Austins Kruger Spin Shot In Swaziland

Other videos

to watch

Gang wars shooting & firefight on the Cape Flats in Cape Town Western Cape South Africa

The Top 5 Best Gods In SMITE For Beginners (1080p HD)

2014 Ford Fiesta EcoBoost | New Car Review

Comments

what people think about it

SloopJB

SloopJB

At the moment this is a real problem, even in private health care in SA. The alternative drugs cost 10-20x more.

16/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

austin kruger Globull pain manufactured crisis: Soylent Green, that's their ultimate vaccine!

13/10/2017

Julius Gapare

Julius Gapare

Otis Ncube lol you got jokes. It is free upload load post simple

27/10/2017

Julius Gapare

Julius Gapare

austin Art depicts life, it is unfortunate this is a daily sight in our beloved country.

27/10/2017

Sekai Maisva

Sekai Maisva

Kkkkk

26/10/2017

Chimutichimusoro Chimutichimus

Chimutichimusoro Chimutichimus

Kkkkkk ndetwe Harare ka.

26/10/2017

Otis Ncube

Otis Ncube

I was just wondering how much to pay Nehanda to advertise myself doing walking around with a bottle of vintage wine talking nonsense

26/10/2017

Faith R Chimbwanda

Faith R Chimbwanda

Kkkkkkkk bhareta

26/10/2017

David Chitate

David Chitate

Ndetwepiko tukadzi utwu

26/10/2017

Taita Bea Natsa

Taita Bea Natsa

Kkkkkk

26/10/2017

Chimurenga Gandanga Gurus

Chimurenga Gandanga Gurus

Kushota bonde uku hapana chimwe

26/10/2017

Deane W. Parker

Deane W. Parker

Reading your article on Madikwe, I have two disappointments: One Gaborone is a lot closer to Madikwe that either Pretoria or Joburg. Number two, Mosetlha Bush Camp is by far the best camp to provide an "Out of Africa" experience to individuals on Safari. I have stayed in a variety of safari lodges, from The River Lodge, to Tau Game Lodge before the tragic fare, to Buffalo Ridge and the Mosellhe is by far tghe very best, especially when considering the cost.

29/09/2017

john nkosi

john nkosi

The two thwaas are idiot b4 they go to gobelas why didnt visit the prisendent of dingaka association they just pay thier money without cosulting someone who know better dan them

09/11/2015

Twenty1century

Twenty1century

Two things stand out for me out of this article. -The first is lack of true traditional doctors.If this 2 cannot read their bones, what about their gobela & the others all over who take people for a ride? -The 2nd thing is when the police say they will effect arrest soon.I have read a lot of articles before here & the police's respond is always "you willingly gave that person money". Finally there is hope. kruger

08/11/2015

mike

mike

ha ha ha you ppl never learn

08/11/2015

wilbert

wilbert

Tsvangirai has made MDC his personal property, just as Mugabe made Zanu PF his, it is therefore little wonder that Tsvangirai wants to be buried with MDC just as Mugabe is being buried with Zanu PF! Good riddance to them all! Zimbabwe need a clean start and and we are clearing the deck!

31/10/2017

sarah  Mahoka

sarah Mahoka

This Mandaza guy is Poison for everybody . He is G40 poison with acapital P

31/10/2017

Rifrug

Rifrug

28/11/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Ai Renier, ek dink tog stellig dat jy die saak goed ontleed en aan gespreek het. Ek moet ruiterlik erken dat jy reg is in wat jy beleef het en kan jou net maar gelyk gee daarvoor. Ek het dalk miskien die saak te veralgemeen veral van die 1900s af. Ek het dit wat ek genoem het ook ongelukkig ervaar as kind deur te sien hoe gesinslede en familielede verengels met so n eie 'ek is beter as jy' houding. Jammer as ek bietjie skeef getrap het in my spoor, Gegroet.

20/10/2017

Ronel Fivaz

Ronel Fivaz

and I ............ !!!!

