Shania Twain - That Dont Impress Me Much

Other videos

to watch

Extreme Kiteboarding in Pumping Conditions | Red Bull King of the Air 2016

Behest Meaning

Fiercely Meaning

Comments

what people think about it

Michele Jankelow

Michele Jankelow

Absolutely amazing photographs! Somehow black and white conveys the mood so perfectly.

08/08/2017

Koos

Koos

shania twain Correct, that's how the world revolves

16/10/2017

Moist Von Lipwig

Moist Von Lipwig

You only have to go back as far as the end of WW2 to see that the US stole the German technology and then they in turn stole Byzantine knowledge which is in fact Roman technology who in turn just rehashed Greek technology a lot of which derived from Persian technology who borrowed it from the Egyptians who some people believe have aliens to thank... If you are a purest then you’ll note the lack of the French, Moors, Celts, Gauls, pre unification Italian states, British etc... everyone has used everyone’s technology, it’s the way it works.

23/09/2017

Face Palmer

Face Palmer

shania ok so am used to the simpsons making predictions, but is this a Futurama prediction?

23/09/2017

ZombienNoid

ZombienNoid

LOL U SUCK go ona d8 xd never ill 360 noscope u xd

22/09/2017

ZombienNoid

ZombienNoid

what

22/09/2017

disqus_5T2jXBEN10

disqus_5T2jXBEN10

The USA made China rich and they preceded to steal our technology and are now thinking they are better than the West. The Commmies should remember the bigger they are the harder they fall

22/09/2017

phatfossil

phatfossil

Yet their OS updates sucks balls. Still dont have EMUI 5.0

07/09/2017

Muzhongo Brian

Muzhongo Brian

Stubborn facts

27/10/2017

Batison Kuudzai Makara

Batison Kuudzai Makara

biti you should go to Afghanistan wasingakuziwe dai waida nyika ino usiri bandu pandu unonyadzisa iwe

27/10/2017

Mai Phiny

Mai Phiny

Mumuromo kunge mumwena tariraiwo muone mmmm

27/10/2017

Desire Matimbe

Desire Matimbe

Saka murikuitei nazvo

27/10/2017

Tinashe Muyuni Matereke

Tinashe Muyuni Matereke

State of the economy address???...............

27/10/2017

David Chitate

David Chitate

twain Biti uri mbiti yemunhu

27/10/2017

Ann Assam

Ann Assam

Yaa neh!!!

27/10/2017

Phillip Rongwe

Phillip Rongwe

All talk.

27/10/2017

Karen Vaughan

Karen Vaughan

There is a context of the whole world being in some chaos in different ways, in different parts. We are going to have to have more people working much harder before we have each one taking their place in this world.

27/10/2017

Shumba Mushirivindi Masilo

Shumba Mushirivindi Masilo

Attention seeker atanga kuzviziva nhasi here ko paiva muGNu wakadii kuigadzira kuti irurame satan

27/10/2017

Nico

Nico

Hoe op aarde weet jy B Joubert het JA gestem?!

30/10/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Hello Andy, dit is slegte nuus vir die gewone fonds of polis houer en alles gaan dienooreenkomstig styg. Ongelukkig is dit waar dat die ouer demografiese groep se uitgawes baie hoër is, en 'n langer lewensverwagting stoot die kostes op. Maar, GP's is geneig om te veel chroniese medikasie voor te skryf want saam met die gereelde besoeke is dit 'n gereelde bron van inkomste en die fonds word leeggetrek lank voor die tyd. GP's is traag om generiese ekwivalente voor te skryf want dit is veel goedkoper. Die reps van die farmaseutiese maatskappye dra vragte freebies aan vir die dokters om hul produkte te bevorder. Die dokters wat self resepteer maak ook 'n goeie wins hieruit. 'n Interessante fenomeen wat by privaathospitale voorkom is die toename in opnames van bejaardes oor vakansies en langnaweke. Veral die Joodse gemeenskap is baie gou om ma en pa te laat opneem eerder as om hul saam te neem met vakansie, dus is die bejaardes onder goeie sorg en "ge-overall" vir die nuwe jaar. Die hospitale gebruik die geleentheid om allerhande toetse te doen en sodoende maak almal hul pond vleis, veral oor die stiller periodes. Langer bedbesetting teen laer intensiewe koste. Op die ou einde is dit die wat hul fonds behoorlik bestuur wat aan die kortste end trek en betaal vir die wat dit misbruik. Die enigste wenners is die mediese bedryf, dit gaan net oor geld en nie die pasiënt nie. Voor '94 was ± 95% van staatshospitale se pasiënte blankes met mediese fondse (en laer kostes) en 5% staatsafhanklik - daarna het omgeswaai na 5% mediese fonds en 95% staatspasiënte.Swakker dienslewering, korrupsie, diverse verpleegpersoneel (en bestuur) en uitkontraktering van dienste en begrotings wat misbruik word is van die grootste culprits. Dus, die privaatorganisasies trek voordeel uit die politieke geknoeiery en onstabiliteit en melk dit vir al wat dit werd is.

