▶️ Best Portable Air Conditioners in 2017

Other videos

to watch

Zambezi Mall Go-carts 2

Abercrombie London

BRYANSTON PRIMARY SCHOOL GRADE 7S 2011

Comments

what people think about it

SallyForth

SallyForth

What a joke the UK police force has become - prioritising people's hurt feelings over the populace's physical safety.

10/10/2017

Rifrug

Rifrug

Ek is nou so ontsteld! Ek was nou by die apteek, hier in watse straat nou weer oorkant die dinges man. Maar anyway, toe vra ek nou mooi in Ingels nogals "Sir I need some medicine" en wys na my keel. Toe sê hy "fo cough" toe loop ek maar. Want nog nooit het iemand so met my gepraat nie. Wie dink hy is hy nogals? standalone air conditioner

20/10/2017

Mattewis Kat

Mattewis Kat

SEB is maar die probleem by al die staatsverwante organisasies. Denel, ESKOM, die hele spul gaan gebuk daaronder. Benewens die feit dat hulle verplig is om van die oorprysde dienste van oneffektiewe kader-besighede gebruik te maak, word kritiese poste binne hierdie semi-staat strukture eenvoudig vakant gehou eerder as wat gekwalifiseerde blankes daarin aangestel word. Die leuse is eenvoudig: die besigheid kan eerder polities-korrek ondergaan as wat hy deur die "privileged whites" toegelaat word om te floreer. Hierdie korrupte mandaat word aan die self-lonende heerserskap geskenk deur 'n stemgespuis wat deur die kolonialiste geleer moes word om selfs hulle agterstewe af te vee. Dis 'n demokratiese mislukking waarin die enigste beduidende wigte dié is wat tussen De Klerk en die ongerieflike werklikheid bestaan.

16/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

standalone air Mmmmmm foeitog ja. Totsiens.

15/10/2017

Cousin Vinnie

Cousin Vinnie

🍼🍼🍼🍼🍼🍼🍼🍭🍭🍭

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Sussie, ek dink jy is nog te nuut op Praag om wilde aannames te maak' sou jy positiewe, ordentlike, en ongekruide kommertaar lewer sal jy verseker op duime kry, ongeag of jy blond is. Terloops, ek is te gevorderd in jare om my te laat verlei deur blondines. Ek sien baie dieper as dit. Wat betref op duime, ek het al vir jou per geleentheid n op duim gegee vir kommentaar wat ek mee kon saamstem. Miskien het jy dit maar net misgekyk. Mooiloop.

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Sou jy na haar profiel op PRAAG gaan kyk sal jy besef sy het nie die betrokke blog nodig nie. Mooi dag verder.

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

More, interressant hoe mens in jou eie slagyster kan trap.

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Hi Trippie, genugtig dit is goed om van jou te hoor. Ek het gedink jy het die aarde verlaat en in die naaste peerboom geklim. Gaan dit wel met jou! hoop so. Sien uit om weer van jou kommentare lees. Seën en............mooiloop.

15/10/2017

Rifrug

Rifrug

Uitgesuffel? ≠ uitgesnuffel

14/10/2017

Trippie

Trippie

HuH

14/10/2017

Trippie

Trippie

Hallo Andy

14/10/2017

Trippie

Trippie

Stem Riffels.

14/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

So 2/3 jaar gelede sou 'n retoer vlug vir een persoon met SAL van Kaapstad/Jo'burg en dan met Air Botswana tot in Francistown jou R7,000-00 gekos het. Ek en my beterhelf het 2 maande gelede Kaapstad/Windhoek R6,900-00 vir retoer kaartjies betaal met Air Namibia. conditioner

14/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Na mening is SEB nie die probleem nie, maar die afwesigheid van onderlinge WEB saam met internasionale handels vennote vanuit die Germaanse, Sakserse en verwante volkere se dampkring.

14/10/2017

Cousin Vinnie

Cousin Vinnie

Ag oubaas se honne, tog só bly jy het dit weereens uitgesuffel.

14/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

Dit is die een kant. Nog meer bedenklik is hoe die blanke bestuurder die staat vooruit hardloop om in die regte boekies van regstellende aksie wetgewing te kom, in afwagting wat kan kom, maar nog nie gekom het nie, sodat hulle hulle weelderige voordele kan behou. Ek ken verskeie blanke IT ondernemings wat so vinnig moontlik Indiers van oorsee af ingekontrakteer het met presies dieselfde vaardighede van hulle blanke eweknie. Die resultaat daarvan was dat die minder bekwame Indier die kontrak gekry het, terwyl 'n hele generasie hoogsvaardige blanke IT spesialiste se loopbane ten einde gekom het, met ander woorde reeds in hulle veertiger jare, dan wanneer mens op die meeste produktiefste is, loopbaan moet maak, familie gestig het, eiendom alreeds ver gevorderd afbetaal het, met ander woorde alles wat die mense oorsee kon gedoen het en ook gedoen het, Die mense moes maar emigreer of van beroep wissel (so goed soos onmoontlik op daardie ouderdom) of ander planne maak om te oorlewe, met ander woorde as hulle nie geluk gehad nie, was hulle en hulle families se lewe vernietig. As die een of ander spesialis dan oorsee gaan, mag hy moontlik vind dat die oorsese bestuurders, wat nie die situasie in Suid-Afrika ken nie, dink hierdie mense lieg (of is ideologies nie kosher nie - regs en klou vas aan Apartheid) en dis dalk beter om op die veilige kant te wees en liewerste 'n plaaslike werker aan te stel, met wie se agtergrond mens meer vertroud is (my ondervinding is dat dat dit net die geval van baie senior bestuur is. Die nuwe geslag bestuurders/besluitnemers het net voor of na Apartheid grootgeword en weet nie meer van hierdie dinge nie). Dit raak dan 'n bose kringloop waaruit mens nooit weer kan kom nie. Dit beteken die blanke "elite" van IT het hulle volksgenote op die ashoop gegooi om self verder uit die varktrog lekker te kan vreet. Soveel vir solidariteit onder die blankes as Mammon roep, en as dit 'n militere situasie was, wat sou mens gese het? Die bestuur het na die vyand oorgeloop en hulle troepe vir die wolwe gegooi?

