Vasovagal syndrome

Other videos

to watch

A Travellers Guide To The Planets - Discover Neptune And Uranus

Creatine Powder vs. Creatine Pill (big difference)

Nedbank at Work

Comments

what people think about it

IanMCB

IanMCB

I agree with you 200% (insert Cheshire cat grin here) (or 63.43 degrees if you prefer)

24/10/2017

DevilsAdvocate

DevilsAdvocate

I understand that it is a logarithmic scale derived by a sine of the tangent angle but what I don't get is why the hell use such an overly complicated system? Also anything above 45° is more than 100% - which is plain stupid in and of itself XD. It just seems to be some historical nonsense the Americans use....like inches ;) vasovagal

24/10/2017

IanMCB

IanMCB

I'm also clueless on this. But my uncle Google (who thinks he knows everything ) says: % grade = 100 Y/X (vertical rise / horizontal distance) so 80% slope quoted = 39 degrees So now we are both enlightened. But I concur, it is pretty meaningless compared to the intuitive ratio or angle.

24/10/2017

DevilsAdvocate

DevilsAdvocate

Can someone please explain to me why some people use this 'percent slope' system? It is completely irrational to me so I am hoping there is actually a sane reason? I can easily understand 1:30 gradients or an angle of inclination but this?!? wft! Meaningless imo... vasovagal

24/10/2017

Educator

Educator

Jou moedertaaal bepaal nie wat jou kanse op sukses in dielewe is nie ... jou eie wil om aan te hou en deur te druk met die doelwitte wat jy vir jouself gestel het bepaal jou sukses. Die dame in die openingsparagraaf is in vandag se lewe heel moontlik baie slimer as die wat wil gaan studeeer. Sy grawe haarself in haar pa se besigheid in en so skep sy die vermoeë om vir haarself te sorg ongeag van wat se beleid op universiteite geld. My kinders word trots in Afrikaans grootgemaak, maar hulle is van kleins aaf uiters gemaklik in Engels ook. Taal sal nooit 'n rede wees waarom hulle nie iewers in die lewe kom nie.

24/02/2017

Hanno

Hanno

Lees gerus ook Leon Lemmer : Die Oorsprong van Afrikaans : Kaaps of Nederlands? - http://praag.co.za/?p=42714

23/02/2017

Buyiselani Ngwenya

Buyiselani Ngwenya

From what he says & does you can't even believe or imagine that the guy went beyond grade 7!!! The more educated they become, the more stupid they become,, why Africans????

24/10/2017

Pardon Maguta

Pardon Maguta

Is it about creating a Mujuru presidency or beating ZANU PF

24/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

Genuine white for these creatures be too bright, the CON of a stitution designed to darken the light.

27/10/2017

VanRiebeecksWife

VanRiebeecksWife

and now LOOK at the harsh sentence for the coffin duo...when OP gets 6 years for MURDER FFS.

27/10/2017

Trog05

Trog05

Oh. They fixed the photo. Kind of.

27/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

I'm glad to be of assistance, VRW, raising the spirit, singing the songs, the matrix fades in the face of humour, dark as can be, light from PE.

27/10/2017

VanRiebeecksWife

VanRiebeecksWife

OR JAMBO.....LOL you always make me chortle....a good Friday giggle.

27/10/2017

VanRiebeecksWife

VanRiebeecksWife

This is what so PISSES ME OFF ...people trying to get to the airport to catch flights...I know from experience if you miss your flight, it will cost you thousands. The airlines dont care. Bulldoze them out of the way ...the cops just stand around watching !!!!

27/10/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

OR Jambo: Operator, can you help me place this call, the meter has jammed and the number falls well below, but then this is way these things go, Siener, how he did well-know, perhaps Jim will soften the blow!

27/10/2017

Truth_Detector

Truth_Detector

Top notch photo there iAfrica. Do you people not check the stuff you put up????????????

27/10/2017

Trog05

Trog05

Looks hectic.

27/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

Geen probleem nie. Vergeet van die "u", dit klink so koud en onpersoonlik, skryf gerus "jy", ek is niks spesiaals nie. Hierso is mos almal volksgenote en "familie" en mense wat eenders dink. Die linkses en twakpraters, hulle kan my "u" noem.

