Hartbeespoort Dam carp South Affrica

Other videos

to watch

SOWETO - South Western Townships tour

ROBERTO CAVALLI - New Fragrance (2012)

Pelican Post Self Catering Accommodation, Velddrif, West Coast

Comments

what people think about it

Colin

Colin

why, have the Guptas moved again ?

31/08/2017

Hadenuf_SA

Hadenuf_SA

Ha, ha, yes, 'help me lose money', into the Zupta's pockets! hartbeespoort dam map

29/08/2017

Hadenuf_SA

Hadenuf_SA

Yep, some of us learn from past mistakes, and sadly the majority in SA are blinded by the tribal system. The potential for SA to be peaceful and prosperous is so great, but the ANC/EFF won't allow it in order to retain power!

29/08/2017

bucklesandrings

bucklesandrings

hartbeespoort dam Pretty much the LAST place in the universe to invest your money. Idiots...

29/08/2017

Marty

Marty

for a large fee they will 'help' you .

29/08/2017

kwaherri

kwaherri

That goes without saying, how presumptuous of us.

28/08/2017

Hadenuf_SA

Hadenuf_SA

There just has to be a JZ kickback in there somewhere!

28/08/2017

FORREAL11

FORREAL11

They would support a country with an oppressive regime, they just would.

28/08/2017

kwaherri

kwaherri

Invest in South Sudan........yeah right, you just have to be frigging joking

28/08/2017

Padraigin Eagle

Padraigin Eagle

Puerto Trickou: The Moon's a balLoon But, butt, all those satellies, balltards, what a surprise, spinning the tales, since the Copernicus sunrise.

09/10/2017

Ntatetau

Ntatetau

Ba tella cause they didn't pitch for the meeting they arranged in Moruleng

06/11/2015

pums

pums

Mine spokeswoman, Leigh King, said: “Pilanesberg Platinum Mine is aware of the events and demands you are referring to.” Yes aware since 2008 but doing nothing about it

05/11/2015

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

More Ciska, ek kan nie meer met jou en Suidpunt saamstem omtrent hierdie situasie nie. Jy pomp in ,in n bodemlose put. Ek kyk na Chinese wat vir die eerste keer n Bybel van sy eie kry, nadat hulle al n geruime tyd die Evangelie mondelings ontvang het. Hulle huil en omhels daardie BOEK asof hulle lewens daarvan afhang. hulle koester die WOORD en soen dit van dankbaarheid en dan gaan hulle verder en DEEL dit met mede broeders. Die swartes is gevoer alreeds van die trekkers in die Ooos Kaap aangekom het en veral met die groot droogte waar daar duisende gesterf het weens hongersnood. Weer het die witman beplan en gedoen en gehelp en gevoer. Vandag is daar al 50 miljoen van hulle maar hulle sukkel nog steeds en neuk nog steeds voort met hulle "struggle". Hulle lieg nie net nie, hulle ontken dit ook watookal die probleem mag wees, hulle ontken deelname en betrokkenheid. Soos stout kinders is dit nooit hulle nie, en DIT kom al jare aan saam met die swartman. Vandat hulle getrek het van midde Afrika af al langs die Ooste kant af tot in Zululand en die Transkei. Van Dingaan en Tsjaka se tyd af. Ek vertrou hulle nie, en kan nie verstaan hoekom neem witmense, swart kinders aan om groot te maak nie. Ek het nog nooit gesien dat die teenoorgestelde plaas vind nie. Vroër jare wat die maatstaf om n kind aan te neem so streng, maar nou is dit ok dat n witte n swartkind mag aanneem. Wat n grap.

