Carlaw Park Student Village - residence tour

Other videos

to watch

Measles Picture - The Measles Picture Compilation

mba degree at university of pretoria

ORIGAMI OWL (Nguyen Hung Cuong)

Comments

what people think about it

DevilsAdvocate

DevilsAdvocate

Doh!

18/10/2017

chiremba wematombo

chiremba wematombo

auckland park student accommodation Wait for the real story, they never have a politburo meeting for such, its normally Mugabe informing the pb members!

30/10/2017

Rifrug

Rifrug

Ek is nou so ontsteld! Ek was nou by die apteek, hier in watse straat nou weer oorkant die dinges man. Maar anyway, toe vra ek nou mooi in Ingels nogals "Sir I need some medicine" en wys na my keel. Toe sê hy "fo cough" toe loop ek maar. Want nog nooit het iemand so met my gepraat nie. Wie dink hy is hy nogals?

20/10/2017

Mattewis Kat

Mattewis Kat

auckland park SEB is maar die probleem by al die staatsverwante organisasies. Denel, ESKOM, die hele spul gaan gebuk daaronder. Benewens die feit dat hulle verplig is om van die oorprysde dienste van oneffektiewe kader-besighede gebruik te maak, word kritiese poste binne hierdie semi-staat strukture eenvoudig vakant gehou eerder as wat gekwalifiseerde blankes daarin aangestel word. Die leuse is eenvoudig: die besigheid kan eerder polities-korrek ondergaan as wat hy deur die "privileged whites" toegelaat word om te floreer. Hierdie korrupte mandaat word aan die self-lonende heerserskap geskenk deur 'n stemgespuis wat deur die kolonialiste geleer moes word om selfs hulle agterstewe af te vee. Dis 'n demokratiese mislukking waarin die enigste beduidende wigte dié is wat tussen De Klerk en die ongerieflike werklikheid bestaan.

16/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Mmmmmm foeitog ja. Totsiens.

15/10/2017

Cousin Vinnie

Cousin Vinnie

🍼🍼🍼🍼🍼🍼🍼🍭🍭🍭

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Sussie, ek dink jy is nog te nuut op Praag om wilde aannames te maak' sou jy positiewe, ordentlike, en ongekruide kommertaar lewer sal jy verseker op duime kry, ongeag of jy blond is. Terloops, ek is te gevorderd in jare om my te laat verlei deur blondines. Ek sien baie dieper as dit. Wat betref op duime, ek het al vir jou per geleentheid n op duim gegee vir kommentaar wat ek mee kon saamstem. Miskien het jy dit maar net misgekyk. Mooiloop.

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Sou jy na haar profiel op PRAAG gaan kyk sal jy besef sy het nie die betrokke blog nodig nie. Mooi dag verder.

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

More, interressant hoe mens in jou eie slagyster kan trap.

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Hi Trippie, genugtig dit is goed om van jou te hoor. Ek het gedink jy het die aarde verlaat en in die naaste peerboom geklim. Gaan dit wel met jou! hoop so. Sien uit om weer van jou kommentare lees. Seën en............mooiloop.

15/10/2017

Rifrug

Rifrug

Uitgesuffel? ≠ uitgesnuffel

14/10/2017

Trippie

Trippie

HuH

14/10/2017

Trippie

Trippie

Hallo Andy

14/10/2017

Trippie

Trippie

student accommodation Stem Riffels.

14/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

So 2/3 jaar gelede sou 'n retoer vlug vir een persoon met SAL van Kaapstad/Jo'burg en dan met Air Botswana tot in Francistown jou R7,000-00 gekos het. Ek en my beterhelf het 2 maande gelede Kaapstad/Windhoek R6,900-00 vir retoer kaartjies betaal met Air Namibia.

14/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Na mening is SEB nie die probleem nie, maar die afwesigheid van onderlinge WEB saam met internasionale handels vennote vanuit die Germaanse, Sakserse en verwante volkere se dampkring.

14/10/2017

Cousin Vinnie

Cousin Vinnie

Ag oubaas se honne, tog só bly jy het dit weereens uitgesuffel.

