South African xenophobia against illegal immigrants

Other videos

to watch

How To Deal With Anger - Help With Anger Management

Top 10 Adult Birthday Party Ideas for a 30th, 40th, 60th & 50th Birthday Party

TeachKorea at the University of Pretoria Careers Day

Comments

what people think about it

GeorgeYoung

GeorgeYoung

Kan julle n bietjie vra end Praat oor ons RDP huise ons hoor niks nie hier op Steynsrus van George asb

20/09/2017

Per Kryger

Per Kryger

Why bumble bee eaters? Bumble bees do not occur South of the Sahara. Per laws against xenophobia

18/10/2017

Kalium_Chloraat

Kalium_Chloraat

An excellent article Ilana. Utilitarianism and Human capital theory, in both of these the human is but an animal whose value is solely in its production capability and the profit it can earn for its masters. Materialism at its finest. We have been dehumanized and turned into slaves by a system so metaphysically perfect that most people think they are free.

03/09/2017

Hanno

Hanno

Meer nog : Ouer universiteite het nie sekulêr tot stand gekom nie, maar vanuit die Christenskap, die Christengemeenskap, die kerk van Christus. laws against

10/02/2017

HoneyABadger

HoneyABadger

Way to go Lewis. Why even consider retirement when you still have a lot of va-vroom in you. Go on to Miami and party you will be welcomed there with open arms. Having listened to undertones of raw cynicism from Brundle, Coulthard etc on anything Hamilton during F1 races, Miami is the place to celebrate.

30/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

Robbing Island: Everything keeps going black, toy toyia!

29/09/2017

MyThoughts

MyThoughts

Gerhard is reg! Afrikaans groei nog al die tyd! En ja, universiteite is onderhoud politieke druk Maar Akademia het nie so n probleem nie en moenie vergeet daar is mense van ander lande wat dink ons taal is pragtig en ook sal Wil n Afrikaanse akademiese kwalifikasie verkry! Ons as Afrikaners moet ophou verengels en ons taal praat, lees en skryf! Net Ons kan die taal laat bly leef Deur Ons kinders te leer om dit lief te he!!

09/03/2017

Delarey

Delarey

Gerhard en Duncan hieronder het 'n punt beet. Tans twyfel ouers oor of hulle kinders in Afrikaans moet studeer. Om in engels te studeer maak dan die wêreld se geleenthede oop, of so word daar redeneer. Wanneer standaarde egter val en grade nie meer oorsee erken word nie gaan presies die teenoorgestelde egter waar wees. Dan sal jy maar in Afrikaans moet studeer. Daar is reeds 'n magdom SA kwalifikasies wat nie meer erken word nie sedert 2,000. Daar is ook meer en meer kleiner afrikaanse sakeondernemings wat groei en ek neem bv. net mense wat Afrikaans magtig is in diens. My ondervinding is dat afrikaansspreekendes maklik engels kan aanleer en praat indien nodig terwyl engelsprekendes nie belang stel nie. Dit maak net besigheidssin om dus mense van alle groepe wat Afrikaans kan en wil praat in diens te neem. En wat 'n wonderlike waardestelsel onderliggend aan ons maatskappy kultuur. Wat Duncan se voorstel aanbetref voel ek jammer vir ons engelssprekende landgenote. Engelsprekendes kon nog altyd die werklikhede van SA ontduik en agter Afrikaners skuil. Noudat Engeslprekendes self in die loograaf is val die wiele eintlik sleg af. As mens na rassistiese uitlatings op sosiale media kyk is dit almal frustreerde engelsprekendes. In teenstelling roep baie Afrikaners na God om hoop te kry. Wat Duncan se voorstel om blankes per se te organiseer aanbetref. Dit is beslis rassisties of sal so beskou word. Om egter op te staan vir taal, kultuur en gemeenskap is 'n basiese reg van alle bevolkingsgoepe en sal die steun van die internasionale gemeenskap kan kry as hier 'n rewolusie onstaan en Afrkaners moet plan maak. My raad aan Duncan dus. Praat maar Afrikaans en word 'n Afrikaner as jy in die land wil oorleef. Ons praat reeds dieselde "taal".