20/10/2017

Ronel Fivaz

Ronel Fivaz

ek self ... geen probleem ... dankie Joe

20/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

"Dit was vir die wit bestuurder lekkerder om langs die swembad te le, as om te gaan werk." Hmm, dit klink nie juis voorbeeldig nie, om die minste te se. Hoe het hulle ooit bestuurders geraak (dit reflekteer negatief terug op die mense waat hulle in daardie poste aangestel het)? As mens van "die wittes wat sleg geraak het" praat, dan seker nie van almal nie. Daarvoor benodig mens syfers, nie alleenlik anekdotiese verhale nie. Suid-Afrika het nie eens 'n noemenswaardige sosiale net nie, so die druk is hoog om op te tree om te oorlewe. Ek ken gevalle van hoogsgeskooldes wat verlam is deur hierdie omstandighede. Ek sal ook verwag dat sekere mense, want baie lang werkloos onder haaglike omstandighede gelewe het, 'n geweldige sielkundige knou agter die blad het, en eers deur 'n proses van rehabilitasie moet gaan voordat hulle sal regkom en weer deel van die normale produktiewe samelewing raak. Sover my kennis trek, bestaan daar nie sulke strukture nie, so wat nou gemaak? Slagoffers van die nuwe politieke bedeling, wat deur die meul gegaan het, maar eens 'n werk gehad het en goed geintegreerde lid van die samelewing was, al was hulle busbestuurders (ek ken geen busstaking deur hulle in die ou Suid-Afrika nie) of wagte by Yskor en ander funksies van minder kompleksiteit. Ek bedoel, die ou Suid-Afrika het tog gewerk, selfs met sulke probleemgevalle, of wat is nou anders? Of was dit 'n probleem wat nog altyd daar was en onder die mat gevee was? Is die swarte in die algemeen nou skielik beter as die blanke blou boordjie werker? Dit strook nie met my ondervinding nie, so waar le die kern van die probleem? 'n Ywerige voorman/korporaal, ook uit daardie geledere, behoort te weet hoe om met sulke "sleg" wittes se gal te werk sodat hulle produktief raak.Bestaan daar nog sulke mense? Dalk 'n uitdaging vir Solidariteit se Soltech mense om hulle studente ook vir sulke situasies voor te berei (basiese toesighoudingsvaardighede). Maar ek kan sien dat vir sekere tipe werk was daar 'n "bederf" faktor weens die voorkoms van 'n oorvloed van swart goedkoop arbeid, daardie verskynsel dat jy die baas was wat net op opdragte uitgedeel het by byvoorbeeld die grawe van slote langs die pad, en rustig op jou graaf gerus het terwl die swartes die vuilwerk doen, sonder om self in te spring volgens die beginsel van "lead by example"/gee self die leiding aan deur self af en toe in te spring. Hierso waar ek nou woon (Duitsland) moet jy self inspring en die ding doen, maar ook hierso sit hulle met die probleem dat sekere handearbeid nie meer goed verkoop nie, want dit klink soos vuilwerk wat nie 'n goeie reputasie onder die jeug het nie, dus ontstaan daar 'n mannekrag tekort. Ek bedoel, na die oorlog moes almal inspring, van die gewone troep tot die eertydse hogere generaal om die land op te bou. Maar hulle het tenminste vooruitsigte gehad om eendag te kan opstyg. Daar was lig aan die einde van die tonnel, en dit was nie die lig van 'n aankomende trein nie. Dit was nie 'n Gulag tipe situasie nie, met so goed soos geen kanse om op te styg nie.

