Drakensberg Mountain in KwaZulu Natal - Cathedral Peak Hotel Activities

Other videos

to watch

BANGLADESH vs SOUTH AFRICA 2017 | FIXTURES | Bangladesh tour of South Africa | SCHEDULE |

Bloemwater Learnership In Bloemfontein

All Aboard the Shady Express | Real Housewives of Atlanta S10 Ep6 RECAP

Comments

what people think about it

Mr Domestos

Mr Domestos

Ook, die Vlaglied wat ons afgeteken het... Nooit hoef jou kinders wat trou is te vra: Wat beteken jou vlag dan Suid-Afrika? Ons weet hy's die seël van ons vryheid en reg vir naaste en vreemde, vir oorman en kneg; die pand van ons erf'nis, geslag op geslag, om te hou vir ons kinders se kinders wat wag; ons nasie se grondbrief van eiendomsland, uitgegee op gesag van die Hoogste se hand. Oor ons hoof sal ons hys, in ons hart sal ons dra, die vlag van ons eie Suid-Afrika

27/10/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Baie dankie vir jou antwoord Johnny. Ek het geen probleem hoegenaamd met sendingwerk as sulks nie en haal my hoed af vir diegene, soos jy, wat dit wel doen - maar, in SA waar die nood hoog is. My probleem is dat geloof besig is om te ontspoor en in dieselfde lig is as die BBC, CNN DW ens waar die swart bevolking opgehemel word en bevoordeel word ten koste van die wat die rerig nodig het. So anti-Moslem soos wat ek is, verstaan ek hul strategie van mense werf in eie geledere - dit is uiters suksesvol en dan stuur hul die res in na ander gemeenskappe. Ek kan moontlik verkeerd wees, maar ek kan nie aan een Afrika land dink waar ons sendelinge so suksesvol was dat dit omgekeerd 'n positiewe invloed op SA gehad het nie - polities, media of selfs die kerk. Hoe gemaak met die kerke in SA? Ek weet nie. Wat ek wel glo is dat hul rol in ons moderne gemeenskap heeltemal verwater het en dat daar weinig oor is wat wel hul rol en funksie na behore verrig. Ons het nie 'n "gesig" in die kerk soos die pous, patriarge soos Kirill of selfs Ilia wat hul teen sekere issues uitspreek nie en internasionaal tog 'n groot mate van respek afdwing nie - nie dat ek dink hul is almal eerlik of opreg nie, inteendeel. Tog kry hul dinge gedoen en staatshoofde luister na hul. Die Tutu's van die land is verteenwoordigend van 'n klein groepie en bied vir die res bloot vermaak aan en alhoewel polities aanvaarbaar, verrig eintlik niks vir die Afrikaner. Maar ek dink ons almal aanvaar maar gelate dat die dominee, priester of prediker is maar net mens, siestog, hul kan nie orals uitkom nie. Hoeveel van hul gebruik sosiale media om die Woord te verkondig? As gemeentes hul stemme kan dikmaak teen die sinode, ring of watookal hul belange hanteer kan dit 'n verskil maak. Weereens het die Afrikaners 'n sterk "gesig" ook nodig wat kan praat namens die Afrikaner. Petri, Le Pen, Wilders et al kry dit in 'n mate reg, waarom kan ons nie? Hoeveel van ons kinders ken die woorde van die Vlaglied wat ons so gelate laat gaan het nie? Ons het nie dik genoeg stemme om iets daadwerkliks te doen nie en is ons eie grootste vyand. Min Afrikaners het 'n Damaskus oomblik en het nodig om aangespoor te word en gelei te word na iets beters as 'n oormaat brandewyn en rugby. where to stay drakensberg

27/10/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Skitterende illustrasie Praag. Ons kan dit sommer die simbool maak van ons vryheidstryd. En wanneer ons die dag vry is, kan ons dieselfde simbool gebruik sonder die flentertjie in in die middel.

