Rachel Bilson swimming nude Heart of Dixie

Other videos

to watch

50 Amazing Cornrow Braid Hairstyle For Round Face; Collection of Big Cornrows Hairstyles

Kcee - Limpopo [Official Video]

Hatfield Christian School

Comments

what people think about it

LoveSA

LoveSA

What a waste of time!! Mbalula nor zuma give a damn about anyone else let alone the Western Cape. There is no corruption money to made out of it so they will not even give it a fleeting glance!!

22/10/2017

common-tator

common-tator

rachel bilson nude Onderliggend aan hierdie betoog, word veronderstel dat alle Afrikaanssprekendes in staat is om in Engels te studeer. Is hulle? Is Engels as voertaal op standaard? Die gebrabbel deur lektore was as Engels deurgaan is ook 'n ernstige probleem. BTW, 'n MSc in politieke wetenskap: Is dit nie 'n bietjie aanmatigend vir die sosiale *wetenskappe" om hul aansien met sulke foefies te boost nie. Ek gebruik maar Engels tussendeur in die hoop dat dit kommin-niekasie beter sal laat vlot.

19/02/2017

Victor

Victor

Geagte Bart Daar is natuurlik vir jou ruimte om in Afrikaans te dink. Dit is iets wat ons verwelkom, ook dat daar bande tussen Nederlandse en Suid-Afrikaanse organisasies gebou moet word. Waaroor ek wel nie saamstem is dat jy meen dat daar nie ruimte vir een enkeltalige Afrikaanse universiteit in Suid-Afrika is nie. Kom ek vra jou die volgende vrae: Mag daar enkeltalige Nederlandse Universiteite wees of Duitse universiteite of mag die Franse in Quebec 'n enkeltalige Franse universiteit het. Ek dink jy verstaan waarna ek mik. Mag elke kultuurgemeenskap nie sy eie universiteit he waarin sy taal en kultuur bevorder word nie. Daar is genoeg universiteite vir diegene wat hulself meer tuis as 'n tipe internasionale burger voel, maar wat van hulle wat graag in hul moedertaal wil studeer op tersiere vlak. Is daar vir hulle geen plek nie? In my opinie is die antwoord vir Suid-Afrika nie om verskille te ignoreer nie, maar om openlik te wees oor taalverskille, kultuurverskille en geloofsverskille en vir gemeenskappe ruimte te verskaf om dit uit te leef. Dit is volgens my nie rassisme nie. Dankie vir jou artikel, maar ek dink jy verreken die behoorlik die Afrikaner se situasie as minderheidsgemeenskap wat tans aktief bedreig word nie. Net laasjaar het twee van die grootste voormalige Afrikaanse universiteite Afrikaans as onderrigtaal afgeskaf. Dit was 'n groot skok op die Afrikanerpsige en dit behoort om die rede verstaanbaar te wees hoekom die taalbeleid op Potchefstroom so sensitiewe saak is. Die feit dat Afrikaans as primêre onderrigtaal op Potchefstroom enigsins 'n probleem is, het te doen met die huidige regering se ideologies van demografiese verteenwoordiging. Of dit Engels of enige ander Afrikataal is, sal dit gebruik word om die Afrikanergemeenskap op die Potch kampus van hul enigste oorblywende universiteit te beroof. Hiervoor is ons nie blind nie en daarom is dit nou ons roeping om as Afrikaanse gemeenskap Potchefstroom as universiteit te beskerm. Dit is nie rassisme nie, maar die bewaring van die toekoms van jou gemeenskap. Dit mag wel as inklusief geïnterpreteer word, maar ander gemeenskappe is welkom om dieselfde te doen. Ons gaan dit nie self vir hulle doen nie. Dit bring my by die volgende punt van verskil. Jy noem dat Afrikaner verantwoordelikheid vir meertaligheid moet neem en ander tale op Potchefstroom moet bevorder of waar ook al. Sit daar nie 'n stuk kolonialisme in die stelling nie. Moet elke gemeenskap nie hul eie taal op universiteitsvlak bevorder nie. Inteendeel, in die Apartheidstyd het die Afrikaner juis probeer om ander Afrikatale op universiteitsvlak te bevorder en dit het horribaal misluk. Ons moet nie die taaldebat en universiteitsvraagstuk gebruik om politiese vrae te probeer oplos nie.

19/01/2017

Dawid Brunette

Dawid Brunette

rachel bilson Dankie, Bart Bouwman. Só kan ons bou vir onsself en nie-Afrikaanssprekendes! Een idee staan vir my sterk uit: Engels moet nie 'n opsie wees nie, maar Afrikaans moet ook nie die enigste opsie wees nie. Engels het ons nie gehelp nie, en ons kan nie meer daarmee wegkom om selfsugtig te wees nie. Ons moet ander Suid-Afrikaanse tale saam met Afrikaans by NWU-PUKKE gebruik. Tswana is die dominante taal in die Noordwes Provinsie. As Afrikaans en Tswana by hierdie universiteit gebruik word, kan studente kies tussen die twee Afrikatale.

