Other videos

to watch

Comments

what people think about it

Wim Kotze

Wim Kotze

Ek wil nie 'n Engelse-Zulu word nie.

13/10/2017

Wim Kotze

Wim Kotze

Huh, is jy 'n mutasie?

13/10/2017

expatNederland

expatNederland

Ja, weg. Moet ééntalig monkultuurland word. Japan is een van die meest suiwere homoheen volke op aarde. Toevallig in 2016 was daar <=5 moorde gepleeg. Selfde in Pole. Nederland is multikulti maar wel is "blank" taal- en kultuur hier oorheersend. Helaas, die propaganda teen selfbeskikking en republiek is oorweldigend.

13/10/2017

Wim Kotze

Wim Kotze

Jou oggend en aandpraatjies strook nie: Apartheid was fout, maar nou wil jy wegbreek van die reenboogparadys?

13/10/2017

expatNederland

expatNederland

Apartheid was fout. Punt. Dit het SA opgefok.Maar, ons moet vooruit kyk, en op 9-apr-2019 een republiek uitroep. Dit is die enige oplossing.

12/10/2017

Nico

Nico

Ek is nie so seker of dit die anglosaksiese Brit is wat die Boer wil vernietig nie. Daar is ook 'n reuse swaai na regs in Brittanje. Ek dink Brittanje was die pre-wêreldoorloë VSA. Hulle was ook 'n groot hond wat deur 'n klein (((stert))) geswaai was. Ek het onlangs twee baie interessante boeke gelees, Randlords en A Thousand Million Pounds for us or Germany. (Skaars, duur en geen pdf beskikbaar nie) Die meeste sg Randlords, wat die Anglo-Boereoorlog aangestig het, was nie Anglosaksers nie. Net so is die 'Germans and German bankers' in A Thousand Million Pounds nie Duits nie. So ook was 50% van die gearresteerdes vir die Rivonia verhoor nie Afrikane en Indiërs nie. Hulle het of ontsnap of is vrygespreek, behalwe Denis Goldberg, en die Afrikane en Indiërs het aan die pen gery. Sonder die 'uitverkore volk' se hulp, sou die ANC nêrens gekom het nie. Wie besit die hoofstroom media?

12/10/2017

Nico

Nico

Darwin was 'n sellulêr ongeletterde ketter. Molekulêre nanomasjienerie kom nie spontaan in wording nie. As jy Darwin volg, so what! Wat met jou of met jou volk gebeur is irrelevant. As die swart massa die 'aanteel' stryd wen moet jy hulle eintlik loof daarvoor, nie waar nie. Dis die oorlewing van die sterkste. Kan jy ooit enige iets weet as jy Darwin volg? Hoe weet jy of die mutasies jou nie 'n rat voor die oë draai nie?

12/10/2017

Maus

Maus

Dalk kan verder teruggegaan word om die identiteit van die Boer na te spoor. Ons identiteit is dalk opgesluit in ons stryd teen die Britte. Maar dalk het ons dieselfde stryd al voorheen teen die Romeinse Ryk gevoer, en miskien selfs voor dit? Die stryd van: Globalisme teenoor nasionalisme Vermenging teenoor soort-by-soort Samelewings in klasse teenoor een sonder klas Leiding deur mag teenoor leiding deur rede Dwang teenoor vryheid Dalk gaan met die woord "Boer" gebeur soos wat met "Barbaar" reggekry is.

12/10/2017

John

John

Lindley. 2010-12-02 Plaasaanvallers het ’n driejarige meisietjie alleen na ’n buitekamer geneem en haar koelbloedig doodgeskiet – vermoedelik omdat hulle bang was sy sou hulle later kon uitken. Daarna het hulle haar lykie – nog met ’n pienk strikkie in haar rooi haartjies – gevat en by die lyk van haar ma in die hoofslaapkamer van die plaashuis gaan gooi. Na verneem word, is klein Willemien Potgieter en haar ma, Wilna (36), albei in teregstelling-styl in die agterkop geskiet. Willemientjie, soos sy genoem is, se pa, mnr. Attie Potgieter (40), se lyk is later buite langs ’n heining naby die huis se agterdeur aangetref. Antonie, broer, ek moet ook maar tande kners as ek vir jou sê 'Sou jy so iets kwyt raak aan die oupa en ouma wie by vier oop grafte moes staan ?' Dink mens. Die moordadigheid waarna jy verwys is nie a.g.v. die wit mens nie, dit is a.g.v. D.N.S. - en word gepleeg teen die wit mens omdat die wit mens wit is.