18/09/2017

Rooikop

Rooikop

Ek was in 98 vining daar in Angola vir werk - ek was in totaal so 8 ure in Luanda - alles natuurlik op die lughawe. Jy vlieg in - maak sekeer jou $100 "fooitjie" is in jou paspoort - vining op die tweede vlug tot in Cabinda. Maand later kom jy terug - en wag op die lughawe want SAA se personeel staak - Nou kry jy die geleentheid om Luanda se lughawe te verken - dit is tap (f)tap soos 'n vriend van my die plek noem. Die pi$walms wat jy kry as hulle die vloere was - die "waswater" wat sommer geskep is daar waar die badkamer tot by die trappies opgedam het - jy staan sommer daar en skud die dou van die lelie. $6 vir 'n warm kasteel - SAB se poging tot bier. Die mislike militêr wat daar staan met sy AK en jou aangluur. Uiteindelik is die vliegtuig gereed vir opstyg - dan sirkel jy eers oor die stat. Enorme pakhuise is net murasies en al die dakke is aannmekaargeflans in die plakkerskamp.

13/09/2017

Rooikop

Rooikop

Om hierdie te lees is hartroerend. Dit wys mense se selfverwesentliking uit - mense wat uit die gopse 'n leefbare plek opbou - vinniger en beter as enige een van die boorlinge van daardie plek. Is dit nie juis hoekom die blanke in Afrika gehaat word nie? In 'n japtrap bou die 'n huis, maak paaie, ontbos, ploeg, plant, oes, gaan vooruit ens. Wat doen die res? Maak nog kleintjies om as sitplek vir die vlieë te dien.

13/09/2017

Willem

Willem

Dankie Leon dat jy 'n boek soos hierdie onder ons aandag bring, en vir hierdie meesleurende en meelewende resensie. My pa het Nicol Stassen se boek oor die Dorslandtrekkers vreeslik geniet, en behoorlik bestudeer. As hy nog met ons was, sou hy hierdie boek net so geniet het, daarvan is ek seker..

13/09/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

"Wit mense wat eens op 'n tyd in Afrika gewoon het." Die stelling is oor en oor bewys soos die koloniale dominos van Afrika tot val gekom en sonder wesentlike selfbeskikking sal dit eendag ook ons historiese subteks word.

13/09/2017

Afrikanus

Afrikanus

Gaan ry bietjie met Google-Earth se straataansig deur Johannesburg, veral by Bank City (aangrensend aan Newtown) waar FNB is. Ek het daarso gewerk, dis vuil in die strate, vol groente- en ander smouse. Ek het nog fotos daarvan gemaak. Dit lyk asof Google die gemors met 'n algoritme weggetoor het. Ek sien op "PI News" is daar berigte waar mense kla kruise kom nie meer voor op die kerke nie. Iemand skryf toe dat Google te fotos vertikaal van bo vat, en dus kruise nie gesien kan word nie, en hulle moet per algoritme weer bygevoeg word. Iemand anders skryf toe, maar dan behoort mens vlae mos ook nie meer te sien nie...

13/09/2017

leonlemmer

leonlemmer

John, baie dankie vir jou insiggewende opmerkings gebaseer op eerstehandse kennis.

