Little Tuscanny Guest House Conference Venue in Bryanston, Johannesburg, Gauteng

Other videos

to watch

BG Review: Fisher Price Comfort Curve Bouncer for Baby

Latest Powerball results South Africa 10 Oct 2017

Reel Mower vs. Rotary Mower ~ Which Is Better?

Comments

what people think about it

IanMCB

IanMCB

I just love it when the low-lifes take each other out. Here's wishing Booysen a speedy demise.

24/10/2017

LoveSA

LoveSA

guest houses in bryanston PLEASE!! Can we spend money on child abuse instead of rubbish like this. If gangsters want to wipe one another out..........let them do so. Nobody actually cares!!

23/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

Vir wie moet mens kies? Ek ken ongelukkig niemand met wie ek volwasse hierdie onderwerp kan bespreek nie. Al dieselfde vrae wat in Suid-Afrika opkom, kom ook hierso op. Help dit ooit om te kies, as die land nie soewerein is nie, maar aan die wilkeur van die magte onderworpe is wat die land twee-en-sewentig jaar gelede verslaan het? Op die anderkant, enigiets net om die ongebreidelde toevloei van volksvreemdes deur die Merkel regering te vertraag. Daar is 'n klein party wat altyd vir blank Suid-Afrika ingetree het, maar hulle word van alle kante af so aangeval dat daar min hoop is dat hulle nog iets kan bewerkstellig nie. Dit sal seker die lotgeval die AfD ook word - om hulle so aan te val dat hulle by die volgende verkiesing minder as vyf persent steun sal kry. Mens moet minimum vyf persent steun kry om in die parlament te kan kom. https://en.wikipedia.org/wiki/Election_threshold

24/09/2017

Antonie Geyser

Antonie Geyser

guest houses in sa is aan ons beloof demokrasie toe kry ons magsoorgawe , toe magsoorname, toe tsoenami instroming, toe cyril verryking, toe breinspoel propaganda deur media

23/09/2017

John

John

Sal interesant wees om te sien of die Duitsers dieselfde padjie gaan stap as Nederland en Frankryk en of hulle al genoeg gehad het. Iets vertel my dat Duitsers meer van 'n finansiële bekommernis het as polities. Baie van hulle besef dat dit juis hulle sal wees wie vir die gevolge van massa immigrasie regoor Europa sal moet betaal. Dit sal juis Duitsland moet wees wie die voorbeeld moet stel wanneer die volgende kanselier ander lande probeer oorreed om nog so bietjie meer moslem verkragters te laat in stroom. Ek wonder eintlik meer oor net hoe vêr die Merkel teef en haar opvolg Stazi pelle nog sal gaan met hul vyandigheid teenoor hul eie mense... Die einste verlies aan soweryniteit waarvoor die Britte gevrees het binne die E.U. is wat Merkel, Schults etc. teenoor Duitsers gaan pleeg. Net soos wat De Klerk homself destyds tot 'n referendum gewend het om die NP te red uit die gevolge van tussen verkiesings, so sal die nuwe kapteins van die E.U. demokrasie effektief tot 'n einde bring voor partye soos Golden Dawn en AfD 'n groter vastrap plek kry.

23/09/2017

Michael Dean Miller

Michael Dean Miller

. All politics aside, let's pray for these kids and the families involved. .

05/12/2016

Deceptive Jew

Deceptive Jew

Die DA is 'n Joodse politieke party. Die DA is deur Jode gestig, en die meeste van hulle aanvanklike leiers is Jode, soos die Jood Helen Zille, Tony Leon, etc. Blanke Afrikaners is deur hierdie "wit" Jode om die bos gelei. Die Jode gee voor om blankes te wees, terwyl hulle die ANC ondersteun, resgstellende aksie ondersteun, en ander beleide ondersteun wat teen die blanke Afrikaner en boer werk. Baie slim van hulle. Dit is 'n eienskap van 'n Jood om mense om die bos te lei (Deceptive nature of the Jew). Malema word deur die Jode beskerm want hy is deel van hulle radikale kant. Swartes soos Malema gee die opposisie 'n swart gesig. Malema is net 'n front vir die Joodse DA wat hom ondersteun. Die Jode werk vanuit die skadu's waar hulle nie gesien kan word nie, en Malema kry alle blootstelling. Jode sit agter kommunisme, en die kommunistiese ANC word derhalwe deur die DA ondersteun. Die DA beheer en mislei die (blanke) opposisie van die ANC.

07/11/2017

Rooikop

Rooikop

Ek lees elders dat jou malema nou weer die anc pakgee omdat hulle nie die Afrikaners gestuit het om te marsjeer nie. Daai klein w#$%^&* wat natuurlik die blou-party se maaitjie is, is lewensgevaarlik.

