Carolina Herrera Good Girl perfume unboxing

Other videos

to watch

How to Set Up Oanda Forex MetaTrader (MT4) Demo & Live Broker Accounts

DStv MNET Movies Action+ App Hunger Games July 2015

Strange Man in Abandoned Hospital Kempton Park, South Africa

Comments

what people think about it

eduard

eduard

Forgetting who actually calls the shots here, and that is the Rothschilds and their edomitejew cohorts. The election of Donald Trump was not part of their plan and obviously he has to be "removed", just like JFK was "removed".

01/01/2017

Rooikop

Rooikop

I do think Putin influenced the US elections, but in a completely different way - they saw a leader looking out for his OWN people, they want the same. carolina herrera perfume

27/12/2016

John

John

Nee kyk, daar's by my min twyfel oor die maak-of-breek waarde van fisies afgebakende grond nie. Maar het daar ooit so 'n plek vir Afrikaners bestaan ? Die Boere van voor 1900 het permanente tweespalt beleef en die twee republieke was uitgeroep in weerwil van die Britse oorname en die Afrikaners in die tweede republiek het feitlik van meet af bestaan binne 'n multi-etniese bestel waar Harry soveel Mozambiekers kon laat instroom na sy myne as wat hy wou. En soos ek elders hier noem, hoeveel patriotte gaan hulle huise los en Orania toe trek ? Dis 'n moeilike een.

23/09/2017

Afrikanus

Afrikanus

Ek het elders gelees dat die massas die stabiliseerders van die samelewing is. Hulle wil die status quo handhaaf, ongeag die soort ideologie waaronder hulle lewe. Die drie elemente - uit die oogpunt van die gewone man op straat gesien - is dit regtig so onredelik? - Verband op huis en die pensioen: dit is al manier van oorlewing wat die meeste nog oorhet. Sonder dit lag een van die aaklige Gulag plakkerkampe vir hulle. - godsdiensverknogtheid: mense voel magteloos, hulle soek 'n positiewe boodskap. Daar bestaan 'n perk op die aantal en intensiteit negatiewe nuus wat mense op 'n slag kan verwerk. Meer as dit en hulle koppe haak uit, en soek dan uitkoms in die heilsleer en sektes. Gee vir hulle 'n wapen (sien byvorbeeld ons ou weermag - die goddelose troep en sy gevloekery) en hulle sal net so onchristelik hulself verdedig. - Niks meer identiteit nie: weet nie mooi van hierdie ene nie. Miskien eerder 'n verwarde identiteit. Rolmodelle: dit het genl. Viljoen ook eendag gese. Maar hoe raak mens 'n rolmodel as jy deur die media en propaganda uit die samelewing gedryf word? Sodra jy iets begin regkry, dan word jy deur die propaganda verskeur en belaglik gemaak, of deur geplante bewyse arresteer (kommandant Willem Ratte kan al 'n boek hieroor skryf) of jy word in die tronk gesmyt (boeremag et al). Ek het lank gelede tussen my oorlede vader se goed so 'n berig van Meyrs-Briggs, die skeppers van die MBTI-persoonlikheidstoets, gevind. Daarso skryf hulle, as hulle bevindinge waar is, dan beskik slegs agt persent van die mensdom die rasionele vermoee om logies te kan dink en op te tree (die berig het nie IK genoem nie). Dus net agt persent van die mensdom is geskik om in leiersposisies op te tree. Dit maak instinktief sin uit. Dit is omtrent die aantal mense wat sakeleiers is of in bestuursposte sit. Sonder hierdie mense loop die res soos 'n klomp afkop hoenders rond, as mens dit so plat kan stel. Ek kan mos sien die hele perswese en propaganda is daarop uitgerig om te keer dat tussen hierdie agt persent mense kop kan uitsteek wat teen die heersende orde wil gaan. As mens dit so vat, dit moet redelik rof gaan voordat die groot massas oop vir verandering is. Die tye is nie altyd reg vir 'n nuwe "Fuehrer" (as dinge vinnig in die verlede gewikkel het, dan meestals onder 'n despoot, al was dit 'n welmenende diktator) nie. En vandag se moderne samelewing het baie meer kussings wat jou harde val in sagte landings veroorsaak, as byvoorbeeld driehonderd jaar gelede. Ek praat nou van die jare voor die Pil, maatskaplike welsynsstelsels, moderne hospitaalgeriewe en die wasmasjien. Dit beteken moontlik dat alle aksies van regdenkendes net stadiger in plek sal val as in ouer eeue, want mens het nog die luukses om oor kleinighede te kan kibbel, in plaas van onmiddelik saam te staan. So geduld is die antwoord, dinge val stadig in plek, maar dit is natuurlik jammer vir al die mense wat langs die pad val en sterf. In daardie opsigte het ons geestelike vermoeens nog nie met ons tegnologiese vermoeens opgevang nie. Net 'n klein persentasie van die mensdom is geskik om miskien vir Nietsche se hoeer mensdom ("übermensch")te kwalifiseer. Kyk na die globale IK van die mens, land vir land. Getallegewys deels nog skokkend laag, en ons is hoeveel miljard mense huidig op aarde. Dit is alles werklihede waarmee mens rekening moet hou. Heel moontlik sal blank Suid-Afrika se antwoord en redding ook saamval met ontwikkelinge in die buiteland, wat in die land se guns kan speel. Dit is nie ondenkbaar nie. Oorsee ook bewus maak van blank Suid-Afrika se dillemma, en dit sal 'n baie lang proses wees todat hierdie boodskap tot in die laaste hoek aangekom het. Logies begin die proses eers by daardie lande wat taalmatig die naaste by Suid-Afrika pas - Nederlands en Engels. Hierso vertel ek die mense weer, net om hulle aan die dink te sit,wat dink hulle waaruit kom die helfte van die Boerevolk. Instinktief antwoord hulle: Nederland. Dan se ek, nee, dit is die ander helfte. Die een helfte is van Duitse oorsprong, en sowat twintig persent is Hugenotte, die res Portugese wat destyds uit Angola gevlug het (hierso kan mens die Koue Oorlog betrek. Ek vertel een-mens-een-stem sou 'n kommunistiese bestel destyds vir ons gegee het, weens die intimidasie - kan mens alles rugsteun deur berigte op die web uit hoofstroom media berigte, sonder om in die regse hoek geverf te kan word), Grieke en klomp ander Europese nasies. So plant mens stadigaan saadjies. Die idee is nie om te oortuig nie, maar om bietjie kritiese denke aan te wakker dat dinge nie so eenvoudig is as wat vir hulle al die jare vertel was nie. carolina herrera

