Crystal Rose Lodge - Krugersdorp - South Africa

Other videos

to watch

Baidus Q2 earnings miss expectations, shares dive

Converting lbs to kg (lbs to kg conversion)

GEMS Emerald Value Option

Comments

what people think about it

Lawrence Pako

Lawrence Pako

Pirates will lose this game no penalty or extra time

07/11/2015

justin

justin

krugersdorp lodges Pirates will win on penalties cos its gonna be a draw until the end of the game n the sky is the limit will trush supersports 3-1

07/11/2015

Lawrence Pako

Lawrence Pako

The day for pirates fans to cry has arrived

07/11/2015

Twenty1century

Twenty1century

Can someone let Khompela & his players know that history will judge them as those who where beaten in one week by Pirates, provided they don't get their act together. Shabba "Mr it was not our day" can keep accepting defeat but history will be the judge.Yesses,what kind of a captain says the same thing every time we get beaten.A captain must be brutal & say like it is.The "it was not our day statement or we gave it our best shot", echoes the sentiments of gutless leader. krugersdorp

06/11/2015

Godfrey Mr. Clean

Godfrey Mr. Clean

kermited??????????-_-

06/11/2015

Kuku'Monate

Kuku'Monate

Le tlo tlola Chiefs ! MOTAUNG WILL AUCTION YOU GUYS ! kikikiki ...

06/11/2015

Kolonyane Makgabutle

Kolonyane Makgabutle

Khoziiiiiii 4 lyf

06/11/2015

Jvee_Sobukwe

Jvee_Sobukwe

Wola @messi

06/11/2015

clayton clayton

clayton clayton

Ingoma emunandi iyaphindwa PHINDA BHAKABHAKA PHINDA AWUPHINDE MZALA .Sivuke ngabo abantu bethu.

06/11/2015

Thembalethu Nyongwana

Thembalethu Nyongwana

kuzofiwa kusasa bayasikolota

06/11/2015

messi

messi

lol leave him alone bra..he will know what is meant by kermitted tomorrow.

06/11/2015

Jvee_Sobukwe

Jvee_Sobukwe

relax khosi.....LOL

06/11/2015

Shamgar

Shamgar

Please tell that to Tshabalala and Letsholonyane because they can't tell when it's time to pass the ball or hold it.

06/11/2015

boss

boss

lodges joke,the time kompela was stuck he ask Doctor khumalo what are we have to do, docktor reply'leave me alone i am Doctor not soccer fan'

06/11/2015

Djento Lovanco

Djento Lovanco

No that s why I ask

06/11/2015

Sibusiso Mhlongo

Sibusiso Mhlongo

Komphela will be forgiven if he beat bucs but if he loses again he will be under enormous pressure from the supporters.

06/11/2015

Jvee_Sobukwe

Jvee_Sobukwe

do you know kermit?

06/11/2015

Djento Lovanco

Djento Lovanco

Kermitted ? Mean what sir?

06/11/2015

Jvee_Sobukwe

Jvee_Sobukwe

good luck,because you will be Kermitted

06/11/2015

Djento Lovanco

Djento Lovanco

Komphela we dnt want any storis this time all we want is a win finish and klaar

06/11/2015

GladIleft

GladIleft

Therè should be no shame in loving yourself, your culture and your heritage and this includes white people. IT'S OK TO BE WHITE

06/11/2017

PacificaRose

PacificaRose

We need to blanket this country with those posters. Force anti-Whites to show their hand.

27/10/2017

gblarge

gblarge

Flyers telling white people to not hate themselves deemed 'hate speach'

25/10/2017

eduard

eduard

Wat wel die geval is by swart soprane en tenore dat die die stem nie eintlik 'n operastem is nie maar 'n skreestem. Die blanke se verhemelte verskil heelwat van die swarte s'n, en dan is daar die resonansie in die hoe en lang verhemelte van die swarte wat nie goed is vir die opera nie. Die blanke se verhemelte is platter en breer na agter. 'n Swarte het ook meer tande as 'n blanke. Dat die spul in Europa so opgeneem is met die swartes, is omdat hulle die donkeres as eksoties beskou. Dit is bejammerlik dat ons nie 'n radiostasie het in Afrikaans met uitsluitelik klassieke musiek nie. ClassicFM het TalkFM geword, met sy allerlei soorte musiek wat hulle uitsaai.

