Other videos

to watch

Comments

what people think about it

Hans Onrust

Hans Onrust

Vrijwel ALLE rechtse (vaderland, volk en cultuur lief hebbende) groepen zijn in elke WE EUSSRepubliek volledig opgezet of geïnfiltreerd en gestuurd door staatsagenten. (met een knipoog naar de Boeremag, en de eruit gekomen politieke gevangenen in de racistische anc sacp misdaadstaat) Behalve uiteraard de enorme misdadige plunderende islamofascistische clans. Wiens misdaden steeds vaker ook naar terreur mogen doorgroeien. Zoals hier eerder vermeld zijn alleen al in volksvijandig Nederland en Vlaanderen sinds de jaren '90 dozijnen kerken 'spontaan' tot de grond toe afgebrand. Maar met een demo voorbij lopen aan een bewaakte synagoge wordt dus niet toegestaan in de verschrikkelijke EUSSR. Heden 'Tag der Wiedervereinigung' (dag der hereniging) in criminaliserende islamiserende balkaniserende EUSSRepubliek Duitsland. Waar een Studie des Instituts der Deutschen Wirtschaft (IW) tot de slotsom komt dat 'de bevolking' uit 83,1 miljoen inwoners zal bestaan in 2035. Let wel geen 83 maar 83,1. Gezinshereniging voor 'vluchtelingen', wijlens als nooit eerder zwaar belaste onderdrukte Europese Duitse gezinnen worden gekraakt en onmogelijk gemaakt onder catastrofale (humane) kosten. Gelijktijdig kwam deze week Goldman Sachs sloof Macron met sinistere plannetjes voor een nog meer radicale volksvijandige anti christ EUSSR. Waarbij een centrale EUSSR belastingbeul natuurlijk niet mag ontbreken. Hier voor wie wil, de met een banvloek uit het publieke mediabestel verjaagde Eva Hermann over o.m. de 'Fluchtlinge' : En een moedige rechtvaardige wakkere lokale AfD man over het 'omvolken' en 'Austauschen' (uitruilen, waarbij Genocidaal ruimen en 'Geburtenjihad' passender benamingen zijn) Na zijn formidabele uiterst accurate "Der grüne Kommunismus und die Diktatur der Minderheiten" Eine Kritik des westlichen Zeitgeists van Dr. Wolfgang Gedeon, moest ook hij met pek besmeurd in de hoek gezet in 'vrij Duitsland'. Alwaar de dappere zeer goed geïnformeerde waarheidsvinder Dr. David Irving niet mag komen en Guido Knopp het monopolie mag vertolken met z'n achterlijke misdadige propaganda . En 87 jarige Ursula Haverbeck op de drempel van de 'Knast' staat en haar advocaat er al als 'holocaust Leugner' in zit . "Es kann nicht sein was nicht sein darf" ;-) Voorts wil hier juist nu gewezen worden op het moeizame werk wat een handvol toegewijde verdienstelijke 'amateur historici' naar voren kon trekken over kampen rond Halle a/d Saale, waaronder het op de luchtvaart gerichte Halle Birkhahn als satelietkamp van Buchenwald, tijdens WWII. Mocht van Stasi opperhoofd Erich Mielke in de DDR ook al niet officieel worden onderzocht en erkend, omdat hij in samenspraak met de smerige holocaustindustrie, de Sovjet plundering van de overgebleven Duitse industrie prioriteit gaf. https://www.halle-im-bild.de/fotos/gedenksteine-staetten/opfer-des-kz-aussenlagers-buchenwald https://hallespektrum.de/nachrichten/vermischtes/gedenken-die-nazi-opfer-des-kz-halle-moetzlich/124178/ Oost-West maling aan de aan de kant geschopte echte slachtoffers, waar ik er persoonlijk 1 heel goed van kende........omdat hij, mag u weten, mijn vader was. Met de hartelijke groeten aan Norman Finkelstein. Grüß Gott.

03/10/2017

Anton Schutte

Anton Schutte

Wit mense ontwaak, miskien net in tyd...

02/10/2017

leonlemmer

leonlemmer

Ngugi wa Thiong'o het in 1981 die blanke inwoners van Kenia beskryf as 'n "Draculan idle class" met "a culture of legalized brutality," wat swartes beskou het as "instinctless, unlovable, unredeemable, subanimals merely useful for brute labor" (Janet McIntosh, Unsettled: Denial and belonging among white Kenyans, Oakland: University of California Press, 2016; Amazon Kindle 629).