23/09/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Dankie John. Die kans, - gemeet aan reputasie, onopgewassenheid en swak resultate tot datum, - dat die Afrikaner weer sal opmors, is goed. Dat ons wel steeds 'n kans het om prakties en aktief beter te doen onder toenemende druk, is wel beskikbaar en geposisioneerd vir deelname.

23/09/2017

John

John

Ek moet ook noem - dis verstommend om te hoor hoe mense se sienings aanpas t.o.v. die gemors by name Suid Afrika. Waar baie mense 20 jaar terug vuur en vlam was t.o.v. van wat destyds voorspel was en nou realiteit geword het, is daar nou net so veel wie blykbaar lam en tam is. Heelaas, hulle het nou gebuig woor die groot leun van "EGBOK". Jy moet weet dat werklike malheid ingetree het wanneer `n persoon vir jou sê "..jy weet, ek dink dit sal tog beter gaan vroeer of later" Die werklikheid - en dit noem ek aan elkeen wie op pille is - is dat die ergste nog kom. Bykans die ganse Afrika se koloniale storie bevestig dit. Dis gru ! En as ons dink die R.S.A. gaan anders wees dink weer. Op `n dag gaan die laaste bietjie tjelt wat die veiligheids magte nog pataal, wat die massas van pap voorsien en wat water in dromme aanry .. dit gaan skielik opdroog. En die laaste ding wat die Zulu oppie troon sal doen voor hy laat waai Arabia toe, sal wees om die vinger te wys na die koloniale duiwels wie se skuld dit als is. En dan sal geen historiese omkoopgeld, struggle bydrae of mooipraat jou red nie. Kom ons hoop maar dat die VN se ontsteltenis een tiende so groot is t.o.v. daardie etniese suiwering as wat dit tans is vir die van die Rohingyas.

