Megan & Etienne need a home | Real People Real Solutions | Knysna Fires

Other videos

to watch

The Jacaranda FM Incident | South Africa

Waterberg Game Park – Limpopo, South Africa (The Holiday Club)

Review: 2006 Chrysler 300C SRT8

Comments

what people think about it

DevilsAdvocate

DevilsAdvocate

Would be nice to see him in a competitive McLaren next year.

20/10/2017

VanderWalt

VanderWalt

just letting knysna Het dit geniet dankie. @danroodt:disqus - n ander kant wat baie min genoem word is die groeiende rol van tegnologie in die wereld (jy het so genoem oor die tv se impak in 70's). Byvoorbeeld - spesifiek twee areas wat nou baie vinnig ontwikkel is AI & RPA (Robotic Process Automation). Die gaan baie werke vinniger & beter doen as mense - daar is n magdom menings oor die maar die vermoe, investering & aandag van organisasies draai die kant toe vir logiese redes. Al vat dit nie werke in SA vandag nie gaan SA organisasies met internationale organisasies moet meeding wat baie meer effektief werk (beter, vinniger en goedkoper). Sosio ekonomies gesproke - Afrika met sy groot hoefeelheid lae of ongeskooldes is in baie groot moelikheid in die nuwe wereld van ons. Die robot werker is hier & Afrika se tydsberekening om rekord populasies te he is maar sleg! Wonder of die IRR die dophou? PS: Indien jul wil help robot bou - hier is een wat ek op afgekom het wat verniet lesse gee - UI Path (https://www.uipath.com/). Groete

24/09/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Dit is inderdaad 'n dilemma vir enige konserwatiewe burger, ongeag nasionaliteit. Ek dink ook nie dit was die Nederlandse volk se keuse in '75 nie. Maar, ongelukkig word enige persoon wat sy stem daarteen dikmaak (teen die staat) onmiddelik deur die liberales verkree en afgemaak as 'n rassis, nazi ens en word dan ook die teiken van daardie groep (soos Antifa). Ek wens ek het die antwoord gehad, Hans.

24/09/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Om sommer nog verder kommentaar te lewer - die media se uitbeelding van Afrika dra ook grootliks by tot die wanopvatting oor hoe dit werklik in Afrika gaan. Waar ek tans is kan ek slegs CNN, BBC, DW en Euronews (lekker ou liberale propagandamasjiene) opvang, en daar is chronies advertensies en programme wat swartes uitbeeld as hoogs bekwaam, professioneel, intelligent en dies meer. Ongelukkig is daar 'n groot aantal Europeërs en Britte wat slegs die kanale kyk en hul opinie daarvolgens baseer. Ek sien dit ook ongelukkig met my studente - die meerderheid sien swartes as eksoties, begaafd en veral swartvroue as skoonhede. Niemand in die media durf dit teengaan nie, met ander woorde die nuwe jong geslag dink dit is die norm en dit is ons blankes se skuld dat die res van die swartes nie ook soos die blankes is nie. just letting

24/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

Ik hoop niet dat u bv. denkt dat het merendeel van het Nederlandse volk in '75 voorstander was van het overvliegen van honderdduizenden vnl. achterlijke Surinamers. Maar wat wil je er tegen doen ? Wat kon de Duitser doen toen Merkel in 2015 het hek van de dam haalde voor een eindeloze stroom achterlijke schizofrene inteelt 'vluchtelingen' ? De AfD pakt nu net 13,4% ! Wat kon de Fransman er tegen doen dat zijn land na W0II werd overspoeld met Afrikanen/moslims ? Wat konden de Britten en Enoch Powell in GB doen in '68, behalve de 'Rivers of blood speech' en voor fascist en racist te worden uitgemaakt ? enz.

24/09/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Great onderhoud. Ek voel ook dat Europa en Brittanje oor die algemeen die swart bevolking van Afrika se vermoë om te vernietig onderskat en/of geensins begryp nie. In '94 tydens die onluste in die ou Bophuthatswana het ek eerstehands gesien hoe winkelsentrums binne ure vernietig word (bv Itsoseng Shopping Complex) en soos Dan dit ook gemeld het, is dit die kortsigtigheid wat bestaan en 'n totale onvermoë om verder as vandag te kyk en te beplan. Na die plundering destyds was die sentrums nie herbou nie en was daar 'n geweeklaag oor die feit dat hulle nie fasiliteite/geleenthede het nie en moes die spulletjie honger ly sonder 'n inkomste. Deel van die swart probleem is dat geboue ens as simbole van "onderdrukking" gesien word en hul glo as die simbool vernietig is, is die probleem opgelos. Dieselfde geld as jy kwaad is vir die ondewyser, staat of wie ookal en die skool word afgebrand. Agterna is daar weereens die gebrek aan alles en word daar bakhand gestaan vir die volgende uitdeel sarsie. Die infrastruktuur wat agtergelaat was deur die kolonialiste in Afrika kon die basis gewees het vir verdere ontwikkeling maar helaas weet ons almal wat gebeur het.

24/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

Waardevol aansprekend informatief onderhoud weer Dan. Werden die anc sacp kampen in Tanzania in de '60's ook al m.m.v. de DDR en USSR opgezet ? Wolf kon dus ook geen asiel in Israel krijgen omdat de DDR nogal pro Palestijns was. Zie aan het eind van deel 2 hoe zijn voormalig medewerkster hem nog het etiket van verraad op de mouw spelt omdat Markus in '85 de benen nam ('weg vom Fenster') ;-)

24/09/2017

Flip Kriel

Flip Kriel

Dankie Suidpunt. Gee vir ons Postma! Daar is heelwat uitstekende Latyn-Engelse woordeboeke. Ek het een van CT Lewis, Eerste Uitgawe 1891 - "Elementary Latin Dictionary". Lewis sê in sy Voorwoord dit is 'n "abridgment" van sy "Latin Dictionary for Schools" maar dit het self 952 bladsye! Die ou Latiniste was onverbiddelike woordmense!

