Singing in the changeroom before the Tshwane South College game

Other videos

to watch

Criminals raid home in Constantia Valley

Faircity Mapungubwe Hotel and Apartments

Allister Coetzee Springbok team announcement

Comments

what people think about it

fusion01

fusion01

Just finished watching the entire season on Netflix, R160 per month, streaming to both HD TV's in full 1080p HD (@ 4MB per sec per stream)... no ads, no end credits, NO SABC EITHER. Make the prices reasonable (as Netflix does) and I can't be bothered with the PirateBay etc...

14/09/2017

Henry S Pace

Henry S Pace

tshwane south fet college Catalonia crisis: The October 1st Catalonia referendum was a shame on the Madrid government when police attacked the people and polling stations. That's what is called democracy in Spain as an EU member country. Shame on you Mariano Rajoy

31/10/2017

Blessed Ndiweni

Blessed Ndiweni

We want him to explain how he got the British Knight accolade. As far add we know, this recognition is given to someone who will have fought and won battles for the queen. Mugabe must explain to us which battles he fought and won for the queen. WHEN DID THE MATEMADANDAS LEARN ABUT THIS ACCOLADE? ITS GOOD THEY ARE ON THE OTHER SIDE NOW BUT THEY ALSO NEED TO APOLOGISE FOR THE VIOLENCE AND KILLINGS THEY DID WHEN THEY WERE ON THE SAME SIDE WITH THE MUGABE THEY DENOUNCE TODAY. we also don't trust them, why should we trust them today?

30/10/2017

Dad

Dad

tshwane south Taura hako Basa. Tavakuda Mugabe wacho full time. Kikikikikiki

29/10/2017

Mkanya

Mkanya

But Victor n company,do u still remember the 2002 election violence that claimed my good friend Patrick Nabanyama and other.My good friends Sazini Mpofu,Kethani Sibanda and others who were locked inn jail without trail,they were accused of killing ur colleague Cain Nkala.You killed for Mugabe mukarova vanhu zvinorwadza nhasi note pwedere pwedere,to hell with u.

29/10/2017

Basa

Basa

Mr Log Cutter as long as you know plotting to overthrow a " democratically and constitutionally elected" Mugabe is treason. You created the status quo where Mugabe is now a " God". What has gone wrong with " VaMugabe chete" mantra. You maimed killed and destroyed livilihood of innocent civilians. Whose "crime"was to say what you are saying today. As I write I have never heard an apology from you about the evil you commited on innocent citizens. Today some areas in Zimbabwe are still no go areas for some citizens since you declared them Zanu Pf strongholds. You ripped our social fabric. Turned people against each other in support of Mugabe. Now the tables have turned you want to make noise. We peace loving Zimbabweans have come to accept Mugabe as our President for life. Anyone who tries to change that will meet us there. We cant be continually be brutalised by a few war vets as if they own this country. We are prepared to go to the " bush" in defence of our President whom you forced on us. Tavakuda manje Mugabe wacho!!!!!. Kkkkkkkkkk.

29/10/2017

Dad

Dad

All along you were enjoying and us suffering and now you are also suffering. For some of us its now in the blood. We are actually enjoying the suffering. It's the norm now. You created the monster and the system. Lol

29/10/2017

Dad

Dad

How stupid this Victor is?. He is still living in the past. A certified tribalist. Go bath idiot.

29/10/2017

Daan van Rensburg

Daan van Rensburg

Eksdom,Transnet,SAA,SABC,Tshwane Metro, ad infinitum.....Die hele lot staan tou vir "hulppakkette" omdat die begrotings uitgemors is

05/10/2017

Antonie Geyser

Antonie Geyser

luister mense, die duitse jode wat engeland onderdanig was, maar net hul geld was welkom; en die duitse jode en amerikaanse jode wat duitsland en amerika wou 'please' en wou geld maak vir hulle; het die hele suid afrika opgemors, en nog agtergeblewenes teen ons opgesweep-die boer en afrikaner was oorbluf en geskok en gef**

30/09/2017

John

John

Ja, ek het so idee dat dit juis is wanneer daar 'n persoonlike koste begin duidelik word dat mense begin wakker skrik. Sonder daardie TV stel sou blankes nooit aant sluimer gewees het in die eerste plek nie. Stefaans moet nog 'n beleidenis afle.

29/09/2017

cj

cj

Jammer om so blatant die deur uit te skop. As ek kyk hoeveel kerke soos paddastoele opspring in my dorp, dan is my gevolgtrekking, dis besighede. Met beleggers nogal, wat opbrengs op hulle beleggings eis. Wat het dit met ons siele te make ?

29/09/2017

Chroom

Chroom

Bestaan Wits nog? Het jy gesien wat hulle met die Drilsaal gedoen het?