28/09/2017

Ciska

Ciska

Dit is baie baie hartseer as mens na foto's kyk van hoe ons mense werklik "lyk" na so 'n aanval. En dit help nie mens plak dit of die gevreetblad nie, daardie profiel word net dood eenvoudig deur die base aan stuur van sake geblok. Ook het ek nie werklik simpatie nie, maar dit gaan my verstand tebowe dat ons wit mense, ons wit boere SIEN en HOOR en BELEEF en ERVAAR en WEET!! WEET!! WEET!! wat aangaan, maar die hemele hoor vir my, hulle maak nie plan om hulself te beveilig nie. Nogsteeds los die kinders hulle ou mense om aan te hou boer, nogsteeds stel hulle (ons wit Afrikaners) swartes aan, nogsteeds kry hulle (ons wit Afrikaners) jammer en gee kos, nogsteeds dink hulle (ons wit Afrikaners) swartes moet soos kinders behandel word, nogsteed loop hulle (wit Afrikaners) met die bybel onder die arm en bid op 'n menslike god om hulle te help.... ag laat ek liewer net stilbly, dit krap my net om.... As jy wit is, is jy 'n rassis - KLAAR, swartes en bantoes LIEG vir jou! Swartes sien LIEG as deel van hulle omgang met als, en as jy hulle glo is jy net so dom soos pienk frikkel & sy gespuis. En nee, hierdie bantoes sal niks doen om ons te help of om te beveilig nie. Stem, en stem vir selfbeskikking, want nie VF+ of Afriforum of Orania gaan jou help nie, en help jouself, daar is baie wit Afrikaners wat op 'n plaas sal gaan bly..... map

27/09/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Ons as bedreigde blanke Afrikaners in SA sukkel skynbaar met eie beveiligende sameweking en (by?) geloof in aksie. Ons weet mos daar is openlike oorlogsverklaarings teen blanke belastingbetalende burgers in SA en 'n Volksmoordaanslag teen blankes en landbouboere (genocidewatch.org en talle verslae verwys). Hier rondom 2001 het ek 'n dokument gesien wat op moontlike plaasaanval patrone terugwys sover as 1979! Nou wie gaan dit vir ons oplos? Wanneer? Hoe? My beskeie dog ernstige aanmoediging is vir 'n "bufferstrook" van gewapende burgers en goed opgeleide buurtwagte met oopkop buurtwagvoorsitters in elke GPF Sektor regdeur SA. Praat en kerm oor geweldsmisdaad en plaasaanvalle moet nou met onmiskenbare praktiese effektiwiteit en ruggraat-versterkde landsburgers op grondvlak onderskraag word. Buurtwagte moet na mening kruisbestuiwende teen-terreur opleiding en insette van oud SAW en oud SAP lede bekom. Afrikaner politiek en instansies moet asb. waak daarteen om nie armoede en veiligheidsrisiko bloot vir politieke of organisasie gewin, toesprake en glansfotos te misbruik, ten koste van geteisterde blankes en Afrikaners op die grond nie. Boere, burgers en volksgenote moet miskien 'n "name en shame" blad begin vir elke politikus en ander organisasieleiers wie beloftes maak of groot en befaamde, duur berade hou, of suggereer dat "daar 'n plan in plek is" t.o.v. misdaad ommekeer en burgerlike beveiliging in SA en dit dan nie doen of effektief kan of wil fasiliteer nie. Wat metodiek t.o.v. beveiliging betref is daar baie te leer by http://boervin.org.

27/09/2017

John

John

Gaan lees Mat 5:38

25/09/2017

John

John

Nostalgie en stereo tiperende rond dwaal deur dwepers. Dis juis die plaas eienaars wie nie `n wit siel op sy plaas het nie. Als swart aarbeid. Wat doen hulle vir selfbeskikking ? fkol !

25/09/2017

John

John

Ek neem aan, jy is `n voorstaander van bewapening - streng volgens die Skrif ?

25/09/2017

Owen in Durban

Owen in Durban

24/09/2017

Rooikop

Rooikop

As enige iemand ooit gedink/geglo het dat die regering iets vir die blanke sal doen is hy/sy net so onnosel soos frikkie en roelfie.

24/09/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Daar stem ek saam , feit bly staan dat ons bloei vir dieselfde wit nageslag ..

