF Onbeantwoord liefde). Mens kan nie, mag nie apartheid goed praat. Dit mag nooit terugkom. Die ANC was hier suksevol want die PR-masjiene het die lokale NL kultuur begryp mbt Nazis. Mens kan nie pissig wordt op NL. Hollanders wou graag van ZA 'n Nederland in de vreemde maak. Die nasionaliste het NL die rug gekeer, nie andersom. Veel stede en dorpe het strate, pleine en buurte is vernoem na boere generaals & veldslagte. NL'er van heden weet f@kkol oor ZA. Dit is net nog 'n Afrikaland. die jonge kase praat graag Engels, en verkies Kaapstad en meng met Engelse. Hulle weet / voel niks vir Afrikaans. Die band opnieuw bou gaan ONS enorme moeite kos. Ons het Holland nodig. Nie andersom. 'n Afrikaner genocide sal hulle geen malle moer scheel. Die broedervolk gevoel is morsdood. NL het helse veel kanse vir studente. Hulle universiteite en hogescholen is wereldklas. Kyk byvoorbeeld naar Haagse Hogeschool.

30/09/2017

Rooikop

Rooikop

Is dit nie juis ironies dat die geldmag van destyds hier net 'n verversingstasie wou oprig en toe onstaan daar 'n volk nie? Al die ander plekke waar hulle met mag en mening gekolonialiseer het was dit steeds agter ZA. Hier het 'n volk ontstaan waar niemand dit verwag en/of regtig wou hê nie.

30/09/2017

Sass Kloppers

Sass Kloppers

Dan, dis baie waar. Die enigste probleem is dat meeste van ons Volk weier om deel te wees van enige plek waar die pretensieuse en egoistiese liberaal Johan Sloet De Villiers is. Dan vat ons maar liewer ons kanse met dit wat ons het. Ons trots weeg baie swaarder

30/09/2017

Dan Roodt

Dan Roodt

Hier is 'n liedjie wat in Nederlands en in Afrikaans gesing word, en mens kom dit amper nie agter nie. Die windmeul verander in 'n windpomp.

30/09/2017

Potus Dotard

Potus Dotard

Jammer, maar jy het my al met jou eerste sin verloor! "Elke Afrikaner is trots op Jan van Riebeeck." Dit is 'n "sweeping statement" wat dood-eenvoudig NIE WAAR IS NIE! Die Hollandse langhaar was op ons geld ... Maar hy is beslis nie 'n held of 'n "volksvader" van my nie. Met sy gesiggie op die geld, lyk hy vir my eerder soos 'geldmag' - die eintlike vyande van ons volk!

30/09/2017

Vicky

Vicky

Ek onderskei nie tussen blankes nie MAAR ek hou nie van die term Afrikaner nie. Ek verkies Boer.

30/09/2017

boerseun

boerseun

Dankie vir 'n puik artikel, dr. Roodt. Ek bly trots Boer tot die dag van my dood! Glo ook aan Boere-republikanisme. Ek kon nog nooit aan die term Afrikaner gewoond raak nie. Tog so jammer dat selfs volkseie historici soos dr. Raath, die Boere van die Boererepublieke in Afrikaners gaan verander het in sy boek getiteld, die Afrikanerrebellie, wat handel oor die Boererebellie van 1914. Ja, die Boere is verander in Afrikaners, dit slegs 12 jaar na die einde van die Tweede Boerevryheidsoorlog (1899-1902)! Maar ... die Boer leef steeds, en al word hy doodgeswyg, sal die Boer en sy strewe nie deur Media24, die ANC/SAKP of die hanskakies begrawe word nie.

30/09/2017