29/09/2017

Chroom

Chroom

Hallo Andy, dit is nie meer 'n soustrein nie, dit is die hele dam wat onder ons uitgeruk word terwille van gierigheid. Dit tenkoste van die karakters wat vir daardie element gestem het. Ons Blankes is nie meer 'n faktor by die element nie. Hierdie karakters gaan nog uitvind die dag as die Boere/Witman nie meer daar is nie, sy geld en besittings is ook weg,, die werk wat hy by die Boere/Witman gehad het, "hy es nie meer nou ek moet gaan by die zuma en die gupta, maar hy tjee my f...l. Hy sê ek moet voetsek, gaan worrie by jouself", gaan hierdie outjie uitvind, dat nie een van hul boeties kan doen en gee wat die Boere/Witman gedoen het nie. fet college

29/09/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Inderdaad 'n Babelse (nee, - 'n helse) verwarring so met die koring en die onkruid, lig en duisternis, saamryers en bokryers, hoge priesters en priesters van Baal, John.

29/09/2017

John

John

So 20 jaar gelede kon 'n trog vreter nog tot en met die rang van unter kolonel (komandant) vorder. Nou is die wit strepies op die lapelle gereserveer slegs vir die land se jong iempies. Andy, 'n wit ou in die SADF met ' rang hoger as drie strepe is waarskynlik 'n toegewyde apparatchik of ex bommer wie se brein iewers by Wits in 'n bottel dryf.

28/09/2017

John

John

Kom ons hou 'n bringinbraai vir die kariges. Net so handjie vol atheistiese - en agnostiese vrydenkende Boere kan die wereld skud. Vra maar vir die ouens by OGOD. As die ding jou verhoed om jou doel te bereik, roei daardie ding uit.

28/09/2017

John

John

Audrey, dat Afrikaanses nog steeds dink die KFC olifant moet agter hom kyk, is juis die probleem. Die gevolg van 40 jaar se kuratorskap oor die Afrikaner se karakter deur die heilige drie-eenheid - EnPee, EnGee en TV. Nou kan 'n boer nie buurtwag bou nie. Ongelukkig bieg ek ook - die oplossing is nie klinklaar nie. Al wat ek weet is dat die huidige loutering waardeer die Afrikaner stap waarskynlik die enigste ding is wat hom wel uit sy sluimer kan ruk. Steve Hofmeyer is nie 'n leier nie, maar hy is wel 'n goeie voorbeeld van hoe 'n onbeleidende Ja stemmer ge-rooipil word wanneer die land van make-believe plek moet maak vir die werklikheid. Die smart is hard. Maar dis uiters nodig.

28/09/2017

John

John

Die selle vetsak in browns wie deur die monister gestuur sal word om die blanke burgerlike opstand dood te skiet. Gemors.

28/09/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Deur skuldgevoel vanaf die preekstoel te kweek en te verkwansel soos vroëer jare werk lankal nie meer nie en die meeste kerke verdien om te krepeer. So paar jaar gelede het ek vir ‘n wyle in ‘n klein dorpie in die Oos-Kaap gewoon met die mooiste kerkgeboue, helaas omtrent onbenut. Na ‘n paar maande kom ek agter daar is toe wel 2 predikante met so ‘n handjievol gemeentelede oor. Die een het tweedhandse karre deeltyds gesmous en toe met sy dik stert in die tronk beland nadat hy sy eie gemeentelede ingeloop het. Dit het die ander enetjie 6 maande geneem om te kom kennis maak en die het sommer met die intrapslag gevra vir ‘n bydraetjie, want sien geliefde en gewaardeerde broer, die gemeente sukkel maar deesdae. Ek betaal g’n ‘n deposito vir eendag aan predikers nie, die meerderheid doen in alle geval boggerall.

28/09/2017

Dawie Barnard

Dawie Barnard

Die Afrikaanse hoofstroom “kerke” het hulself totaal oorbodig gemaak met “apartheids beleidenisse”, kleurpolitiek en openlike blanke minagting. Die globale oorlog op die blanke man, gesinseenheid en ware godsdiens het ten volle geslaag. Perverte minderhede, ongekealifiseerde vrouens en polities gekonekteerdes word in posisies van mag geplaas met voorspelbare gevolge. Een ding het egter verander; daar is geen nagevolge vir diefstal, korrupsie en wanprestasie nie. Trouenswaardig, as ‘n samelewing “we have normalized deviance”. Max du Preez en kie is en was radikale kommuniste, gedryf deur selfhaat en ‘n minderwaardigheids kompleks. Ongelukkig het die beste en mees innoverendes die land verlaat, wat tesame met die drastiese ineenstorting van skool en nou universiteitsopleiding ‘n donker toekoms voorspel. Daar us ‘n globale terugkeer van kommunisme, aangevuur deur veral jongmense wat maksimale uitset vir minimale/geen inset eis. Kyk na Corbyn in Engeland as voorbeeld. Die barbaarse geweld van Afrikane voeg’n ekstra dimensie by tot die ineenstorting van die Westerse beskawing. SA is die kanarie in die steenkoolmyn. Europa kyk egter anderpad.