02/11/2017

Afrikanus

Afrikanus

Hierso begin dit - pogings om die witman die skrik op die lyf te jaag: http://www.dievryburger.co.za/2017/11/vervolging-van-boere-kan-verhouding-met-polisie-skaad/ Nou die dag het ek toevallig 'n ou Die Vrye Weekblad van Max du Preez op die web gevind. Ek kan met vandag se oee eenvoudig nie verstaan hoekom die ou regering hom nie in die tronk gegooi en die sleutels weggegooi het nie. Die ou regering was eenvoudig net te laks. http://www.dievryburger.co.za/2017/11/hnp-wens-kanselier-geluk/ Of ek mis iets, of die HNP moet Duits leer lees, want op die web is klomp berigte hoe minister Kurz erg met Soros se organisasies deurmekaar is. Ek vertrou die storie geensins nie.

02/11/2017

Riaan Slabbert

Riaan Slabbert

Het JY iets gedoen mensie????????????????

01/11/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

KOLSKOOT .

01/11/2017

Anton Schutte

Anton Schutte

The function and purpose of a protest is to gain attention; thus significance, and hopefully some action in line with addressing the protests raison d'etre. This well meant protest will hopefully grab some international attention, but back in SA, the majority just dont care...and why should they? after all, they dont even belong to the same species.

31/10/2017

Rifrug

Rifrug

"Die groot chaos lê nog voor." ✔

31/10/2017

Rooikop

Rooikop

Dit was goed om die mense te sien opruk - ek reken 'n paar van die ander amptenare sit met vuil onderklere - hulle het nie hierdie tipe opmars verwag nie. Die realiteit is egter dat daar ALWEER nog boere aangeval is en wat die lewe gelaat het. Elke een is 'n honderd te veel. Kyk maar na die doodskisgeval. Die jakkals wat eintlik vir die marikana slagting verantwoordelik is skree dit is hulle verdiende loon en tog is hy die "hoop" om die volgende hofnar in die sirkus van ZA te wees. Die groot chaos lê nog voor. Ek glo egter dat daar wel redding vir ons volkie is. Dit sal kom - maar nie deur groot massas wat bymekaarkom nie maar eerder deur 'n klein groepie van miskien so 300 soos met Gideon van ouds. in bryanston

31/10/2017

Arrie

Arrie

Sussie het 'n punt beet Mens, Wat die oog nie sien nie, maak die hart ook nie seer nie. Nie nodig jou planne oral uit te blaker en sodoende in die sop te beland nie.

31/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Ciska, met ondervinding noordwaarts lyk dit vir my ook asof die kulturele verskil (in die Kongo praat hulle van "the river between") baie groot is en bly. Tog was almal se voorneme in 1994 meer as euphories met die nuwe messias, Mandela, en die wit toordokters daaragter! Nou, 23 jaar later gaan dit beroerd, en word die blanke gedwing om te heroorweeg. Ja, Ciska, die opsweping (en is (VK((*))VSA) - oudergewoonte geniepsig, - sedert 1994, onskuldig agter die skerms?) het gevorder tot 'n plofbare multi-kulturele mengsel op 'n warm stoofplaat. Ek onthou die "War Games" by die SA Leerkollege. Jy kan nie net blindelings in die lug slaan, en dan weer net neersyg iewers nie! Die mooi en spontane reaksie van die afgelope Maandag moet sorgvuldig en deurdag strategies gekonsolideer word met volle gefokusde medewerking tussen Afrikaner en blanke instansies in en om SA (- buiten die wie in eie kortsigtige benadering, korrupte geestelike fondasie of ter wille van die internasionale geldmag reeds volksverraad gepleeg het of uitverkoop het). Dit sou bitter hartseer en baie skadelik wees as Afrikaner en blanke "leiers" oudergewoonte pronk en wedywer vir eienaarskap van of roem op ons mense se inisiatiewe, en die burger en die boer op die grond, - wie op soveel terreine slagoffers van ongeregtigheid geword het, - weereens vir die hoeveelste maal te "drop". Daar moet daadwerklik op alle vlakke en terreine saamgewerk word vir effektiewe selfbestuur, en vir die wie niemand hulle liberale sienings en die vrugte daarvan ontneem nie, na selfbeskikking streef. Ja, 'n goed geregeerde SA, beter vir ALMAL, was 'n mooi droom - terwyl die konserwatiewe Afrikaner skynbaar al eerbare ooreenkomste tot selfbeskikking en Volkstaatgebied sedert 1983 minag.

31/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Twee wit boere is in Fochville distrik vanmiddag vermoor ...dit helder oor dag , hulle is nou al so mak in hierdie area dat ek dit sou waag om te se dat dit na-apers is van die standaard nag aanvalle wat in die gebied algemeen is . Ons moet nou genoeg haat sodat ons hulle haat vir ons kan beantwoord binne dieselfde terme .