02/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Dankie Flip, so leer mens nou op jou oudag ook iets.

02/10/2017

Flip Kriel

Flip Kriel

Motstand beteken teenstand of weerstand. Mot beteken teen in Sweeds Noors en Deens.

02/10/2017

Muskeljaatkat

Muskeljaatkat

Die "pyle wat boontoe wys" is eintlik die Tiwaz-ruin. https://en.wikipedia.org/wiki/Tiwaz_rune

02/10/2017

Rifrug

Rifrug

... berig dat Gotenburg-inwoners uiteindelik met die antifa-teenbetogers gebots het.

02/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Die uitdaaging is moontlik om nou van regse geraas of vertoon tot volhoubare regse regering, of dan selfbestuur en soewereine selfbeskikking, te vorder met internasionale alliansies in diplomasie, handel en beveiliging?

02/10/2017

Charles

Charles

Werklik bemoedigend Karel:)

02/10/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Eerste reël: Dit lyk asof die woord moet wees "Notstand"- ens. Verder, 'n bemoedigende verwikkeling.

02/10/2017

Richard Wickens

Richard Wickens

It's actually a legit site, used and supported by a lot of security professionals.

19/10/2017

Truth_Detector

Truth_Detector

iAfrica, you are outdoing yourself. To put a link to a site that looks like ahack site itself. probably just to collect e-mail addresses. REALLY???

19/10/2017

Hadenuf_SA

Hadenuf_SA

What's the big deal? The likes of Telkom, Banks and/or their staff, plus many others sell our confidential info all the time! Only my Telkom account states my erf. no., and got a load of 'snail mail' SPAM from Diect Axis with that exact address! I should have sued both companies at the time!

18/10/2017

chiremba wematombo

chiremba wematombo

Wait for the real story, they never have a politburo meeting for such, its normally Mugabe informing the pb members!

30/10/2017

Tracer ZA

Tracer ZA

undoubtedly....

30/10/2017

Mishima

Mishima

Perhaps the evidence uncovered by the FBI will lead to some of those in parliament...

28/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

Musk Rats: Shaping the discourse to benefit the asheople, Demon Hassabis, DeepfriedMind, to be sure. Trancehumanism be their game, pretending that they care about your brain, micro-chipped zombies, the agenda plain, they would your soul gain, Bill, Elon, Eric, Suckerberg and co', The Cabal on show, Do Evil, how could you not know. https: // searchengineland. com/googles-project-owl-attack-fake-news-273700 The Ministry of Truth Googlag crew confirming that only their selected fake psyop news will reign via the "links you're allowed to see" game, Orwell in the frame, Goldstein makes it plain!

11/10/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Grondhervorming; Enigeen wat wil weet hoe sal Suid-Afrikaanse landbou uitsien nadat grondhervorming gelei het tot die wegdoen van wit boere, moet na die satellietfote van die gebied in Mosambiek langs die Limpopo rivier op Google Maps gaan kyk. Klein lappies grond, bestaansboerdery, weinige van die mees basiese infrastruktuur soos paaie ens. Ook 'n absolute ekologiese katastrofe met ontbossing en totale habitat vernietiging vir die meeste spesies wat daar eens was. ( )

18/09/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Iets interessants: In 1974 het 'n horde toegesak op die kantore van die regering en alle koloniale dokumente is verbrand. Onder die dokumente was die volledige rekord van minerale en geologiese opnames in Mosambiek. Vir dekades het die burgeroorlog enige verdere geologiese opname verhinder. Die enigste ander instansie met 'n kopie van die oorspronklike opname is die maatskappy Anglo American, en hulle het die institusionele vermoë en geduld om te wag totdat regerings in Afrika eendag by hulle inval, en nie andersom nie.

18/09/2017

Mens

Mens

...en 67% wit idiote wat JA gestem het!

18/09/2017

Rooikop

Rooikop

Daai lang stok met die klein balletjie heeltemal te moeilik vir my (wel so ook alle balle wat stilstaan of vlieg) Le Clos se speletjie is darem moontlik omdat mens boep ondertoe kan dryf. Al daardie dinge gaan verbode raak soos jy sê.

