Thobela FM Launch QT

Other videos

to watch

Dr Pieter Mulder - Die president se begrotingsdebat in parlement - Vakbonde en die ekonomie

Mango Launches new route - Lanseria to Durban

Overview of NWU Mafikeng Campus - Whats it about

Comments

what people think about it

Rifrug

Rifrug

Ek is nou so ontsteld! Ek was nou by die apteek, hier in watse straat nou weer oorkant die dinges man. Maar anyway, toe vra ek nou mooi in Ingels nogals "Sir I need some medicine" en wys na my keel. Toe sê hy "fo cough" toe loop ek maar. Want nog nooit het iemand so met my gepraat nie. Wie dink hy is hy nogals?

20/10/2017

Mattewis Kat

Mattewis Kat

SEB is maar die probleem by al die staatsverwante organisasies. Denel, ESKOM, die hele spul gaan gebuk daaronder. Benewens die feit dat hulle verplig is om van die oorprysde dienste van oneffektiewe kader-besighede gebruik te maak, word kritiese poste binne hierdie semi-staat strukture eenvoudig vakant gehou eerder as wat gekwalifiseerde blankes daarin aangestel word. Die leuse is eenvoudig: die besigheid kan eerder polities-korrek ondergaan as wat hy deur die "privileged whites" toegelaat word om te floreer. Hierdie korrupte mandaat word aan die self-lonende heerserskap geskenk deur 'n stemgespuis wat deur die kolonialiste geleer moes word om selfs hulle agterstewe af te vee. Dis 'n demokratiese mislukking waarin die enigste beduidende wigte dié is wat tussen De Klerk en die ongerieflike werklikheid bestaan. thobela fm presenters

16/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Mmmmmm foeitog ja. Totsiens.

15/10/2017

Cousin Vinnie

Cousin Vinnie

🍼🍼🍼🍼🍼🍼🍼🍭🍭🍭 thobela fm

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Sussie, ek dink jy is nog te nuut op Praag om wilde aannames te maak' sou jy positiewe, ordentlike, en ongekruide kommertaar lewer sal jy verseker op duime kry, ongeag of jy blond is. Terloops, ek is te gevorderd in jare om my te laat verlei deur blondines. Ek sien baie dieper as dit. Wat betref op duime, ek het al vir jou per geleentheid n op duim gegee vir kommentaar wat ek mee kon saamstem. Miskien het jy dit maar net misgekyk. Mooiloop.

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Sou jy na haar profiel op PRAAG gaan kyk sal jy besef sy het nie die betrokke blog nodig nie. Mooi dag verder.

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

More, interressant hoe mens in jou eie slagyster kan trap.

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Hi Trippie, genugtig dit is goed om van jou te hoor. Ek het gedink jy het die aarde verlaat en in die naaste peerboom geklim. Gaan dit wel met jou! hoop so. Sien uit om weer van jou kommentare lees. Seën en............mooiloop.

15/10/2017

Rifrug

Rifrug

Uitgesuffel? ≠ uitgesnuffel

14/10/2017

Trippie

Trippie

HuH

14/10/2017

Trippie

Trippie

Hallo Andy

14/10/2017

Trippie

Trippie

Stem Riffels.

14/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

So 2/3 jaar gelede sou 'n retoer vlug vir een persoon met SAL van Kaapstad/Jo'burg en dan met Air Botswana tot in Francistown jou R7,000-00 gekos het. Ek en my beterhelf het 2 maande gelede Kaapstad/Windhoek R6,900-00 vir retoer kaartjies betaal met Air Namibia.

14/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Na mening is SEB nie die probleem nie, maar die afwesigheid van onderlinge WEB saam met internasionale handels vennote vanuit die Germaanse, Sakserse en verwante volkere se dampkring. presenters

14/10/2017

Cousin Vinnie

Cousin Vinnie

Ag oubaas se honne, tog só bly jy het dit weereens uitgesuffel.