09/03/2017

Charles

Charles

Hey Peter, die module rigtings kom beslis nog! Gaan loer gerus by Akademia se webtuiste. Hulle het 'n vooruitskatting en beplanning gedoen van watter modules bygevoeg gaan word in die komende jare...2018, 2019, 2020 ens, en filosofie en Lettere en Wysbegeerte (Geesteswetenskappe) is beslis deel daarvan. Die Afrikaanse Protestantse Akademie bied ook reeds 'n volwaardige pragtige BA graad in Lettere en Wysbegeerte aan. Derhalwe is dit beslis 'n geleentheid vir Afrikaans, en nie net vir ondernemers nie;-)

09/03/2017

Duncan Gill

Duncan Gill

Daar is net een uitweg: https://secure.avaaz.org/en/petition/Head_of_the_United_Nations_call_for_the_self_determination_of_white_South_Africans/

07/03/2017

Peter Dirix

Peter Dirix

Dis miskien 'n opportuniteit vir 'n klompie ondernemers, maar dit beteken ook dat Afrikaanssprekendes twee keer betaal vir 'n tertiêre opleiding: belastings vir staatsuniversiteite en fooie/donasies vir private onderwys. Ek dink ook dat private universiteite veral rigtings soos ekonomie, regte en rekenaarwetenskap sou aanbied, en nooit ondersoeksdissiplines soos filologieë, sterrekunde ens. kon ontwikkel. Dus hoe help dit die taal?

28/02/2017

Chris Swanepoel

Chris Swanepoel

Nou gaan ons braai!

28/02/2017

franshollands

franshollands

Afrikaners is nie onafhanklik genoeg in hulle denkwyse nie - hulle (ons) denkwyse is nie 'otonomies' (genoeg) nie - die Katalane sin is = die Katelane word deu Spanje soos koeie gemelk vir hulle harde werk en hulle belasting - a kwart van Spanje se uitvoere kom uit Katalonie uit (maar hulle sien nooit enige terugvoer vir hulle ekonomies bydraes nie)... en hule is gatvol daarvoor! Is dit nie wat ook met Afrikakners gebeur nie? Is ons nog nie gatvol genoeg nie? Wel, ons het nog steeds geen plan/ne nie - soos jy tereg opmerk. Wat is dit dan met ons? Die Kataloniers word egter nie uitgemoor deur die Spanjaarde nie - en die Afrikaners? Ons laat ons self maar net uitmoor. Waar is ons? Ons is nog steeds vasgevang in die denkwyse van: die staat moet alles verskaf - die Staat - selfs die Swart Staat moet alles verskad - ingeslote ons veiligheid en ons vryheid. Ons is prisoniers van ons eie denkwese, vasgevang in die verlede wat verby is - in die glorie van wat ons was - wat ons opgebou het - in die Ou Suid Afrika - in ons geskiedenis - self die van ons wat jonger is. Die ander probleem is weereens - ons is nie otonomies nie: byvoorbeeld: die oorgrote meerderheid van Afrikaners wat emigreer gaan na Engelse lande toe... mens kan nog vir Ierland verstaan, want die Iere het dieselfde probleme met die Engelse gehad, maar hoeveel boere and Afrikananers it vandag in NZ, Aus en die VSA? Kanada het darem Franse. Solank ons kan begin besef wat dit werklik sal vat om selfbeskiking te he het ons 'n kans, maar ons gaan moet baie diep na ons self moet begin kyk. Op die oomblik is die glad nie duidelin of ons murg ons pype het nie. Ons kan baie leer by die Kataloniers, selfs al is hulle links. (Suid Amerikaanse Afrikaner)

18/10/2017

John

John

xenophobia Leon ek skat ek kan seker weer `n mondvol sê. Maar stel dit so : hoeveel miljoeners het al aangkom ? Verstaan jy my hekel in die gebrek aan vooruitgang hier by PRAAG ? Woorde skaars koud toe het doktor al reeds weer `n vloermoer gegooi i.v.m. die Ingelse hier oppie ander blad. Is daar hoegenaamd `n plan vir hierdie "grondlegging" ?