23/09/2017

Johann Schutte

Johann Schutte

Let op die ritmiese onvoorspelbaarheid, die melodiese emansipasie gestruktureer op die ryk harmoniese onderbou, die subtiele variasies in toonkleur, en die verleidende stemkuns /sarkasme Die feite is dat die drek van die stedelike barbaar nie onderskei kan word van Bach nie, behalwe op subjektiewe vlak. Die majeur triade (basis van alles) is nie deur iemand ontwerp nie, maar is teenwoordig in die natuur as die eerste drie botone van `n fundamentele noot (m.a.w. `n snaar wat vibreer = fundamental + botone). K musiek (soos hierbo) maak gebruik van dieselfde stelsel as Bach in baie veramde vorm, en is geassimileer vanuit die Westerse omgewing na kolonisering, net soos sinkplate, spoeltoilette, elektrisiteit, ens.

22/09/2017

Antonie Geyser

Antonie Geyser

ek het nie van boeremusiek gehou nie, maar beethoven 'all men shall be brothers' is n pot stront met n mooi wysie

22/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

'Voor elk wat wils'.... 'Verschil moet er zijn' ;-)

22/09/2017

Johann Schutte

Johann Schutte

22/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

Goedemorgen. Met de strekking van uw opvatting is alleen maar in te stemmen, Karel. Een deel van de anti Wagner hysterie vloeit klaarblijkelijk voort uit het feit dat enkele ongezond opdringerige geesteszieken hem ook 'anti semitisme' verwijten omdat hij wel eens kritiek heeft uitgeoefend op Joden. Dat gaf kennelijk ook de 'beredeneerde' doorslag bij bv. het niet doorgaan van een gepland concert aan de Uni van Tel Aviv in 2012. Hitler hield zoals bekend ook van honden, en kennelijk nog wel Duitse Herdershonden in bijzonder........ ;-) Bach was regelmatig te gast op 'Sans Souci' bij Friedrich II in Potsdam. Zij maakten daar wel gezamenlijk muziek. Een fluit van Friedrich ligt nog in het compleet gerestaureerde paleis ter bezichtiging. Van (Protestant !) Pruissen mocht na 1945 niets meer overblijven. Daar waren kapitalist en bolsjewiek het over eens ;-) Het zal hier hopelijk niemand ontrieven als er ter ondersteuning nog wat toepasselijke muziek, en zorgeloos ;-) een foto van Sans Souci geplaatst wordt.

22/09/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Hans, jy raak 'n interessante punt aan as ek dit reg verstaan: Onder die wêreld se mees weersinswekkende booswigte was daar ook ook liefhebbers van die wêreld se grootste musiek. Daar word dikwels in linkse kringe beklemtoon dat Hitler 'n liefhebber was van Wagner se musiek. Die vraag is watter afleiding 'n mens hiervan moet maak. Is Wagner se musiek uit die bose omdat Hitler daarvan gehou het? Is Bach se musiek beter of slegter omdat 'n massamoordenaar in die tronk daarna geluister het? Groot musiek het sy eie bestaan en is nie vir sy grootheid afhanklik van wie ookal daarna geluister het of daarvan gehou het.

21/09/2017

Charles

Charles

Selfs "die edelste en mooiste van mooi", bly nie ongeskonde gelaat deur "die siekte" nie. En ek is sooo lief vir Mahler, Mendelssohn, en die res! Ag nee!

21/09/2017

Charles

Charles

Die vyande loop in ons "eie" geledere rond, op die uitkyk vir geleenthede van: wraak teen die waarheid (HOE WAAG DIE WAARHEID, WAARHEID WEES!!!!! DIS ONTOELAATBAAR!!!! WEG MET WAARHEID.,WAARHEID "MUST FALL"!!), feite: en 'n vertoon van selfbespotting. En so is ek mooitjies toe van oordeel dat die Puk 'n bolwerk van die Afrikaner- en Westerse beskawing in Suid-Afrika is...Daar moet tog sekerlik 'n verband wees tussen die geestesongesteldheid van liberalisme, en Hugenoot bloed wat deur jou are loop(BY VOORBAAT om verskoning aan enige lesers van Franse afkoms vir my besonderse bevooroordeeldheid!!) ...-sien die Du Preez's en die Vivierse van die wereld. Sal 'n interessante onderwerp vir 'n verhandeling wees (let Wel: Nie in Afrikaans nie, jy mag nie in Afrikaans skryf nie!! OP LAS!!) Besef Viviers dat Mahler 'n Jood was, of tel dit des te meer nog meer teen hom. Ag foeitog, arme Felix Mendelssohn, "shame" hy is seker volgende in lyn om opgeoffer te word op die altaar van selfhaat en wrewel teen eie prestasies.

