Science Of Genetically Modified Crops

Other videos

to watch

The Gauteng Cup Gauteng Provincial Government

Grand Theft Auto V (GTA 5) - Cheat Codes - PS3 and PS4 - Playstation 3 and Playstation 4

How To Activate IDBI BANK Netbanking & Mobile Banking Password Online in Hindi / Urdu

Comments

what people think about it

Christo Conradie

Christo Conradie

The "MK" veterans included many who could not possibly have been MK soldiers before 1994. The constitution explicitly prohibits the use of para military uniforms during peaceful marches. In the same press release mentioned above, they also threatened to take up arms should a vote of no confidence against Zuma be successful. They have sent in "combat ready" soldiers, indicating that their members are in active training. This means that the ANC has an active military wing. I do not think that this could be possible within the law in a democratic society. I would therefore have expected Afriforum to formally object to this arrangement via a court of law?

22/04/2017

Lissa Masauso

Lissa Masauso

what are genetically modified crops Matofo ekupedzisira, anotofunga kuti kutongwa kkkkkk

25/10/2017

Emilia Bernardo

Emilia Bernardo

Tell them man of God kutsamwira kudiwa sure varume ava matofo suwa

25/10/2017

Phiri James Gordon

Phiri James Gordon

what are genetically Zvinogumbura kudiwa nemunhu wausisada.Love is blind and marriage is an eye opener.Once u get married the love starts evaporating

25/10/2017

Trog05

Trog05

But.. but... ALL hijackers in South Africa are Black. It's like having a photo of a black fellow as representative of the British Royal Family. The foto is therefore deliberately racist - fake news.

18/10/2017

Vox Sapiens

Vox Sapiens

He's white because he probably has two white parents. Genetics 101.

18/10/2017

Hadenuf_SA

Hadenuf_SA

Otherwise Julius would have complained of racism!

14/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

Psyop news media: Because Black Lies Matter, the white guy set-up as the evil batter, along these lines, provide anti-hiblack programs for men and women, that would be better.

13/10/2017

IanMCB

IanMCB

Fiction.

13/10/2017

Trog05

Trog05

Why is the hijacker in the photo white?

13/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

This will not do. White sands, and even more racist, Wit Sands; something must be done to stop the spread of competence and brilliance, the white light hurts our eyes and exposes our cadre lies, what we need is a BEE deal, black sand suppliers please apply, and Patricia De Lille, a name change if you please, now that De Waal is so beyond the pale that you had to bend and be Surved, the scams never fail!

23/10/2017

Tony

Tony

Malgas has entered, now looking for some more ABYC challengers and crew to particate from ABYC.

27/07/2014

Eugene Coetzee

Eugene Coetzee

'n Nie-rassige inklusiewe self-bekikking in Kaap is al plan wat ek glo sal werk. Dit sluit nie self-beskikking vir die Afrikaner uit nie, dit bevry slegs van die rasbehepte oorheersing/onderdrukking van die "African nationalist". Solidariteit kan 'n baie positiewe en beduidende bydrae maak. Ek sien 'n twee-staat oplossing: Azania en Kaap de Goede Hoop.

