SA Weather report, 03 September 2017

Other videos

to watch

Kololo Game Reserve Nov. 2012

Why Hollywood Dumped Raven Symone

Thembalami Care Centre - Lombardy East, Gauteng

Comments

what people think about it

Afrikanus

Afrikanus

Ja ja ja, Dr. Verwoerd het baie gese, so baie dat mens hom selektief kan aanhaal soos wat dit mens pas. Die werklikheid is dat voor hom daar niks was nie. Behalwe die ou sendelingskole, jy weet, daardie ene onder die boom, en toe hy weg was, het hy 'n formele swart onderwysstelsel en 'n ooreenstemmende swart onderwysdepartement agtergelos, waar sakke vol swartes grade gekry het, en dit was nie mediese toordoktoer muti-grade nie. Selfs die man self, die einste Mandela, het 'n Apartheidsgraad, inklusief klomp van daardie terroriste van alle kleure en geure, wat die ou stelsel nou so sleg maak, en op die soustrein dik gevreet in die parlament sit. Minderwaardige onderwys om die swartes dom te hou? Nou party mens is van die huis af al reeds dom, die grafieke en statistieke kan mens deesdae land vir land gerieflik op die web lees - wenk: die klokvormige kurwe, ontwikkel deur ene Gauss, as mens presies wil weet (Statistiek 101). Nou se die mense, mens kan IK lig deur beter kos te voorsien, maar nou wat van die ou wat 'n IK van 160 het - het hy goed geeet, en kan hy sy IK met nog 'n standaardafwyking van 15 punte lig en nog 15 punte lig deur al beter te eet (as hy slegter eet, sak sy IK weer?)? Die resultaat daarvan kan mens vandag in die parlement sien, lekker dik, klomp geld asof hulle almal 'n Bill Gates IK het, net die hoof-indoena sukkel om so lekker groot getalle uit te spreek, moet maar die ouderdom wees, dit kan enigiemand tref, of hoe? Minderwaardige onderwysmateriaal vir hulle? Die een wat beweer, moet uithaal en bewys. Soos 'n lys van swart onderwys handboeke en hulle inhoud, want mens wil ook graag sien waaroor die mense so verskriklik gekla het. As die handboeke nie almal reeds verbrand was in die "liberation before education" veldtog nie, daar waar die ou polisie en ons dom SAW troepe destyds moes wagstaan om te keer dat die vlamme honderde swart skole se skoolgeboue oorvat of klip-vir-klip en baksteen-vir-baksteen weggedra word, geboue met Apartheid se geld gebou, met ander woorde die arme blanke belastingbetaler se geld. Kon jy elke aand op die ou SAUK/TV op die hoofnuus saans gesien het. Om presies te wees, die gewilde linksliberale joernalis Max du Preez het in sy Vrye Weekblad uitgawe geskryf (hierso wil my geheue nie meer so lekker saamwerk nie, Afrikanus raak ook oud en dis so paar dekades gelede) dat die swartes sestien keer meer skole as die blankes gehad het. Snaaks dat hierdie klaers nooit die swart skoliere was nie, maar sulke (so fluister kwaadwillige tonge) blanke sjamapgne-kommuniste in die Weste, waarvan van daardie soort spesies oorgenoeg ook in Suid-Afrika rondgedwaal het. Nou wat sou Dr. Verwoerd byvoorbeeld oor hierdie toestand van sake gese het - Bantoe onderwys deur die Bantoes vir die Bantoes in die nuwe Suid-Afrika:

13/10/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

weather report johannesburg Nuus waaroor nie op Media24 berig word nie, maar wel in vanoggend se Volksblad, is dat 'n dubbeldekker passasiersbus van die Greyhound busdiens laat Maandagaand by Allanridge voorgekeer is, die passasiers beroof en aangerand is, en beide die bus en treiler daarna aan die brand gesteek is. http://www.bloemfonteincourant.co.za/n-passasiersbus-goudveld-betogings-aan-die-brand-gesteek/

11/10/2017

Charles

Charles

Joh, joh...