31/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Hierdie jongman was nie gebore om deur 'n siek menslike eksperiment vermoor te word nie ...gedenk sy lewe .

31/10/2017

Vicky

Vicky

Ek sien die swartes wil agv hierdie optog die Oranje Blanje Blou verban. Idiote verstaan nie eers dat daai vlag en die Vierkleur twee HEELTEMAL ander vlae is nie.

31/10/2017

Ciska

Ciska

Hoe slat jy die spyker oppi kop! Dit was 'n politieke korrekte bedoeling / bedrogspul / betreurspul, selfs die dogterjie (die sielkunde swôt of iets student wat die ding begin het) wat gil oor die stem sing en die ou vlag (wat weet die 20jarige kind van die Afrikaner se geskiedenis waarvan NIKS meer geleer word nie?), en ja, ek dink dis hoog tyd dat so iets moet gebeur, maar as julle vir een oomblink dink iets gaan daarvan kom, maak julle 'n moerse fout. Ek lees weer op die gevreet-blad vanmôre, daar is hordes aanvalle wat weer die afgelope 24 uur plaasgeving het (weer in Stellenbosch 'n 44 jarige wit man doodgesteek), dit gaan nie ophou, nie vanself nie!

31/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Ek steun die optrede dat ons die aandag moet plaas op hierdie uitwissings program , laat my daarom toe om die volgende gewaarwordinge te verwoord wat ek met gister se aksie opgemerk het ; Die volkies het gelag vir die vreemde vreedsaamheid van die optogte - dit het nie hulle vernielsug weerspieel nie , hulle het voor my die mense wie gebid het uitgekoggel met opmerkings soos "ons is sterker as julle God " en ek het op media van boerelegioen gesien hoe hulle dreigend en smallend so 'n lawaai gemaak het dat die gebed doodgeskree is , 'n groter wordende segment van ons mense die sg ultra regses was nie welkom om hulle meegevoel ten toon te stel nie , die roep om ons nood aan die wereld bekend te maak was naief om die minste te se , veral gesien in die lig van organisasies soos AMNESTIE INT wie hul steun vir straf van die doodkis twee uit gespreek het . Die keuse van swart roudrag en wit kruise het 'n duidelike verbintenis met die sekulere kerk wereld getoon terwyl oms mense juis deur die organisasies beraad is na ons huidige toestand - let daarop dat hierdie kerk weereens polities korrek stil is in hul leiding van hul lidmate . Daar is politieke partye soos Frontnationaal wat openlik die gedagte uitspreek dat die "regse" ellement met meegaande vlae nie welkom is by hiedie dag nie , hulle moet kennis neem dat daar 'n stille massa volksgenote is wat meer regs georienteerd word met elke liewe voorval . Ek het self begin belang stel in hierdie party maar bevind my weereens as 'n ongewensde element onwelkom ..weet net ons neem kennis van hierdie tipe optrede en dit veroorsaak dat ons nie-deelname se oorsaak deur sulke optrede verdiep . Ek sal daarom ook hierdie party se gesindheid wyd onder my tipe mense ontbloot !! Dit is my weerlegbare observasie dat Swartmaandag 'n meer polities korrekte bedoelling gehad het en dat ons mense nog nie kwaad genoeg is om tot inkeer en broederskap te kom nie ......bedink dit voor julle my afslag .. Dit is waarom gister hoofsaaklik vir die volkies gewys het dat hulle ons nou eers seermaak en dat hierdie aksie die gewenste reaksie gaan veroorsaak wat die uitwissingsprogram na top rat gaan oorskakel soos na die "Its Time " lopie . Dit was vir blanke 'n oefenloppie om in die vervolg 'n meer insluittende optrede te reel wat 'n Volksbou ondertone het ...

31/10/2017

emiele

emiele

Mens is en was maar altyd 'n tropdier. Daarom is dit belangrik vir elke iindividueel in 'n gemeenskap/volk om te weet dat hy/sy nie alleen is in die stryd. Die afgelope twee dekades het ons opponente dit reggekry dat ons afsonderlik en individueel in ons eie persoonlike volkstaat te hou. So ja, prakties gaan hierdie protes nie veel aan ons stryd doen nie. Maar emosioneel en moreel kan hierdie tipe saambindende aksies krities word

31/10/2017

G

G

Ja wat, soos iemand opgemerk het, en bedryf 'n krokodilplaas of maak vriende met 'n eienaar van een. Die moorde word deur die Mossad beplan en deur die Luthuli eenheid uitgevoer. Vandaar die opswaai in die Weskaap. Mense wat dink hulle is donners slim is nie altyd so donners slim nie. Yster Swart kon bygevoeg het dat die klagtes van die (k)hakneuse oor die verkeerde vlag klink deesdae net te kunsmatig vir die boertjies om nie gerooipil te word nie.