25/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

More Domestos, ek het gister die volgende nuus ontvang. Die mediese hulpfondse gaan moontlik van hulle persentasie wat hulle vir hospitalisasie ens betaal verminder. die rede is dat hulle grootste persentasie eise wat ingedien word val in die ouderdomsgroep 65 en ouer.Dit maak blykbaar 25% uit van al hulle eise. Die die polis vir oorbruggingsdekking moet dan die balans betaal wat dan heelwat meer gaan wees as voorheen. Dus gaan jou polis wat jy het vir die oorbrugging van eise se premies aansienlik opgestoot word.

25/10/2017

ernie

ernie

Baie dankie Andy ! Dis juis die makelaar / instansie wat ek wil aanvat!

25/10/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Ons dink dit gaan droewig by algemene staatshospitale, maar die toestande by die psigiatriese staatshospitale, veral in die voormalige TBVC state is verby haglik - die liberale media verswyg wat aangaan en niks word ooit vermeld nie. Jy sal ook geen blanke personeel daar vind nie. Die mediese personeel is of van Noord-Afrika of van Indië, Bangladesh, SriLanka ens en het 'n totale ander benadering tov gesondheidsorg. Ondervoede staatspasiënte (mans sowel as vrouens) word dikwels nakend op vrot sponsmatrassies in die binnehowe bedags gelaat en daar is feitlik geen rehabilitasie nie. Dit is net soos jy sê - oorlewing van die sterkstes. Anderskleurige personeel het geen begrip vir geestesgesondheidsprobleme nie, en nog minder as dit onder blankes voorkom. Dit is skrikwekkend dat ons armblankes ook daar beland en ons het geen beheer of seggenskap daaroor nie. DIe probleem is ook waarheen met die hawelose en of armblankes wat nie 'n fonds het of privaatdienste kan bekostig nie. Hul verdwyn in die stelsel en word mettertyd ontslaan sonder enige behoorlike behandeling of nasorg. Daar is net geen hulpverleningstelsel vir diegene nie. Dit is tragies dat ons mense blootgestel word daaraan en niemand iets daaraan doen nie. Dit sê ook veel vir die kerke wat naasteliefde ens verkondig...

24/10/2017

Liegstories

Liegstories

Regstellende aksie = swak diens Apartheid het al die hospitale gebou, maar die ANC gee voor dat Afrika ultra modern sou wees sonder Apartheid- ‘n belaglike leun van die kommuniste.

24/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Middag Ernie, ek het bietjie navraag gedoen. Daar is n ombudsman. Daar is egter 'n proses wat die klagte of navraag gehanteer word en dit sal ek nou per e-pos kry. wat mense kan is om na die makelaar of instansie wat hulle aanvanklik gehelp het met die uitneem van mediese en hospitaal dekking, en vir die persoon te vra vir die uiteensetting van die verloop van so-iets. So ja, daar is 'n raad (ombudsman) wat jou saak sal aanhoor.

24/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Oooooooooooooo schuks.