14/10/2017

Rifrug

Rifrug

“SEB is eintlik net ‘n verskoning onm te steel,”

13/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

SEB......die siekte van die HELE staat , ek weet van gevalle waar 'n SEB buisie gom aan die staat gelewer word teen R89-00 @ buisie wat algemeen vir R24-00 op die ope mark verkoop word , 'n 20liter padverf van R1200-00 word teen R4200-00 gelewer en dan is die staatsamptenaar verplig om dit te gebruik ...hoe klink R6100-00 vir 'n ystersaag ('n werklike geval)!!!!???

13/10/2017

fusion01

fusion01

And now again over R13... we have a silly currency that is up and down like a yoyo so no-one takes it seriously eonugh when strong(er).

20/09/2017

logicuser88

logicuser88

are there no gains made form the strength of the rand against the dollar? We were below R12 to the dollar for pretty much half of September.

19/09/2017

mommysaidso

mommysaidso

We better get Mokenyane to pick up the ZAR soon, before it gets too heavy and has a more devastating effect on the price of fuel.

19/09/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

Fueling the deception: Lying swine, no more than 5 dollars US to produce a barrel of their longest running crime, while scribblers opine, "there's going to be a mass increase", a Dark Mass, no doubt, "we think", make that a first, Bent Rude and deeply immersed, the standard fare smoke and chivas, black and white checkerboard chambers underpinning their shekel shout out!

19/09/2017

Henry S Pace

Henry S Pace

Catalonia crisis: The October 1st Catalonia referendum was a shame on the Madrid government when police attacked the people and polling stations. That's what is called democracy in Spain as an EU member country. Shame on you Mariano Rajoy

31/10/2017

Anton Schutte

Anton Schutte

I rest my case, yet again. sirius stone / jamal / cotton picker typifies the tard contingent of the pro o'bummer groupie followers, and having exhausted his usual insults (limited to a few, oft repeated statements / curse words) now resorts to his small repertoire of boring pictures... no doubt followed by a black (actually mulatto) woman drinking "white mans tears"...same old same old repeated blah blah of the IQ challenged

29/12/2016

siriustone18

siriustone18

29/12/2016

Kalium_Chloraat

Kalium_Chloraat

Indeed, Trump shook the tree and all the nuts fell out.

19/12/2016

Anton Schutte

Anton Schutte

pre election, every uninformed, opinionated person laughed at the idea of a non politically "contacted" person making it into the white house. When Trump got elected, the dumb bunnies in my office went harambe, each offering their own, narrow, apocalyptic view of the future. No doubt Trump will be one of the most controversial presidents..ever....but, he WILL shake the rotten tree of American politics, and hopefully unseat the dead wood and the parasites, and so doing, shake the world with hopefully the same effect. Recently I have been pondering if the clinton / obummer / clinton mark II era was not the "great satan" that Nostradamus refers to, and that we are possibly in for the promised 1000 year peace...

18/12/2016

Colin

Colin

why, have the Guptas moved again ?

31/08/2017

Hadenuf_SA

Hadenuf_SA

Ha, ha, yes, 'help me lose money', into the Zupta's pockets!

29/08/2017

Hadenuf_SA

Hadenuf_SA

Yep, some of us learn from past mistakes, and sadly the majority in SA are blinded by the tribal system. The potential for SA to be peaceful and prosperous is so great, but the ANC/EFF won't allow it in order to retain power!

29/08/2017

bucklesandrings

bucklesandrings

Pretty much the LAST place in the universe to invest your money. Idiots...

29/08/2017

Marty

Marty

for a large fee they will 'help' you .

29/08/2017

kwaherri

kwaherri

That goes without saying, how presumptuous of us.

28/08/2017

Hadenuf_SA

Hadenuf_SA

There just has to be a JZ kickback in there somewhere!

28/08/2017

FORREAL11

FORREAL11

They would support a country with an oppressive regime, they just would.

28/08/2017

kwaherri

kwaherri

Invest in South Sudan........yeah right, you just have to be frigging joking

28/08/2017