14/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

Dit is die een kant. Nog meer bedenklik is hoe die blanke bestuurder die staat vooruit hardloop om in die regte boekies van regstellende aksie wetgewing te kom, in afwagting wat kan kom, maar nog nie gekom het nie, sodat hulle hulle weelderige voordele kan behou. Ek ken verskeie blanke IT ondernemings wat so vinnig moontlik Indiers van oorsee af ingekontrakteer het met presies dieselfde vaardighede van hulle blanke eweknie. Die resultaat daarvan was dat die minder bekwame Indier die kontrak gekry het, terwyl 'n hele generasie hoogsvaardige blanke IT spesialiste se loopbane ten einde gekom het, met ander woorde reeds in hulle veertiger jare, dan wanneer mens op die meeste produktiefste is, loopbaan moet maak, familie gestig het, eiendom alreeds ver gevorderd afbetaal het, met ander woorde alles wat die mense oorsee kon gedoen het en ook gedoen het, Die mense moes maar emigreer of van beroep wissel (so goed soos onmoontlik op daardie ouderdom) of ander planne maak om te oorlewe, met ander woorde as hulle nie geluk gehad nie, was hulle en hulle families se lewe vernietig. As die een of ander spesialis dan oorsee gaan, mag hy moontlik vind dat die oorsese bestuurders, wat nie die situasie in Suid-Afrika ken nie, dink hierdie mense lieg (of is ideologies nie kosher nie - regs en klou vas aan Apartheid) en dis dalk beter om op die veilige kant te wees en liewerste 'n plaaslike werker aan te stel, met wie se agtergrond mens meer vertroud is (my ondervinding is dat dat dit net die geval van baie senior bestuur is. Die nuwe geslag bestuurders/besluitnemers het net voor of na Apartheid grootgeword en weet nie meer van hierdie dinge nie). Dit raak dan 'n bose kringloop waaruit mens nooit weer kan kom nie. Dit beteken die blanke "elite" van IT het hulle volksgenote op die ashoop gegooi om self verder uit die varktrog lekker te kan vreet. Soveel vir solidariteit onder die blankes as Mammon roep, en as dit 'n militere situasie was, wat sou mens gese het? Die bestuur het na die vyand oorgeloop en hulle troepe vir die wolwe gegooi?

14/10/2017

Rifrug

Rifrug

“SEB is eintlik net ‘n verskoning onm te steel,”

13/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

SEB......die siekte van die HELE staat , ek weet van gevalle waar 'n SEB buisie gom aan die staat gelewer word teen R89-00 @ buisie wat algemeen vir R24-00 op die ope mark verkoop word , 'n 20liter padverf van R1200-00 word teen R4200-00 gelewer en dan is die staatsamptenaar verplig om dit te gebruik ...hoe klink R6100-00 vir 'n ystersaag ('n werklike geval)!!!!???

13/10/2017

nickVader

nickVader

Jip.

24/01/2017

Phalo

Phalo

And with all that information, she will be disgraced and will disappear into oblivion. On the other hand, Brian and Anoj will continue milking it. Yup days of our lives

31/10/2017

Somaartakeone OhmeGod

Somaartakeone OhmeGod

did Mosilo give you minutes of the meeting where eskom was identified as the next cash cow? what criteria was used to chose Eskom, who was in this meeting, dates please would be helpful. and list of staff shuttled btwn eskom and trillian for such purposes so that I can ask these parliamentarians what have they done about this. thanks if this is true, it would suggest that these ppl, didn't work from the day of their appointments they planned and committed theft.

31/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

Robbing Island: Everything keeps going black, toy toyia!

29/09/2017

Brink Combrink

Brink Combrink

Yet you vote anc. Stupid is as stupid does.

31/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

The pyramid at the schlenter of the pyramid: Do evil, Gooshill Drive, direct from the borg hive. https: // www. youtube. com/watch?v=vrKs_vduiKU http: // www. batr. org/terror/090517. html

09/09/2017

Larry Applegate

Larry Applegate

What was wrong with drive??? I have a sinking feeling that this will do for Google what Windows 10 did for Microsoft! Now I just use Linux.

08/09/2017

guavaberry

guavaberry

Sad that one of google's A+ products hits the bin,

08/09/2017

DevilsAdvocate

DevilsAdvocate

So, drop-box it is then... XD

08/09/2017

Eddie Maroto-Chingondi

Eddie Maroto-Chingondi

Look at this shameless Dabengwa he didn't do this when is was squandering gvt money now acting like he cares bug off.

25/10/2017

Victor Dhlamini

Victor Dhlamini

Desperation shame! Dont these stupid cops have proper work to do??

25/10/2017

Chaporonga Zobhex

Chaporonga Zobhex

Ndokumwe kungotitambisirawo ma resources ikoku.

25/10/2017