23/09/2017

John

John

Let's face it. Die blanke in Suid Afrika is die padda innie pot maar probeer winke verskaf aan die kok. Maar tog word `n groeiende broosheid al duideliker in hulle voorgee van "we are above it". Die mees gewildste vorm van selfbehoud (self preservation) is die van ontkenning by wyse van stilte. `n Ander redelik maklike vorm van deugsaanduiding is die van vlaksinnige - en valse optimisme. En indien jy deel wil wees van die reënboog dan moet jy sonder aarselling en met volhouding hierdie selfmedikasie toepas en dit aan ander verkoop. Die alternatief - die jirre verhoed - is onmiddelike en totale ballingskap na die onderwêreld van die ongewildes, waar jou siel dag en nag gepeinig word deur waarheid en logika. Ek noem weer, `n ou het hier in die vorige eeu een maal aan sy kolegas gesê "In diesem Moment mein größter Verbündeter ist mein größter Feind" As jou eie mense nie wil hoor nie, dan moet hulle voel. En hulle voel juis d.m.v. jou vyand. Dit is waarom ek nog altyd `n proponent is van doodstraf vir die wie met `n boks plysters rondloop en elke hopelose situasie probeer beredder om sodoende hul eie aansien te verhoog. Ek neem bv. die onlangse geval van waar die miljarder wyn boere bygestaan was deur Afriforum etc. toe hul pap-sak suipers nie wou werk nie. Daar is by die groot gros (Afrikaanse) blankes in Suid Afrika nog steeds die drie element teenwoordig wat verhoed dat hulle tot hulle sinne kom : - eie-ek beheptheid - die verband op die huis en die veigheid van sy pensioen, dit maak meer saak as sy naaste. - godsdiens verknogtheid - `n sg. Boer sal eerder bibberend neer val op die grond en bid voor hy sy eie welvaard ter wille van sy naaste in gedrang bring. - Nommer 3 : Niks meer identiteit nie. En geen individue wie genoegsame rol model materiaal is om as werklike leier aanvaar te word nie. Dit gaan nog `n wyle wees. En ek is bevrees die dierasie wat aan die ander kant uitstap sal nie die Afrikaner wees wat ons vandag ken nie. Dis nou indien hy nog vertikaal is.

23/09/2017

John

John

Laat Leon Lemmer `n indiepte opstel skryf oor die aanloop, omloop en doodloop hiervan.

23/09/2017

Antonie Geyser

Antonie Geyser

laat my dink aan die skerpskutter wat n ter skiet op 2 500 m, tref hom in die vinger, gelukkig was vinger in die neus

22/09/2017

Antonie Geyser

Antonie Geyser

l frascis se program n duidelike debat rakende plaas moorde, laai podgooi af

22/09/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Isso Vissie! Ek hou vyf sitplekke vir ons PRAAG kommentators wat as gewaardeerde raadgewers kan dien, oop by die ASK vergaderings. (Ek moet kennis gee as julle kom deelneem, asb.) Ons het nog nie dasse met 'n logo of 'n golfhemp met "Bevry die Boeremag" nie. Behalwe vir baie meer effektiewe burgerlike beveiliging moet ons die geweldige Afrikaner generasiegaping vanaf die WW II tot by vandag se willose ink en oorbel gedrapeerde generasie soomloos en volhoubaar probeer toemaak op gemeenskaplike gebiede soos (groeiende) ekonomie, (volks) welsyn, (gratis en swak?) onderwys, (gratis) medies, (luukse) aftrede, (uitspattige) vermaak, uiteet (sensorraad op restaurant-keuses), volkspele, (geen) TV, (goeie) rugby, (skaars) doogtehulp, (enstige) beveiliging, edm. Stem met jou saam oor daardie baie naar gevoel vanuit "Groot Afrikaners" se versuim en verraad in ons Afrikanergeskiedenis tot datum.