20/10/2017

Renier Gouws

Renier Gouws

So snobisme se oorsprong onder die Afrikaners is Engels? Ek wonder darem, want ek dink dat elke volk sy eie snobistiese mense het en van die grootste snobbe wat ek al ooit ontmoet het, het ek ontmoet onder stoere boere. Dit klink vir veel meer eerder die geval te wees van, alles wat sleg is, is van die Engelse. Die swartes maak presies dieselfde met hulle, alles wat sleg is, is wit. Tot my spyt, blyk dit waar te wees dat ons meer soos die swartes word. Niks is meer ons eie fout nie. Ek het - toe ek begin handel dryf het - slegs wittes aangestel omdat ek totaal teen RA gekant was,(en nog steeds is) maar ek het my skoolgeld betaal, tot so n mate dat ek amper my besigheid verloor het. Die teenoorgestelde is vandag waar. Ek sal by n myn bestuurder se kantoor ingenooi word vir koffie en ek sal die twee kaal kolle op die rooi mat wat deur my kniee gemaak is, bekyk met n wrang glimlag. n Herhindering van die dae toe ek daar op my kniee gestaan het, om die verbrou van my wit spanne te verduidelik en nog n kans te bepleit. Hierdie spesifieke myne is ver weg van waar ek woon en die wittes was te sleg om op hulle eie te gaan werk. Dit was vir die wit bestuurder lekkerder om langs die swembad te le, as om te gaan werk. As ek die dag afgevlieg het, dan het hulle my altyd vertel van hoe hard hulle werk en hoe hulle bevordering verdien. Dis nou tot ek snuf in die neus gekry het en sekuriteit se rekords laat nagaan het. Deesdae kry ek komplimente in die boardrooms? en ek het nie een witte meer in daardie spanne nie. As ek na my wit bestuurders kyk op die rand, dan steek hulle ook maar sleg af teen die swart bestuurder in die Noord Kaap, maar hulle is goed op hulle eie gebiede. Nee wat, uit my ondervinding het die wittes doodgewoon sleg geword en n enorme teken daarvan is dat hulle aanjaery altyd die fout van iemand anders is.

20/10/2017

Joe Hall

Joe Hall

:-) 'n Bietjie humor is gewoonlik 'n positiewe teken meneer Slappert. O ja, voor ek vergeet - Joe Hall

19/10/2017

Joe Hall

Joe Hall

Dankie Ronel Fivaz. Weet steeds nie waar die korrupte sprokie se oorsprong gevind kan word nie. Is egter nie van veel belang nie.

19/10/2017

Riaan Slabbert

Riaan Slabbert

As jy nie weet nie, dan dink jy ook maar met JOE HALL

19/10/2017

Riaan Slabbert

Riaan Slabbert

Rerig...??? As die blixims nie eers in n besigheid kan/wil werk nie, hoe demuhr dink jy gaan hul PLAASwerk hanteer?

19/10/2017

Rifrug

Rifrug

Miskien eendag.

17/10/2017

Rifrug

Rifrug

commen scense ≠ common sense "I wish you well and sincerely hope that the same attacks as what the farmers have to endure almost daily in this country ... never befalls you ..." IT HAS!!!

17/10/2017

Ronel Fivaz

Ronel Fivaz

Hi Joe .... sien my kommentaar aan Rifrug hierbo .... quote ... "YES my surname is FIVAZ ... there are alot of Fivaz's in south africa (and for your information NOT ALL Fivaz's are direct family to Goerge Fivaz), is fact he is distant family noting that he was never involved nor implicated in any corruption charge whatsoever, in fact his term as Police Commissioner was un-flawed to the extent that Nelson Mandela did approach Goerge Fivaz to re-occupy the same postion in the Police Force which Goerge Fivaz was relieved of after 1994 "Police Commissioner "... Goerge Fivaz declined the offer still remaining retired to this day ..... "unquote