01/10/2017

Mattewis Kat

Mattewis Kat

weather report Ek twyfel nogal. Libs is gesonde-verstand-gestremd. Al stuur Nederland nog miljoene hierheen vir praktiese opleiding, weinig van hulle sal daaruit dieper insig verwerf.

01/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

Ook met Nederland moet mens kan onderskei tussen goed en kwaad en massapropaganda en aggresiewe linkse/koverte kommunsitiese anti-apartheid agitators. Ek kan byvoorbeeld van 'n insident getuig waar my vader deur Sasol na Nederland vir 'n wetenskaplike konferensie in die 1980er jare gestuur was. Ek het vergeet watter stad dit was, maar neem aan dit was in 'n groterige stad soos byvoorbeeld Amsterdam (omdat mense vanaf oorsee by die Schipol lughawe land, en die konferensies sal dan nie ver hiervan wees nie, weens reis- en verblyfredes). Die internasionale wetenskaplikes was almal op 'n goeie voet met mekaar, terwyl die anti-apartheid linkses buite teen die konferensiesaal se deur gehammer het om die Suid-Afrikaners aan te val. Die Nederlandse polisie het hulle afgeweer. So dit was ook moontlik. Mens moet versigtig wees almal oor dieselfde kam te skeer.

29/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

hier voor u nog in beeld gebracht :

28/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

Ja Flip, Sachsen Anhalt, Sachsen, Thüringen, Brandenburg en Mecklenburg Vorpommern waren DDR.

28/09/2017

Flip Kriel

Flip Kriel

Goeiedag Hans Interessantes Bundesland Sachsen Anhalt. Was Sachsen Anhalt of 'n gedeelte daarvan deel van die DDR?

28/09/2017

Arrie

Arrie

28/09/2017

Chroom

Chroom

Ek het agter gekom dat hier outjies is wat net daarop uit is om k.. te soek. Hulle wil hê dat jou woorde in hul kraal pas en dan vlieg die karakters om en sê daardie ouens op Praag is sus of so. Maar wat hulle nie besef nie, is dat die meeste ouens wat hier is, manne en vroue is met murg in hul pype.

28/09/2017

Charles

Charles

Dankie Wim. Aitsa, jy slaan die spyker op sy kop!

28/09/2017

Charles

Charles

Dankie Wim, sit dit mooi op sy plek.

28/09/2017

Charles

Charles

Presies Krisjan, presies!

28/09/2017

Charles

Charles

johannesburg Nee Chroom, dat die libtard trol nie is nie :)

28/09/2017

Krisjan Lemmer

Krisjan Lemmer

Armitage 77, "Nou het die nuwe "regering" 'n verskoning - elke keer as hulle droog maak, dan blameer hulle net apartheid." Ek kan nie dink dat die sin/idee water hou nie. As ons in die sestiger of sewentiger jare boedel oorgegee het was die Afrikaner al lankal heeltemal in sy peetjie in. Of ons nou vroeer of later oorgegee het maak nie regtig saak nie-die verskoning sou nog altyd in gebruik wees selfs al was daar nie een witnerf oor in Suid-Afrika nie.