31/10/2017

Ciska

Ciska

Daar is 'n rasse-oorlog oppad soos ons nooit kon droom dat dit so sal wees nie - Ruanda gaan na kinderpret lyk. Daar word teveel haat teen wittes in die lagemeen aangeblaas - selfs nou. Al die swartes het 'n eiertjie te lê oor die "racism" wat nou kwansuis gepleeg is, en maak nie saak hoe wie ook al dit probeer mooipraat en vergelyk en jammer sê en voete was nie, daar gaan massa moorde plaasvind. Geweld is al wat ons van die swart bantoes kan verwag. Hulle is nie my gelyke nie, en sal nooit wees nie....

31/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

Ek lees daar was skattings van ongeveer 40 000 deelnemers. Dit is nogal 'n goeie klompie mense, gesien hoe traag vorige aksies verloop het. Wie onthou nog die laaste groot politieke protesaksie op 26 Mei 1990 (teen die NP oorgawe) by die Voortrekkermonument se arena? Toe het mense ook in groot getalle opgeruk (Prof. Hercules Booysen in sy boek "An academic life across continents", skryf van skattings van tot 100 000 mense en "DR. AP Treurnicht held the main address. He could not inspire the masses and did not know what to do with them. His speech was a flop and a total anti-climax" - ek het dit nie so negatief ondervind soos Prof. Booysen nie), en Jaap Marais en Dr. Andries Treurnicht en die AWB het daarso opgetree. Ek was ook daarso, het fotos daarvan gemaak (dit was nog die tye voor die digitale kameras). So paar jaar later (kan nie presies onthou nie, was so 3,4 jaar later) was daar weer so 'n byeenkoms gereel, en teleurstelend min mense het toe opgedaag. http://www.digitalcollections.lib.uct.ac.za/islandora/object/islandora%3A5363 Ek wonder wat se lae houe gaan die regering en linkse sakesektor na hierdie aksie al weer uitdeel. Hulle propaganda werk dus nie so goed op alle terreine nie.

31/10/2017

Mens

Mens

Wat het jy gedoen om die saak te ondersteun..en verder, wat gaan jy in die toekoms doen om te help? Jou tipe wat keyboard warriors is, is eenvoudig useless verby!

31/10/2017

Mens

Mens

Wat het jy gedoen om die saak te ondersteun..en verder, wat gaan jy in die toekoms doen om te help? Jou tipe wat keyboard warriors is, is eenvoudig useless verby!

31/10/2017

Willem

Willem

Die kind wat vermoor is in Jagersfontein distrik. Van 'n CVO skool.. regse huis.. dit breek mens se hart..

31/10/2017

Willem

Willem

Hierdie swart maandag aksie het dalk meer meriete as wat jy dit gee; Dit is mobilisering van mense; Niemand gaan van niks na 'n aktiewe aktivis nie. Dit is 'n eerste stap om net uit jou huis uit te kom en iets eenvoudigs te doen, en te sien en ervaar hier is klomp ander mense wat ook soos jy dink en voel. Volgende keer sal jy dalk help met die voorbereidings en op die manier meer en meer betrokke raak om uiteindelik deel te wees van 'n gemeenskap wat as dit op die kruks kom effektief kan optree. Maar daar moet eers 'n samehorigheid gekweek word, en dit is wat gister begin gebeur het. EN: Dit was 'n spontane aksie.. Die afriforum broeders, of wie ookal, kan nie krediet vat hervoor nie.. (Al het ek gister reeds 'n e-pos van hulle ontvang met die opskrif "Hoe om reg te gee.." Jy weet, as jy vir iemand geld wil gee vir hierdie saak... gee dit vir ons...) Die feit dat dit spontaan was, en groter geword het as wat dit voor beplan was, gee ons mense se aktivisme selfvertroue selfs 'n verdere hupstoot. Hoekom het die Rooi Oktober veldtog doodgeloop? Dit was nie spontaan nie, dit het om een persoon gedraai.. sy is aangeval, en die hele ding het platgeval.. Maar jy is reg, wat die direkte stryd teen paasaanvalle betref is daar net een oplossing, en dit is by onsself; kry jou ingesteldheid reg om fisies effektief weerstand te kan bied enige tyd van die dag of nag; bedoelende dra 'n swart pistool.. altyd..

31/10/2017

Tami Calliope

Tami Calliope

Mr. Wallace's acute awareness of his luck and his gratitude for it gave me almost as much joy as the exquisite portraits of this beautiful Pangolin, the most endangered mammal on the planet. I shared this article with its photos to my Facebook page, which is entirely dedicated to the threatened animals of Africa. My thanks to Mr. Wallace, who so kindly shared his moments of grace with the rest of us.

27/10/2017