16/10/2017

Ronel Fivaz

Ronel Fivaz

very funny I will speak my mind in ENGLISH ....I was not talking to you Rifrug but seeing that you have poked your nose into Riaan & I's conversation I will ellaborate my concerns which is that white people would rather employ blacks who inadvertently do not realise that they are inviting (criminal element) trouble to their doorstep hence the suggestion to employ white people, now, however, YES there are plenty of lazy white people who do not want to work (for whatever reason they see fit), YET there are litteraly1000's of whites avidly & urgently seeking employment to earn a decent wage .. commen scense tells me that strength lays in numbers. In SA its a proven fact as we see it every day in the protests lead by blacks in all sections of the economy, If whites pulling together in rural areas (areas which are mostly targeted by perpetrators (of which 97% are black) then the presence of more whites concentrated in one area (LIKE FARMS - NOT URBAN BUSINESSES) will deter farm attacks & murders .... now this is my opinion of which I am indeed entitled to ... YES my surname is FIVAZ ... there are alot of Fivaz's in south africa (and for your information NOT ALL Fivaz's are direct family to Goerge Fivaz), is fact he is distant family noting that he was never involved nor implicated in any corruption charge whatsoever, in fact his term as Police Commissioner was un-flawed to the extent that Nelson Mandela did approach Goerge Fivaz to re-occupy the same postion in the Police Force which Goerge Fivaz was relieved of after 1994 "Police Commissioner "... Goerge Fivaz declined the offer still remaining retired to this day ... This conversation is closed as I clearly see where this is going ... If one gets attacked for stating the obvious, It has become very clear to me, realising more each passing day that my white south african folk will not win this war against their enemy, because of their arrogance and narrow mindness ... I wish you well and sincerely hope that the same attacks as what the farmers have to endure almost daily in this country ... never befalls you ... if it does .... I can guarantee you ... YOU will only THEN start looking for a solution ... in the meantime ... comment away ignorant one !!!

16/10/2017

Joe Hall

Joe Hall

"*...Jou van, Fivaz, lui 'n klokkie ... George Fivaz, a previous (corrupt) National Police Commissioner of South Africa)" Korrup? Wat, waar, wanneer...?

14/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Vanoggend ook op Farm Watch beveiligingsgroep berig van boer wat naby Potchefstroom doodgeskiet is. Burgerlike beveiliging teen geweldsmidaad en plaasaanvalle bly 'n tamaletjie wat die boer, die omgewing, die politiek, die ekonomie en steeds talmende of wedywerende "veiligheidsinstansies" se inter-aksie en optrede raak. Daar word wel stadig vordering gemaak deur meer gesprekke en veiligheidswerkgroepe. Intussen het Jan en San Alleman of Jan die Boer na mening geen ander keuse as om met groter omsigtigheid te kyk na persoonlike, gesins, perseel en inter-aktiewe beveiligings metodiek nie. Duidelik is groot veiligheidsberade, "diepe kommer" en groot aankondigings tans van gener waarde behalwe om regerings ontkenning, politieke punte of organisasie ledetal aansluiting te probeer wen ten koste van ons mense op grondvlak en op die plase nie. Die vestiging van kommando strukture of oud SAW/ SAP kommunale behuisingsprojekte, strategies geplaas en interaktief met die plaaslike landelike of plotte gemeenskappe vind nog nie byval nie. Families of kinders bly tans ook nog onwillig om in groter getalle op familieplase te gaan woon en saamwerk. Beveiligings en kommunikasie tegnologie word na mening ook nog nie effektief genoeg aangewend nie. Ja, daar is 'n aantal uitmuntende bestaande voorbeelde van uitgekontrakteerde of samewerkende beveiliging is sommige van SA se landbougemeenskappe.

14/10/2017

Wim Kotze

Wim Kotze

"Geen ousie of tuinboy nie. Sedert 2001" Ai tog, Timotius het die mensdom gewaarsku teen die voortvarendheid van die nuwe bekeerling.

14/10/2017

John

John

Ek self het al jong blankes vir arbeid gebruik en hulle gehalte is swak, maar .. Hoeveel het jou vrou verkrag en jou doodgeskiet ?

13/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

'n Baie mooi foto van jakkalsstreke. Hier broei groot onheil uit. en hulle is verseker nie besig om sokker te kyk nie.

13/10/2017

Rifrug

Rifrug

"ons praat "plase" Riaan ... nie besighede nie" Jammer Ronel Fivaz* (Concerned SA citizen) - plase is ook besighede! Moet asb. nie met semantiek probeer speel nie! Semantiek verwys na die betekenis van taal. Kommunikasie kan slegs doeltreffend plaasvind wanneer die betekenis van die woorde vir sowel die spreker/skrywer as die luisteraar/leser duidelik is. (wikipedia) *Jou van, Fivaz, lui 'n klokkie ... George Fivaz, a previous (corrupt) National Police Commissioner of South Africa)

13/10/2017

Ronel Fivaz

Ronel Fivaz

ons praat "plase" Riaan ... nie besighede nie ... ek verstaan daar is sleg in elke volk . JA maar daar ios ook goeies wat wel wil werk

13/10/2017

Riaan Slabbert

Riaan Slabbert

NO WAYS!!!! Hulle word nie so Groot ge maak nie. Hulle word so geBORE. Dis in die gene.