19/01/2017

phatfossil

phatfossil

Yet their OS updates sucks balls. Still dont have EMUI 5.0

07/09/2017

Rifrug

Rifrug

Ek is nou so ontsteld! Ek was nou by die apteek, hier in watse straat nou weer oorkant die dinges man. Maar anyway, toe vra ek nou mooi in Ingels nogals "Sir I need some medicine" en wys na my keel. Toe sê hy "fo cough" toe loop ek maar. Want nog nooit het iemand so met my gepraat nie. Wie dink hy is hy nogals?

20/10/2017

Mattewis Kat

Mattewis Kat

SEB is maar die probleem by al die staatsverwante organisasies. Denel, ESKOM, die hele spul gaan gebuk daaronder. Benewens die feit dat hulle verplig is om van die oorprysde dienste van oneffektiewe kader-besighede gebruik te maak, word kritiese poste binne hierdie semi-staat strukture eenvoudig vakant gehou eerder as wat gekwalifiseerde blankes daarin aangestel word. Die leuse is eenvoudig: die besigheid kan eerder polities-korrek ondergaan as wat hy deur die "privileged whites" toegelaat word om te floreer. Hierdie korrupte mandaat word aan die self-lonende heerserskap geskenk deur 'n stemgespuis wat deur die kolonialiste geleer moes word om selfs hulle agterstewe af te vee. Dis 'n demokratiese mislukking waarin die enigste beduidende wigte dié is wat tussen De Klerk en die ongerieflike werklikheid bestaan.

16/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Mmmmmm foeitog ja. Totsiens.

15/10/2017

Cousin Vinnie

Cousin Vinnie

🍼🍼🍼🍼🍼🍼🍼🍭🍭🍭

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Sussie, ek dink jy is nog te nuut op Praag om wilde aannames te maak' sou jy positiewe, ordentlike, en ongekruide kommertaar lewer sal jy verseker op duime kry, ongeag of jy blond is. Terloops, ek is te gevorderd in jare om my te laat verlei deur blondines. Ek sien baie dieper as dit. Wat betref op duime, ek het al vir jou per geleentheid n op duim gegee vir kommentaar wat ek mee kon saamstem. Miskien het jy dit maar net misgekyk. Mooiloop.

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Sou jy na haar profiel op PRAAG gaan kyk sal jy besef sy het nie die betrokke blog nodig nie. Mooi dag verder.

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

More, interressant hoe mens in jou eie slagyster kan trap.

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Hi Trippie, genugtig dit is goed om van jou te hoor. Ek het gedink jy het die aarde verlaat en in die naaste peerboom geklim. Gaan dit wel met jou! hoop so. Sien uit om weer van jou kommentare lees. Seën en............mooiloop.

15/10/2017

Rifrug

Rifrug

Uitgesuffel? ≠ uitgesnuffel nude

14/10/2017

Trippie

Trippie

HuH

14/10/2017

Trippie

Trippie

Hallo Andy

14/10/2017

Trippie

Trippie

Stem Riffels.

14/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

So 2/3 jaar gelede sou 'n retoer vlug vir een persoon met SAL van Kaapstad/Jo'burg en dan met Air Botswana tot in Francistown jou R7,000-00 gekos het. Ek en my beterhelf het 2 maande gelede Kaapstad/Windhoek R6,900-00 vir retoer kaartjies betaal met Air Namibia.

14/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Na mening is SEB nie die probleem nie, maar die afwesigheid van onderlinge WEB saam met internasionale handels vennote vanuit die Germaanse, Sakserse en verwante volkere se dampkring.

14/10/2017

Cousin Vinnie

Cousin Vinnie

Ag oubaas se honne, tog só bly jy het dit weereens uitgesuffel.