14/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

Dit is die een kant. Nog meer bedenklik is hoe die blanke bestuurder die staat vooruit hardloop om in die regte boekies van regstellende aksie wetgewing te kom, in afwagting wat kan kom, maar nog nie gekom het nie, sodat hulle hulle weelderige voordele kan behou. Ek ken verskeie blanke IT ondernemings wat so vinnig moontlik Indiers van oorsee af ingekontrakteer het met presies dieselfde vaardighede van hulle blanke eweknie. Die resultaat daarvan was dat die minder bekwame Indier die kontrak gekry het, terwyl 'n hele generasie hoogsvaardige blanke IT spesialiste se loopbane ten einde gekom het, met ander woorde reeds in hulle veertiger jare, dan wanneer mens op die meeste produktiefste is, loopbaan moet maak, familie gestig het, eiendom alreeds ver gevorderd afbetaal het, met ander woorde alles wat die mense oorsee kon gedoen het en ook gedoen het, Die mense moes maar emigreer of van beroep wissel (so goed soos onmoontlik op daardie ouderdom) of ander planne maak om te oorlewe, met ander woorde as hulle nie geluk gehad nie, was hulle en hulle families se lewe vernietig. As die een of ander spesialis dan oorsee gaan, mag hy moontlik vind dat die oorsese bestuurders, wat nie die situasie in Suid-Afrika ken nie, dink hierdie mense lieg (of is ideologies nie kosher nie - regs en klou vas aan Apartheid) en dis dalk beter om op die veilige kant te wees en liewerste 'n plaaslike werker aan te stel, met wie se agtergrond mens meer vertroud is (my ondervinding is dat dat dit net die geval van baie senior bestuur is. Die nuwe geslag bestuurders/besluitnemers het net voor of na Apartheid grootgeword en weet nie meer van hierdie dinge nie). Dit raak dan 'n bose kringloop waaruit mens nooit weer kan kom nie. Dit beteken die blanke "elite" van IT het hulle volksgenote op die ashoop gegooi om self verder uit die varktrog lekker te kan vreet. Soveel vir solidariteit onder die blankes as Mammon roep, en as dit 'n militere situasie was, wat sou mens gese het? Die bestuur het na die vyand oorgeloop en hulle troepe vir die wolwe gegooi?

14/10/2017

Rifrug

Rifrug

“SEB is eintlik net ‘n verskoning onm te steel,”

13/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

SEB......die siekte van die HELE staat , ek weet van gevalle waar 'n SEB buisie gom aan die staat gelewer word teen R89-00 @ buisie wat algemeen vir R24-00 op die ope mark verkoop word , 'n 20liter padverf van R1200-00 word teen R4200-00 gelewer en dan is die staatsamptenaar verplig om dit te gebruik ...hoe klink R6100-00 vir 'n ystersaag ('n werklike geval)!!!!???

13/10/2017

potevan

potevan

I agree 100% with you. And when these mines all close down in say about 18 months, then someone with a little intelligence will scoop it up and walk away with the prize...go for it my man. Please!

31/10/2017

Mfana kaMbebeni

Mfana kaMbebeni

it is about time these mines belong to black South Africans, Now,, radical transformation must be legislated ,, our guys got sick,exploited and stayed poor,, someone got money, hence he does not care a dermn what will happen to these workers.,,

31/10/2017

ZAKI

ZAKI

My sincere sympathy to the the miners and their families. A decision to put a mine on a care and maintenance is surely not a light decision to take by mining house. DMR must take 100% of the blame. Their irrational policies and dubious charters are anti business, and are creating conditions and lot of uncertainties which are making it very difficult for mining companies to become competitive, and thus preventing the much needed investments in the mining sector. The investment strike is not just a perception as some people say, it is a reality. The mining sector, and future of mines in SA is largely unpredictable, and there is no reasonable person who may wish to inject lot of capital in such unpredictable environment. There is nothing constructive done by DMR. They are basically busy destructing the much needed industry in every move they make. Sadly, the economy and our beloved socially and economically disadvantaged people will feel the pain the most. The 2000 miners retrenched were paying lot of tax which was going to govt coffers. The cooke gold operations was also paying lot of tax (also going to govt coffers), and other royalties. Who is the loser?. Not Zwane, but poor people in many different respects. DMR is a very strategic dept which needs sober minded and political leadership with business and economic insights. Leadership that will be motivated by genuine interests of the sector and economy.