24/09/2017

John

John

; op `n stadium sal die interne `ons` dit besef

24/09/2017

Nevyn

Nevyn

Baie oorsee se mense verstaan wat hier aangaan, maar hulle het hulle eie probleme, ons is op ons eie.

24/09/2017

Flip Kriel

Flip Kriel

As ek 'n Deen was, sou ek vreeslik opgewonde wees oor die aanlynwoordeboek wat gebaseer is op die Latyn-Deense woordeboek van 1886. Weet jy van 'n Latyn-Afrikaanse woordeboek? Denemarke het natuurlik 'n langer Klassieke tradisie as ons en dit lyk my daar is nog 'n lewendige belangstelling in Latyn aldaar te oordeel aan die reaksie op en deelname aan die speletjie in die woordeboek om jou kennis van Latyn te toets. Jare gelede toe ek nog 'n student was, was daar 'n Klassieke Vereniging in SA. Ek kry die indruk dat klassici hier te lande hulle meer toelê op Grieks

24/09/2017

Dan Roodt

Dan Roodt

Dit is darem verander, dankie.

24/09/2017

Juan Olivier

Juan Olivier

Dan sal moet begin proeflees.

23/09/2017

Rifrug

Rifrug

knysna "Die onderhoud is ongevuur ‘n uur lank ..." - 'ongeveer' Dankie Dan.

23/09/2017

Twenty1century

Twenty1century

I honestly think whites take blacks for granted but let us say the farmer is racist, does Sifiso see it justified to destroy the crop of a racist?

08/11/2015

Maki mcephe

Maki mcephe

meno a le 7 a tswile

08/11/2015

eli knight

eli knight

intetesting question if the wealthy eat less will thee be more food , i dont think so i think the main problm is zespot governments who destoy thie counrties economies for thier own greed

20/10/2017

IantoZA

IantoZA

Contraceptives people, world hunger solved!

16/10/2017

'ed

'ed

If the US military cut it's annual budget by half...

16/10/2017

Nyambeni Tshilidzi

Nyambeni Tshilidzi

If a woman can't think straight pull her .well done boy she is your wife

08/11/2015

RPH N'wa G

RPH N'wa G

Daily sun the couples are happy so what do you want and who do you believe, the horse mouth or your sources????

08/11/2015

skopo mkhize

skopo mkhize

Ayinuki ingosiwe!

08/11/2015

Zilindile Gagule

Zilindile Gagule

Mxm thanx for being not a celebrity.DailySun tell us who are those hiden spies?People who are not in good relationship like to breaks someones relationship.

08/11/2015

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

Musk Rats: Shaping the discourse to benefit the asheople, Demon Hassabis, DeepfriedMind, to be sure. Trancehumanism be their game, pretending that they care about your brain, micro-chipped zombies, the agenda plain, they would your soul gain, Bill, Elon, Eric, Suckerberg and co', The Cabal on show, Do Evil, how could you not know. https: // searchengineland. com/googles-project-owl-attack-fake-news-273700 The Ministry of Truth Googlag crew confirming that only their selected fake psyop news will reign via the "links you're allowed to see" game, Orwell in the frame, Goldstein makes it plain!

11/10/2017

Nico

Nico

Interessant wat die Studente Vereniging vra "Die Franse studentevereniging, UNEF, het die “lewensomstandighede van dié gesinne” veroordeel en gevra “vir solidariteit van die plaaslike owerheid en die stadsraad van Reims, asook die Prefektuur, om die gesinne te huisves”". Hulle wil die gesinnetjies in iemand anders se agterplaas huisves!

21/09/2017

Kalium_Chloraat

Kalium_Chloraat

Dit bly so dat dit die gewond bevolking is wat ly. Die "heersers" voel niks aan hul bas nie. Miskien moet hierdie ding erger word sodat Frankryk volgende keer 'n wyse president kan kry.

21/09/2017

Anton Schutte

Anton Schutte

shortly, the french academia will experience the wonders of dodging human excrement on the lawns, a bit of a "tarush rape game" for its female student population, and a general destruction of the campus. Viva macron and his commie party, viva

20/09/2017

Pale male

Pale male

Die ironie hiervan skree ten hemele... 'n Universiteit - hoe klein ookal- verteenwoordig die fundamentele beginsels van Westerse kultuur en dié moet sluit voor die gevaar wat 'n 40-, 50-tal 'vlugtelinge' inhou.

20/09/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Daar sal niks kom van Macron se belofte nie, eerstens omdat dit hierdie mense die manier het om op straat te slaap en voorts omdat die Franse staat nie die vermoë het om hulle te huisves nie.

20/09/2017

Realist

Realist

n' Pypdroom Flip! - ongeag van hoeveel sin dit maak. Jou raad kon net sowel van n' eerlike (en brawe) ANC lid af gekom het, maar soos ons almal weet ry die soustrein heeltemal te lekker om sommer so goedsmoeds daarvan af te spring. Wat hulle klaarbleiklik nie verstaan nie, is dat die wiel wel sal draai. Kyk wat gebeur nou in Johannesburg waar n' ander party oorgeneem het. (http://www.iol.co.za/news/crime-courts/arrest-of-joburg-licensing-officials-will-affect-services-7371982)

10/01/2017

Albert Otto

Albert Otto

Toemaar ons het nou net 8 jaar van Obama verduur. Die verbrokkeling in land en lands-gemoed is skrikwekkend.....

10/01/2017