13/10/2017

Riaan Slabbert

Riaan Slabbert

Dankie Vis... kon dit nie beter gestel het nie. En om baie eerlik te wees... as ek mySELF met my voorouers probeer vergelyk... dan kom ek ook by "kh@@ksleg" uit.

13/10/2017

Riaan Slabbert

Riaan Slabbert

Kan jy asb net so tien van die duisende vir my bring? Die wit ou hier by die robot naby my werk het ek R200 aangebied om vir my verfwerk te kom doen. Hyt my aangekyk asof ek mal is. Feit is: Vandag se witmense is NIE die boere wat oor die berge gekom het nie. Die MEESTE is blerrie luigatte.

13/10/2017

Riaan Slabbert

Riaan Slabbert

Maar ek moet ook byvoeg: Die paar kere wat ek hulpbehoewende blankes geleenthede aangebied het, was hulle so kaksleg dat ek die werk self moes oordoen, terwyl van hulle my ook nog besteel het.

13/10/2017

Joe Hall

Joe Hall

Hopelik voel jy nou sommer strate beter ou grote! Joe Hall :-)

13/10/2017

Ronel Fivaz

Ronel Fivaz

ja ek is wit .. ja daar is duisende wit mense in kampe wat werk soek vir minimaal beloning, bord kos, verblyf ens ... Hope Projects werk om donasies in te vorder vir ons volk o die oos rand jhb wat ni werk kry weens die regeering se BEE wette .. . ons volk in kampe benodig werke ... as daar enige boere is wat beryd is om werke aantebied vir hulle kontak my op fb Hope Projects ..

13/10/2017

Johann Schutte

Johann Schutte

Hulle word nie so goot gemaak nie. Moenie die denkfout maak nie.

13/10/2017

Johann Schutte

Johann Schutte

Nee. Geen ousie of tuinboy nie. Sedert 2001. Jy daarenteen is waarskynlik die skaamtelose tipe wat iemand huur om agter jou op te tel, te vee, af te stof, vir jou koffie aan te dra, jou onderklere te was, vir jou kos te maak, en selfs jou bed op te maak, teen `n onchristelike loon. So. Djou Hol, Joe Hall.

13/10/2017

Joe Hall

Joe Hall

Is waar. Buk en pluk is okkie lekkerrie.

13/10/2017

Joe Hall

Joe Hall

Ag sjym. Het jy dan 'n ousie? Is sy wit?

13/10/2017

Anton Schutte

Anton Schutte

Die lafhartige, geweldadige (natuurlike) gedrag van die spesies. Waar in die wereld is die norm dat n man so aangerand word, dat hulle hom probeer vermoor, en dit vir n paar randelas. Daar is die n toekoms vir saamwerk en leef met die spesies nie... Hoe gouer ons mensdom dit aanvaar, hoe gouer kan die situasie opgelos word.

12/10/2017

Owen in Durban

Owen in Durban

12/10/2017

John

John

Die berig is nie heeltemaal waar nie. Die regering het wel gereageer, en die boodskap by monde Fickle BeeBopalula was duidelik genoeg - geen spesiale eenheid vir plaas moorde nie.

12/10/2017

John

John

Stem volkome saam Johan. Afrikaners, verslaaf aan swart arbeid en ongepla met hul eie mense wie werk soek, wil nog steeds by die regering kerm wanneer die gevolge van hulle eie onnoselheid toeslaan.