27/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Dankie vir jou geldige benadering, Mr Domestos. Net noudiedag toe jaag 'n snr. Ouderling in Silverton my weg want ek "mors my tyd en sy (die kerk se) geld". Gelukkig, soos politisie, staatsamptenare, teologie en akademisie is daar riglyne en norme waarmee 'n beroepskeuse hanteer word. Sendingwerk (alle uitreik en welsyn wat buite die kerk se deure gebeur, of dit in die straat, by my buurman af of in die Kongo is) moet proporsioneel en gelyktydig in "Jersualem" (tuis gemeente/ huis-sel), Judea (buurstreke), Samaria (oor kultuurgrense heen) en tot aan die uiterstes van die aarde geskied. Markus 16:15 spel dit uit ("all creation/ creatures"). Jy is reg, meen ek, oor Afrika. Daar word te veel gedoop en gratis Bybels uitgedeel in Afrika (in areas waar dit maklik is en die mense vriendeliker is) sonder die Matteus 28:20 gedeelte, hoewel Volk en Kerk in SA, - soos jy aandui, - self die "bal" iewers heeltemal laat val het, lyk dit vir my ook, ja. Ek het eendag tot my vrou se ontsteltenis in 'n teekamer opgestaan en hard gevra wie is vir uitreikwerk in die Kongo geroep? Niemand het positief reageer nie, inteendeel! Roeping is dus 'n persoonlike Groot Opdrag saak soos afgebid, soos in diepe oortuiging besluit en verbind, of oor jou geprofiteer, meen ek. Daar is dus minstens nog 2, 9999999 miljoen blanke Afrikaners wat hulle self kan verootmoedig en in genade bekeer, en in en om SA se kerke en mense kan werk. (Binne die RSA, tans, werk ek met en vir blankes, want hoe doen mens sending in Samaria en die uiterstes van die aarde as Volk en Kerk, met soveel Goddelike moeite in SA gevestig, gevrek geraak het? "The Frozen Chosen" met moeilikheid volgens Openbaring 22:11-15). Verder is ek dit ook met jou eens, Mr. Domestos, om in die huidige moderne eeu as een man of 'n klein spannetjie in die Kongo te probeer werk, na 700 jaar se verval en slawerny daar terwyl almal wegkyk (sien, hoor en praat geen kwaad, - maar deur ons versuim doen ons kwaad want die Romeine 14:17 Koninkryk kom nie op die aarde deur ons, die 1 Kor 3:9-15 medewerkers nie!) Ja, Mr Domestos, die kerke het blote ekonomiese, pensioengewende modelle en klubs van geestelike vergryp en vals vertroosting geword. Wat verwag ons as die Rooms-Protestante evangelie vals is en die konsistorie die "Christen" kerkbanke met die sonaanbiddende Losie se gestoeltes en leringe verbind? Met dank en groete aan jou, Mr Domestos. where to

27/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

More Coen, Goed om weer iets uit jou pen te lees. Dankie vir die kommentaar. uitstekend gestel en ek steun jou heelhatig. Mooiloop en groete tuis.

27/10/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Môre Johnny, ek wil so half ‘n klippie in die bos gooi met die kerk. Daar is basies 3 dinge wat ‘n nasie bymerkaarhou – kultuur, die staat en geloof (of ‘n kombinasie van dit). Christenskap is besig om dood te loop onder ons eie mense, en die aantal mense wat steeds gelowig is maar nie meer aan ‘n kerk wil behoort nie vermeerder ook daagliks. Die kerk het geen stem meer in skole, universiteite, besighede, media of die staat nie, en swyg soos die graf elke keer wanneer die taal en kerk se tjank afgetrap word. Waar is die kerk se stem as dorpe, strate of geboue se name verander word na iets niksseggends? Waar is die sendinggemeenskap as dit gebeur? Die kerk word net 'n gerieflike venue vir begrafnisse en troues. Maar, steeds word daar soveel tyd, geld en energie bestee om in Afrika en elders sendingwerk te doen, maar tuis loop geloof dood. Moet ons nie eerder die effort insit onder ons eie dak alvorens ons die buurman se huis gaan regmaak nie? Die aantal huisbesoeke wat ek in dertig jaar ontvang het kan ek op een hand tel, en sonder uitsondering was dit om vir geld te bedel. Kerke loop leeg, die wat oor is versplinter maar ons karring voort om die Afrika bevolking te probeer “red”? Sendelinge draf die kontinente deur om hul ding te doen en groot bedrae geld word volgens my net verkwis waar dit eerder onder ons eie mense aangewend kan word. Is dit nie dalk tyd om hier te begin waar daar ‘n werklike behoefte is nie?

27/10/2017

coendemilander

coendemilander

Karel Combrinck, dankie dat jy my versugting so pragtig verwoord. Ons strompel nou al vir langer as 2 dekades voort, van bakboord na stuurboord en het nog nie 'n snars nader aan vryheid beweeg nie. Ons staan daagliks in die spervuur van moord op ons mense, diefstal en vernietiging van ons eens trotse skole, universiteite en sake-ondernemings. Die infrastruktuur van ons land is besig om tot niet te gaan, terwyl daar daagliks nuwe planne beraam en wette opgestel word om die regime groter beheer oor ons daaglikse doen en late te gee. Nersa wil mense wat hul eie elektrisiteit voorsien belas, omdat hulle nie meer die nasionale kragverskaffer ondersteun nie. Geld word links en regs uitgedeel net om korrupte staats-instellings dieper in die moeras te laat wegsink. Wat my aanbetref is dit tot hiertoe en nie verder nie. Kom ons vat hande. Eerstens ons wat glo dat daar 'n God is wat die lotgevalle van volkere en nasies bestier. Laat ons ophou om op mekaar te skreeu en die een die ander verguis. Laat ons eerder hande vat met die wat nie aan 'n God glo nie, ook die agnostici, want ons elkeen se kundigheid en stuiwer is nodig om die armebeurs weer te laat bult, blom en vrug dra tot eer van God en die voortbestaan van ons kinders en kleinkinders in ons geliefde land, Suid-Afrika. Eendracht maakt macht!