17/11/2017

Cornelius Pettit

Cornelius Pettit

modified crops Geagte Flip en Solidariteit Moet my assseblief nie verkeerd verstaan nie. Ek was n polisie offisier vir 28 jaar en het menige plaasmoorde en soortgelyke tonele besoek en ondersoek. Afskuwelik en haatlik kan dit nie beskryf nie. Barbaars en dierlik/onmenslik kan dit moonlik amper beskryf. Ek is jammer maar AfriForum en Solidariteit begin nou vir my soos blaffende honde sonder enige byt en/of tande voorkom. Mense praat help nie meer nie. Terwyl almal wil praat en onderhandel word al hoe meer blankes en boere wreed vermoor. Hier word nou al jare lank gepraat en protes aksies geloods wat vlogens my geen noemens waardige inpak het nie. Al die protes optogte! Wat wil ons nog vir die land of die buite wereld probeer se wat hulle nou nie al klaar weet nie. (Ons het twee keuses) Veg met alles wat ons het, wapens en taktiek ingesluit. Dit sal miljoene se dood veroorsaak en sal dan baie vinnig aksie en reaksie uitlok van die buite wereld. Myns insiens is dit nie die ideale oplossing nie maar wel n laaste uitweg indien alles faal. Die antwoord le daarin dat ons die mag van die regering wegneem. Maak hulle seer waar dit hulle die ergste gaan raak. Vat aan hulle sakke! (Finansieel) Solidariteit het genoeg regs agtergrond om hierdie aksie te bestuur. Ons hou onmiddelik op om belasting te betaal. Dien steeds ons opgawes in soos gehoorsame burgers maar daar word nie n enkele sent oorbetaal nie. Betaal die geld in n fonds met jou verwysings nommer in wat deur Solidariteit bestuur word. Wat gaan die massas sonder al hulle "grants" doen. Ons gehoorsame burgers hou die regering se potte aan die kook. Dis tyd dat ons dit stop en dadelik oorgaan tot aksie. Dit sluit nie enige vorm van geweld in nie. Hoe gaan ZUMA en sy trawante optree teen 5 miljoen wat weier om belasting te betaal? Die tronke is al reeds vol van hulle man. Dit tyd geword om saam te staan en iets werklik te doen en op te hou protes of die STEM te sing. Dit als help net mooi niks. Die inpak word nooit deur die regering gevoel nie, maar die oomblik wanneer ons geen belasting aan hulle betaal nie sal hulle dit baie vinnig voel. Die ministers wat hul self vet voer met hulle buiten sporige salarisse en min doen in ruil daarvoor sal skielik agterkom wie die land met belasting kop bo water hou. Ek is oortuig dit is die oplossing

06/11/2017

Chrismoolman

Chrismoolman

Is iemand dalk in kontak met Pieter Wagner wat vandag voor die hof op Bela-Bela gedaag is oor Maandag se swarthemp optrede. Kontak my dringend op 0663316124. Ek wil hom uit die hof se vuil kloue hou.

02/11/2017

Danie Coetzee

Danie Coetzee

Jammer om te se jou voorstel is nog minder haalbaar.

17/10/2017

Danie Coetzee

Danie Coetzee

Chris ongelukkig skets jy nie die volle prentjie nie. Om Pretoria is daar 4 groot swart gebiede met heelwat meer as 1,6 miljoen swartes wat hulle nog in die meerderheid laat. Jy het nie die meerderheid in en om Pretoria nie. Met die middelklas swart stem ingesluit kon die DA die vorige munisipale verkiesing met minder as 2% wen. Indien die blankes die meerderheid stem was in hierdie gebied sou die blankes nog elke verkiesing hier kon wen. Jy het slegs gebiede in Pretoria waar blankes in die meerderheid is. Gaan kyk na die sensus opnames en Wikipedia. Dit is nie selfbeskikking om in n gebied te bly waar jy die minderheid is nie. Jy wil n kortpad vat met minderheid wat weer soos voor94 oor

17/10/2017

chris

chris

Eks bevrees hulle. 'verslag' is nie goed nagevors nie. die inligting wat ek het is nie dieselfde nie. Gaan kyk maar op Adrian Frith se GIS kaart wat hy opgetrek het en vat dan ook sommer die Verkiesings resultate van die OVK se webwerf af. Plaas eerder n skakel ver die famous 'verslag' dat mense hul eie opinies kan vorm. https://dotmap.adrianfrith.com/

11/10/2017

chris

chris

LOL ...10% per jaar gemeet vanaf n baie klein basis van 1400 mense .... so volgende jaar gaan daar 1540 mense .... dit gaan 50 jaar vat voor daar 50 000 mense bly ... Teen daardie tyd is Afrikaners history ... Insutssen bly daar meer as 1.6 miljoen Afrikaners in Pretoria en die omliggende 200km. Buitendien die 'selfbeskikking ' wat in Orania geniet word is maaron=mdat die ANC een oog toeknnyp.. Dit vat niks vir die ANC om dit top te sit nie. Orania is nog steeds onderhewig aan die RSA grondwet en n swart meerderrheid regering. Op die lang termyn kan Afrikaners nie onafhanklikheid daar kry nie want Orania se aanspraak voldoen nie aan internasionale regvereistes nie, wat sommer so goedsmoeds onder die mat iingevee is deur Flip in sy artikel.