28/09/2017

Hans Onrust

Hans Onrust

Er was ze door het medeplichtige nalatige reisbureau en zelfbediende schijnheilige rode ambassadeurtje natuurlijk alleen verteld enige voorzichtigheid te betrachten bij een ontmoeting met een leeuw in een of ander park......Maar ja, u weet hoe het Nederlandse reizigers in de MH17 verging, toen zelfzuchtige volksvijandige rode Frans Timmermans, als minster van BZ, 'vergat' om de onveilige situatie boven de Oekraïne te vermelden.....Zou het niet zolangzamerhand tijd zijn om met een negatief reisadvies over deze gefaalde anc sacp staat te komen ? Ik vind ook de veiligheidstips van de roekeloos medeplichtige SA ambassades te kort schieten. Die doen niet onder voor algemeenheden zoals een beetje om je heen kijken bij een PIN-automaat. Alsof een bezoek aan bijv. IJsland hetzelfde risico met zich meebrengt. Nou ja, er is er in elk geval weer een aantal wat een dure les heeft geleerd. Reisverzekeringen keren, als er al schadevergoeding volgt, dagwaardes uit voor bezittingen onder aftrek van eigen risico. Zodat de leden van het gezelschap toch ook nog op materiële kosten blijven zitten, die heel moeilijk verhaalbaar zijn bij reisbureau en nalatige NL of SA overheden. Ik was er, hoewel zeker bovenmatig geïnteresseerd, niet bij. Geen tijd, en geen zin om me in de RACISTISCHE totaal gecriminaliseerde corrupte gefaalde anc sacp staat te laten kielhalen door vrijelijk plunderende martelende moordende zwarte bendes in evt. rode of gele t-hempies. Ben dus maar even naar Sommersdorf (Sachsen Anhalt), Sommerschenburg geweest, om o.a. het graf van August Neidhardt von Gneisenau te aanschouwen. Prachtig rustig bebost heuvelachtig gebied en voormalig graafschap even onder Helmstedt. U weet wel, die veldheer die, samen met Blücher, bij Waterloo Napoleon de laatste hoop ontnam. En naar wie o.m. een slagschip in de Kriegsmarine werd vernoemd. Die zich samen met de 'Scharnhorst' nog behoorlijk liet gelden bij aanvallen op de VS konvooien richting de USSR. . Het kleine mausoleum achter het monument werd overigens na 1945 bezocht door achterlijke verkrachtende plunderaars van het 'bevrijdende' Rode Leger. Zelfs de kist werd opengebroken en leeggestolen en botten werden verbrand. Maar het is zo'n jaar of 10 geleden gerestaureerd met middelen uit een of andere stichting die het nog resterende Pruissisch erfgoed poogt te behouden.

28/09/2017

Riaan Slabbert

Riaan Slabbert

En nou dat die Hele wereld aan beweeg het??? Nou bly ons op die planeet van melk, heuning en vrede???? Hoe meer ek van jou kommentaar lees, hoe naarder maak jy my.

28/09/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Dus wil jy insinueer dat ons dom genoeg was om daarmee voort te gaan, dws om mense stelselmatig uit te wis met gif en pokke. Asseblief. Erken maar liewer jou Australië analogie was pateties.

28/09/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Nou presies waarvoor moet Chroom vir dr Verwoerd dankie sê?

27/09/2017

Rooikop

Rooikop

Hierdie is tragies - tog is dit mos hulle ook wat die ANC teen ons opgetsteek het. Nou hoop ek die wêreld het nog 'n paar libs tog insig gebring oor hoekom dit nodig is om apart van die spul te leef.

27/09/2017

Anton Schutte

Anton Schutte

mooi so, Geert Wilders se party kry n hupstoot!

27/09/2017

Charles

Charles

Hehe, lmga!

27/09/2017

Chroom

Chroom

Jou punt is? Dat jy nie opgewasse is vir volwasse geselskap nie?

27/09/2017

Charles

Charles

Hehe sussie, lmga!

27/09/2017

Charles

Charles

Ek stem Karel, die stuk nerf jaag almal se boedruk(NET SO EFFENTJIES) op ;)

27/09/2017

WB

WB

Ja kyk hoe lekker gaan dit in Swede en Engeland,terroriste moor hulle en verkrag hulle vrouens en dogters nou net soos wat hulle vir ons wou gehad het.Dit is n bietjie van n bitter pil vir hulle om te sluk nou dat die skoen aan die ander voet is.Ek hoor daai blondies moet nou hulle hare donker kleur want die sandniggers like die blonde koppe.daar is nou al meer as n miljoen britse dogtertjies verkrag sedert die 1980s deur die liefdevolle islam.dis net n skande dat die polisie dit toe smeur en dit goedkeur.