12/10/2017

Johann Schutte

Johann Schutte

Iewers het iemand gese dat Van Der Merwe tot soveel as sestig 'werknemers' van Lesotho aangery het. Ek kan dit net sien: Van Der Merwe (met sy 9mm) en die 'boss-boy' met die groot vragmotor, 06:00 op die Lesotho grens om enigiets wat beskikbaar is op te tel en aan te ry plaas toe. Dis so simpel en realiteitsinkongruent soos die VFminus leiersfigure (wie waarskynlik almal bediendes in diens het) se teikenistiese besware en vermanings.

12/10/2017

Johann Schutte

Johann Schutte

Wat hulle waar kry teen R20.00 (`n brood en `n liter melk) per uur? Wat betaal jy jou ousie? Is sy wit?

12/10/2017

Johann Schutte

Johann Schutte

Die intensie agter die ‘minimum loon’ is om besoldiging in ooreenstemming te bring met die koste gekoppel aan noodsaaklike oorlewingsmiddele, d.w.s. behuising, voedsel, elektrisiteit, en pendel. Minimum loon per uur (en omgesit na Rand) in die VK, NZ, en California is onderskeidelik R130.00, R150.00, en R140.00. In terme van maandelikse inkomste, vertaal hierdie syfers na iewers tussen R23 000.00 en R26 000.00. Die vergelykende syfer in SA is `n totaal onvoldoende R20.00 per uur. Kan die gemiddelde SA boer genoeg armblankes wat bereid is om teen minimum loon te werk, bymekaar maak om swart arbeid te vervang? Dis opvallend dat boerdery in NZ (en na my vermoede ook in die VK en VSA) nie ekstensief gebruik maak van ongeskoolde (minimum loon) arbeid nie. Skaapwagters is bv. goed opgeleide en besoldigde persone wat oor `n span honde beskik en hul diens aan boere verkoop. Gewasboerdery is gemeganiseer, met relatief lae behoefte aan `n groot werksmag. Dis nie ongewoon vir `n groot plaas in NZ om slegs so drie of vier voltydse werknemers te he nie, met seisoenale werkers wat vir kort periodes teen `n voldoende minimum loon gekontrakteer word. SA se boere jag steeds die korttermyn/goedkoop opsie na, so min of meer soos wat die gemiddelde wit SA huishouding steeds bediendes in die huis en tuin het. Indien jy steeds teen minimum SA loon `n ‘ousie’ het wat was en stryk, of `n ‘jong’ het wat gras sny is jy so skuldig soos Van Der Merwe en is jy deel van die probleem.

12/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

Die boere kan ook personeelbestuur by die blankes toepas om die koring van die kaf te skei. En ek onthou nog die plaasopstande daarso in die Kaap by De Doorns se wynplase. Die boere wat kamtig so ryk is, maar nie werklik is nie (hulle het baie skuld). Hulle kan beperk indiens neem, en dan teen 'n lae koste met min groeivooruitsigte (geen loonverhogings nie, werkersontevredenheid. Weet nie wie staak beter nie - blankes, of nie-blankes). Maar as ek aan 'n rede kan dink hoekom hulle nie net blankes indiens sou wou neem nie, dan sal ek onmiddelik net na een rigting toe mik. Ek weet nie of dit werklike die geval is nie, want ek spekuleer nou: As ek 'n boer is wat groot geld maak, dan sal ek ook my kaarte wil reg speel sodat ek nie in die verkeerde boekies van die regering beland nie. As ek van my boerdery 'n soort van Orania of Kleinfontein wil maak, dan sal ek in die regterhoek gedruk word (Orania boer ook - hoe kom hulle verby hierdie probleem? Dalk nog te kleinskaal?). Met die uitwerking dat die regering vir my kwaad sal wees, maar nog erger, as ek uitvoerkontrakte het, dan staan ek gevaar om deur die pers as "white supremacist farmer" gebrandmerk te word, en dan kry ek geen internasionale kontrakte meer nie. En Malema as die onamptelike arm van die ANC sal met sy massas by my begin kuier, en kort voor lank alles stukkend slaan, en dalk sal die plaasaanvalle juis in my distrik begin toeneem, dus 'n moontlike aanslag op my en my familie se lewens. As daar paar swart werkers saam vermoor word, wel, dit is net kollaterale skade, want die doel heilig die middele. Ek het nou nog nie eers aan regstellende aksie wette gedink nie, asook dat swart werkers dalk 'n soort van waarborg teen onteiening is (sppel vir tyd, tenminste meer as met die geval as mens geen swart werkers gehad het nie). As mens 'n sekere aantal blankes in diens neem sodat dit na werkskepping begin lyk, en ek het ook 'n groot swart werkerskorps, dan le ek ook die fondamente vir groot konflik. Want een of ander tyd sal die blankes beter begin werk, hoeer looneise vra, en dan sal die swarte vra, baas maar ek wil ook meer geld he, en wat doen ek dan as die uitsette nie die hoeer lone kan regverdig nie? Netnou broei daar 'n klein rasoorloggie uit, en dan het ek groot moeilikheid.