14/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

Dit is die een kant. Nog meer bedenklik is hoe die blanke bestuurder die staat vooruit hardloop om in die regte boekies van regstellende aksie wetgewing te kom, in afwagting wat kan kom, maar nog nie gekom het nie, sodat hulle hulle weelderige voordele kan behou. Ek ken verskeie blanke IT ondernemings wat so vinnig moontlik Indiers van oorsee af ingekontrakteer het met presies dieselfde vaardighede van hulle blanke eweknie. Die resultaat daarvan was dat die minder bekwame Indier die kontrak gekry het, terwyl 'n hele generasie hoogsvaardige blanke IT spesialiste se loopbane ten einde gekom het, met ander woorde reeds in hulle veertiger jare, dan wanneer mens op die meeste produktiefste is, loopbaan moet maak, familie gestig het, eiendom alreeds ver gevorderd afbetaal het, met ander woorde alles wat die mense oorsee kon gedoen het en ook gedoen het, Die mense moes maar emigreer of van beroep wissel (so goed soos onmoontlik op daardie ouderdom) of ander planne maak om te oorlewe, met ander woorde as hulle nie geluk gehad nie, was hulle en hulle families se lewe vernietig. As die een of ander spesialis dan oorsee gaan, mag hy moontlik vind dat die oorsese bestuurders, wat nie die situasie in Suid-Afrika ken nie, dink hierdie mense lieg (of is ideologies nie kosher nie - regs en klou vas aan Apartheid) en dis dalk beter om op die veilige kant te wees en liewerste 'n plaaslike werker aan te stel, met wie se agtergrond mens meer vertroud is (my ondervinding is dat dat dit net die geval van baie senior bestuur is. Die nuwe geslag bestuurders/besluitnemers het net voor of na Apartheid grootgeword en weet nie meer van hierdie dinge nie). Dit raak dan 'n bose kringloop waaruit mens nooit weer kan kom nie. Dit beteken die blanke "elite" van IT het hulle volksgenote op die ashoop gegooi om self verder uit die varktrog lekker te kan vreet. Soveel vir solidariteit onder die blankes as Mammon roep, en as dit 'n militere situasie was, wat sou mens gese het? Die bestuur het na die vyand oorgeloop en hulle troepe vir die wolwe gegooi?

14/10/2017

Rifrug

Rifrug

“SEB is eintlik net ‘n verskoning onm te steel,”

13/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

SEB......die siekte van die HELE staat , ek weet van gevalle waar 'n SEB buisie gom aan die staat gelewer word teen R89-00 @ buisie wat algemeen vir R24-00 op die ope mark verkoop word , 'n 20liter padverf van R1200-00 word teen R4200-00 gelewer en dan is die staatsamptenaar verplig om dit te gebruik ...hoe klink R6100-00 vir 'n ystersaag ('n werklike geval)!!!!???

13/10/2017

Eugene Coetzee

Eugene Coetzee

It puts it in the correct context. White farmers at the mercy of Africanist brutality and with no control over their security or future cannot be blamed for longing for "old South Africa" to come back.

02/11/2017

Izz Thatso

Izz Thatso

You're missing the point. The message of THE MARCH was lost because of the stupidity of some displaying the old S.A. flag. Even the organisers denounced the old flag but that was too late.

02/11/2017

Izz Thatso

Izz Thatso

What has this to do with the stupidity of some flying the old S.A. flag at the Black Monday march?

02/11/2017

Douw Steyn

Douw Steyn

Did you notice the lack of looting and destruction of property. No, because there was none as you have the patent rights here, EFF!! What a joke, they exist only because of the number of people that do not have the capacity to see them for what they are, loud mouthed free loaders.

02/11/2017

sara

sara

And this one is the EFF’s poster-boy for higher education? Oh boy!

02/11/2017

Eugene Coetzee

Eugene Coetzee

They are not only wearing the Communist regalia. The EFF/BLF are both Marxist- Leninist organisations openly advocating for the dispossesion of whites. EFF are "partners" of the opposition DA and BLF are actually helping to formulate policies of the ruling African nationalist regime.

01/11/2017

Eugene Coetzee

Eugene Coetzee

Why are DA in partnership with Julius Malema who sings Kill the Boer or ANC in bed with BLF? Pls explain. Cape Town – White-owned monopoly capital is to blame for the storm that raged across the Western Cape this week, Black First Land First (BLF) leader Andile Mngxitama has declared. Mngxitama, who was implicated in the #Guptaleaks last week for allegedly having asked then-Oakbay CEO Nazeem Howa to fund his party, seemed pretty convinced about who was responsible for Wednesday's storm that affected thousands of lives. "It may strike many as an outlandish claim that the Cape Storms are a direct product of global capitalism and its local representatives we know as white monopoly capital," he wrote in an opinion piece on Thursday.

01/11/2017

Eugene Coetzee

Eugene Coetzee

Im not waving the old flag. But I understand whites that do. I didn't see a huge outcry from our "good black compatriots" when Malema announced that whites don't belong on Africa, threatened to massacre us or when BLF are planning to invade all white-owned land coming January 2018. Did you? No, on the contrary, the DA are in "partnership" with the Malema and EFF - not true?

01/11/2017

Sara Gon

Sara Gon

Apologies..poor 2-fingered typing skills

01/11/2017

Izz Thatso

Izz Thatso

People displaying the old S.A. flag are outright stupid. As a result, the protest lost its purpose and was turned into a racial issue. Why didn't fellow protesters remove those flags?