13/09/2017

Afrikanus

Afrikanus

Daar in my Oos-Duitse oom se skoolgeskiedenisboek staan geskryf die Boere het 1652 met die Bybel en die geweer in Afrika geland om op die swartes die Christendom af te dwing met behulp van die geweer, om hulle later as goedkoop slawearbeid vir die myne te gebruik. Ek vertel hom en sy vrou dis twak wat daarso geskryf staan, iets heeltemal anders het gebeur, die Boer was eintlik die slagoffer en die mynbesitters was nie die Boere nie. Maar hulle is baie oud, het geen rekenaar nie, en kan net Duits lees (Russies ook), so hulle is van alle inligtingsbronne afgesny. Hulle kan nie 'n leeftyd se leuens hanteer nie. Hulle hoor wat ek se, en vertel hulle dink daaroor, maar ek sien hulle stress groot hieroor. Die kennisbussie het vir hulle reeds weggery, hulle is te oud. Mens moet nie dink dit was net in Oos-Duitsland so nie. As mens baie ou weergawes van "Die Spiegel" lees (dit is aanlyn geargiveer) dan kry mens grys hare wat mens daarso lees. Mens kan sweer Moskou het 'n direkte lyn na hierdie tydskrif tydens die Koue Oorlog gehad. Hulle brabbel selfs vandag nog groot nonsens, en van die redakteure sit vandag en leef rustig in Suid-Afrika. Mens kan ook ou Hansards van die land aanlyn lees, en dan kom mens agter wie die skurke hierso was wat teen Suid-Afrika gehits het. Definitief die Groenes, ook die SPD, wat die CDU hewig in die parlament aanval hoekom Duitse besighede nog handel met Suid-Afrika dryf. Vandag weet geen vark meer van hierdie dinge nie, tenminste nie die gewone man op die straat nie, behalwe miskien die ouer generasie, waar seker ook die helfte al op 'n trommeldik gevrete pensioen is. Daardie ding van God gaan wraak neem op hierdie mense, ek glo hom nie daardie ding nie. Dis pubertere fantasiee van mense wat nie die werklikheid in die oee kan kyk nie.

13/09/2017

John

John

Baie relevante en hart roerende artikel Leon. Angola was vir my persoonlik ook (een van) my eerste ervarings van `n beroep en leeftyd in Afrika. So jaar of wat na ek in Luanda en in die Congo begin werk het ek ook begin om inligting in te vorder oor die Afrikaner voorsate in daardie lande. Ek het aanvanklik meer gefokus op die geskiedenis - en inpak van die 3 dorsland trekke maar het ook met `n handjie vol ander Afrikaners wie eens in Angola gewoon het in aanraking gekom. Die hele avêre het my diep geraak, en ek sal erken dit het my ook persoonlik geraak. Om rede hulle verhale - omtrent sonder uitsondering - hartseer was. Daar was soveel onnodige smart, dwaasheid en min gelukkigheid. Hulle is ast ware simbolies van die Afrikaner diaspora wat lank terug reeds begin het, nêrens uitgekom het nie en waarvan min ander Afrikaners selfs weet. Die Portugese het mos lank terug na die gemors by name Luanda verwys as "Our Jewel of Africa". En dit was `n juweel. Maar toe die Portugese gevlug het het hulle sement in elke hoë gebou se lood gietwerk gestort. Elke toilet en elke kraan was onbruikbaar. Maar dit het nie verhoed dat die bevryders hordes families laat intrek nie. Die gevolg was dat, indien jy dit sou waag om buite op straat verby hierdie donker beton geraamtes sou loop, jy `n helse behoefde om te kots sou moes teëwerk. Die stank, die plasse rou riool, dooie honde en dekades ou gemors hope was oral. Selfs Baía de Luanda het naderhand begin vervlak met al die gemors wat bloot vanaf die strate in die water in gevee was. As jy land by Quatro de Fevereiro en jy kry die baai in sig kan jy duidelik die groen alge laag op die bodem van die 5 voet diep baai sien. Bo en behalwe die menslike effekte is daar natuurlik ook die natuur se bydrae om die bevolkings aanwas in toom te hou. Met die aanvang van die reën seisoen breek die Malaria uit. Die locals kan nie quinine inneem nie want hulle biologiese samestelling reageer erger daarvoor. Dit neem die eerste oes, gewoonlik babas. Dan hou dit op reën, en die wêreld is vol karkasse, vrot en kadawers. Cholera neem die tweede oes. Dan word dit baie warm. En die enigste manier vir die kinders om af te koel is om in die groen geel plasse modder water te gaan baljaar. Bilharzia neem die derde oes. Alhoewel die barbaarsheid en ellende baie meer duidelik is in ander Afrika lande was die juis Angola wat my eerste laat proe het oor hoe dit gaan in `n plek waar Homo Sapiens Sapiens nie in beheer is nie. Elke man vrou en kind het geen probleem om voor enige blanke expat te kom staan en dan sy of haar magie te tik en dan die hand uit te hou met so soort van "gaan jy nou vir my iets gee of nie ?!" uitdrukking op die gesig. Verdienstelikheid is vervang met aandrang. Maar nie een van die goed sal die kruppel MPLA ex-soldaat voer waar hy met af bene op die markte se vuil vloere rond kruip en bedel vir kos nie. Die humanitêre bevryders het nooit tot by maatskaplike toekoms planne gevorder nie, en daar was dus der duisende kreupeles in ou geskeurde battle fatigues. Dan ook weer, indien jy a.g.v. Malaria met misvormdheid gebore was dan was jou beste kanse op oorlewing om jouself as ex soldaat voor te doen. Die mulatos (en selfs genaturaliseerde Portugese) in (beheer van) die regering was natuurlik die wie die mees agterdogtig was teenoor ander - veral Suid Afrikaanse - blankes wie ten duurste ingevoer was om kontrak werk daar te verrig het. Hulle status en knus veiligheid bo op die steront hopie was in gedrang. En dit het ook nie lank gevat om te besef dat dit juis die goed is wie die gevaarlikste is nie. Pal besig met orkestrasie teen hulle expat ewe knieë. Want dit vat nie lank vir selfs `n Afrikaan om uit te werk dat sy eerbare en geleerde mulato eintlik maar `n pampoen is in vergelyking met die eksotiese wit vel nie. Daar is onophoudelike nepotisties geïnspireerde gevegte in die regering. En die familie netwerke moet bond staan om eerste te gryp, die meeste te gryp en aan te hou gryp. Dis vir my `n skande dat ons weermag eenmaal onder Constant Viljoen tot bokant Luanda ingeval het en die hele lot kon pap skiet, om toe maar net by wyse van `n bos telefoon in kennis gestel te word dat Pik se baas - Henry Kissenger - dit nie goed keur nie. Die uiters swak georganiseerde Angolese militêr sou nie `n kat se kans gestaan het nie. Toe ek in die vroeë '90s daar rond dwaal en spesifikasies optrek vir sekerheids diens het die lokale inwoners vir my die kaarte gebring wat aan toon hoe die SAW ingeval het en waar die land myne (nog steeds) begrawe was. Als totaal onvoldoende om hand haaraf te maak.