12/10/2017

Antonie Geyser

Antonie Geyser

ek dink hulle wil 'martel' en verwoes, hulle word so grootgemaak

12/10/2017

Antonie Geyser

Antonie Geyser

van die destydse 'armblankes' het 'bywoners' geword

12/10/2017

11petrus2

11petrus2

Dit was veral 'joiners' , Heilige Jannie se manne, en ander Ooms wat by die dorp se 'losie' uitgehang het, wat gewoonlik bywoners aangehou het. Hier in ons distrik weet die oumense al te goed watter families jaarlik pampoene, vee esm van die bywoners aangejaag/aangery/opgeraap het groot werf toe. Somige families het in haglike omstandighede geleef, Het as kind baie bewus gewees van so n geval . Daar is beslis erg verwaande en agterbakse Boere ook,..dis net dat dinge nou radikaal besig is om deurmekaar te loop.

12/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Jare gelede het die boere gemeenskap baie blanke "bywoners" op hul plase gehad wat lateraan ontwikkel het tot selfstandige boere. Die woord "bywoner" was daardie jare maar nie 'n lekker woord om te gebruik ,sou iemand jou vra na jou werk ens. Mense het baie hul neuse opgetrek vir bywoners. Getrou aan snobisme wat destyds veral van die engelse geledere oorgrwaai het en van ons blanke afrikaners "besmet" het.

12/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Middag Karel, het jy Ciska se kommentaar gelees. Dit ondersteun presies wat jou mening ook is, asook natuurlik jou op stemme.

12/10/2017

Ronel Fivaz

Ronel Fivaz

boere MOET begin om wit mense te gebruik op hulle plase dit is die enige uitweg vir self verdediging op plase ... strength in numbers!!

12/10/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Die aanval op die boer is afskuwelik en veragtelik. Maar nou lees ek êrens dat die betrokke boer jaarliks meer as 60 burgers van Lesotho aanry om vir hom te kom "werk". Hoef 'n mens nog veel meer te sê?

12/10/2017

Skisofreen

Skisofreen

Ek word aanhoudend vertel dat daar derduisende arm werklose blankes is. Lyk my boere verkies swart arbeid bo blanke arbeid?

12/10/2017

Ciska

Ciska

Dis baie ontstellend - maar ek het geen simpatie! Het oral die reaksies gelees, almal is hartseer ek kwaad, MAAR niemand vra die man; HOEKOM LUISTER JY NIE? HOEKOM neem jy swartes indiens? ONS LEES EN HOOR EN SIEN ORAL wat aangaan! IS JY BLIND? Geen simpatie. Ja, my broer boer ook op die erfplaas waarop ek groot geword het, een swart gesin het oorgebly, die wat nog respek het, en twee WIT gesinne. Hoekom kon die man nie dieselfde gedoen het nie? En die verevoëls + en affiekakkies en wie ook al pleit vir beter polisieëring, hemel, ek raak net die m@@r in, die polisie GAAN JOU NIE HELP NIE! Laat ek liewer loop en gaan tee drink....................

12/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Is die woede van minderwaardigheid so erg dat verminking die enigste reaksie kan wees ??

12/10/2017