17/09/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Hmmm... Die masbiekers kon nie wag om van die Portugese ontslae te raak nie. En, steeds kon Portugal nie wag om jaarliks reuse bedrae geld te skenk vir hulpverlening nie en het dit eers verlede jaar (tydelik) gestaak. White guilt? Die wittes is nie goed genoeg nie, maar hul geld kom heel handig te pas.Net soos oom Bob noord van ons. En daar het die afgelope paar jaar heelwat blanke boere daarheen getrippel om te boer - leer hul dan niks uit die verlede nie?

17/09/2017

eduard

eduard

Die bokke het hulle gat gesien en vandag is die kerkbanke weer vol.

17/09/2017

Rooikop

Rooikop

Ek moes nou eers mooi dink oor die 57/0 bakstene - heelwat later toe ek perongeluk lees van die treumare van die getransformeerde span met die getransformeerde afrigter wat getransformeerde resultate lewer het ek besef waarvan jy praat.

16/09/2017

Rooikop

Rooikop

Stem saam maar hy kon dit nie op sy eis gedoen het nie - Vorster en kie het hom gehelp

16/09/2017

Antonie Geyser

Antonie Geyser

ja maar chester crocker en die ameraikaanse politieke denke en CIA het sa gesink in die ashoop waarin ons vandag is-n tipe neo-liberatarian anti-'life' en 'community' saamevoeging en 'mixing' van totale verskillende denkwyses

16/09/2017

Rooikop

Rooikop

Nog 'n storie van 'n dr0l wat in die son gelê het en wit geword het - stinkend van binne en wit van buite. Ek weet nie hoe diegene se koppe so in oorgee mode beland nie. Waar jy 'n land wil oorgee aan die mense wat jou grootste vyande is. Nog 'n storie van iemand wat sy eie genetika verraai - dit is mos maar wat kanker ook is. Hier is mense die kanker in die samelewing - ek is bevrees ons hele samelewing is deur hierdie kanker deurtrek. Ek het al lankal besef, ons oorgawe het lank voor 94 begin - hier is net nog bewyse soos aangehaal uit hierbo: "Vorster het in die hande van Kaunda en die terreurbewegings gespeel en in die tweede helfte van die 1970’s ook die blanke bewind in Rhodesië vir die honde gegooi. Ná Vorster het PW Botha ‘n mate van weerstand teen terroriste gebied" - let wel net 'n ligte mate want sy bynaam was nie verniet pasela wêna nie. Die chaos het egter al by Vorster begin- wel eintlik voor hom. Dis tydens die hippie era wat die weste se kop hom heeltemal gelos het en ons leef nou maar met die gevolge daarvan saam. "De Klerk was toe reeds in toegeemodus, wat spoedig oorgeemodus geword het." - Toegeemodus in my opinie was maar ne om die mense te paai - die padda wat jy stadig kook en die mense was te onnosel om dit te besef. Weereens het hy tjeks geksryf waarvoor ander mense met hulle grond en lewens moet instaan. Sy dag sal kom.

16/09/2017

Wim Kotze

Wim Kotze

Tog vreemd hoe die oud terroriste graag die morele hoë grond wil beset. Die Mosambiekers het nou wel oogluikend ANC terreur bedrywighede toegelaat maar hulle het darem die terroris en ANC verteenwoordiger, Indres Nadoo, in die middel van die nag al protesterend uit Mozambiek geskop om die "Boere" te behaag en om te verseker dat Veloso se dogter in SA kan kom inkopies doen. En die einste Veloso en sy trawante was besonder gretig om die Kamer van Mynwese te oortuig om die aantal myn trekarbeiders te verhoog sodat hulle die gedeelte van die werkers se lone wat direk an die Mosambiekse regering betaal is, in waardelose Metical teen die amptelike wisselkoers aan terugkerende werkers kon betaal. Dit was in Machel se werkers paradys.

16/09/2017

Steve Slott

Steve Slott

And here I always thought Sweden was such a safe place. Full of blue eyed blondes who liked to ski and wouldn't hurt a thing.

14/10/2017

Vicky

Vicky

Kolskoot.

03/10/2016

eduard

eduard

They should sue the mossad and the CIA (criminals in action) for the attack on the WTC. The whole attack was planned from inside the jewSA on not from outside.

02/10/2016