3 Bedroom House for sale in Western Cape | Cape Town | Milnerton | Royal Ascot | T15466 |

Other videos

to watch

About the Servest Group

Welkom, Freestate, South Africa

Isibaya Mpiyakhe Sengwayo Zungu Dancing

Comments

what people think about it

'ed

'ed

Criminals will love it if we all have "RSA" plates.

26/10/2017

Leonidis79

Leonidis79

royal ascot cape town Just another way to screw us and give us the finger. It's enough already that we're being stuck with the higher price for fuel and electricity whilst the rest of our neighbouring African countries purchase the fuel and electricity at a lower price and sell it to their citizens at a resonable price, why is it that we must pay the higher price? And now this crap?

24/10/2017

logicuser88

logicuser88

Wait for it..there's also new licence plate laws on the table...whole country has to change the plates to RSA...another BEE tender for Zuma comrades...there is nothing wrong with the current plates - but clearly it requires immediate attention as opposed to crime, fraud and corruption...

24/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

royal ascot A rearsponse from the Minister: Considering all the KFC and coke the cretin consumes, you can only imagine. Best not to.

23/10/2017

Brit

Brit

Its just another tax for Zuma to spend. His time is coming to an end. He needs as much as he can get. I for one will not pay the increase. I will do what about 40% of other motorists are doing, drive without a license.

23/10/2017

'ed

'ed

The ANC wants your money.

23/10/2017

Dion Martin

Dion Martin

Real great read. Free thinking, entrepreneurial spirit. Thanks for sharing.

25/10/2017

VanderWalt

VanderWalt

Het dit geniet dankie. @danroodt:disqus - n ander kant wat baie min genoem word is die groeiende rol van tegnologie in die wereld (jy het so genoem oor die tv se impak in 70's). Byvoorbeeld - spesifiek twee areas wat nou baie vinnig ontwikkel is AI & RPA (Robotic Process Automation). Die gaan baie werke vinniger & beter doen as mense - daar is n magdom menings oor die maar die vermoe, investering & aandag van organisasies draai die kant toe vir logiese redes. Al vat dit nie werke in SA vandag nie gaan SA organisasies met internationale organisasies moet meeding wat baie meer effektief werk (beter, vinniger en goedkoper). Sosio ekonomies gesproke - Afrika met sy groot hoefeelheid lae of ongeskooldes is in baie groot moelikheid in die nuwe wereld van ons. Die robot werker is hier & Afrika se tydsberekening om rekord populasies te he is maar sleg! Wonder of die IRR die dophou? PS: Indien jul wil help robot bou - hier is een wat ek op afgekom het wat verniet lesse gee - UI Path (https://www.uipath.com/). Groete

24/09/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Dit is inderdaad 'n dilemma vir enige konserwatiewe burger, ongeag nasionaliteit. Ek dink ook nie dit was die Nederlandse volk se keuse in '75 nie. Maar, ongelukkig word enige persoon wat sy stem daarteen dikmaak (teen die staat) onmiddelik deur die liberales verkree en afgemaak as 'n rassis, nazi ens en word dan ook die teiken van daardie groep (soos Antifa). Ek wens ek het die antwoord gehad, Hans.

24/09/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Om sommer nog verder kommentaar te lewer - die media se uitbeelding van Afrika dra ook grootliks by tot die wanopvatting oor hoe dit werklik in Afrika gaan. Waar ek tans is kan ek slegs CNN, BBC, DW en Euronews (lekker ou liberale propagandamasjiene) opvang, en daar is chronies advertensies en programme wat swartes uitbeeld as hoogs bekwaam, professioneel, intelligent en dies meer. Ongelukkig is daar 'n groot aantal Europeërs en Britte wat slegs die kanale kyk en hul opinie daarvolgens baseer. Ek sien dit ook ongelukkig met my studente - die meerderheid sien swartes as eksoties, begaafd en veral swartvroue as skoonhede. Niemand in die media durf dit teengaan nie, met ander woorde die nuwe jong geslag dink dit is die norm en dit is ons blankes se skuld dat die res van die swartes nie ook soos die blankes is nie.