01/11/2017

TaxPayer

TaxPayer

Eugene by waving that old flag you are playing right into the hands of the EFF and BFLF. That gives them the excuse to paint you as a white racist. Like it or not our future in South Africa is in the hands of our good black compatriots. It is only in unity with them that we can beat the racist lies being spouted by the EFF and the JZ gangsters. It is only while South Africans believe those lies that the EFF and JZ can survive.

01/11/2017

Eugene Coetzee

Eugene Coetzee

The EFF premise is that whites don't have any rights in Africa, especially the right to land despite the fact that our forefathers came here 500 years ago. Then they get extremely agitated that some whites still wave the old South African flag and don't feel at home in a "new South Africa". But they don't recognise our right to be here in the first place. Whenever they get the chance they incite violence against and encourage dispossesion of whites. But then they complain that whites are "racist" for wanting more control over their future, their own security.

01/11/2017

Renier Gouws

Renier Gouws

More than half of the land is already under black ownership and that excludes Swaziland and Lesotho.

01/11/2017

Renier Gouws

Renier Gouws

The info is out. http://www.news24.com/SouthAfrica/News/who-owns-sas-land-20171028

01/11/2017

TaxPayer

TaxPayer

So if I understand the EFF's position It is fine to kill white farmers but killing black miners is a problem? There is no difference between the EFF and Jacob Zuma. You both incite racism with blatant lies to obtain power.

01/11/2017

Spyti K

Spyti K

Well, politics is a profession after all, so there must be truth to it.

01/11/2017

Malinda Nel

Malinda Nel

They will simply not believe it! They cannot prove anything themselves and believe that repeating a 'good' lie is all they need!!!

01/11/2017

Peter Rossfour

Peter Rossfour

"ANSWER A FOOL ACCORDING TO HIS FOLLY, LEST HE BE WISE IN HIS OWN CONCEIT." Bible - Proverbs 26:5 On which planet is this jackass living? Its obvious he is seriously impaired mentally. Any dolt who can write utter bullshit like this, "The premise of these marches is a full-blown stupidity that there is an orchestrates white farmers killing by black people. This fear, unfortunately, is part of the persistent colonial settler collective guilt of thinking one-day black people will punish whites for their apartheid and colonial crimes. As a result, they withdraw into an apartheid memory with its deep wishes for a whites-only society in Africa." should be placed in an institution, not hold public office. The marches took place in protest to the ORCHESTRATED (at least you got that part right - one must wonder if the wholesale killing of our farmers is not government sponsored) MURDER of innocent farmers and their families, people essential to feeding South Africa's teeming masses. IT HAS NOTHING TO DO WITH the claptrap you are spewing Ndlozi! You're so far off the mark its laughable. I was going to answer your utter stupidity on a points basis, but on reflection, its not worth my time or effort. Let's suffice by reiterating what the Bible says about jokers like you - ANSWER A FOOL ACCORDING TO HIS FOLLY, LEST HE BE WISE IN HIS OWN CONCEIT. AISCH!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

01/11/2017

Sara Gon

Sara Gon

Pardon the pun but talk about the pot calling the kettle bleck

01/11/2017

Teresa

Teresa

No, the protests were neither racist nor disgusting: the race hate propagated by the EFF is racist and disgusting.

01/11/2017

Eugene Coetzee

Eugene Coetzee

Well you missed out on Andile Mngxitama there. The BLF are planning invasion of white owned land, Zimbabwe style coming Jan 2018.

31/10/2017

Brink Combrink

Brink Combrink

This land audit will not fit the cANCer and EFF racist narrative, so it will just be ignored.

31/10/2017

Brink Combrink

Brink Combrink

The effies are in NO position to comment about racism. NONE. They are the biggest racist political party of all with the biggest racist in the country as their "CIC".

31/10/2017

Eugene Coetzee

Eugene Coetzee

They will reject it. They claim whites are "visitors" in Africa and has no right to land.

31/10/2017

Eugene Coetzee

Eugene Coetzee

At least under Apartheid they could defend themselves and would not be at the complete mercy of that racist, Marxist- Leninist dictator who calls himself the CIC and who threatens to disposses and/or massacre all whites: “We are not calling for the slaughter of white people‚ at least for now … The rightful owners of the land are black people. No white person is a rightful owner of the land here in SA and the whole of the African continent‚” said the leader of the Economic Freedom Fighters (EFF) Julius Malema. Speaking outside the Newcastle Magistrates’ Court in KwaZulu-Natal, where he faces charges of inciting people to occupy privately owned land, Malema says no white person rightfully owns the land anyway."

31/10/2017

Spyti K

Spyti K

We'll see what the Effies have to say tomorrow after the land audit sponsored by AgriSA has been released in its entirety and reasonable people can make up their own minds on the real and current facts of land ownership in the country. I suspect that a lot of their arguments and their favourite "statistical misquote" will fall flat on its face after that.

31/10/2017