11/10/2017

Danie Coetzee

Danie Coetzee

Gaan lees weer hulle verslag. Die Afrikaner is nie die meerderheid in Pretoria nie maar slegs in sekere woonbuurtes en gedeeltes in Pretoria soos die moot en woonbuurtes in Centurion en omgewing. Paar eiland woonbuurte is nie genoeg vir selfbeskikking nie.

11/10/2017

Danie Coetzee

Danie Coetzee

Dit is nie net haalbaar nie maar alreeds op dreef. Orania is die vinnigste groeiende plattelandse dorp in SA met n groeikoers van meer as 10%. Dit is ook een van die enigste plekke in die land waar die blankes en afrikaners in die meerderheid is. Dit is een van die belangrikste vereistes vir selfbeskikking. Dit is alreeds vir baie afrikaners hulle nuwe tuisland waarop daar weer trots kan wees.

11/10/2017

John

John

Chris, hoe kom jy by daardie meerderheid uit ?

06/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Terwyl daar groot en al dringender waarde is in die bewusmaaking rondom Afrikaner selfbeskikking ('n reg in die SA Grondwet Art 235 en internasionale wet) wat AfriForum hier aandui, moet die groter prentjie wat o.a. deur die ASK (Afrikaner Strategiekomitee) se Gebiedskomitee in voorsetting vanuit die Afrikanerakkoord, Volkstaatraad en TAR inaggeneem word. Selfbeskikking is 'n leeftyd en toekomsbesluit. Dit moet in volle en deurdagte oorweging besin word. Hierrondom is die BAV (Boere-Afrikanervolksraad) dan ook 'n saakgelastigde sedert 2010.

06/10/2017

Ebert_Terblanche

Ebert_Terblanche

Dankie vir jou mening Chris. Met Afrikaners se status as absolute minderheid in die area (selfs al vestig elke enkele Afrikaner daar) asook die hoogste graad van afhanklikheid van arbeiders en 'n ekonomie wat nie met Afrikaners assosieer nie, kan ek nie jou gedagte steun nie. Ek weet 'n groepie met die naam Oase het lank en met groot ywer steun probeer monster vir jou idee en het mettertyd verdwyn. Na 25 jaar is daar nie enige ander beweging vir Afrikaner selfstandigheid wat meer steun gewerf het en meer reggekry het as Orania nie.

06/10/2017

John McCabe

John McCabe

Ek dink die perd is lankal uit die stal uit! Miskien wou ons die beste ruimtes vir ons self behou het en die ander mense in die tuislande laat bly het. Dit sou beter gewees het as ons toe 'n tuisland vir onself daar gestel het, dit begin ontwikkel en opgebou het en by Codesa gese het, vat julle nou maar alles, ons sal aankarring in ons hoekie en julle terselfdertyd help ook, so wen ons amal!!