16/10/2017

leonlemmer

leonlemmer

Suidpunt, dankie vir jou sinvolle, ingeligte opmerkings. Ek is self gekant teen die dooddruk van (volwaardige) tale wat min sprekers het, bv Baskies en Bretons in Frankryk. Omdat Engels eintlik deur die owerheid as Suid-Afrika se enigste nasionale taal bevorder word, kan Afrikaans tot niet gaan. Te dikwels word daar op die Wim de Villiers-manier geredeneer dat dit die maklikste is om net een taal te he. Twee redes waarom ek die plaaslike klem op Afrikaansvarieteite teenstaan, is (1) die voortbestaan van Afrikaans word bedreig en daarom is daar krag deur eenheid in Standaardafrikaans te soek en (2) die ATR, ATKV en ATM bevorder by voorkeur Kaaps en nie Standaardafrikaans nie omdat Kaaps met bruines en Standaardafrikaans met Afrikaners geassosieer word. Ek sal vrede met die gehamer op Afrikaansvarieteite he as dit Kaaps uitsluit; dus as Kaaps eerder as 'n mengeltaal (wat dit ongetwyfeld in erge mate is) as 'n Afrikaansvarieteit getakseer word. As Afrikaans sou oorleef bloot in die mate wat dit in Kaaps behoue bly, is dit myns insiens onmoontlik om respek daarvoor te he. Afrikaans sal eerbaar oorleef slegs as dit so duidelik moontlik van Engels onderskei word terwyl Kaaps die teenoorgestelde doen. Laasgenoemde is die ideaal van Hein Willemse: "Ons moet onthou die bruisende toekoms van Afrikaans ... reeds in ons veeltalige stedelike strate soos die van Kaapstad en sy townships vorm aanneem" (Kaaps in fokus, p 75).

15/10/2017

leonlemmer

leonlemmer

John, dankie vir jou gereelde kommentaar. Ek hou daarvan dat jy skrywes in 'n breër perspektief plaas. Waarmee ek besig is, is metapolitiek, dus grondlegging vir aksie. Daarom kan dit lyk asof ek nie prakties (genoeg) ingestel is nie. Eintlik probeer ek om blankes, veral Afrikaners, en Afrikaans se onverkwiklike ná-1994-situasie te verstaan, die gevolge uit te wys en gemobiliseerde verset en regstelling aan te moedig. Enersyds is daar bv Afrikaansinstansies wat iets probeer doen, maar hulle oriëntasie is verkeerd omdat hulle met politieke byderwetsheid en ANC-kruipsug deurweek is. Ek probeer die besef tuisbring dat hulle in werklikheid besig is om die ondergang van eerbare Afrikaans te bewerstellig. Ek probeer om hulle op 'n ander en meer effektiewe spoor te plaas, wat positiewe, praktiese gevolge kan hê. Andersyds is daar die onbetrokkenheid van die meeste Afrikaners deurdat hulle geen poging aanwend om die situasie waarin ons en ons taal beland het, te verlig nie. Met metapolitieke skrywes poog ek om hulle bewus van ons onbenydenswaardige posisie te maak en hulle tot daadwerklike optrede aan te spoor. Op hierdie manier kan rollende massa-optrede 'n werklikheid word. Dink net hoe vinnig en positief dinge vir Afrikaners kan verander as talle Afrikanermiljoenêrs en ander welgestelde Afrikaners op groot skaal geld vir die bevordering van spesifiek Afrikanerbelange (bv Praag) bewillig. Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en die Woordeboek van die Afrikaanse Taal kan dan uit die ban van die ANC-regering verlos word. Afrikaners moet hiertoe gemotiveer word. As die hart reg klop, sal die hande konstruktief begin doen. 'n Wolkekrabber word gebou eers nadat 'n gat in die grond gemaak is.

15/10/2017

John

John

Ironies is dit juis wanneer verloopde Afrikaners aankom oorsee dat hulle die meeste waardering het vir die taal. Want dis lekker om anders te wees of om iets ekstra te besit in terme van kultuur in `n land waar almal slegs Engels kan praat. Jy sluit aan my `n ander kultuur maar jy het ook jou eie spesiale een. Die wie nie `n ander taal kan praat nie beny jou, is selfs jaloers. Miskien is daar `n laansie te breek vir Afrikaans oorsee. Nee wag, ek's nou sommer laf. Die toekoms van Afrikaans lê verseker opgesluit in politiek en defnitief in godsdiens. As die gelowiges nou moet wyk uit die wallems en opkyk en vêr kyk is als verby.