24/09/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Sonder om minagtend te wees wil ek vra of die wit man in moordland NET uit landbouers bestaan ??? Is daar nie net so 'n uitwissingsprogram op die dorpe aan die gang nie , is dit waarom die dorpenaars uitgesluit voel met al die murmerreringe wat op gaan ?? Is die landbouer se erf ook so betronk soos die dorper ?? Is die landbouer ook al verplig om geen ander volkies op hulle grond te dult soos die dorpenaar ?? Ek weet hierdie opmerking gaan weerlig trek maar.....in apartheid se tyd is dit 'n feit dat die landbouers die blou-oog kinders van die land was , dit lyk asof ons nou oor dieselfde kam geskeer word . EK EIS DIESELFDE BEHANDELING VIR AL MY VOLKSGENOTE ONGEAG HULLE BEROEP ... ONS IS ALMAL ONMISBAAR VIR ONS VOLK!! Hoe aktief is die landbouer binne die Volksaak , dit is immers tot hulle voordeel ook??

24/09/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

KOLSKOOT!!!

24/09/2017

Verkenner

Verkenner

Gaan lees Deut 28

24/09/2017

Kalium_Chloraat

Kalium_Chloraat

Die liefling van die geld-establishment, Cyril , het mos onlangs vir ons verduidelik wat die regering se plan met die blankes in die land is. Die staat sal niks aan hierdie probleem doen nie.

24/09/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Roerend eens Ben. Al sou enkele boere dan "rotten potatoes" wees, beteken dit dat hulle dan maar vermoor kan word? Myns insiens is dit waar die knoop lê. Heimlik voel die swartes die boere (Afrikaners) kry hulle verdiende loon. Maar jou stelling "ons is op ons eie": Ons was op ons eie toe ons onsself regeer het, 'n komandostelsel gehad en heeltemal in staat was om onsself te beveilig. Wat kan ons nou op ons eie doen en meer nog, wat sal ons toegelaat word om te doen? Soos Leon Lemmer in sy artikel hier onder vra: "dodemars vir die Afrikaner"?

24/09/2017

Rifrug

Rifrug

Ek is nou so ontsteld! Ek was nou by die apteek, hier in watse straat nou weer oorkant die dinges man. Maar anyway, toe vra ek nou mooi in Ingels nogals "Sir I need some medicine" en wys na my keel. Toe sê hy "fo cough" toe loop ek maar. Want nog nooit het iemand so met my gepraat nie. Wie dink hy is hy nogals?

20/10/2017

Mattewis Kat

Mattewis Kat

SEB is maar die probleem by al die staatsverwante organisasies. Denel, ESKOM, die hele spul gaan gebuk daaronder. Benewens die feit dat hulle verplig is om van die oorprysde dienste van oneffektiewe kader-besighede gebruik te maak, word kritiese poste binne hierdie semi-staat strukture eenvoudig vakant gehou eerder as wat gekwalifiseerde blankes daarin aangestel word. Die leuse is eenvoudig: die besigheid kan eerder polities-korrek ondergaan as wat hy deur die "privileged whites" toegelaat word om te floreer. Hierdie korrupte mandaat word aan die self-lonende heerserskap geskenk deur 'n stemgespuis wat deur die kolonialiste geleer moes word om selfs hulle agterstewe af te vee. Dis 'n demokratiese mislukking waarin die enigste beduidende wigte dié is wat tussen De Klerk en die ongerieflike werklikheid bestaan.

16/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Mmmmmm foeitog ja. Totsiens.

15/10/2017

Cousin Vinnie

Cousin Vinnie

🍼🍼🍼🍼🍼🍼🍼🍭🍭🍭

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Sussie, ek dink jy is nog te nuut op Praag om wilde aannames te maak' sou jy positiewe, ordentlike, en ongekruide kommertaar lewer sal jy verseker op duime kry, ongeag of jy blond is. Terloops, ek is te gevorderd in jare om my te laat verlei deur blondines. Ek sien baie dieper as dit. Wat betref op duime, ek het al vir jou per geleentheid n op duim gegee vir kommentaar wat ek mee kon saamstem. Miskien het jy dit maar net misgekyk. Mooiloop.

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Sou jy na haar profiel op PRAAG gaan kyk sal jy besef sy het nie die betrokke blog nodig nie. Mooi dag verder.

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

More, interressant hoe mens in jou eie slagyster kan trap.