12/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Jip, France - en met Stockholmsindroom van selfverraad en selfveragtig ten koste van self en eie mense, is ons sommer ons eie grootste vyand in hierdie effektiewe Volksmoord agenda teen ons.

12/10/2017

Wim Kotze

Wim Kotze

Apartheid het juis die natuulike orde probeer vaslê. Of glo jy ook nou daar in Nederland dat Darwin net 'n ketter was?

12/10/2017

Wim Kotze

Wim Kotze

Presies hoe het swart pompjoggies Afrikaners gepamperlang? Watter voordeel is daar vir Afrikaners om 'n toeslag in die petrolprys te betaal om ongeskooldes in diens te neem? Jy weet seker ook nie dat petrolverbruikers elders in die wereld self petrol mag pomp? Die blanke belastingsbetalings wat vir dienste aan swartes toegeken word was seker ook net 'n gepamperlang? Jy praat bog.

12/10/2017

Carne Aderunt

Carne Aderunt

Antonie Geyser, mapstieks! Jy kan kan darem TWAK praat! Dankie aan Suidpunt en Afrikanus ... vir jul meer beredenerende antwoorde aan die dwaas wat die breinspoeling wat hy ontvang het slaafs napraat.

11/10/2017

John

John

Die verskansing van die Afrikaner se kultuur in wetgewing, eksklusiewe toilette vir blankes en eksklusiewe werk vir swart pomp joggies het inderdaad die Afrikaner tot die dood toe gepamperlang.

11/10/2017

expatNederland

expatNederland

Europese lande is homogeen. Eén taal, één kultuur, één gedeelde geskiedenis. Slegs één kultuur, taal kan oorheers. Hoe het Engelse Australië homogeen geword? Onlangs Aug-2017 was ik in Bali, Indonesië met derduisende Aussies. Almal blank. Somtotaal NUL 'aboriginals'. Selfde in Amerika. Die abbos en Indiane is uitgerangeerd. Tel nie. Europa orde en Afrika communisme bestaan nie saam. Apartheid het die natuurlike soort-soek-soort verstoor. 11 tale in SA beteken één: Engels. Afrika brandstigting-moord mentaliteit beteken: één kultuur. ZA wordt getransformeerd na Engels ééntalig Afrikastaat.

11/10/2017

Krokodil Botha

Krokodil Botha

When I'm despondent , when a degree of doubt arises within me, I often read either Dr Malan's speeches or Langenhoven's books. ~PW Botha Warrenton, 24 -7-1982

10/10/2017

France Vermaak

France Vermaak

Absoluut korrek, Dr. Dan Roodt. Ons volksidentiteit is absoluut 'n vereiste as ons ooit ons volksvryheid in ons eie Vaderland wil herwin. Dit is uiters kommerwekkend hoe ons volk aan volksuitwissing blootgestel word vernaamlik sedert die vroee 1990 dekade.. Hierdie is onbetwistelik 'n NASIONALE SELFMOORD wat al hoe meer 'n werklikheid is wat nie meer onder die mat gevee kan word nie. VOLGENS DR. FRANS CRONJÉ (CEO SAIRR) SAL SUID-AFRIKA TEEN 2040 AL SY WIT MENSE VERLOOR: Interressant hoe akkuraat Dr. Verwoerd se voorspelling was, ek haal aan: "In a multi-racial society where power must eventually be transferred into the hands of the numerically stronger Bantu, not only the White, but also the Coloured and Indian will go under. Over time even the Bantu masses will not benefit because on the strength of what has happened elsewhere in Africa, it must be taken into consideration that South Africa will develop into an autocracy or dictatorship. On account of their lack of ability to manage a complicated administration, the country will moreover administratively and economically be destroyed and for everyone - White and Coloured - end in chaos" Dr. H.F. Verwoerd. BRON: Hendrik Frensch Verwoerd South Africa's Greatest Prime Minister page 4. Author: Stephen Mitford Goodson. Volg die skakel, lees verder en versprei; skokkend hoe blankes 'n bedreigde spesie in Suid-Afrika geword het: http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?30099-Die-nuwe-Suid-Afrika-op-die-rand-van-totale-ekonomiese-ineenstorting&p=449892#post449892