31/10/2017

toby

toby

Unfortunate but it was always going to happen the way the unions have been going on. This will happen again and again until mining is non existant in SA. All thanks to the idiotic unions!

31/10/2017

Clifford Millar

Clifford Millar

Good chance Labour Unions have made the costs to high to be competitive.... Not difficult to understand.. Simple economics... They almost strike every year and always demand double digit pay raises.. Plus extra living expenses... That's how the Unions justify their charges to the workers...

31/10/2017

ewnawa

ewnawa

If this was the case that they are to use alternate labour, I just have to wonder what drove them to this decision. This is not a decision one takes lightly. Just wondering. I repeat, if this story is true.

31/10/2017

Kalium_Chloraat

Kalium_Chloraat

Altwee van hulle is pusse.

23/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Leon, was daar al ooit 'n regering iewers wat so kon mors as wat sedert 1994 in SA aangaan terwyl die burgers dit asemloos bloot gade slaan of soos skim-figure agter die hand fluister? Moes die Volksraad nie al lankal 'n alternatiewe ekonomie en selfbeskikkende regering vir die blanke Afrikaner begin implementeer het nie? Daar is deurdagte dokumentasie vanuit die Volkstaatraad wat al sedert 1983 en 1995 werkbare beginsels daarstel. Wat is fout met die versugtende maar verswygende blanke (Boere) Afrikaner? Het die Almagtige ons dan sonder plan of plig laat versamel (met 'n eie taal) vanuit Europa, die Kaap van Storms, verby Blaauwkranz, Vegkop en Bloedrivier, kaalvoet oor die Drakensberg, deur konsentrasiekampe en die Britse geskoeide aarde, die Boere Republieke, 1910 ... sonder 'n rentmeesterskapverwagting van 'n nasie (Boerevolk) met 'n Gelofte? Wie woon, werk (speel) en mors tans in die Uniegeboue op my ou familiegrond? Om bewerig en versugtend al sit-sit-so die "flou-flikkerende vlam brandende te hou" is 'n mooi gedagte, - maar dit verg saamstaan, saambeplan en saamwerk. Spoedig! Hoe lank nog wil ons mors met ons salwing terwyl onderduimse of ongoddelike Afrikaner "leiers" en slaprug-burgers baie harde en goed deurdagte Boere-Afrikaner beplanningswerk verongeluk?

21/10/2017

Owen in Durban

Owen in Durban

Anglo american are registered on the london stock exchange.

19/10/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Persoonlikheidsverskille tussen Julius en Jacob het direk tot die stigting van die EFF gelei. In terme van staatsleer het ons te doen met 'n flou revolusie (die ANC/SAKP) en 'n ideologies gesuiwerde teenrevolusie (die EFF). As Zuma oorleef, sal die SAKP moet uittree en hul eie vorm van 'n teerevolusie bewerk. Sedert die 1960's beskou die SAKP die tussentydse post-apartheid regering as 'n orgaan wat tot die sosiale en ekonomiese ondergang van SA moet lei sodat 'n ware Marxistiese revolusie ontketen kan word en hulle die land kan oorneem. DIe huidige anargie en selfs die Zuma verskynsel is juis die verstalting van 'n langtermyn SAKP plan.

19/10/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

And SA mining interests have moved outside of the control of the west. Which would explain why Julius Malema's EFF is being funded by British industrialists.

19/10/2017

Casper Labuschagne

Casper Labuschagne

Ek maak al vir dekades rassistiese grappies oor "Mr Bongo from the Congo." Weereens is dit bewys dat in Suid-Afrika moet jy liefs nie grappe maak nie want jou grappe word vorentoe die waarheid.

19/10/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Nzimanda - straks is dit dalk net korrek - sy peertjies is mos nou verwyder...

18/10/2017

Rifrug

Rifrug

Dankie Johann ...