27/09/2017

WB

WB

Net jammer die wit weste het hom dood gemaak anders sou ons nie die hoernes van mandela gehad het nie.VERWOERD. BOERE REPUBKIEK IS DIE TOEKOMS. Uit met julle trassies en joiners.nasie bou het sy gat gesien omdat 90%van die nasie nie wil opbou nie maar net wil steel en moor en verkrag.Sies vir jou om Verwoerd die skuld te gee.

27/09/2017

Johan

Johan

Wat het gebeur met die groot droogte van die begin 1980's. Australië het die VN voedsel vergiftig en dit vir die inheemses gegee. En Armitage, gaan kyk gerus na die geskiedenis van Australië se bevolkingsaanwas om jou van die bewerings van Karel te vergewis voordat jy dit afmaak.

27/09/2017

Wim Kotze

Wim Kotze

Armitage, hiers hy nou: Anti-miscegenation laws in the United States From Wikipedia, the free encyclopedia ... it took South Carolina until 1998 and Alabama until 2000 to amend their states' constitutions to remove language prohibiting miscegenation.

27/09/2017

Charles

Charles

Vergewe maar Chroom, want dit het nou vir die eerste maal die begrippe van "dink" en "redeneer" op proef begin stel(na 'n kort inleidende kursus by wyse van die opperste idioot Mnr Bray se Antifa handboek) , en die terugvoering is dat dit, dit nogal hoogs opwindend vind, en dit is lief daarvoor om die nuut ontdekte en verkrygde vaardigheid (nydigheid?) vir provokatiewe en antagonistiese siek propagandistiese doeleindes te gebruik;)

27/09/2017

Wim Kotze

Wim Kotze

Nee, die Amerikaners se tuislande is die Indiane se reservate. Jy weet daai plekke waar Sol Kersner casinos gebou het? As ek reg onthou het Lousiana of Missisippi nog na SA gemengde huwelike verbied, maar soek maar op die web. Tot in die laat 60's het busse uit Washington DC nog op die Virginia state line gestop sodat swartes agter kon gaan sit. Tot in die laat 70's kon jy nog borde voor dorpies gekry het wat sê "don't let the sun set on you". Apartheid het lank aangegaan juis omdat nugter verstand die huidige gemors voorsien het en daar geen ander voordiehandliggende oplossings was nie. Na alles, die TBVC state was die kanarie in die myn. Jy kan allerhande mites oor apartheid op tower maar die afgelope 25 jare het bewys dat die Afrikaner gedoem is in swart oorheersde eenheidsstaat.

27/09/2017

John

John

Hierdie duiwelse insident sal die fontein van liefde nooit stuit nie. Ek weet dat ons nederlandse besoekers hande sal vat sodra daardie groot koening blou bouwing op Skippol land en vir die wêreld wys dat hulle jubel in die aangesig van gevaar.

27/09/2017

Chroom

Chroom

En nou krippeer ons van ellende omdat die bright sparks nie 'n clue het om 'n land te regeer nie., maar hulle self te verryk met ons belasting geld.