10/10/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Dankie vir die interessante artikel. Die groot vraag bly steeds wat is ‘n Afrikaner en daaroor kan geen eenstemmigheid bereik word nie. Die taal en herkoms alleen kan uiteraard dit nie definieer nie. Groot deel van dit is die gebrek aan ‘n gesamentlike kultuur en tradisie. As daar na Europese lande gekyk word is daar in elke konserwatiewe, regse en of nasionalistiese groep ‘n hele paar gemeenskaplike kultuurbande wat die groep identifiseer en bymekaarhou. En, ook ‘n ondefinieerbare band wat hul laat saamstaan. Wat het die Afrikaner deesdae rerig in gemeen buiten die taal – is daar enige gemeenskaplike godsdiens, musiek, kultuurfeeste? Die Franse, Italianers, Portugese ens het elkeen ‘n sterk tradisie van eiesoortige musiek en kuns wat uniek is – wat is regte Afrikaanse musiek eintlik – volkspele, Steve Hofmeyr of Die Antwoord? Blanke Afrikaners het te selektief geraak met wie deel is van die “klub” – te veel splintergroepe met eiebelang wat nie kan saamstaan nie, nie eens in geval van ‘n krisis nie. ‘n Naam wat nie Afrikaans is nie, gebrek aan rugby beheptheid, bereidwilligheid om in Engels besigheid te doen, verskil in opinie ens is genoeg om jou uit te sagkens uit te sluit – ‘n amperse passiewe/aggressiewe houding jeens enige iets wat nie in ‘n bepaalde groepie se raamwerk inpas nie. Om na Europa te kyk vir selfbehoud is bloot ‘n fantasie – elke land het hul eie krisisse en geen land sal bereid wees om ‘n groot groep Afrikaners in te neem nie – die politieke ramifikasies is net te groot. Die fokus is te sterk op diversifikasie en globale eenheid terwyl die gewone Europese burgers deesdae al hoe meer gekant is teen die influx van immigrante na die migrasie debakel van die afgelope twee jaar. Afrikaners is in baie gevalle nie eens bereid om Engels baas te raak ter wille van oorlewing nie, wat nog te se enige ander taal, sou ‘n gasheerland mense inneem. Maak nie saak hoe pro-Afrikaans sommige van Britse herkoms is nie, menige Afrikaners sien steeds die Natte en die Sappe van ouds en word jy steeds daarvolgens geklassifiseer.

10/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

Ag watse vrede tussen die blankes en swart massas. Jy sal met hulle redeneer tot dit blou uit jou ore uitloop en steeds op die plek staan en makeriepas. Dis twee onversoenbare mentaliteite wat mens nou probeer versoen. Mens kan nie DNA verander met kommissies nie. Kommissies stel net die probleem uit, of verplaas die probleem na toekomstige generasies uit. As die kommissie verdaag, dan is hulle weg en het hulle werk gedoen, hulle het vrede daarmee of dit werk of nie. Jy moet dit ook kan afdwing, en hoe doen jy dit. Die veiligheidsmagte is in die hande van die met wie jy onderhandel. Dis 'n kruitvat wat jy net keer om te ontplof deur die lont nie aan die brand te steek nie, en dit het die ou regering goed gedoen. Maar toe was die getalle nog nie so groot nie. As hulle buite die blanke gebiedens woon en selfregerend is, dan onderhandel jy met ander regerings, dan het jy bietjie beter kaarte. Die moordadigheid teen die blankes - dis mos 'n klomp terrs wat uit die koue oorlog kom en niks van regeer weet nie. Hulle lewe nog met die een voet in die bosoorlog, dink nog aan daardie jare, en teer op daardie sentimente, soort van oorblyfsels uit 'n tydperk wat nie meer bestaan nie, want verder het hulle niks noemenswaardig gelwer nie, behalwe om Suid-Afrika al verder in die afgrond te marsjeer nie. Damme en kanale skemas - daars die graaf en pik, gryp dit en hef self op, nie wag vir die ander nie! Magtig man, die Afrikaner was plat na die Anglo-Boere oorlog, na die Depressiejare, allerhande lelike griepe en het hulself alleen opgehef. Die hele Europa moes homself na WWII ophef. Duitsland se Marshall-plan hulp was ook maar 'n klug, want elke sent met rente moes terugbetaal gewees het en het gin die oorlogsskade eers persentasiegwys gedek nie, maar was goed vir die propaganda. Blanke handearbeid van blanke bejaarde vrouens wat letterlik berge vol ruines weggedra het, het die land opgehef. Die swartman ken gin geskiedenis nie, hy praat maar net., want hy is uitsonderlik goed daarmee, want dit pas by sy geaardheid. "The world according to Brian".