05/10/2017

chris

chris

Dis verblydend dat U nou openlik n pro-selfbeskikking standpunt inneem. Dis egter te betwyfel of Orania en die Noordkaap n volhoubare opsie is vir Afrikanselfbeskikking. Ongelukkig sal onafhankliheid nie daar moontlik wees nie aangesien die Eerste Nasies reeds aanspraak maak op die noord en wes Kaap volgens internasionale reg, wat u so ligtelik eenkant toe skuif, U beweer ook dat Afrikaner nerens n meerderheid vorm nie, maar beide OASE sowel as die Afrikaner Strategie Kommitee het reeds bevind dat dit nie die geval is nie. Indien daar n gebied vasgestel word volgens internasionalregsvereistes , dan vorm Afrikaner wel n redelike meerderheid in die Pretoria en aanliggende omgewing. Die probleem is dat u nognie werklik gekyk hat na internasionalreg se kriteria vir die vastel en begrensing van grondgebied waarop volke n reg het vir selfbeskikking nie. Ek dink dit is tyd dat u en die ASK gesels oor hierdie aspekte aangesien daar heelwat van u stellings is wat ek bevraagteken. Indien Afrikaners wel in die noordkaap wil selfbeskikking he, sal hulle waarskynlik nooit onafhankliheid kan opeis nie, omdat hulle eis nie sal voldoen aan verskeie aspekte van internasionale reg nie. Beide die Katelane en Koerde loop hulle nou vas teen dieselfde tiepe probleem om hul onafhankliheid erken te kry, nl. internasionale regsvereistes. Ignoreer dit en die gevolge sal onherstelbaar wees. Om staat te maak op die ANC regering se toegeeflikheid is n doodloop straat. Terloops, ons het nie die ANC se toestemming nodig vir selfbeskikking nie. Ons het dan reeds die reg daarop, soos u self gese het. maar daardie reg is nie in die RSA Grondwet gesetel nie, maar in internasionalreg. Ons sal wel deur die onderhandelingsproese met die regering moet gaan, maar as alle interne remedies uitgeput is, het ons die opsie van eensydige onafhankllikheid, indien ons voldoen aan internasionalregsvereistes. Dit is wat die Katelane en Koerde probeer doen, maar hulle voldoen eerstens nie aan al die internasionale regsvereistes nie, en tweedens het hulle nie die regte internasionale bondgenote agter hulle nie. Dit is egter die roete wat vir ons ook sal moet vol. Afrikaners se onafhankliheid is nie afhanklik van die ANC se wil nie, maar van Afrikaners se eie wil en van die internasionale steun wat hulle kan opwek vir hul saak.. Groete

05/10/2017

chris

chris

Jammer om te se dat Orania nie haalbaar of volhoubaar is nie. Ons benodig n beter plan. Afrikaners moet in Pretoria en omgewing selfbeskikking bewerkstellig waar hulle reeds as n meerderheid gevestig is.

05/10/2017

chris

chris

Selfbeskikking is aan, maar Orania is nie die antwoord nie.

05/10/2017

chris

chris

Ek is bly Flip spreek hom openlik uit vir Afrikaner selfbeskikking. ek het egter ernstige bedenkinge oor selfbeskiking in Orania. Ons moet selfbeskikking kry waar ons tans die meerderheid Afrikaners het - Pta en omgewing.

05/10/2017

Hanno

Hanno

Dis ‘n hoofsaaklik geldige artikel, maar dit sal op aarde slegter gaan tot Christus weer kom en billikheid herstel met sy duisendjarige vrederyk. Daarom moet emigrasie intussen oorweeg word deur jonger werkende Afrikaner-Christene. Lees ook dr Frans Cronje se onlangs verskene SA 2030-scenarioboek. Staan op die waarheid (wat Flip Buys blykbaar ontken) dat die Afrikaner hoofsaaklik van Europese (hoofsaaklik Nederlandse, Duitse en Franse) afkoms is, Afrikaans as huistaal praat en Christus volg. Mense van ander etniese bevolkingsgroepe soos die Khoi-San en huistaal-Engelssprekers is nie ook Afrikaners nie.

05/10/2017

common-tator

common-tator

Ek verstaan nie die vyandigheid van gespreksgenote jeens AfriForum nie. Hulle is nie verhewe bo kritiek nie, maar is, sover dit my betref, een van die min positiewe elemente in die Afrikaanse gemeenskap. Hulle verras my keer op keer met vernuwende denke en strategieë. Ek sou nie 'n paar jaar gelede gedink het dat 'n buite-parlementêre organisasie soveel kan vermag nie. Eendrag maak mag! Klaar heuning gesmeer. Soos die artikel sê: Vir die huidige het ons nie veel opsies anders as om beperkte skaal kwessies wat ons raak, stuksgewys te probeer beredder met die oog op die toekoms nie.