24/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

Ik hoop niet dat u bv. denkt dat het merendeel van het Nederlandse volk in '75 voorstander was van het overvliegen van honderdduizenden vnl. achterlijke Surinamers. Maar wat wil je er tegen doen ? Wat kon de Duitser doen toen Merkel in 2015 het hek van de dam haalde voor een eindeloze stroom achterlijke schizofrene inteelt 'vluchtelingen' ? De AfD pakt nu net 13,4% ! Wat kon de Fransman er tegen doen dat zijn land na W0II werd overspoeld met Afrikanen/moslims ? Wat konden de Britten en Enoch Powell in GB doen in '68, behalve de 'Rivers of blood speech' en voor fascist en racist te worden uitgemaakt ? enz.

24/09/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Great onderhoud. Ek voel ook dat Europa en Brittanje oor die algemeen die swart bevolking van Afrika se vermoë om te vernietig onderskat en/of geensins begryp nie. In '94 tydens die onluste in die ou Bophuthatswana het ek eerstehands gesien hoe winkelsentrums binne ure vernietig word (bv Itsoseng Shopping Complex) en soos Dan dit ook gemeld het, is dit die kortsigtigheid wat bestaan en 'n totale onvermoë om verder as vandag te kyk en te beplan. Na die plundering destyds was die sentrums nie herbou nie en was daar 'n geweeklaag oor die feit dat hulle nie fasiliteite/geleenthede het nie en moes die spulletjie honger ly sonder 'n inkomste. Deel van die swart probleem is dat geboue ens as simbole van "onderdrukking" gesien word en hul glo as die simbool vernietig is, is die probleem opgelos. Dieselfde geld as jy kwaad is vir die ondewyser, staat of wie ookal en die skool word afgebrand. Agterna is daar weereens die gebrek aan alles en word daar bakhand gestaan vir die volgende uitdeel sarsie. Die infrastruktuur wat agtergelaat was deur die kolonialiste in Afrika kon die basis gewees het vir verdere ontwikkeling maar helaas weet ons almal wat gebeur het.

24/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

Waardevol aansprekend informatief onderhoud weer Dan. Werden die anc sacp kampen in Tanzania in de '60's ook al m.m.v. de DDR en USSR opgezet ? Wolf kon dus ook geen asiel in Israel krijgen omdat de DDR nogal pro Palestijns was. Zie aan het eind van deel 2 hoe zijn voormalig medewerkster hem nog het etiket van verraad op de mouw spelt omdat Markus in '85 de benen nam ('weg vom Fenster') ;-)

24/09/2017

Flip Kriel

Flip Kriel

Dankie Suidpunt. Gee vir ons Postma! Daar is heelwat uitstekende Latyn-Engelse woordeboeke. Ek het een van CT Lewis, Eerste Uitgawe 1891 - "Elementary Latin Dictionary". Lewis sê in sy Voorwoord dit is 'n "abridgment" van sy "Latin Dictionary for Schools" maar dit het self 952 bladsye! Die ou Latiniste was onverbiddelike woordmense! cape town

24/09/2017

John

John

; op `n stadium sal die interne `ons` dit besef

24/09/2017

Nevyn

Nevyn

Baie oorsee se mense verstaan wat hier aangaan, maar hulle het hulle eie probleme, ons is op ons eie.

24/09/2017

Flip Kriel

Flip Kriel

As ek 'n Deen was, sou ek vreeslik opgewonde wees oor die aanlynwoordeboek wat gebaseer is op die Latyn-Deense woordeboek van 1886. Weet jy van 'n Latyn-Afrikaanse woordeboek? Denemarke het natuurlik 'n langer Klassieke tradisie as ons en dit lyk my daar is nog 'n lewendige belangstelling in Latyn aldaar te oordeel aan die reaksie op en deelname aan die speletjie in die woordeboek om jou kennis van Latyn te toets. Jare gelede toe ek nog 'n student was, was daar 'n Klassieke Vereniging in SA. Ek kry die indruk dat klassici hier te lande hulle meer toelê op Grieks

24/09/2017

Dan Roodt

Dan Roodt

Dit is darem verander, dankie.