27/09/2017

Chroom

Chroom

As ons vandag nog die groepsgebiede wet toepas het was daar nie instroming van oor die hele land na die groter stede nie. Die groepsgebiede wette was daar om toestroming te beheer. Elke dorp of stad in Suid Afrika is uitgelê vir 'n sekere hoeveelheid mense met 'n sekere persentasie groei. dit is hoekom jy vandag kry dat die paaie, water, elektrisiteit en selfs die riool werke nie kan kers vashou by die populasie nie. Dit is die rede vir groepsgebiede. Natal het voorsiening gemaak vir die zoeloe en 'n persentasie "besoekers" so ook elke ander provinsie. Ek weet JHB Stadsraad het mense gaan werf uit die Transkei, en daar moes eers toestemming gekry word om 'n 1000 mense in plekke soos hostelle kry of huur om die mense te akkommodeer. Die myne het dieselfde gedoen. Maar nou sit jy met toestroming nie net vanaf die platteland nie, maar van die res van Afrika, want glo hulle dit is die land van melk en heuning, maar saam met hierdie karakter het die misdadiger ook gekom, veral die Nigeriers. Hulle is gewoonte misdadigers. Soos met die engelse, wat dit onomwonde verklaar het dat 'n swarte nie leerbaar is nie, het die ouer garde daarmee aangegaan, want sekerlik moes daar bewyse gewees het en is daar steeds vandag bewyse dat sekere elemente nie leerbaar is nie. Die engelse praat van "not teachable" Hulle het gevind dat, hoe, moet mens maar raai, dat die vermoë om te begryp, heeltemal te stadig was en moontlik nog vandag kan wees. Ook dat elemente vandag nog in ontkenning lewe. sal nooit skuld erken nie, en ook niks daaraan doen om te verbeter nie. Sal net een leier volg al is hy hoe verkeerd en sal sy optrede altyd regverdig reg of verkeerd. Dit was President Botha wat toe die verskillende state ingestel het, naamlik, Bophuthatswana, Ciskei en Transkei, ens.Daarmee wou hy laat elke stam homself regeer en wou die Amerikaans model gebruik vir Suid Afrika, maar soos jyself weet was dit 'n reuse mislukking. Nou kry jy 'n kamtige zoeloe koning weet nie wat die ou nou juis doen nie, maar die belastingbetaler betaal miljoene om die nikswerd daar te hou want hy is kwansuis 'n koning. SNERT> Maar daar is toe bewys dat die ouens nie die mas kan opkom sonder die hulp van die Blanke boere en ander nie. Kyk hoe lyk die Transkei vandag, beroerd, soos met die res van Suid Afrika en die res van Afrika.hulle heg geen waarde aan wat nodig is om 'n ekonomie te laat groei nie. Ons is lankal verby die stadium waar 'n ou voor sy kaia sit, pyp in die mond en die vrou moet op die landjie gaan werk om kos in te bring. Ons kan nie so boer nie daar is 'n populasie wat kos voor gegee moet word, nie individue nie.

27/09/2017

Armitage77

Armitage77

Ek wag natuurlik nog vir jou bewyse vir jou stelling oor die amerikaanse wette?

27/09/2017

Armitage77

Armitage77

Lyk my jy het net jouself geblok Charles. Jou dreig boodskappie sien ek het ook nou verdwyn. Geluk, nou kan jy kalmeer en rustig raak

27/09/2017

Armitage77

Armitage77

Interessant om te sien hoe jy en Charles "debat" voer, 'sussie se vissie'. Ad hominem is dalk moeiliker om te spel, maar dis waarna julle twee verlaag as julle nie meer sinvol kan kommentaar lewer nie....

27/09/2017

Armitage77

Armitage77

Want alhoewel die meerderheid stemme hulle verkies het, doen hulle nie die werk wat 'n regering moet doen nie. Waar het ek gesê hulle is "legit"? Sou lekker wees as jy nie woorde in my mond plaas nie. " Gespog om die suide van Yankieland te deurkruis...effe mak" Waar was daar 'n gespog? Wim het voorgestel ek moet na die suide van die VSA gaan, en ek was al. Feitelik. Jy is verward was jy daar spog sien. Verder, wat is jou punt? Jy dwaal bietjie. Ek het al verder in Afrika gereis, en nie vir een oomblik het ek voorgehou dis "apartheid" se skuld nie - ek sê dat (en lyk my dis met hierdie punt dat die cognitive dissonance die average Praag leser se kop laat fluit) dit dom was van die Afrikaner voorvaders om ooit te dink dat dit volhoubaar is in Suid Afrika

27/09/2017

Armitage77

Armitage77

Wim, ek was al daar. Die Amerikaners in die suide is baie rassisties. Ek self weet nie van wette soortgelyk aan die groepsgebiede wet en die ontug wet wat nog op VSA wetsboeke is nie - as daar is, dan hoor ek graag daarvan, erken ek was verkeerd en beweeg aan. Ek weet die hele wereld het sy eie vorm van "segregation" gehad, maar alhoewel wat die amerikaners and aussies gedoen het 'n honderd keer erger was as apartheid, sit die witmense nou in Suid Afrika met 'n strontspul oor apartheid net te lank aangegaan het. Dit is onvolhoubaar om so 'n idee aan die suide van Afrika, waar daar baie swartes is, te probeer uitvoer. Nou het die nuwe "regering" 'n verskoning - elke keer as hulle droog maak, dan blameer hulle net apartheid.