18/10/2017

Rifrug

Rifrug

Stem saam. Ek is egter bly dat praag dit so gespel het dat dit met 'mus' kan rym, as hulle dit gespel het sodat dit met 'moes' kan rym - sou dit REGTIG sies gewees het!!! ;-)

18/10/2017

Rifrug

Rifrug

"In ‘n onverwagse kabinetskommeling is Nzimanda ... " - 'Nzimande' "Mahlobo se vorige pus is deur Bongani Thomas Bongo gevul." - 'pos'

18/10/2017

Owen in Durban

Owen in Durban

SACP are puppets controlled from London. The anc are moving away from british control.

18/10/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Ek dink ook nie ons moet die invloed van die Indiërs in die regering onderskat nie (Guptas is nie die enigstes nie). In bykans elke staatsdepartement is daar ten minste een van die groepie wat geweldige mag uitoefen op die regeringsbesluite. Ek was deel van die '94 oorgangsregering en was verstom om te sien hoe voorbereid hul was om hul "deel" te doen - veral in onderwys en gesondheid. Die CEO van 'n organisasie wat hoër onderwys reguleer het die volledige versameling Afrikaanse boeke wat deel was van een van ons bekendste universiteite se vise-kanseliers versameling doodeenvoudig in die drom gegooi. Hul haat Afrikaans en is meesters manipuleerders, ook van koevertjies onder die tafel.

18/10/2017

TotusTuus

TotusTuus

Mahlobo se vorige pus is deur Bongani Thomas Bongo gevul.. Dit klink vir my maar sies.

18/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Die politici gaan domastrant op hulle eie rigting voort , sonder mandaat of meegevoel van hulle stemvee ......die stemvee is in elk geval so gebreinspoel dat dit vir hulle reg is wat JZ aanvang , solank die gehate wittes net nie teveel woel nie ..Vraag ; is JZ se eiesinnige optrede en die van bv, Merkel se immigrasie beleid so verskillend ??Feit bly staan dat politici al hulle mooi beloftes vergeet sodra die eerste salaris tjek oorbetaal is . Die stelsel is bedoel om te val en dit wat hierdie sirkus gaan vervang gaan nog meer onrus veroorsaak ...die kaskar moet geheel en al gebreek word sodat ons dit met Volksregering kan vervang .. Hulle is geweeg en te lig bevind , die eksperiment gaan dieselfde pad as die DODO . Waar is die geleerde mense wat destyds so vol lof vir JZ se aanstelling was na Mbeki ?

18/10/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Wat hy ookal doen of nie doen nie skeel my min. Al wat ek weet hierdie is en bly maar een liederlike bantoe.

18/10/2017

boerseun

boerseun

Die Rooies het mekaar nou aan die keel beet, soos 'n klomp honde wat baklei om die kosbak! Mag en geld! Dis hoekom ons 'n veldtog moet loods om as volk te eis dat ons belastinggeld eksklusief vir ons volk aangewend word. Dit klink dalk verregaande, maar dit sal 'n saadjie plant. Ons betaal reeds hopeloos te veel belasting (en dit gaan toeneem) om die miljoene parasiete en trogvreters te onderhou, en dit is nie volhoubaar nie!

18/10/2017

leonlemmer

leonlemmer

Blade is uit maar Lemmer hoop om vir 'n wyle voort te gaan.

18/10/2017

ernie

ernie

wat interessant is dat die EFF asook die Kommunistiese Party van Blade nie werklik die dogma wan kommunisme uitleef /verstaan . Hulle het lankal die hele ding verwater om by hulle aan te pas..

18/10/2017

Johann Schutte

Johann Schutte

'Mahlobo se vorige pus is deur Bongani Thomas Bongo gevul.' Julle kon darem regtig eerder `n mooi Afrikaanse woord gebruik het.

18/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

More Suidpunt, ek sou nogal baie graag in die binnekringe wou wees op hierdie tydstip, net om agter die" kap van die byl" te kom met hierdie skielike skommelings in die kabinet kader. Dalk is daar reeds iemand wat insae het en ontledings kon maak wat die inligting met ander sou deel. Groete.

18/10/2017