22/09/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Terwyl ons nou lag en praat op die kantlyne, sit ek met 'n ander tameletjie wat burgerlike beveiliging en plaasaanvalle in SA betref. Wil bietjie monduitspoel so onderling asb. Die enkeles wie nog moed skep en d.m.v. bestaande kanale en instansies iets probeer doen ter verbetering van burgerlike beveiliging (ja, dikwels ter wille van blanke Afrikaners en blanke plaasboere) sukkel steeds om objektief-doelgerig saam te werk. Ek probeer al sedert 2001 'n beskeie bydrae lewer d.m.v. bewusmaaking rondom plaasaanvalle en die nodigheid vir 'n meer kohese buurtwagoptrede in die afwesigheid van die Kommandostrukture. Maar 'o wee, - terwyl daar feitlik daagliks van ons mense en landbouboere doodbloei, bly ons beveiligingskundiges eerder gemoeid met ononstruktiewe wedywering, "one upmanship" of ignoreer mekaar. Dit bly feitlik godsonmoontlik om AfriForum, die AWB, Kommandokorps, TLU, 'n nasionale Buurtwagvoorsitter forum (bestaan nie), veiligheidsmaatskappy assosiasies, die SAWV, GPF verteenwoordigers, oud SAP, oud SAW en Reserviste instansies op een slag om een tafel bymekaar te kry om objektief op burgerlike beveiliging in SA te fokus. (Wat elkeen weer na die tyd in sy/ haar/ hulle binnekamer, buitekamer, grafkamer, bokamer of TV kamer doen is elkeen of elke instansie se saak, - maar ons mense moet ophou doodbloei!) Kom nou Afrikaners en beveiliginsforums! Asb!

22/09/2017

Riaan Slabbert

Riaan Slabbert

Hi, sal almal asb hard vir my tuinbooi bid. Hy is vanoggend hospitaal toe. n Perdeby het op sy gesig gaan sit. Gelukkig is hy nie gesteek nie...ek was te vinnig met die graaf.

22/09/2017

Johann Schutte

Johann Schutte

Ek was al ook by die punt waar ek gewonder het of mens die Afrikaner moet bewonder vir lydsaamheid, of minag vir lafhartigheid. perfume

21/09/2017

Anton Schutte

Anton Schutte

Ek het met groot genot Mahler se uitlatings oor die ritmiese aard van swart Amerikaanse musiek gelees, maar effens verward oor sy differensiasie tussen kffer en zulu. Die klomp wat die Emslie gesin aangeval het dui daarop neer dat Mahler miskien verkeerd was, hulle is almal barbare.

21/09/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Is 'n volk wat toegelaat het dat hy in 'n situasie gemanuvreur word waar sulke dinge aan sy mense gedoen word en wat voortgaan om dit maar min of meer gelate te aanvaar, nog die naam van 'n volk waardig? Ek Wonder.

21/09/2017

Afrikanus

Afrikanus

As mens te veel van hierdie soort berigte lees, dan kom daar 'n punt waar mens eenvoudig nie meer kan nie, want mens raak naby jou versadigingspunt. Jy raak morbied. Dit raak nou teikenskiet op blankes, en die ergste is dat hoeveel manse van die kognitoewe elite van Suid-Afrika het op hierdie manier omgekom, waar jy net eendag lank 'n klein berig lees, en dis dan die einde van die storie, en geen haan rep meer daaroor tot in der ewigheid meer nie. Ek vertel vandag weer iemand ek is groot bekommerd wat ek hierso sien ontwikkel, omdat ek reeds eenkeer daardeur was. Die mense se maar net, nee, so erg sal dit nooit hierso raak nie (jy kry die mense ook nooit sover dat hulle saam met jou by 'n rekenaar kom sit, sodat ek presies kan wys wat ek bedoel. Hulle wil nie sulke goed sien nie. Waar de hel is die ou Duitse/Pruisiese weerstandsgees heen. Dit bestaan seker nog, maar ek het nog nie diesulks ontmoet nie). As ek dit hoor, dan voel ek soos destyds die ou-Rhodesiers wat Suid-Afrika toe gevlug het, en niemand wou vir hulle luister nie. Ek vertel van Angola, dan Mosambiek, en die hele kaarthuis wat een na die ander inmekaargestort het. Ek weet nie hoeveel daarvan registreer nie, want hulle weet niks. Zero. Hulle weet van Vietnam en Hitler en WWII, want dit word gereeld, indien nie p 'n daaglikse basis deur die media in hulle kele afgedruk. Maar daar doer in Afrika, dis ver, buite hulle verwysingsraamwerk, hulle is soos kinders wat "Kuifie in Afrika soort" geskiedenis weet. En dan skakel ek die televisie aan, en sommer die vyfde kanaal of wat het 'n program genaamd "Duitsland, die inbrekerparadys". Hierdie skynheliges hierso, hulle laat die hele wereld nou instroom, en in plaas daarvan dat daar nog 'n stokkie voor gesteek word, loop hierso van die politikusse rond en hou toesprakies saam met die polisie hoe om huise te beveilig as mens die naweek wegry of op vakansie gaan, en skielik in Aldi verkoop hulle veiligheidssensors en kameras. So as mens wil besigheid hierso maak, nes in Suid-Afrika gaan hierso 'n sekuriteitsnywerheid mettertyd ontstaan, en die stomme mense sien eenvoudig nie die verband tussen die oop grense en stygende kriminaliteit nie. Volstruispolitiek. Die witmens het mak en sag geraak. Ja, jy kry nou die AfD, maar wat sal hulle uitgerig kry? Dis geen Konserwatiewe Party met leierspersoonlikhede soos Dr. Andries Teurnicht wat van die NP (miskien vergelykbaar met die CDU hierso) weggebreek het nie, maar ek sien hulle personeel is darem suiwer blank op hulle webblaaie. Die diep staat sal eerder 'n oorlog teen Duitsland laat begin, of een van hulle kernbomme (Amerika en Britanje het nog basisse hierso, alhoewel ook verskraal na die Koue Oorlog. In kontras - die Russe het hulle sak gepak en is weg) as waarskuwing laat ontplof, as om ooit weer 'n "Fuehrer" soort persoonlikheid toe te laat om sy kop te laat uitsteek.