15/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

Hi Trippie, genugtig dit is goed om van jou te hoor. Ek het gedink jy het die aarde verlaat en in die naaste peerboom geklim. Gaan dit wel met jou! hoop so. Sien uit om weer van jou kommentare lees. Seën en............mooiloop.

15/10/2017

Rifrug

Rifrug

Uitgesuffel? ≠ uitgesnuffel

14/10/2017

Trippie

Trippie

HuH

14/10/2017

Trippie

Trippie

Hallo Andy

14/10/2017

Trippie

Trippie

Stem Riffels.

14/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

So 2/3 jaar gelede sou 'n retoer vlug vir een persoon met SAL van Kaapstad/Jo'burg en dan met Air Botswana tot in Francistown jou R7,000-00 gekos het. Ek en my beterhelf het 2 maande gelede Kaapstad/Windhoek R6,900-00 vir retoer kaartjies betaal met Air Namibia.

14/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Na mening is SEB nie die probleem nie, maar die afwesigheid van onderlinge WEB saam met internasionale handels vennote vanuit die Germaanse, Sakserse en verwante volkere se dampkring.

14/10/2017

Cousin Vinnie

Cousin Vinnie

Ag oubaas se honne, tog só bly jy het dit weereens uitgesuffel.

14/10/2017

Afrikanus

Afrikanus

Dit is die een kant. Nog meer bedenklik is hoe die blanke bestuurder die staat vooruit hardloop om in die regte boekies van regstellende aksie wetgewing te kom, in afwagting wat kan kom, maar nog nie gekom het nie, sodat hulle hulle weelderige voordele kan behou. Ek ken verskeie blanke IT ondernemings wat so vinnig moontlik Indiers van oorsee af ingekontrakteer het met presies dieselfde vaardighede van hulle blanke eweknie. Die resultaat daarvan was dat die minder bekwame Indier die kontrak gekry het, terwyl 'n hele generasie hoogsvaardige blanke IT spesialiste se loopbane ten einde gekom het, met ander woorde reeds in hulle veertiger jare, dan wanneer mens op die meeste produktiefste is, loopbaan moet maak, familie gestig het, eiendom alreeds ver gevorderd afbetaal het, met ander woorde alles wat die mense oorsee kon gedoen het en ook gedoen het, Die mense moes maar emigreer of van beroep wissel (so goed soos onmoontlik op daardie ouderdom) of ander planne maak om te oorlewe, met ander woorde as hulle nie geluk gehad nie, was hulle en hulle families se lewe vernietig. As die een of ander spesialis dan oorsee gaan, mag hy moontlik vind dat die oorsese bestuurders, wat nie die situasie in Suid-Afrika ken nie, dink hierdie mense lieg (of is ideologies nie kosher nie - regs en klou vas aan Apartheid) en dis dalk beter om op die veilige kant te wees en liewerste 'n plaaslike werker aan te stel, met wie se agtergrond mens meer vertroud is (my ondervinding is dat dat dit net die geval van baie senior bestuur is. Die nuwe geslag bestuurders/besluitnemers het net voor of na Apartheid grootgeword en weet nie meer van hierdie dinge nie). Dit raak dan 'n bose kringloop waaruit mens nooit weer kan kom nie. Dit beteken die blanke "elite" van IT het hulle volksgenote op die ashoop gegooi om self verder uit die varktrog lekker te kan vreet. Soveel vir solidariteit onder die blankes as Mammon roep, en as dit 'n militere situasie was, wat sou mens gese het? Die bestuur het na die vyand oorgeloop en hulle troepe vir die wolwe gegooi?

14/10/2017

Rifrug

Rifrug

“SEB is eintlik net ‘n verskoning onm te steel,”

13/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

SEB......die siekte van die HELE staat , ek weet van gevalle waar 'n SEB buisie gom aan die staat gelewer word teen R89-00 @ buisie wat algemeen vir R24-00 op die ope mark verkoop word , 'n 20liter padverf van R1200-00 word teen R4200-00 gelewer en dan is die staatsamptenaar verplig om dit te gebruik ...hoe klink R6100-00 vir 'n ystersaag ('n werklike geval)!!!!???

13/10/2017