21/09/2017

Charles

Charles

Sou dit so wees, is dit dan ook maar so, ek is min gepla. Die barbare kan dink daarvan net wat hulle wil, ek en Brahms stuur hulle in hulle dinges in! Hoeveel nog vervelige nonsens, slagofferskap-mentaliteit uitlewing, akademiese marxisme, en dom-astrantheid kan mens vat?

21/09/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Toevallig het iemand enkele weke gelede 'n boekie hier aangebring - Humanistiese Hervormings in Regering en Samelewing deur prof J.S. Malan en ds E.J. Zevenster. Dit het midde in 'n stapel papiere en dokumente langs my tafel beland (ek het verskei sulke stapels, hulle kom oornag soos sampioene op by my.) Die boekie is uitgegrawe en lê nou hier langs my. Ja daar steek veel meer hierin as net Marxisme. As die Christelike geloof toenemend vervang word deur atteïsme, beteken dit nie meer atteïsme nie, maar 'n groter heidendom en 'n terugkeer na die heidense gelowe. Dus beroep Jennifer Lawrence haar op die GAIA aardmoeder (animisme) waar sy vir Trump blameer vir die orkane Harvey en Irma. Ander Hollywood sterre wend hulle direk tot okultisme waar hulle bindende heksevloeke op Trump asook die regses uitspreek. Nog meer verbeisterend is dat die Babiloniese gode Molog en Baal in hierdie tyd terugkeer en na bewering aanbid word deur groepe wat wissel vanaf Vrymesselaars tot die Illuminati. Die hele eenwêreldbewing, multikulturalisme en die diskoers dat ons almal dieselfde is, is bloot 'n terugkeer na die toring van Babel. As ek 'n lysie moes maak van wat die duiwel nodig het om binnekort die aarde te regeer, dan sal dit woordelik lyk soos wat vandag aangaan in hierdie wêreld.

21/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

haha. Weet u Johann, veruit de meeste 'Gouda' die in Duitsland en Nederland (€ 7,90 per kg) wordt verorberd, komt tegenwoordig uit de mega-stallen van de Oekraïne. 'Gouda' is geen beschermd merk. Dus kijk even uit wat u naar de mond brengt ;-) Maar u zult(sal) de goede wel herkennen.

21/09/2017

Johann Schutte

Johann Schutte

Niks soos oorspronklike Boerenkaas van Gouda nie.

21/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

Pak er tijdens het lezen van het volgende boek door deze Vlaamse schrijver, een paar lekkere blokjes Beemster kaas bij, Johann. Kaasdroom........

21/09/2017

Johann Schutte

Johann Schutte

Die entropiese nulpunt is `n toestand van ongeordenheid/ongedifferensieerheid (Chaos teorie). Die drif om alles te reduseer na soortgelykheid staan m.a.w. lynreg teenoor die skepping of evolusie, as jy verkies om lg. twee konsepte as wedersyds onversoenbaar te sien. Westerse musiek toon `n evolusionere lyn wat waarskynlik `n maksimum groeipunt bereik het tydens die Romantiek (19e eeu), meegebring deur veranderinge in instrumenttegnologie en toenemende eksperimentering met chromatiek, toonduur, toonsterkte, toonhoogte en toonkleur. Evolusie/Skepping en die beskawingsindentiteit wat dit meebring is `n groei- en lewens -verskynsel. Daarteenoor is reduksionisme beduidend op agteruitgang en sterwing. Westerse musiek is `n simbool van beskawingsukses (groei, lewe, differensiasie) by uitstek. (Met apologie aan die Hollanders wat sal aanvoer dat dit eintlik kaas eerder as musiek is wat beskawing definieer).

21/09/2017

Rooikop

Rooikop

Hier in PTA kry ons darem gereeld kans om op 'n sondagmiddag na koloniale westerse en wit klassiekemusiek te luister. So 'n paar naweke gelede was daar 'n uitvoering van Bruch se vioolsonata. Wat 'n plesier om na te luister. Selfs as laerskoolkind het doef-doef my geirriteer. Kletsrym is die toppunt van waardelose geraas. Daar is mos die liedjie wat Roger Whittiker ook in sing: "And the music isn't gentle anymore...". Meeste goed wat vandag as "musiek" geklassifiseer word is eerder 'n oorlog met jou sinne en gehoororgane.

