Other videos

to watch

Comments

what people think about it

Vicky

Vicky

Het jou tannie geweet van WW 2 se leuens?

05/10/2016

Afrikanus

Afrikanus

Nee. Ek besit ook nie meeer die skakel nie. Dit het saam met die webblad verdwyn. Dit was in Russies, en iemand het dit na Duits toe vertaal.

05/10/2016

Vicky

Vicky

Is jy op die oomblik in SA? Ons Youtube is nie gesensor nie. Jy kan waarskynlik daai video weer opspoor.

05/10/2016

Afrikanus

Afrikanus

Weet ek ook. Het 'n hele YouTube film daaroor gekyk op 'n duitse Website (laasjaar gesluit. Die bediener/server was in Rusland, hulle het ook gehoorsam op aandag gespring), wie se webmeesters nou tronkstraf uitdien (gedagtepolisie). Amper die hele russiese industrie is teen 'n appel-en-ei verkoop aan die buiteland, inklusief sakegeheime en patente. Putin het 'n stokkie daarvoor gesteek, maar hy is nie almagtig nie, hy voer ook 'n eierdans uit. Soortgelyks het in Oosduitsland gebeur, toe die muur geval het. Die uitvoerende orgaan wat dit moes doen, was die "Treuhand" ('n Trust): https://en.wikipedia.org/wiki/Treuhandanstalt My oosduitse tannie (sover mens haar kan glo) het destyds in haar stad se stadsraad met sulke sake gewerk, en my vertel wat daarso gebeur het. Westduitse ondernemings het ingeklim en alle kompetisie uit die Ooste geneutraliseer. Amerikaanse bedrywe het Chemienywerhede oorgeneem. Die ou sowjetstelsel het soos ruilhandel gewerk. Duitsland moes bv. Poolse tremme koop, in ruil daarvoor moes Pole iets van Duitsland verkoop. Die Sowjetunie het dus kunsmatige markte geskep, maar dit het gewerk, en sou vir baie bedrywe na die val van die muur steeds gewerk het. Maar die wesduitse ondernemings het die kontrakte met bv. Pole gekanseleer, en die bedryf gesluit, en al die mense afgedank, in plaas van om te diversiviseer. So is toekomstige kompetisie uitgeskakel. Maar ek ken net haar kant van die storie. Later het ek berigte gelees, wat dieper in die saak ingegaan het. Dit was lelike stories, wat vandag onder die mat ingevee word. Het meeste van die goed al vergeet, want ek het ander worries wat my besig hou, anders dan die ewige ellendige politiek. Ek het ook gesien hoe reuse meubelwinkels ooralste in Oostduitsland in die middel van die veld ontstaan het, in plaaas van nywerheid, sonder dat daar 'n mark of koopkrag daarvoor was.

05/10/2016

Vicky

Vicky

Selfde met Rhodesia en nou SA. Hyienas. Miskien het die vernedering Putin laat draai teen kommunistiese denke.

04/10/2016

Vicky

Vicky

Toe die USSR in duie gestort het, het n sekere groep hyienas fees gevier.

04/10/2016

Verkenner

Verkenner

Putin het dieselfde "fout" as Hitler gemaak en die Jood uit sy land gedruk, Putin die jood net uit sletel posisies van sy regering gehaal en nou gebruik die jood weer amerika om Rusland te wil tug! En die uit einde wil die jood maar net die 3 de wereld oorlog begin om hul een wereld regering tot stand te bring.

04/10/2016

Afrikanus

Afrikanus

Ja ek besef dit. Ook dat Rusland groot ekonomiese uitdagings het. Het laasjaar 'n Mig piloot en ingenieur ontmoet, hy het bietjie vertel hoe dit was toe die Sowjetunie in duie gestort het.

04/10/2016

Vicky

Vicky

Hierdie is nie jou Pa of Oupa se Rusland nie. Hierdie is Putin se Rusland. Enemy no 1 of the NWO. SA was destyds n struikelblok vir die NWO, dis hoekom hy van binne af vernietig is. Selfde kan met die Russe gebeur. Een glipsie kan Putin sy lewe kos. Dan wantel hulle Pienk Frikkie in.

