Other videos

to watch

Comments

what people think about it

Arrie

Arrie

Om anglisismes te gebruik is mos deel van die nuwe Afrikaans. Dan nou nie?

10/09/2017

Owen in Durban

Owen in Durban

Ja.

09/09/2017

Vicky

Vicky

Lag ek nou lekker vir jou verduidelikings.

08/09/2017

Vicky

Vicky

Praat asb n taal wat ek kan verstaan dronk vissie met die NG doodskissie.

08/09/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Dus: Uitgelewer!

08/09/2017

11petrus2

11petrus2

Hehe!

08/09/2017

Charles

Charles

Ons kultuur en Taal is nie uitgelewer nie, ouens, die FAK is onbeskroomd AFRIKANER en Afrikaansgesind!! Hierdie "ATKV" skepsels kan gaan doppies blaas. Wat my bekommer is, is; wanneer gaan skepsels soos hierdie Titus begin karring aan die HAT, die WAT en die AWS?? (ek verneem dat die "polities korrektheid" breinsiekte reeds in die verband 'n wesenlike nekslag toegedien het aan die AWS, maar wanneer begin hierdie nonsens en kafpratery hul weg vind in die Boeke van ons geliefde taal?? Ek gee nie werklik so baie om oor die status v/d "ware kaaps" nie, as daar so iets is, DIT HET SY PLEK EN GENOEG ERKENNING(dit bestaan immers en het 'n bestaansreg), maar wat my pla is die Engelse warboel. Verbeel jou nou daardie "engels gemengde gemors" (English taints our beautiful language; with its disgusting nature" ) moet in die HAT beland, o aarde, die Here behoed dit!! Dan skep ons WARE AFRIKANERS- sien GENOOTSKAP VAN REGTE AFRIKANERS- maar weereens 'n nuwe SUIWER STANDAARD AFRIKAANS HAT VIR GEBRUIK DEUR AFRIKANERS!!. Dit is ironies, maar hoe meer die beswaarlik versteekte (latente) wrewel en transformasie-lus "Transformasie gekheids mania of sindroom" van die skepsels na vore kom, [WAT HOE, HOE PATETIES DIT DAN OOK MAG KLINK, GRONDWETLIK GESANKSIONEER IS (LMGA!!!] hoe meer ly dit na 'n nuwe apartheid, d.w.s ten einde ons kultuurgoedere EN NOU OOK ONS TAAL van besmetting te beskerm, dwing die siek goed ons dus daartoe!!! Die mal goed kan nou nie tevrede daarmee wees dat daar meer erkenning aan Kaaps gegee word nie, en dankbaar wees en waardering he vir die uniekheid daarvan binne die Afrikaanse familie nie, NEE; alles en ons pragtige taal moet ook nou vernietig word omrede die skepsels hul probleem ons probleem maak en ons aanhoudend irriteer met hul minderwaardigheids en slagofferskap komplekse!! Urrghhh, wat 'n pyn in die watsenaam!

08/09/2017

Charles

Charles

Want dit is 'n dialek, en dit is al wat dit ooit sal bly.

08/09/2017

Charles

Charles

Afrikaanssprekend?

08/09/2017

Charles

Charles

onlangs :)

08/09/2017

Vicky

Vicky

Ek is nie meer lief vir Albert nie.

07/09/2017

11petrus2

11petrus2

Kaaps klink vir my meer na n Jode variant van Afrikaans-Duits/Yiddish (Oudtshoorn-Distrik 6-, Ladysmith-Observatory- KKNK- Ju-Sanger- groen/bruin-winkelstoep- Afrikaans. Die Jode jhy ook so as hulle Kaaps gooi!

07/09/2017

11petrus2

11petrus2

Nogal n eienaardige Afrikaner variant deesdae op Praag doenig. Sou dit Pieta se inkwisisie werkers wees!

07/09/2017

Owen in Durban

Owen in Durban

Baaie

07/09/2017

boerseun

boerseun

Dit is skokkend dat die ATKV 'n Boerehater en anti-Afrikaanse mens soos Titus aangestel het om Afrikaans te bevorder. Titus is op rekord dat hy verheug is oor die verdwyning van Afrikaanse skole (in Volksblad gerapporteer). 'n Trojaanse Perd by uitstek. Dan is hy ook by die Menseregtekommissie betrokke waar hy sy liberale gif teen ons vryheidstrewende Boere versprei. Die ATKV is soos die NP in sy laaste dae wat 'n doodswens ontwikkel het. Tragies!