10/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

Depressief wat mens so lees oor Suid-Afrika. Nog 'n geskiedkundige persoon tree terug. Het hom eenkeer kortliks ontmoet. http://www.dievryburger.co.za/2017/10/vvk-voorsitter-tree-uit/ Wat as al hierdie behoudende organisasies, toekomstig en in die verlede, alles gedoen het wat hulle kon, en daar werklik 'n kans op sydens die VVO of een of ander hand ontstaan om dinge te verbeter, maar alles val plaat omdat die blankes nie rigting kan kry nie? Ek spekuleer nou, want ek sien nie meer die groter prentjie op grondvlak nie. Ek kyk op youtube berigte van die vloede in Natal ens. Ek sien net blink karre ry, niks dat dit so in Kuba lyk nie. Die uiterlike lyk nog weelderig, selfs moderner as hierso. Met so baie geld nog dan is mens mos heel tevrede? As mens so van die "Ingelsman" en sy verligtheid praat, van watter blanke Engelsemanne praat mens hierso? Ek sien in Durban net nog Engelses wat eintlik Indiers is en wat op TV engels praat, swartes wat engels praar wat met blink motors rondry, maar ek sien nie blankes Engelsmanne nie. Ek lees op hierdie weblad en ander net die slegte nuus, maar hoe gaan dit met die blanke met wie dit nog goed gaan? Ek onthou net toe ek laas in Suid-Afrika was, toe het die skoen vir baie nog nie so baie gedruk dat hulle begin politiek praat het nie. Miskien privaat by die huis, maar openlik net rugby en vermaak en vakansie en het goeie motors gery in 'n land met so 'n swak wisselkoers reeds toendertyd, dat mens sou verwag almal ry net wrakke rond, en dit is beslis nie die geval nie. Magie vol, ogie toe.

10/10/2017

Antonie Geyser

Antonie Geyser

uit n ander hoek, die verlede en hoe dit verstaan word: In n verslag of boek soos 'a hydropolitical history of south africa's international river basins' word die revierskemas en damme tot totstandkoming verduidelik. Orals in die verslag word beklemtoon dat die damme en kanale en skemas ten bevoordeeling van die 'wit' mense en sogenaamde arm blankes m.b.t. werksgeleenthede, plotte, plase en ekonomiese vooruitgang was, tot uitsluiting en/of minder toelating en toegang vir swart, kleurling en indier werkers se aspirasies en ekonomiese vooruitgang. Verder word daar beklemtoon dat die wit boere (volgens hulle) lui was en altyd bakhand gestaan het t.o.v regering kontrakte en besluite. En daar word gese dat die goewerment van daardie tyd nie gekonselteer het met die swart gemeenskappy wat hulle toe moes skuif vir die bou van die damme nieMet die begin van die mynbedryf was daar n groep Duitse Joode wat Engeland en Amerika te wille was, en n klomp Duitse Joode wat Duitsland ter wille was. Segrigasie sisteem het hulle die 'reg' gegee om swart mense te betaal 1 pond/week en die blanke werker 1 pond/dag te betaal. Die verlede se verkeerde arbeidspraktyke en ekpliotasie van mynmaatskappye en die politieke mag van die Afrikaanse en Engelse groepe wat segregasie toegepas het wat hulle van die destydse Britse bewind aangeleer het, het veroorsaak dat net die Afrikaner altyd en nou geblameer word vir verkeerde dinge in die verlede en nou ook alles wat verkeerd is in die hede. Die geskiedenis van die Afrikaner sal en gaan teen ons gebruik word om korrupsie en wanregering te verskoon of te versag. Een van die foute wat gemaak is in '94 is dat daar nie n kommissie aangestel is om 'vrede' te maak tussen die blankes en die swartmense nie. Miskien sou dit gehelp het om die moordadigheid en haat teen wit mense te verminder.

10/10/2017

Wim Kotze

Wim Kotze

Swak, Piketberg, swak. Ek het die storie dat 'n Piketbergse dronkie een nag deur die begrafplaas huis toe gestrompel het en in 'n oop graf geval het. Toe hy teen dagbreek wakkerskrik en uit die graf opstaan, kyk hy om hom heen en sien geen beweging nie, en denkend dit is die oordeelsdag, sê: "swak Piketberg swak".

10/10/2017

Skisofreen

Skisofreen

Soos ek die storie onthou gaan die Piketberg storie oor 'n jafel wat een aand 'n bietjie te diep in die bottel gekyk het en op pad huis toe deur die begraafplaas strompel en in 'n oop graf val. Toe hy bykom verbeel hy hom hy is een van die wederopstandiges. Hy kyk om hom heen en sien hy is alleen en dit is toe hy sê "swak Piketberg, swak".