21/09/2017

coetserk

coetserk

Die drek loop tussen ons rond! RIP Werner.

21/09/2017

DevilsAdvocate

DevilsAdvocate

I am confident Ferrari will come back at the Mercs in the next few races. I think Austin is where the Mercs will be strongest but most of the others should favour the reds I think. With luck we will end on a decider but reliability as always could conspire to deprive us.

03/10/2017

Hadenuf_SA

Hadenuf_SA

Ha, ha, I didn't say by how much! But I think he has improved fractionally, whereas Verstappen riles me with his childish tantrums, and then to spoil the entire race by winning! ;-(( A pity about Vettel losing way, as the Championship was interesting while it was a close fight. We'll have to see if Ferrari can improve.

02/10/2017

DevilsAdvocate

DevilsAdvocate

Vettel has matured? Hadn't noticed... ;)

02/10/2017

Hadenuf_SA

Hadenuf_SA

Bad luck for Vettel, but will prove exciting for the crows with him steaming through the pack. Hopefully he gets past that little brat Verstappen! Hopefully he'll mature like Vettel has done! A bit of deja vu!

30/09/2017

Jefftyser

Jefftyser

Awesome!

27/05/2013

Hadenuf_SA

Hadenuf_SA

I think the gist of John Kruger's comment, is rather that the police did their job, without corruption, incompetence and laziness! Most importantly, the criminals knew they would be klapped, then put in prison for a REAL sentence, not a slap on the wrist like OP got!

18/10/2017

RunningMan

RunningMan

We never saw this kind of crime during apartheid because millions of people were repressed and forcibly prevented from moving around the country. The NP (via the SAPS and SB) were guilty of plenty of crimes ranging from assault to murder. So yeah, let's just restrict personal freedoms and violate human rights in a wholesale manner again, what could possibly go wrong? PS--I'm not saying the ANC hasn't failed in every sense of the word, but implementing apartheid era policies is absolutely not the solution.

18/10/2017

Rhino_sore_ass

Rhino_sore_ass

Wild Wild West...

18/10/2017

matala

matala

Did that fat little police minister just not tell us yesterday that crime at airports was a thing of the past.

18/10/2017

John Kruger

John Kruger

Never did we have such severity of crime under the NP...please people,nobody is saying that apartheid was right,but crime was dealt with...Our beloved country has totally gone to the dogs under the cANCer regime..We have a lot of criminals running our country,thus setting the example for everybody else..

18/10/2017

Richard Wickens

Richard Wickens

It's actually a legit site, used and supported by a lot of security professionals.

19/10/2017

Truth_Detector

Truth_Detector

iAfrica, you are outdoing yourself. To put a link to a site that looks like ahack site itself. probably just to collect e-mail addresses. REALLY???

19/10/2017

Hadenuf_SA

Hadenuf_SA

What's the big deal? The likes of Telkom, Banks and/or their staff, plus many others sell our confidential info all the time! Only my Telkom account states my erf. no., and got a load of 'snail mail' SPAM from Diect Axis with that exact address! I should have sued both companies at the time!

18/10/2017