07/09/2017

leonlemmer

leonlemmer

Kaaps is 'n ongestandaardiseerde taal, "'n heterogene varieteit van Afrikaans" (Kaaps in fokus, 2016, p 26), gevolglik is dit onmoontlik om 'n woordeboek saam te stel wat sinvol of in bruikbare mate "volledig" kan wees. Iedere Engelse woord is potensieel deel van Kaaps se woordeskat. Die harde werk van standaardiseer en woordeboeke maak, is in die geval van Afrikaans (feitlik) uitsluitlik deur blankes gedoen. Daarenteen is dit maklik om propaganda en lawaai oor 'n dialek soos Kaaps te maak.

07/09/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Die werklik skokkende aan die verhaal is hoedat ons in 'n situasie kon beland waar die lotgevalle van ons taal en kultuur uitgelewer is aan 'n skepsel soos hierdie.

07/09/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Wat wil dit nou eintlik sê? Kinders sal hulle oral gate uit geniet, ongeag die geleentheid. Vraag is egter het hulle ouers hulle ook gate uit geniet. En waaroor nogal? Hotnosriel en vaaljapie?

07/09/2017

Charles

Charles

Is daar so iets in Durban ?

07/09/2017

Charles

Charles

Hehe!! LMGA

07/09/2017

Charles

Charles

Hulle lankal gelos..., van die belaglike "Afrikaans Plus" debakel af. Klomp d@nnerse manteldraaiers! Ek wil nou sien hoe gaan hulle "1 miljoen" lede maak hehe, mat talle Afrikaners wat die skurke vaarwel geroep het. Ta-ta aan die "Alternatiewe Taal en Kultuur Vereniging"

07/09/2017

Charles

Charles

Afrikaners en Afrikaans(Standaard) is onteenseglik verbind. Die een kan nie sonder die ander nie! Hulle sal NOOIT ons taal van ons kan vat nie! Hulle probeer iets by die STAATSuniversiteite, dan stig ons privaat Afrikaanse Universiteite, hulle probeer by skole, dan privatiseer ons maar net weer. Iemand van Afrikaner herkoms; wat Engels verkies en praat; bo ons geliefde Afrikaans; is nie welkom by my en BAIE ander AFRIKANERS nie... Lank Lewe Afrikaans(standaard)!

07/09/2017

Charles

Charles

Dankie Johannes, die goed is mal!

07/09/2017

Vicky

Vicky

Hi sussie. Long time no see wyf

07/09/2017

Vicky

Vicky

Die feit dat jy Afrikaans kan praat maak jou nie n Afrikaner nie, nog minder maak dit jou n Kaukasieër

07/09/2017

Renier Gouws

Renier Gouws

Was n maand terug by Buffelspoort se ATKV. Daar was slegs wit Afrikaansprekende mense. Ons kinders het hulle gate uit geniet.

07/09/2017

Owen in Durban

Owen in Durban

Wat se jy van die Wit Afrikaners in Durban ?

07/09/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Daar is die wat net kan vernietig , sonder oorsaak of rede ....hulle behoort nie tussen Volksgoedere toegelaat word nie .

07/09/2017

Skisofreen

Skisofreen

Ek persoonlik is hewig ontsteld oor die miskenning van die belangrike rol wat die Joodse gemeenskap in Afrikaans gespeel het ;)

07/09/2017

leonlemmer

leonlemmer

Heel onlangs het Titus die Afrikaners van slawerny beskuldig, maar geen ATKV-haan het daaroor gekraai nie. JC Steyn, Ons gaan 'n taal maak, 2014, p 32, "verwys na bruin mense wat deur 'politici' probeer wysmaak is dat die Afrikaners weer slawerny wil instel as hulle die mag sou kry. Hulle was volgens my nie ver verkeerd nie. Toe Afrikaners wel aan die mag gekom het, het hulle apartheid met onmenslike gevolge ingestel" (Ons kom van ver, WAM Carstens & Michael le Cordeur eds, Tygervallei: Naledi, 2016, p 195).

07/09/2017

Jared van Niekerk

Jared van Niekerk

"Kaaps" = Kafrikaans.

07/09/2017