26/10/2017

Skisofreen

Skisofreen

Interessante gedagtes rondom vryheid en die betekenis daarvan : http://www.zerohedge.com/news/2017-10-25/what-freedom-and-successful-relationships-have-common

26/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Eerste stap bekering !!!

26/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Ons vryheid is op hande maar ons moet nog baie meer daarvoor ywer want ons haters gaan nie net opgee nie

26/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Heil Karel. Diep dinge! Dankie. Soewereine Afrikaner selfbeskikking, - soos vir versugtende ou Israel destyds onder slawejukke in Egipte, - kom egter teen 'n prys, eenparige medewerking en harde werk wat nou vir jare skynbaar in kortsitigheid, lamlendigheid en gebrek aan Godvresende rentmeesterskap ernstig versuim is. Ons Moses(se) het ons herhaaldelik in kompromie en met voete van klei gefaal. Die burgers was en is tevrede om op die kantlyne, in die paweljoene, in die leunstoele voor die TV en in die kerkbanke op besmette aarvoeding en sagte kossies, of in die Losiegestoeltes se Albert Pike Plan te talm. Now I ASK you sir, - BAV, boef en flop, - hoe kom ons by die soet idealisme van die flou-flikkerende Volksvlam, die droom van 'n Volkstaat en die plaas-sonder- baas (en sonder Malema) uit?

26/10/2017

Charles

Charles

Pragtig.

26/10/2017

Nico

Nico

Presies Christine McCafferty en Dr Peter Hammond van Frontline Fellowship het in 2001 'n boek geskryf "The Pink Agenda" waarin daar gewys word, uit hulle eie literatuur, dat die homo's se folgende teiken kinders is, Pedofilie. Dis al 16 jaar gelede.

19/09/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

stay drakensberg Dankie vir die mening John. Ek het gekies. Weet nog nie wat die "Volk" wil kies nie. (Daarmee onderskei ek tussen 'n geloofspad en 'n slaafse denominasie, losie of filosofiese godsdienstigheid.)

19/09/2017

John

John

Casper as ek 'n sweempie van onderliggende dogma of filosofie kon bespied in die tuimel na links dan sou ek die amateur kommies 'n thumbs-up gee. Maar daar's bogrol beheer, wat nog van bestemming. Hierdie pad is basies net 'n tuimel droer wat moet ophou soin. En dan, dan hoop die politieke elite dat die wereld so foos sal wees dat niemand die krag sal he om teen hul totalitere sentrale beheer op te staan nie.

19/09/2017

John

John

Die rioolrym is waar jou kritiek opeindig.

19/09/2017

John

John

Jy sal moet kies. Of godsdiens, of volk. Die een is nie die ander nie. En vir so lank as wat daar dolosse gegooi word, so lank sal die verlamming voort duur.

19/09/2017

G

G

Ek het dit insiggewend gevind vir ander redes. As ek reg onthou was Praag een van die eerste webwerwe wat ontneem is van advertensie inkomste, maar hierdie reddelose siel mag maar geld inoes van sy kykers. Laat mens wonder of die internet soos dit nou lyk enige toekoms het.

18/09/2017

Charles

Charles

Joh Rooikop, goed gestel. Jy slaan die spyker op die kop.

18/09/2017

Charles

Charles

Die wereld is SO, SO SIEK, lykmy pedofilie is nou in orde indien so gekyk word na die berig:(

18/09/2017

Mattewis Kat

Mattewis Kat

Ek stel voor elke persoon wat hierdie artikel lees en die video besigtig, ook via YouTube beswaar maak. Sal waarskynlik nie veel verrig teen 'n huigelaar-maatskappy soos Google nie, maar ten minste behoort dit hulle so ligweg te irriteer deur 'n paar van hulle mense vir 'n wyle besig te hou met aangetekende besware lees. Die term "kletsrym" is vir my te mooi 'n beskrywing vir hierdie rommel musiekvorm. "Rioolrym" klink meer gepas! Vir heelparty van die menslike vullis wat hierin deelneem is die swaard wat hulle ander in hulle lawaai-gekerm toewens, op die ou end die rede vir hulle eie ondergang.