24/09/2017

Juan Olivier

Juan Olivier

Dan sal moet begin proeflees.

23/09/2017

Rifrug

Rifrug

"Die onderhoud is ongevuur ‘n uur lank ..." - 'ongeveer' Dankie Dan.

23/09/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

More Ciska, ek kan nie meer met jou en Suidpunt saamstem omtrent hierdie situasie nie. Jy pomp in ,in n bodemlose put. Ek kyk na Chinese wat vir die eerste keer n Bybel van sy eie kry, nadat hulle al n geruime tyd die Evangelie mondelings ontvang het. Hulle huil en omhels daardie BOEK asof hulle lewens daarvan afhang. hulle koester die WOORD en soen dit van dankbaarheid en dan gaan hulle verder en DEEL dit met mede broeders. Die swartes is gevoer alreeds van die trekkers in die Ooos Kaap aangekom het en veral met die groot droogte waar daar duisende gesterf het weens hongersnood. Weer het die witman beplan en gedoen en gehelp en gevoer. Vandag is daar al 50 miljoen van hulle maar hulle sukkel nog steeds en neuk nog steeds voort met hulle "struggle". Hulle lieg nie net nie, hulle ontken dit ook watookal die probleem mag wees, hulle ontken deelname en betrokkenheid. Soos stout kinders is dit nooit hulle nie, en DIT kom al jare aan saam met die swartman. Vandat hulle getrek het van midde Afrika af al langs die Ooste kant af tot in Zululand en die Transkei. Van Dingaan en Tsjaka se tyd af. Ek vertrou hulle nie, en kan nie verstaan hoekom neem witmense, swart kinders aan om groot te maak nie. Ek het nog nooit gesien dat die teenoorgestelde plaas vind nie. Vroër jare wat die maatstaf om n kind aan te neem so streng, maar nou is dit ok dat n witte n swartkind mag aanneem. Wat n grap.

28/09/2017

Ciska

Ciska

Dit is baie baie hartseer as mens na foto's kyk van hoe ons mense werklik "lyk" na so 'n aanval. En dit help nie mens plak dit of die gevreetblad nie, daardie profiel word net dood eenvoudig deur die base aan stuur van sake geblok. Ook het ek nie werklik simpatie nie, maar dit gaan my verstand tebowe dat ons wit mense, ons wit boere SIEN en HOOR en BELEEF en ERVAAR en WEET!! WEET!! WEET!! wat aangaan, maar die hemele hoor vir my, hulle maak nie plan om hulself te beveilig nie. Nogsteeds los die kinders hulle ou mense om aan te hou boer, nogsteeds stel hulle (ons wit Afrikaners) swartes aan, nogsteeds kry hulle (ons wit Afrikaners) jammer en gee kos, nogsteeds dink hulle (ons wit Afrikaners) swartes moet soos kinders behandel word, nogsteed loop hulle (wit Afrikaners) met die bybel onder die arm en bid op 'n menslike god om hulle te help.... ag laat ek liewer net stilbly, dit krap my net om.... As jy wit is, is jy 'n rassis - KLAAR, swartes en bantoes LIEG vir jou! Swartes sien LIEG as deel van hulle omgang met als, en as jy hulle glo is jy net so dom soos pienk frikkel & sy gespuis. En nee, hierdie bantoes sal niks doen om ons te help of om te beveilig nie. Stem, en stem vir selfbeskikking, want nie VF+ of Afriforum of Orania gaan jou help nie, en help jouself, daar is baie wit Afrikaners wat op 'n plaas sal gaan bly.....