09/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Ek het onlangs 'n een-bladsy pleidooi sommer so hier in die plotte se GPF omgewing geskryf en gevra dat ons moet wakkerskrik te midde van volksmoord, plaasaanvalle, geweldsmisdaad, munispale verval en verbeurde selfbestuurdeelname d.m.v. buurtwagte, belastingbetaalersverenigings en munisipale wyksbestuurdeelname. Maar die blanke Afrikaner identiteitloosheid, waarmee saam willoosheid en rugraatloosheid asook gebrek aan begrip oor herkoms, geskiedenis, perspektief en visie blyk enige laaste entusiasme vir selfbestuur en alternatiewe sosio-ekonomiese modelle (wat nog van selfbeskikking) te smoor. Dit laat natuurlik ruim en onverhinderde speelveld vir die anti-Chris, kommunis, geldmag en die Roomse wortel.

09/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

More Ciska, ek kan nie meer met jou en Suidpunt saamstem omtrent hierdie situasie nie. Jy pomp in ,in n bodemlose put. Ek kyk na Chinese wat vir die eerste keer n Bybel van sy eie kry, nadat hulle al n geruime tyd die Evangelie mondelings ontvang het. Hulle huil en omhels daardie BOEK asof hulle lewens daarvan afhang. hulle koester die WOORD en soen dit van dankbaarheid en dan gaan hulle verder en DEEL dit met mede broeders. Die swartes is gevoer alreeds van die trekkers in die Ooos Kaap aangekom het en veral met die groot droogte waar daar duisende gesterf het weens hongersnood. Weer het die witman beplan en gedoen en gehelp en gevoer. Vandag is daar al 50 miljoen van hulle maar hulle sukkel nog steeds en neuk nog steeds voort met hulle "struggle". Hulle lieg nie net nie, hulle ontken dit ook watookal die probleem mag wees, hulle ontken deelname en betrokkenheid. Soos stout kinders is dit nooit hulle nie, en DIT kom al jare aan saam met die swartman. Vandat hulle getrek het van midde Afrika af al langs die Ooste kant af tot in Zululand en die Transkei. Van Dingaan en Tsjaka se tyd af. Ek vertrou hulle nie, en kan nie verstaan hoekom neem witmense, swart kinders aan om groot te maak nie. Ek het nog nooit gesien dat die teenoorgestelde plaas vind nie. Vroër jare wat die maatstaf om n kind aan te neem so streng, maar nou is dit ok dat n witte n swartkind mag aanneem. Wat n grap.

28/09/2017

Ciska

Ciska

Dit is baie baie hartseer as mens na foto's kyk van hoe ons mense werklik "lyk" na so 'n aanval. En dit help nie mens plak dit of die gevreetblad nie, daardie profiel word net dood eenvoudig deur die base aan stuur van sake geblok. Ook het ek nie werklik simpatie nie, maar dit gaan my verstand tebowe dat ons wit mense, ons wit boere SIEN en HOOR en BELEEF en ERVAAR en WEET!! WEET!! WEET!! wat aangaan, maar die hemele hoor vir my, hulle maak nie plan om hulself te beveilig nie. Nogsteeds los die kinders hulle ou mense om aan te hou boer, nogsteeds stel hulle (ons wit Afrikaners) swartes aan, nogsteeds kry hulle (ons wit Afrikaners) jammer en gee kos, nogsteeds dink hulle (ons wit Afrikaners) swartes moet soos kinders behandel word, nogsteed loop hulle (wit Afrikaners) met die bybel onder die arm en bid op 'n menslike god om hulle te help.... ag laat ek liewer net stilbly, dit krap my net om.... As jy wit is, is jy 'n rassis - KLAAR, swartes en bantoes LIEG vir jou! Swartes sien LIEG as deel van hulle omgang met als, en as jy hulle glo is jy net so dom soos pienk frikkel & sy gespuis. En nee, hierdie bantoes sal niks doen om ons te help of om te beveilig nie. Stem, en stem vir selfbeskikking, want nie VF+ of Afriforum of Orania gaan jou help nie, en help jouself, daar is baie wit Afrikaners wat op 'n plaas sal gaan bly.....