18/09/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Die ouer spandeer sekerlik lekker aan die kind se fooi om as akteur in die video op te tree.

18/09/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Kortom gestel, "Vandag lei elke moontlike pad na kommunisme, behalwe die pad van selfbeskikking."

18/09/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

'n Mens wil nie onnodig krities wees nie, maar wat is eintlik die punt van 'n berig soos, hierdie? Ons weet tog almal die wêreld is vol walglikhede. Waarom nog een daaraan toevoeg?

16/09/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Dit is oor hierdie internasionale tendense van liberale onverdraagsaamheid en morele korrupsie dat ek dit persoonlik het teen pogings om die blanke en meer konserwatiewe Afrikaner binne die Nuwe Ordes te probeer posisioneer en handhaaf. Van die Nuwe Ordes en siek media wat daarmee saamgaan, gaan ons beswaarlik wegkom, maar ons kan dit na mening beter aanpak met 'n selfbestuur en selfbeskikkende benadering waar ons meer van eie media gebruik maak (en ons kerke baie beter Christelik artikuleer). Daar is nog baie werk voor, dus moet ons wie konserwatief of selfs "regs" genoem word, erns maak met ons lank-uitgerekde kerm-pleidooie vir preserverende benaderings wat die norme wat so naby aan ons harte en oortuigings is, kan help handhaaf. (Of is "kermend-konserwatief" maar 'n bloot irriterende leefstyl sonder werklik-volhoubare uitvoerende beginsels en oortuigende mededinging in praktyd?)

16/09/2017

Dan Roodt

Dan Roodt

'n Mens kan seker argumenteer oor "gids 'by'" in plaas van "gids vir" of "gids tot", maar "monetiseer" het 'n tegniese betekenis betreffende die vertoon van betalende aanlynadvertensies. Dit is verwant aan "monetêr" soos in "monetêre beleid". Ek hou self nie van Latinismes in Afrikaans nie, maar soms kan hulle nie vermy word nie.

16/09/2017

Rooikop

Rooikop

Goed word sleg genoem en sleg word goed genoem. Ons is lankal teen hierdie tye gewaarsku.

16/09/2017

John

John

Die ouer van die wit kind behoort opspoorbaar te wees ?! En die saak vir kinder mishandeling is klinkklaar.

16/09/2017

Afrikanus

Afrikanus

Nee, ek weet nie. Hulle raak onbeskaamd in hulle optrede, asof hulle dink dat hulle totaal en al onaantasbaar is. Ek sien ook die aantal vervolgings hier waar ek bly teen enigiets wat net regs (met ander woorde, die mense wat die waarheid praat) ruik, neem toe. Ek moet ook oppas oor wat ek in 'n oomblik van frustrasie se. Die plek is 'n koverte polisiestaat as dit by sekere onderwerpe kom. Hulle gaan vir die voorbokke, maar ek is bekommerd wanneer begin hulle die skeppers van leserskommentare ook te vervolg (nie almal nie, maar net paar as afskrikkende voorbeelde vir die ander). Ek wat IT ken, weet jy los 'n elektroniese voetspoor, saak nie maak hoe goed jy dit verbloem nie. Jy maak dit net moeiliker omdat jy die massas in verdwyn, maar dis nie onmoontlik om jou op te spoor nie as mens genoeg tyd en geld het nie. Dis soos die ou dae, waar die polisie 'n krimineel soek en hy 'n klomp vlaggies op 'n groot kaart met 'n speld plaas om jou bewegings dop te hou, want een of ander tyd gaan jy 'n fout maak en jou mond verby praat. Dis net menslik. Elektronies kan jy dieselfde doen, maar net baie vinniger en doeltreffender. En kunsmatige intelligensie raak al slimmer, en wee as dit in die verkeerde hande beland. Hier gaan nog lelike goed plaasvind, maar soos Johann Schutte elders in 'n leserskommentaar geskryf het, sal dit die volk polariseer, en een of ander tyd gaan die vere begin waai. Dit kan mens ook in die geskiedenisboeke lees.

15/09/2017

Batison Kuudzai Makara

Batison Kuudzai Makara

shame munyadzxisa minister every year you cry of same outbreak ko kudadzirisa matuzvi anongotushuka ku matapi uko asi mari yekuprinter ma t- shirt e ZANU munayo gadzirai drainage system matuzvi aerere kwamukiwisi waroyi imi🌝

28/10/2017

Ronald Madziro

Ronald Madziro

Minister of Health=total disaster.

27/10/2017