27/09/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Ons as bedreigde blanke Afrikaners in SA sukkel skynbaar met eie beveiligende sameweking en (by?) geloof in aksie. Ons weet mos daar is openlike oorlogsverklaarings teen blanke belastingbetalende burgers in SA en 'n Volksmoordaanslag teen blankes en landbouboere (genocidewatch.org en talle verslae verwys). Hier rondom 2001 het ek 'n dokument gesien wat op moontlike plaasaanval patrone terugwys sover as 1979! Nou wie gaan dit vir ons oplos? Wanneer? Hoe? My beskeie dog ernstige aanmoediging is vir 'n "bufferstrook" van gewapende burgers en goed opgeleide buurtwagte met oopkop buurtwagvoorsitters in elke GPF Sektor regdeur SA. Praat en kerm oor geweldsmisdaad en plaasaanvalle moet nou met onmiskenbare praktiese effektiwiteit en ruggraat-versterkde landsburgers op grondvlak onderskraag word. Buurtwagte moet na mening kruisbestuiwende teen-terreur opleiding en insette van oud SAW en oud SAP lede bekom. Afrikaner politiek en instansies moet asb. waak daarteen om nie armoede en veiligheidsrisiko bloot vir politieke of organisasie gewin, toesprake en glansfotos te misbruik, ten koste van geteisterde blankes en Afrikaners op die grond nie. Boere, burgers en volksgenote moet miskien 'n "name en shame" blad begin vir elke politikus en ander organisasieleiers wie beloftes maak of groot en befaamde, duur berade hou, of suggereer dat "daar 'n plan in plek is" t.o.v. misdaad ommekeer en burgerlike beveiliging in SA en dit dan nie doen of effektief kan of wil fasiliteer nie. Wat metodiek t.o.v. beveiliging betref is daar baie te leer by http://boervin.org.

27/09/2017

John

John

Gaan lees Mat 5:38

25/09/2017

John

John

Nostalgie en stereo tiperende rond dwaal deur dwepers. Dis juis die plaas eienaars wie nie `n wit siel op sy plaas het nie. Als swart aarbeid. Wat doen hulle vir selfbeskikking ? fkol !

25/09/2017

John

John

Ek neem aan, jy is `n voorstaander van bewapening - streng volgens die Skrif ?

25/09/2017

Owen in Durban

Owen in Durban

24/09/2017

Rooikop

Rooikop

As enige iemand ooit gedink/geglo het dat die regering iets vir die blanke sal doen is hy/sy net so onnosel soos frikkie en roelfie.

24/09/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Daar stem ek saam , feit bly staan dat ons bloei vir dieselfde wit nageslag ..

24/09/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Sonder om minagtend te wees wil ek vra of die wit man in moordland NET uit landbouers bestaan ??? Is daar nie net so 'n uitwissingsprogram op die dorpe aan die gang nie , is dit waarom die dorpenaars uitgesluit voel met al die murmerreringe wat op gaan ?? Is die landbouer se erf ook so betronk soos die dorper ?? Is die landbouer ook al verplig om geen ander volkies op hulle grond te dult soos die dorpenaar ?? Ek weet hierdie opmerking gaan weerlig trek maar.....in apartheid se tyd is dit 'n feit dat die landbouers die blou-oog kinders van die land was , dit lyk asof ons nou oor dieselfde kam geskeer word . EK EIS DIESELFDE BEHANDELING VIR AL MY VOLKSGENOTE ONGEAG HULLE BEROEP ... ONS IS ALMAL ONMISBAAR VIR ONS VOLK!! Hoe aktief is die landbouer binne die Volksaak , dit is immers tot hulle voordeel ook??

24/09/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

KOLSKOOT!!!

24/09/2017

Verkenner

Verkenner

Gaan lees Deut 28

24/09/2017

Kalium_Chloraat

Kalium_Chloraat

Die liefling van die geld-establishment, Cyril , het mos onlangs vir ons verduidelik wat die regering se plan met die blankes in die land is. Die staat sal niks aan hierdie probleem doen nie.

24/09/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Roerend eens Ben. Al sou enkele boere dan "rotten potatoes" wees, beteken dit dat hulle dan maar vermoor kan word? Myns insiens is dit waar die knoop lê. Heimlik voel die swartes die boere (Afrikaners) kry hulle verdiende loon. Maar jou stelling "ons is op ons eie": Ons was op ons eie toe ons onsself regeer het, 'n komandostelsel gehad en heeltemal in staat was om onsself te beveilig. Wat kan ons nou op ons eie doen en meer nog, wat sal ons toegelaat word om te doen? Soos Leon Lemmer in sy artikel hier onder vra: "dodemars vir die Afrikaner"?

24/09/2017