27/09/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Ons as bedreigde blanke Afrikaners in SA sukkel skynbaar met eie beveiligende sameweking en (by?) geloof in aksie. Ons weet mos daar is openlike oorlogsverklaarings teen blanke belastingbetalende burgers in SA en 'n Volksmoordaanslag teen blankes en landbouboere (genocidewatch.org en talle verslae verwys). Hier rondom 2001 het ek 'n dokument gesien wat op moontlike plaasaanval patrone terugwys sover as 1979! Nou wie gaan dit vir ons oplos? Wanneer? Hoe? My beskeie dog ernstige aanmoediging is vir 'n "bufferstrook" van gewapende burgers en goed opgeleide buurtwagte met oopkop buurtwagvoorsitters in elke GPF Sektor regdeur SA. Praat en kerm oor geweldsmisdaad en plaasaanvalle moet nou met onmiskenbare praktiese effektiwiteit en ruggraat-versterkde landsburgers op grondvlak onderskraag word. Buurtwagte moet na mening kruisbestuiwende teen-terreur opleiding en insette van oud SAW en oud SAP lede bekom. Afrikaner politiek en instansies moet asb. waak daarteen om nie armoede en veiligheidsrisiko bloot vir politieke of organisasie gewin, toesprake en glansfotos te misbruik, ten koste van geteisterde blankes en Afrikaners op die grond nie. Boere, burgers en volksgenote moet miskien 'n "name en shame" blad begin vir elke politikus en ander organisasieleiers wie beloftes maak of groot en befaamde, duur berade hou, of suggereer dat "daar 'n plan in plek is" t.o.v. misdaad ommekeer en burgerlike beveiliging in SA en dit dan nie doen of effektief kan of wil fasiliteer nie. Wat metodiek t.o.v. beveiliging betref is daar baie te leer by http://boervin.org.

27/09/2017

John

John

Gaan lees Mat 5:38

25/09/2017

John

John

Nostalgie en stereo tiperende rond dwaal deur dwepers. Dis juis die plaas eienaars wie nie `n wit siel op sy plaas het nie. Als swart aarbeid. Wat doen hulle vir selfbeskikking ? fkol !

25/09/2017

John

John

Ek neem aan, jy is `n voorstaander van bewapening - streng volgens die Skrif ?

25/09/2017

Owen in Durban

Owen in Durban

24/09/2017

Rooikop

Rooikop

As enige iemand ooit gedink/geglo het dat die regering iets vir die blanke sal doen is hy/sy net so onnosel soos frikkie en roelfie.

24/09/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Daar stem ek saam , feit bly staan dat ons bloei vir dieselfde wit nageslag ..

24/09/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Sonder om minagtend te wees wil ek vra of die wit man in moordland NET uit landbouers bestaan ??? Is daar nie net so 'n uitwissingsprogram op die dorpe aan die gang nie , is dit waarom die dorpenaars uitgesluit voel met al die murmerreringe wat op gaan ?? Is die landbouer se erf ook so betronk soos die dorper ?? Is die landbouer ook al verplig om geen ander volkies op hulle grond te dult soos die dorpenaar ?? Ek weet hierdie opmerking gaan weerlig trek maar.....in apartheid se tyd is dit 'n feit dat die landbouers die blou-oog kinders van die land was , dit lyk asof ons nou oor dieselfde kam geskeer word . EK EIS DIESELFDE BEHANDELING VIR AL MY VOLKSGENOTE ONGEAG HULLE BEROEP ... ONS IS ALMAL ONMISBAAR VIR ONS VOLK!! Hoe aktief is die landbouer binne die Volksaak , dit is immers tot hulle voordeel ook??

24/09/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

KOLSKOOT!!!

24/09/2017

Verkenner

Verkenner

Gaan lees Deut 28

24/09/2017

Kalium_Chloraat

Kalium_Chloraat

Die liefling van die geld-establishment, Cyril , het mos onlangs vir ons verduidelik wat die regering se plan met die blankes in die land is. Die staat sal niks aan hierdie probleem doen nie.

24/09/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Roerend eens Ben. Al sou enkele boere dan "rotten potatoes" wees, beteken dit dat hulle dan maar vermoor kan word? Myns insiens is dit waar die knoop lê. Heimlik voel die swartes die boere (Afrikaners) kry hulle verdiende loon. Maar jou stelling "ons is op ons eie": Ons was op ons eie toe ons onsself regeer het, 'n komandostelsel gehad en heeltemal in staat was om onsself te beveilig. Wat kan ons nou op ons eie doen en meer nog, wat sal ons toegelaat word om te doen? Soos Leon Lemmer in sy artikel hier onder vra: "dodemars vir die Afrikaner"?

24/09/2017