24/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Middag Domestos, Dr Albert Zweitser het dit ook waargeneem by die hospitaal wat hy in die Kongo begin het. Twee rasse groepe sal saam as pasiënte behandel word. Hulle sal miskien nog n mede pasiënt van sy eie "tribe" help, maar nie 'n vinger verroer vir een van die ander "tribe" nie, al sterf hy ook hier langs hom draai hy sy rug op hom. Daardie ingesteldheid het nog NOOIT verander nie. Vir hulle is dit 'n kwessie van oorlewing soos in die diereryk. "DIE STERKSTE EEN OORLEEF EN BOGGER DIE RES".

24/10/2017

Kalium_Chloraat

Kalium_Chloraat

Ek noem die privaat mediese hospitale Molog tempels, want daar gaan jy deur die vuur vir hulle voordeel. Die staatshospitale ken ons. By beide ly jy, die een vir hul grootste wins en die ander omdat hulle vere voel. Ek stel voor dat ons die graf van Hippokrates kry en soos hy in sy graf spin kan ons 'n kragopwekker aan hom koppel en baie gigawatt opwek.

24/10/2017

Anton Schutte

Anton Schutte

En so verkrummel en verroes alles wat "hulle" aantas. Om te hoop, bid of wag vir n verbetering in die stand van sake is kort sigtig.

23/10/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Netcare is een van die duurste privaathospitaalgroepe en is net op wins gefokus al gee hul voor pasiënte is hul prioriteit. Hul tariewe kan nie regverdig word nie, hoe ryk jou verbeelding ookal mag wees. As ek reg onthou, was ICU tariewe laasjaar tussen R13 000.00 en R17 000.00 per dag, net vir die bed alleenlik. Elke enkele item word van jou verhaal - elke pleister, wattetjie of druppel word teen jou rekening gehef (teen hul tarief). As jy nie 'n fonds het nie, moet jy ten minste 50% van die geraamde bedrag kontant as deposito betaal met opname anders word jy eenvoudig nie toegelaat nie. Baie van die privaathospitale het nie veel permanente verpleegdiens personeel oor nie en word daar van verpleegagentskappe gebruik gemaak om die werk te doen. Die staf het geen band met die hospitaal of enige lojaliteit nie, en doen net die nodigste want more werk hul weer elders.

23/10/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Een van die groot redes vir die swak verpleegsorg is die verskil in sienswyse. In die verlede was verpleging 'n roeping en die destydse matrones het met 'n ysterhand regeer. Na 94 was dit bloot 'n werk wat goeie voordele vir die "voorheen benadeeldes" verseker het. Die verpleegkolleges het hul standaarde aansienlik verlaag sodat sis kon slaag en die kwotas is aangepas om diversiteit te verleen. En, die doodslag is natuurlik die trade unions. Wanneer die nursies/portiere/hulpverpleegsters ens nie meer lus het om 'n spesifieke taak te verrig nie, word daar gestaak en word dit nie meer van hul vereis/verwag nie. Die rooi lappie vir die toilet word sommer ook die lappie wat jou bedkassie afvee. Sepsis op toast. Die personeel se "human rights" kom voor die pasiënt se regte.En terwyl ek nou op die trant is, kultuur en etniese groepe speel 'n baie groot rol hier, veral met die politiek soos dit tans is. Sis Precious het nie enige simpatie met jou nie, en gaan definitief nie enige iets doen om die madam te "bedien" nie - hul het nie eens enige empatie met hul eie pasiënte nie, en dit het ek self beleef tydens 4 jaar as hospitaalsekretaris in die voormalige Bop (post '94) en 2 jaar by Net(s)care.