20/09/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Die sienswyse dat Westerse musiek en Westerse kultuur in die algemeen iets met kolonialisme te make het, is gewoon onsinnig en verdien geen ernstige kommentaar nie.

20/09/2017

Dan Roodt

Dan Roodt

Hans, ek sal moet opkyk in Slovo se biografie deur Alan Wieder oor sy musikale voorkeure... Dis 'n heel interessante vraag.

20/09/2017

leonlemmer

leonlemmer

'n Uitstekende resensie. Ek hou van die manier waarop Suidpunt sy standpunt formuleer.

20/09/2017

Rifrug

Rifrug

20/09/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Hans, die Sowjetbloklande het klassieke musiek en kunste so bevorder dat ek dit in vandag se tydvak selfs bewonderingswaardig is. Inderdaad pluk die wêreld van klassieke musiek vandag die vrugte van puik musiekante en operasangers vanaf die ander kant van die ou ystergordyn. Maar hierdie huidige progressiewe linkses is gebreidel deur die postmodernistiese generasie van Marcuse, Adorno, Sarte, Habermas et al. Hulle doel is om elke aspek van die Westerse samelewing af te breek en te verkleineer, oënskynlik tot op die vlak van die mitiese edele barbaar sodat 'n suiwer Marxistiese Nuwe Mens gebore kan word sonder enige dekandente invloed.

20/09/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

1) Ek moet sekerlik volksvreemde bloed in my are hê, liefde vir Boeremusiek was in my geval glad nie deur gene oorgedra nie, en oor 'n halwe eeu kon ek die liefde ook ongelukkig (of dalk gelukkig?) nie aanleer nie. 2) Die doel van die Westerse progressiewe postmodernisme is om alles wat Westers is, af te breek, te verkleineer, onbenulligmaak en te bespot. Duidelik geld dit vir Westerse klassieke musiek ook. 3) Net hier oorkant die bult van waar ek nou sit, is Maokeng 'n swart woonbuurt wat 'n puik operatenoor opgelewer het, Levy Sekgapane, wat opvang maak voor die wêrelgehore. Hoeveel meer bewys wil ons hê dat egte talent nie deur linkse populisme onderdruk kan word nie?

20/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

1. "Die etniese verskille in die Suid-Afrikaanse bevolking is myns insiens te groot en te baie om beduidend met nasiebou by nie-swartes te slaag. Wat nodig is, is groter erkenning van verskille by mense, dus pluraliteit; nie net ‘n gehamer op eendershede nie." In 'Der grüne Kommunismus und die Diktatur der Minderheiten' Eine Kritik des westlichen Zeitgeists von Wolfgang Gedeon over de Duitse West Europese situatie, spreekt de sindsdien opgejaagde dr Wolfgang Gedeon, wegens te hoge scherpzinnigheid en intellect aan de zijlijn van de AfD gedrukt, vrij vertaald over verfoeilijk 'gelijkmakingsracisme/egaliseringsracisme'. Dat gehamer gebeurd wereldwijd, zoals het artikel weer goed aangeeft, met een hamer in de ene, en sikkel in de andere hand. Beiden dienende als martelwerktuig en voor sloperswerk. 2. Het door Beethoven gecomponeerde pianostuk nr 14 was schijnbaar ook een favoriet van haatdragende massamoordenaar Vlad Lenin. (was niet Seneca de leermeester van Nero) Tijdens pompeuze bolsjewistische begrafenissen in de USSR, werd bijvoorkeur de dodenmars van Chopin gedraaid. Waarbij geregeld ook de moordenaar, die als gebruik later ook weer werd vermoord, met een meewaarig smoelwerk achter de kist aan sjokte. Kiest bv. bloody Blade N. voor ras en het monotoon meppen op een blaasvel of het volgen van de grote geplastificeerde leider ? Wat was de muzikale voorkeur van de bloederige misdadigers Joe Slovo en Chris Hani ? Waarschijnlijk klonk, zoals het een goed communist betaamt, het gekerm en gekrijs en uitblazen van de laatste adem van gemartelde slachtoffers hen als muziek in de oren. Terwijl in koor de kreet 'viva' werd uitgestoten.

20/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

Wat een toeval. Even voordat ik deze pagina opende, de volgende muziek opgezet ;-) Nou dat nog vrijelijk gedeeld mag worden, in het eerste comment wat eruit knalt alvorens, als primeur, het artikel te hebben gelezen ;-)

20/09/2017