13/09/2017

Afrikanus

Afrikanus

Ek spekuleer nou. Vandat ek die arbeidsmark betree het (begin 1980's), was die nonsens in Suid-Afrika aan die gang, en as ek op my CV kyk, dan sien ek duidelik spore van hoe my loopbaanbeplanning dwarsdeur my hele loopbaan ook deur die politiek deur die ore gewerk was, en dit het 'n reuse impak op die soort van pensioen waarmee mens eendag op jou oudag sal aftree. Nou as mens so lank vir 'n slapriem gevang was, soort van jou hele lewe lank (miskien oordryf ek nou, maar nog steeds) dan begin mens te wonder wat presies is patriotisme, as elke tweede ou langs jou 'n potensiele kroek kan wees. Se nou daar kom 'n bewindsverandering. Ek is te oud, sal nie meer regtig daarby baat nie. Die bussie het klaar sonder my weggery. Maar ek sal baie bekommerd wees, gesiene die ondervinding wat mens opgedoen het, dat hierdie bussie maar net nog op dieselfde manier sal voorvoeter, net onder 'n ander voorvoegsel. Alles wat jy doen, is om die battery sy polariteit te verander, maar die ding het geen beter geraak nie, dit volg maar Vorster en Botha en die De Klerk politiek onder 'n ander dekmantel, met ander woorde Suid-Afrika as land het ook 'n CV met jare en jare se ongerymdhede heel bo. Nie dat mens later ook van Afrikanerpolitiek begin se 'n luiperd verander nie van kolle nie. Dis my groot vrees. Want daar moet nie net een of twee leierspersoonlikhede wees wat as vooorbeeld vir die volk kan dien en navolgenswaardig wees nie. Die hele kaboedel moet uitgeruil word. Daar moet 'n heeltemal nuwe herdefinisie van "Christelik-Nasionaal" plaasvind, skat ek.