04/10/2016

Afrikanus

Afrikanus

Ek hoop Rusland het sy les in Angola geleer om homself nie met statiese oorlogvoering te besig nie, maar om die Suid-Afrikaanse voorbeeld van mobiele oorlogvoering in hulle oorlogsdoktrine in te bou.

04/10/2016

Vicky

Vicky

Rusland wou nie met die NWO bal speel nie; nou gaan hulle gestraf word soos Hitler/Japan/Gaddafi/Boere ens ens ens.

04/10/2016

PacificaRose

PacificaRose

Three hots and a cot, at public expense, for six years, incarcerated with other Muslims he'll recruit to jihad? Deport his sorry ass and be done with it.

08/10/2017

Guest

Guest

All the Jews were on cue to declare Hillary the winner of the debate. CNN, Wolf Blitzer, Jake Tapper, and John King (married to Dana Bash) started their spin, saying that Hillary won. Then they switched back to the studio, where the Jewess Gloria Borger continued the crude attempt. Sitting next to her was the Jew David Axelrod. I switched off the television. On Naspers the readers too were being Jewed big-time: http://www.netwerk24.com/Nuus/Wereld/debat-60-meen-clinton-laat-trump-in-stof-byt-20160927. Globalist weather doomsayers had the floor: http://www.news24.com/Columnists/AndreasSpath/why-president-trump-would-be-bad-for-the-environment-20160726

27/09/2016

robmanzoni

robmanzoni

A good question - which probably will not be answered. Then there's this "...- Make police members pay for firearms they lose, and dismiss repeat offenders;..." If I "lose" my firearm, I will end up in jail... If a police officer is made only to "pay for" her/his firearm in the first offence; and is only dismissed if (s)he does it again, there's something not kosher in the way we view such negligence. A police officer's paying for a "lost" firearm can be built into a transaction in which the officer sells the gun to a third party. It just pushes the price up for the purchaser...

01/11/2017

Onedtent

Onedtent

WHY IS GUN FREE SOUTH AFRICA NOT COMMENTING ON THIS ARTICLE??????? (Excuse my shouting!)

31/10/2017

Anton Schutte

Anton Schutte

dankie tannie merkel, ek hoop jy val van jou besem af.

23/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

Duitse dokters kla oor te min betaling en te lang ure - waai na Engeland: http://www.spiegel.de/international/german-brain-drain-sick-of-bad-pay-doctors-flee-germany-a-399537.html

23/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Isso Rifrug, - maar maggies ou maat, kan en gaan die gevrekde en gebreinspoelde Afrikaners (rentmeesters en werkers van Chistelike geregtigheid?) ooit weer ruggraat en rigting kry hier in die opgemorsde Nuwe SA. Dis net onbesonne en kortsigtige ongeregtigheid wat die oorwinning vier terwyl "minderheid rentmeester kulture soos ons" hyg, swymel, kerm, kla, eise stel, Bybelversies uitdeel, mekaar boks of boelie, en dominie of "leiers" se ego streel vir "brownie points" of persoonlike dag-tot-dag gewin!

21/10/2017

Rifrug

Rifrug

Wee hulle wat sleg goed noem en goed sleg, wat die duisternis lig maak en die lig duisternis, wat bitter soet maak en soet bitter. Jesaja 5:20

20/10/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Dieselfde probleem op die platteland waar die uitlanders die klein Karoo dorpies oorgeneem het. Plaaslike winkeleienaars het hul besigheide gesluit en verhuur die persele aan die Chinese, Somaliërs en Ethiopiërs. Hul gebruik ook net hul familie en makkers, en winste word teruggestuur na hul land van herkoms. Hul ondersteun nie die paar blanke besighede wat worstel om nou 'n bestaan te maak nie, en gaandeweg neem hul die dorpies oor. Dit is eenvoudig tragies om te sien hoe die verval ingetree het. Die boere ry veel eerder hul werkers aan per trok na die groter dorpe om maandelikse inkopies te doen as om die plaaslike sukkelende blanke besighede te ondersteun. Die koopkrag is nou in die hande van die Sassa kaarthouers en die buitelanders.