27/09/2017

Wim Kotze

Wim Kotze

Jy kan gerus soek op die net, of nog beter 'n draai in die suidelike state van die VSA gaan maak. Jy sal wel sulke wette teekom, alhoewel dit deur Federale wetgewing ongeldig gemaak is. En ja, sommige diskrimenerende 'State Law' het nog tot in die sewentig jare gegeld. As Stokley Carmichael nog gelewe het sou hy jou kon vertel.

27/09/2017

Armitage77

Armitage77

Beteken dit ek gaan minder van jou insigvolle kommentaar kan lees? Jy raak nogal vinnig op jou perdjie, dis sleg vir die hart

27/09/2017

Charles

Charles

GEBLOK. BUH-BYE.

27/09/2017

Armitage77

Armitage77

"donners onnosel" - weet jy wat 'n ad hominem is Charles? " jy en jou soort is nie nuwe verkramptes ou broer" Ek dink regtig jy moet bietjie water drink, jy maak nie meer sin nie

27/09/2017

Charles

Charles

Sjoe, maar jy's donners onnosel indien jy nie daardie afkorting kan ontsyfer nie, en net vir jou inligting, jy en jou soort is die nuwe verkramptes ou broer.

27/09/2017

Armitage77

Armitage77

1..2..3 blok jou? Blok my waar? Van Praag af? Hoekom? Want jy kan nie debat voer nie en jy word te warm onder die kraag? Dis hoe debat werk, Charles. Mense verskil van jou - jy moet dalk gou om die blok stap, drink bietjie koue water, dan kom jy terug en jy voel beter, ok?

27/09/2017

Charles

Charles

Pasop trol, ek blok jou gou, alhoewel ek nie wil nie, dis SOOO lekker om jou onkunde bloot te le, en jou arme sensitiwiteite en weerlooshede bloot te le. Manne en dames, dit vertoon tipiese beta trol uitlokkende libtard gedrag. Word sekerlik deur Soros geborg, of hoe?

27/09/2017

Armitage77

Armitage77

En lyk my mens moet skuim by die bek, soos jy, met jou "debat"?

27/09/2017

Armitage77

Armitage77

Haha, so net mense wat saam met jou stem is Afrikaners? As dit jou vlak van redenasie is, verstaan ek hoekom jy nie 'n teen-opinie kan verwerk nie

27/09/2017

Armitage77

Armitage77

Hak jou sleutelbord vas, Charles? Lyk my so, elke tweede woord is "trol" of jou caps lock haak vas met al jou hoofletters. Kom ek gee jou raad, skree (dis wat hoofletters beteken in debat op die Internet), help nie jou punt oorbring nie. "dit was goed vir die swartes" Ek dink hulle sal met jou verskil "Segregasie was nog diep in die 20ste eeu op die wetboeke van die VSA" Regtig? Tot wanneer? Wette soos die ontugwet? So lank soos Suid Afrika? Ek twyfel, maar jy is welkom om jou bewyse te kom lewer. Dalk sonder hoofletters die keer, dit lees makliker.

27/09/2017

Hanno Bisschoff

Hanno Bisschoff

Nee maggies Charles, los die swaap jy mors jou asem. Maar goeie skrywe daai eerste een. Laat dié wat ore het hoor. En terloops, na talle reise deur Afrika kan ek beaam dat Verwoerd gelyk gehad het met sy beskrywing van die Bantoe

27/09/2017