14/10/2017

John

John

Leon, interessant dat jy na Baskies verwys as een van die tale wat vasgeklou het. Dieselfde kan gesê word in verband met tale soos Iers (gaelies), Katalaans en `n paar ander. Maar daar is natuurlik 2 onderskeidings in vergelyking met Afrikaans. Anders as Afrikaans is hierdie tale so te sê : - veel ouer as Afrikaans, - demografies en geografies gekonsentreerd en mens kan byvoeg, na dese is hulle so te sê selfregerend. As `n vierde verskil wil ek byvoeg - hulle het elkeen `n erkende "politieke verteenwoordiger", hetsy in die vorm van `n suiwer politiese entiteit of militêre vleuel. En dit is sonder uitsondering altyd links van aard. Dit is nie die geval met Afrikaans nie. So te sê in die teenoorgestelde rigting het die Nasionaliste gesorg dat daar `n republiek tot stand kom, maar daarbenewens was Suid Afrika toe ook ingelyf by die Commonwealth broeders en as sulks moes hulle trou sweer aan al haar majestyd se vyande - insluitende die wie ek hier bo beny. Glo dit of nie Leon, ek waardeer jou boek resensies, maar nes Dan Roodt se sporadiese uitbarstings teenoor Ingelse, mis ek die positiewe .. of spesifiek - die praktiese. Ons weet nou dat al die geregtigheid op aarde Afrikaans en Afrikaners toekom, omdat julle dit voortdurend publiseer, maar ons weet ook dat, in werklikheid, dit nie die geval is nie. En hoe erger die miskenning word hoe erger word die preek. Die "justification" is duidelik. Maar waar's die plan vorentoe ? As die instansies dan harder moet probeer, hoe so ? Wat moet hulle doen ? Moet ons trouens weereens na die verenigings en rade kyk soos die papgeslaande boere altyd na hul surrogaat regering kyk vir hulp, of is daar iets meer prakties van aard ? Op hierdie stadium is die mense wie die meeste doen vir die voortbestaan van die taal juis nog steeds die gewraakte ATKV's etc. en Afrikaanse musiek "kunstenaars" soos Forkoff Polisie Kar, Dyantwood en Stefanus die ontwrigter.

14/10/2017

Antonie Geyser

Antonie Geyser

as die 'anderskleuriges' nie afrikaans 'eerste' kan of wil plaas nie, dan moet n ander groep gestig word wat daadwerklik iets vir die taal wil doen, dit is belangrik, dit is een van die laaste goed wat ons nog 'besit', dit kan nie toegelaat word om te stagneer nie maar moet groei

14/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Ek stem saam dat ons Afrikaner instansies en organisasies oor die algemeen baie beter moet begin presteer as bloot bestaande uit Grootmeneer of Women's Lib voorsitters, lyk-altyd-baie-belangrik-komiteelede en gedienstige ledegeldbetaalers wat naas die ontvangs van 'n e-Nuusbrief of jaarlikse vergadering of enekele uitstappie vir bejaardes, niks daadwerklik bydra tot samehorige en volhoubare Volksbehoud en hul konstitusionele onderneming nie.

14/10/2017

Philippa Elaine Castle

Philippa Elaine Castle

These are absolutely wonderful images, thank you for sharing!

11/05/2013

gertru van tuyll

gertru van tuyll

thanks for sharing these photo's with us, they are really good

10/05/2013

Catherine Savoye

Catherine Savoye

superbes photos

03/05/2013

Tanteran

Tanteran

its too bad the lemur has to dance because his forest habitat has been taken away.

27/04/2013

Judy Guffey

Judy Guffey

What fun on a Friday!

26/04/2013

PacificaRose

PacificaRose

Germans need to stop accusing Germans of being Nazis, and using Nazi tactics. Only then will they develop some pride in who they are, enough to save themselves and their country, against their fifth columnists.

27/10/2017