20/10/2017

Johan

Johan

Hans, Suidpunt is uiters selfsugtig. Vergewe hom sy jeugdige selfbeheptheid. Hy kla oor sy ID-No wat kamma op straat lê maar maak jou en ander se smart af asof dit eie is aan die eerste wêreld. Hierdie soort gedrag op Praag maak dat ek nie meer kommentaar lewer nie. In hierdie geval het ek 'n uitsondering gemaak want ek dink Suidpunt se reaksie is uiters swak. Net soos die vuil taalgebruik wat nogals redelik algemeen hier gebruik word.

20/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

Vir die wat nie weet hoe die Duitse medies werk nie. Daar is ook 'n foto van so 'n gesondheidssorg mediese kaart. So eenkeer 'n kwartaal wil die dokter dit sien (skandeermasjien). Die skyfie bevat die inligting van jou mediese fonds en adres besonderhede. https://www.thelocal.de/20161110/what-you-should-know-about-german-health-care Die statutere mediese fondsstelsel ("gesetzliche Krankenkasse") is soos Suid-Afrika se GEMS (staatsdiens mediese fonds, of Medihelp, soos dit eens bekend was) wat ook vir die privaatsektor beskikbaar is. Dit word deur belasting gesubsidieer, en almal, ongeag inkomste kry dieselfde voordele (volgens die solidariteitsbeginsel, soos dit genoem word). Die grootste een is die TK (Techniker Krankenkasse). Jy word daarso toegelaat as jy in 'n tegniese beroepsrigting werk. My ondervinding is dat die statutere fondse beter voordele as Discovery se beste paket bied, teen minder bydraes as vir Discovery, en ook sonder die erge jaarlikse premieverhogings van 10% en meer. Omdat die staat daarby betrokke is, staan die fondse gesond (tenminste die TK). Ek weet net nie of dit nog verder die toedrag van sake sal wees as die baie vlugtelinge skielik daarop sou beland nie. Ek het nog net ingekontrakteerde dokters ontmoet (jy moet nie vooruit vir dienste betaal nie. Die dokters hanteer self alles direk met die mediese fondse wat hom vergoed). Vir sommige medisyne moet mens 'n klein bybetaling lewer (nie-mondiges tot 18 jaar is hiervan vrygestel). Die privaat medies is soos Suid-Afrika se Discovery Health. Jy koop pakette (dis eintlik polisse wat in die agtergrond loop). Hoe meer jy betaal, hoe meer dienste. In die ou dae het baie mense vir hierdie opsie gegaan, weens die beter voordele daarvan. Die probleem vandag is dieselfde soos Suid-Afrika se probleem - die pakette raak te duur en premies styg kwaai in verhouding met die statutere fondse, veral as jy die premies tydens pensioen moet bekostig. So die mense probeer na die statutere skemas toe te wissel. Die probleem met emigreer en medies hierso is, dat die afsnydatum op ouderdom 55 vir die statutere fondse is. Die wet verplig mens om 'n lid van 'n mediese fonds te wees om in die land te kan bly. As mens ouer as 55 is, en dan hierso wil oorbegin, sal mens net nog in die privaatskemas opgeneem kan word, maar dan sal jy as laat toetreder geweldige premies moet betaal. Engeland het een nasionale mediese stelsel, dus die statutere stelsel op groot skaal, en gratis. Ek is egter daarvan bewus dat dit in die praktyk nie meer so goed werk nie, en as dit daarso nie so goed werk nie, wag daar 'n ramp op Suid-Afrika as hulle dieselfde soort stelsel daarso wil implementeer.

20/10/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

Nee, deels duidelijk. Maar wat bedoelt u precies met 'de walletjes' ? In deze buurt bij 1.30 ?

20/10/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

alle 40 'op zoek naar werk', vissie ?

20/10/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

Zodat half Nigeria 'gratis' een AIDS behandeling kan krijgen ?