23/10/2017

Daan van Rensburg

Daan van Rensburg

Ek was in 'n groot privaathospitaal in Centurion.Toe ek na die operasie wakker word sit die pasient langs my se ma met hom en gesels kliphard ,heeldag lank.En eet sommer haar vis en tjips langs my bed terwyl ek naar is.Kla het niks gehelp nie,sy het glo haar kind geondersteun. (20 jaar oud,makeer omtrent niks nie)

23/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

John, vir al wat mens weet lê daardie" liggaam" in die dodehuis. (:-))

23/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Middag Sussie, hier gee ek jou volkome gelyk.Nie net matrones nie susters wat niks "nonsence" geduld het nie. Van wanneer af is daar nou ewe skielik 'n dodelike kiem of n ding wat pasiënte aanval in die operasie teater, en weinig pasiënt oorleef dit. Daardie situasie het ontstaan na 1995 en susters en verpleegsters te lui is om teaters te reinig en ontsmet. een van my vriende is oorlede daaraan na 'n buikoperasie. Ek sien nog hoe verpleegsters lyk of hulle oor die vloer sweef teen 'n gemaklike spoed en geruisloos. Die huidige klomp kom soos 'n styfgestopte pantoffel teen 'n spoed van nul oor die vloer aan met 'n doodse uitdrukking in hul oë wat my laat twyfel of ek haar moet toelaat om my aan te raak, vir watter rede ookal. Mooiloop.

23/10/2017

John

John

Sodra jy die antwoord het Ernie, vra onmiddelik ook "Wie het daardie liggaam tot stand gebring ?" "Wie beheer dit ?" Jy mag dalk 'n beter kans staan deur `n verwante Facebook blad te volg en self by die getalle aan te sluit.

23/10/2017

ernie

ernie

Is daar n mediesefonds-ombudsman?

23/10/2017

John

John

Mnr/Me Joubert, ons is so amper amper weer terug by die feodale stelsel in Azanië. As jou geld nie veilig is in `n bank nie dan behoort jy eintlik lankal al jou mediese nood geld ook onder `n kussing te hou. Vergelyk hierdie beraming : 1. betaal duisende innie mediese fonds rekening elke maand, en verwag dan : bankrotskap vir die fonds, onvoldoende dekking, swak / geen diens en om nooit jou waarde terug te kry wat jy in betaal het nie OF 2. skaf `n VISA of MASTER card aan en hou dit slegs vir noodgevalle (medies). Jy betaal dan die eenmalige kostes terug maadeliks maar nooit heeltemal nie. Trouens, skaf `n verskeidenheid van krediet kaarte aan, spandeer to op min of meer R500 000 en verklaar dan self bankrotskap. Begin oor. Die Grieke het `n sobere gesegde aangaande die geld wat hulle die Duitsers skuld. Dit lui as volg : "F..k 'em"

23/10/2017

John

John

die dik kaalkop regs onder doen syne die selle as Rob Mugaab - abroad.

23/10/2017

Mens

Mens

B Joubert, jy en jou ouer garde het JA gestem vir dit wat jy het vandag! Waaroor kla jy nou eintlik? Jy moet maar met jou besluit saam leef ou maat...

23/10/2017

Skisofreen

Skisofreen

Hierdie artikel lees soos 'n moderne hoofstroom media artikel. "'n Ambulansdiens", "'n Privaat Hospitaal". Enige rede waarom name nie genoem kan word nie?

22/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Medies vir ons mense is 'n gemors! Ja die elite wat altyd op ander teer is altyd teenwoordig, maar selfs hulle gaan na mening swakker diens begin beleef, veral as die be-oogde SA nasionale mediese sorgplan nie werkbaar is nie of standaarde so verlaag dat ander opsies noodgedwonge oorweeg moet word. (Dan vlieg almal seker ... waarheen vir medies? Tans kom al wat geld-grypende Afrikaan is na SA se hospitale en bly luuks by familie in Bryanston.) Jy kan darem deesdae na die Sangoma of Inyanga-toe gaan ook en 'n siek-sertifikaat kry as jy nou deel van die vertrapde Jannie-jammergat blanke Afrikaner kanonvoer is. Intussen beleef ek dat ook Afrikaner besighede begin om al swakker diens te lewer en buitensporige pryse te vra. Ons vir jou Nuwe Suid-Afrika! Dankie FW & kie, en die wie al sedert die 80's die res van ons se selfbeskikkingsvoorstelle kelder!

22/10/2017

Owen in Durban

Owen in Durban

While these guys enjoy the best medical money can buy.

22/10/2017