05/10/2017

Ebert_Terblanche

Ebert_Terblanche

Ons het elke kortpad uit ons penarie van demografie-veroorsaakte onderhorigheid probeer stap tot waar dit doodloop. Apartheid was juis een so 'n kortpad. Die liberale regstaat met gewaarborgde individuele regte vir almal was 'n ander. Uiteindelik is die lang pad die enigste kortpad. Groeiende selfstandigheid is daardie lang pad. Groeiende selfstandigheid tref baie teikens. Eerstens skep dit 'n positiewe kanaal waarin energie gebore uit frustrasie gestort kan word tot opbouende voordeel vir almal. Tweedens bied dit onmiddelike voordele vir elkeen wat daarby betrokke raak: mense wat na Orania verhuis kan dadelik groter veiligheid, werkende munisipale dienste en goeie skole ervaar. Mense wat verkies om buite Orania te bly maar om die projek finansieël te ondersteun kan daagliks sien hoe hul help om nuwe lewe te skep, terwyl hulle hul risiko verskans en nuwe deure vir hul kinders oopmaak. Derdens bied groeiende selfstandigheid baie ruimte om te eksperimenteer, foute te maak en te oorkom. Dit is nie 'n hoë-risiko gejaagde projek nie. En dit skakel van meet af die belangrikste struikelblokke uit soos gevestigde magsblokke en bevolkings wat teen Afrikanerselfstandigheid gekant is. Vierdiens kan dit slaag met slegs 'n klein deel van Afrikaners se steun. Niemand hoef gedwing te word om die projek te steun vir dit om te slaag nie. Hoe meer mense betrokke raak hoe vinniger gaan dinge gebeur, maar elkeen kan besluit hoe, wanneer en hoeveel hul betrokke wil wees. Groeiende selfstandigheid voel dalk so tydsaam soos 'n gletser wat besig is om 'n fjord uit te kerf, maar die pluspunt is dat dit byna net so 'n meedoënlose en onkeerbare strategie is.

05/10/2017

Piet Potgieter

Piet Potgieter

Ja, Solidariteit help die Anc in hulle langtermynplan om die hitte stadig aan te draai sodat die padda nie uit die pot spring en te veel probleme skep nie, deur op redelikheid en demokrasie en nie-rassigheid aan te dring. Ander lande, soos ons nou met Katalonië gesien het, sal ons glad nie help nie. Onafhanklikheid dui nie net op grondgebied nie. Ekonomies kan ons dit afdwing deur voluit te gaan vir blockchain wat die geld uit regerings se koffers kan hou en met die www kan enersdenkendes oor die hele wêreld saam staan. Terwyl religie hierdie rol vir die Jode vervul, betwyfel ek egter of die Afrikaners suksesvol sal wees. Godsdiens is eerder 'n Achilleshiel vir selfbeskikking en nasionalisme is verwerplik vir die meeste mense.

04/10/2017

Beatrix Rode

Beatrix Rode

Ek staan vir totale selfbeskikking!! Terwyl die ANC BEHEER het oor ons, sal hulle nooit toelaat dat ons 'n stelfstandige vooruitstrewende gebied onder HULLE word nie!! So vinnig as wat die swart mense sien en hoor dat 'n gebied soos Orania, beter vorder en vooruitgang en 'n universiteit beter resultate lewer, sal hulle dit wil vernietig, deur die rassisme kaart te speel en gou gou die gebied wil infiltreer. Jene waar was julle die laaste 20 jaar. Alles word van ons weggeneem en dit kan net versleg!

04/10/2017

Danie Coetzee

Danie Coetzee

Orania is die enigste werkbare oplossing vir alle blankes. Die probleem le volgens my juis by Afriforum en Solidariteit wat hierdie projek halfhartig ondersteun. Die blankes het alle politiese mag verloor na 94. Hulle het begin om die twee genoemde organisasies op te bou met hulle swaarverdiende geld. Afriforum en Solidariteit het nou die finansieele mag om n plek soos Orania te help opbou vir die Afrikaners. Begin met n universiteit daar en die dorp sal baie vinnig n stad word. Kom nou Flip Buys wys ons julle doen wat julle weet is die enigste werkbare oplossing. Hou op om net hieroor te skryf. Elke keer as ek dink om my lidmaatskap by Afriforum te stop omdat ek nie sien dat julle genoeg doen by Orania nie dan skryf Flip Buys weer iets wat lyk of hy die lig gesien het. Wys ons nou deur julle aksies en hou op om daaroor te skryf

04/10/2017