20/10/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

Ik had een vriend waarmee ik vanaf een leeftijd van 6 jaar tamelijk intensief optrok. Werd in 2000 vermoord door een criminele Marokkaan die hem wilde afpersen en beroven. Voor de deur van z'n eigen bedrijf, waar 40 mensen werkten. Zijn ouders en zussen kwamen er nooit meer overheen. Het rechtstelsel had daarna meer aandacht voor de dader dan voor slachtoffer en familie. Inmiddels is de dader al weer jaren vrij en teert als crimineel weer verder op gemeenschapsgeld. Zoiets kan eigenlijk toch niet als luxe probleem gezien, Suidpunt. Ik zal nooit vergeten hoe zijn zus wenend in de armen van haar man naar boven strompelde, waar ik voor de deur van haar reeds overleden broer z'n appartement op hen wachtte. Ging door merg en been. Voortgaande weet ik dat er veel, heel veel echte Duitsers en Nederlanders zijn die wegens politiek correcte verwaarlozing door de medische sector extra lijden. Maar die hebben geen stem en/of worden systematisch overschreeuwd. In Nederland wordt wel gesproken over 'zorgmijders'. Daarvan zijn er talloze die TERECHT bang zijn voor het volksvijandig systeem in de zorg(medische sector. p.s. 1. loopt niet in het algemeen de 3e wereld soort van trots met z'n problemen te koop, terwijl WE mensen al jaren boosaardig wordt ingeprent om hun lijden te verbergen ?! Dat onderscheid is ook heel duidelijk waarneembaar in Westerse landen met de vele Afrikanen/moslims die er, gesteund door misdadig hypocriet links en gewoon massief autochtonen vertrappend, continu gebruik van maken. 2. Het is toch ook ernstig dat miljoenen Nederlanders en Duitsers na 40-50 jaar hard werken en sparen, ijskoude uitsluitende armoede in het gezicht staren. Die kletskoek van plastic flessen verzamelen als een leuke aanvulling is bovendien een politiek correcte LEUGEN. Ik zag meermaals zieke oude Duitsers, in lompen gehuld, uit de vuilnisbakken ETEN. En in die bakken lagen geen vers verpakte Big Macs. Men heeft te vaak gewoon geen oog meer voor het leed van de ware naaste met dit al decennia durende volksvijandige anti christ 'voor jou 10 anderen, opa' beleid !

20/10/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

In Duitsland is er vooralsnog de 'Krankenkasse' en boven een bepaald jaarinkomen 'Privatversicherung'. Was in Nederland tot 2006 ook. Maar het 'ziekenfonds' (lagere inkomens) was, ondanks 2 vormen van overheveling van particulier naar ziekenfonds, niet meer overeind te houden door deze migratie en de eraan verbonden (georganiseerde) plundering door buitenlandse bendes en corruptie. Het 'nieuwe zorgstelsel' in NL is mede doorgedrukt door zelfgenoegzame 'liberaal' Hans Wiegel met een zgn. basisverzekering en lijkt wel gemaakt en bedacht voor corruptie en plundering door 'migranten/vluchtelingen' en talloze Nederlanders die een leven lang werkten en stijgende premies betaalden worden dagelijks verdrongen, verwaarloosd en bedrogen. Tot de dood erop volgt. En Ali leent gewoon het zorgpasje/medische kaart van 'neef' Achmed zodat de halve wereld dik tevreden is. Behalve uiteraard de blanke wiens premies worden verhoogd en dekking jaarlijks wordt gekort terwijl, als hij al komt, de dokter hem vaker en en vaker wegstuurt zonder behandeling. Maar zowel in EUSSRepubliek Nederland en Duitsland gaat geen dag voorbij of autochtone ouderen krijgen de schuld van hoge medische kosten ! Da's ook mooi om zoals al decennia gebruikelijk de generaties tegen elkaar op te zetten.

20/10/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Suid-Afrika het boonop ook nou biometriese identifisering - wag tot die kuberkrakers die profiel van jou vingerafdrukke gaps en kyk dan of jy jou eie vingerafdrukke as vervals kan herroep. Wonderlike land, die.

20/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

As oud weermagoffisier dink ek soms aan beginsels van die krygskuns. Mens gee krediet aan 'n goeie verggeneraal na 'n goeie geveg. Onwillig moet ek aan die Duiwel of die afvallige gees onder die mensdom krediet gee dat die werkers van ongeregtigheid baie beter skyn te presteer as die "goody two-shoes" en Chirstene. Self "blank" Suid-Afrika is nou al vol uitlanders van alle kulture wat woonplekke aan ons eie mense verhuur ... Wat het geword van reg en geregtigheid? Sal die HNP die saak kan beredder?

20/10/2017

LoveSA

LoveSA

What a waste of time!! Mbalula nor zuma give a damn about anyone else let alone the Western Cape. There is no corruption money to made out of it so they will not even give it a fleeting glance!!

22/10/2017