28/09/2017

Hanno Bisschoff

Hanno Bisschoff

Ek vra om verskoning dat ek jou geslag verkeerd geraai het. Dis net min dat vrouens ... Ehemm... Só skryf. Die kruks van die saak ontgaan my duidelik ja. Dalk omdat dit onduidelik is waarom Siener hierby betrek is? Die "wie sê" is eintlik ek wat ordentlik wou wees in my antwoord op jou aanname dat die man in die bruin pak ons reeds "sou kom red het" en ek wou net die moontlikheid dat hy dalk (dalk:soosin maak die moontlikheid in jou eie denke oop) nog oppad is?

28/09/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Daar is dit nou !

28/09/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Daar praat jy waar!!

28/09/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

KOLSKOOT!!

28/09/2017

Hanno Bisschoff

Hanno Bisschoff

Ek geniet gewoonlik jou kommentaar Mnr, maar moet asseblief nie n bespotting van oom Niklaas se visioene maak nie. "sou red..." wie sê dit lê nie nog in die toekoms nie? Terloops wat de donner het "siener-aanbidders" met bogenoemde skrywe uit te waai?? En dis goed dat jy kan skiet... Ons gaan dit binnekort nodig hê soos wat dinge nou aangaan... In die woorde van die Boereoorlog kommando's : "Ons vertrou die Here op ons Mausers"

28/09/2017

Maddox1

Maddox1

Baie waar Ou Transvaal, ekself wonder baie hieroor, watter god (aspris klein letters) verkondig en dien die kerk vandag nog. Vir my lyk dit of Mammon loshande wen elke keer, en die ware God en godsdiens die rug toegekeer word in die naam van politieke korrektheid. Dan is hulle verbaas dat die kerk banke leeg staan? .

28/09/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Beste Boervrou Audrey. Ek was 'n matroos tot die jaar 2000, maar jy het seker maar dieselfde woordeboek iewers gekry. Nietemin, ek steun die stemming en frustrasie wat jy deel. Ek beleef dit daagliks, sedert voor 2008 want FW het mos poste en departemente toegemaak vir Pojek Hammer, wat toe reeds verarming begin teweegbring het by ons mense. Audrey, my kwelling op grondvlak is dat die wie bereid is om sandsakke te pak, buskruit droog te maak, doelgerig of strategies briewe te skryf, rooi balonne op te blaas, with kruise te plant of te verf, groepies vir kommandotipe buurtwagte landswyd in die GPF Sektore te mobiliseer en weet wat is wat en wie is wie of wie lei en wie mislei, bitterrrrrlik dun gesaai staan. Ons mense sukkel om te onderskei tussen tjoklitkoekies, modderkoekies en bulpoef. Die frustrasie is duidelik op grondvlak, maar die perspektief, kennis, insigte en visie tot doelgerigde werkwyse in eendrag maak mag, kort nog, - veral met die wetteloosheid en lamleggende geestelikheid wat vanuit die kerke verkondig word.

28/09/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Dankie Audrey, jou taal kan dalk miskien bietjie kru wees en baie "grof" oorkom aan die leser, maar jy was kordaat genoeg om die ding by sy naam te noem. Hierdie soustrien waarteen ons gewaarsku is het nou werklik so groot geword dat mens nie eers meer kan tred hou met wie dan nou sodanig wat moet doen nie. Daar word ook net links en regs pakkette uitgedeel van miljoene rande aan onbevoegde, onbekwame mense wat nie eers die aanvanklike aanstelling moes gekry het nie. nog steeds word die wittes vertrap en verskree omdat ons reguit en eerlik is. Ek was self in die staandemag vir 20 jaar en ek moet beken dat ek skaam is om na ons huidige weermag te kyk. Groot rooi letters staan oor hulle geskryf. SKANDE. Ek kry die handjievol blankes wat nog in die weermag is baie jammer want daar is niks om op trots te wees nie. Afrikaner groete.

28/09/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Het julle al opgemerk dat die veronderstelde toevlug van ons Volk nl. die Kerke toenemend geidentifiseer word vir die verraad wat die instelling ons aangedoen het ? Is die antwoord daarvoor nie voor-die-handliggend nie .......die Kerke is deesdae so irrelevant en verlate , dat hulle verplig is om ander mense onder die vlerk te neem moet anders gaan hulle ophou bestaan omdat hulle die vertroue van hul eertydse lidmate verloor het deur verradelike gejaag na syfers en dat geld maak die werklike "missie" van die plek is ??? Ons mense dwaal rond hierbuite op soek na Waarheid en al wat hulle kry is dogma ..Skrif vreemde resepies van eie sienswyses. Sou ons ooit die demokraties stap geneem het as ons nie vooraf beraad was deur die destydse vertroude kerke nie ??

28/09/2017

gerhard

gerhard

die enigste straf vir die leier korps van ons land is n ou Viking straf vir hulle veraaiers. N BLOOD EAGLE.

28/09/2017