12/09/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Baie waardevol en insiggewend om die blanke geskiedenis in Afrika beter te leer ken. Maar ook treurig net soos wat die skrywer van die artikel bo dit beleef. Die situasie van Suid-Afrika se blankes bly egter uniek in verskeie opsigte. Ons het begin as 'n halfwegstasie, nie as 'n koloniale buitmaking nie. Ons het geen aanbod wat 3 miljoen of meer van ons Afrikaanse blankes per skip sal "huis-toe" vat na bv. "Queen and country" of na Germaanse wortels-toe nie. Die Nederlandse en Britse anneksasies van die Kaap was vir talle van ons mense ook onsmaaklik, - en daarmee saam die Vryheidsstryd rondom 1880 en die 1900s. Ons as blankes in SA het op groter skaal bygedra tot die ontwikkeling van die hele SA en die opheffing van nie-blankes as wat daar in enige ander land in Afrika plaasgevind het. Wat egter 'n sterk hond-in-die-mond nasmaak laat is die 1994 kapitulering wat nie nou naastenby is wat die NP en FW voorgehou het nie. L.g. onsmaaklike en duur les beteken egter steeds nie dat ons nie as oorwinnaars en met lof uit die stryd sal tree nie. Ons partriotiese vasbyters moet net heelwat vinniger selfbesturend begin saamstaan en selfbeskikkend saamwerk, - om vir ons self as blankes in SA en in Afrika volhoubaar te dink en te doen, sonder om ons ore, talente en erfporsie aan bewimpelaars binne en buite SA uit te leen of weg te gee (of weer vir of namens ander kulture te probeer dink en doen). Dankie vir die artikel, Leon Lemmer.

12/09/2017

Willem Verwey

Willem Verwey

Baie dankie vir die skrywe.Aangesien die Outeur nou in Okahandja Namibie woon het ek n vermoede dat ek haar miskien ken

11/09/2017

Afrikanus

Afrikanus

“Die afgryslikheid van die dinge wat hy [‘n “sammajoor” in die Suid-Afrikaanse weermag] my vertel het toe hulle Lubango [in Angola] ingery het, wil ek liewer nie hier herhaal nie. Ek, wat bietjie meer van die ou Duitse geskiedenis ken, sien presies die ooreenkomste wat die Duitse soldaat in Rusland gebeur, van die Baltiese lande tot dwarsdeur die Ukraine en die Tito partisane. Die wreedhede deur die Bolsjewiste gepleeg, op 'n skaal wat eenvoudig bo die begrip van die gewone mens is. Heeltemal in miskenning van die Haagse konvensie. En die Duitsers wat toe op dieselfde vlak, die enigste manier mooontlik, hierdie afskuim beveg het, word vandag as moordenaars en oorlogsmisdadigers verkoop, en deur die hele wereld gehaat, terwyl hulle net hulle plig gedoen het. Na die oorlog word die Duitsers (en al die lede van alle nasies wat daarso saamgeveg het) van volksmoord aangekla, maar wat ander opssies het daar vir daardie mense oorgebly? Dit is maklik om vanaf 'n veilige leunstoel in die sitkamer te kritiseer, maar 'n perd van 'n ander kleur om selfs by die aksies betrokke te gewees het. Ek sien vandag so 'n YouTube film van 'n Nederlandse Waffen-SS vrywilliger. Die man wat die onderhoud voer, vra vir hom, of daar enige les in die geskiedenis is wat mens daaruit geleer het. Die veteraan antwoord, ja, die les is dat die wenner altyd reg is. Die opinie van iemand wat "daar" was en beslis sy strepe verdien het, so die Boere moes iets reg gedoen het om hierdie pluimpie verdien te het: https://www.amazon.fr/attaque-Commandos-Sud-Africains-combat-1881-1978/dp/2258008883

11/09/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

En steeds sal die lib gestremde volhou dat dit nooit dieselfde pad in NSA gegaan het nie ..

11/09/2017