Maru by Bessie Head

Other videos

to watch

Reefsteamers day trip to Magaliesburg

+27617624124 Boiler making training in johannesburg bloemfontein welkom durban

How to Send Emails in WordPress Using the Gmail SMTP Server

Comments

what people think about it

Khotha Khosi

Khotha Khosi

Good luck Eli Narrow. Success is guaranteed when you have passion and discipline. Never be scared to try things out on your own. One day, you will be a legend. Keep dreaming big, collaborate with others in order to grow your profile.

05/11/2015

Anton Schutte

Anton Schutte

maru bessie head pdf the never ending "I demand" attitude of the bonobo...the sooner homo sapiens acknowledges this, the sooner the collapse can be allowed to happen, and the sooner the majority will devolve to sticks and stones..as they deserve..

20/09/2016

Johan

Johan

The dark hand of George Soros et al is evident in all these insane criminal riots which have nothing to do with education. Nobody cares a dam about the truth. Shame!!!

20/09/2016

RK

RK

"Mainstream media has pandered to the black rioters, showing sympathy for their outrageous demands." And that is the case in every single White homeland today, save for Eastern Europe. Mr Roodt has stated in the past that it was Television, the SABC, that really had the most grievous effect upon the Whites of SA. I would add in movies, churches, and the most powerful group in the USA, for a certainty, if not UK and even in RSA at the time, always working, usually behind the scenes, but sometimes openly, of course their "cover" is they are helping humanity. When they are, in fact, serving their own kind, and yet seek to destroy the very attitudes and goals their group has had for as long as they have existed. I believe that if even the Boers were able to be talked out of their very own country that they FOUNDED and POPULATED. Then it is not surprising that all of the other White nations are following. Yet I do believe the Boers are NOT through, that they WILL take their homeland back and that Siener van Rensburg's prophecy will be fulfilled. maru bessie

20/09/2016

Rooikop

Rooikop

The country held hostage by rioters.

20/09/2016

Mr Domestos

Mr Domestos

Ook, die Vlaglied wat ons afgeteken het... Nooit hoef jou kinders wat trou is te vra: Wat beteken jou vlag dan Suid-Afrika? Ons weet hy's die seël van ons vryheid en reg vir naaste en vreemde, vir oorman en kneg; die pand van ons erf'nis, geslag op geslag, om te hou vir ons kinders se kinders wat wag; ons nasie se grondbrief van eiendomsland, uitgegee op gesag van die Hoogste se hand. Oor ons hoof sal ons hys, in ons hart sal ons dra, die vlag van ons eie Suid-Afrika

27/10/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Baie dankie vir jou antwoord Johnny. Ek het geen probleem hoegenaamd met sendingwerk as sulks nie en haal my hoed af vir diegene, soos jy, wat dit wel doen - maar, in SA waar die nood hoog is. My probleem is dat geloof besig is om te ontspoor en in dieselfde lig is as die BBC, CNN DW ens waar die swart bevolking opgehemel word en bevoordeel word ten koste van die wat die rerig nodig het. So anti-Moslem soos wat ek is, verstaan ek hul strategie van mense werf in eie geledere - dit is uiters suksesvol en dan stuur hul die res in na ander gemeenskappe. Ek kan moontlik verkeerd wees, maar ek kan nie aan een Afrika land dink waar ons sendelinge so suksesvol was dat dit omgekeerd 'n positiewe invloed op SA gehad het nie - polities, media of selfs die kerk. Hoe gemaak met die kerke in SA? Ek weet nie. Wat ek wel glo is dat hul rol in ons moderne gemeenskap heeltemal verwater het en dat daar weinig oor is wat wel hul rol en funksie na behore verrig. Ons het nie 'n "gesig" in die kerk soos die pous, patriarge soos Kirill of selfs Ilia wat hul teen sekere issues uitspreek nie en internasionaal tog 'n groot mate van respek afdwing nie - nie dat ek dink hul is almal eerlik of opreg nie, inteendeel. Tog kry hul dinge gedoen en staatshoofde luister na hul. Die Tutu's van die land is verteenwoordigend van 'n klein groepie en bied vir die res bloot vermaak aan en alhoewel polities aanvaarbaar, verrig eintlik niks vir die Afrikaner. Maar ek dink ons almal aanvaar maar gelate dat die dominee, priester of prediker is maar net mens, siestog, hul kan nie orals uitkom nie. Hoeveel van hul gebruik sosiale media om die Woord te verkondig? As gemeentes hul stemme kan dikmaak teen die sinode, ring of watookal hul belange hanteer kan dit 'n verskil maak. Weereens het die Afrikaners 'n sterk "gesig" ook nodig wat kan praat namens die Afrikaner. Petri, Le Pen, Wilders et al kry dit in 'n mate reg, waarom kan ons nie? Hoeveel van ons kinders ken die woorde van die Vlaglied wat ons so gelate laat gaan het nie? Ons het nie dik genoeg stemme om iets daadwerkliks te doen nie en is ons eie grootste vyand. Min Afrikaners het 'n Damaskus oomblik en het nodig om aangespoor te word en gelei te word na iets beters as 'n oormaat brandewyn en rugby.

27/10/2017

Karel Combrinck

Karel Combrinck

Skitterende illustrasie Praag. Ons kan dit sommer die simbool maak van ons vryheidstryd. En wanneer ons die dag vry is, kan ons dieselfde simbool gebruik sonder die flentertjie in in die middel.

27/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Dankie vir jou geldige benadering, Mr Domestos. Net noudiedag toe jaag 'n snr. Ouderling in Silverton my weg want ek "mors my tyd en sy (die kerk se) geld". Gelukkig, soos politisie, staatsamptenare, teologie en akademisie is daar riglyne en norme waarmee 'n beroepskeuse hanteer word. Sendingwerk (alle uitreik en welsyn wat buite die kerk se deure gebeur, of dit in die straat, by my buurman af of in die Kongo is) moet proporsioneel en gelyktydig in "Jersualem" (tuis gemeente/ huis-sel), Judea (buurstreke), Samaria (oor kultuurgrense heen) en tot aan die uiterstes van die aarde geskied. Markus 16:15 spel dit uit ("all creation/ creatures"). Jy is reg, meen ek, oor Afrika. Daar word te veel gedoop en gratis Bybels uitgedeel in Afrika (in areas waar dit maklik is en die mense vriendeliker is) sonder die Matteus 28:20 gedeelte, hoewel Volk en Kerk in SA, - soos jy aandui, - self die "bal" iewers heeltemal laat val het, lyk dit vir my ook, ja. Ek het eendag tot my vrou se ontsteltenis in 'n teekamer opgestaan en hard gevra wie is vir uitreikwerk in die Kongo geroep? Niemand het positief reageer nie, inteendeel! Roeping is dus 'n persoonlike Groot Opdrag saak soos afgebid, soos in diepe oortuiging besluit en verbind, of oor jou geprofiteer, meen ek. Daar is dus minstens nog 2, 9999999 miljoen blanke Afrikaners wat hulle self kan verootmoedig en in genade bekeer, en in en om SA se kerke en mense kan werk. (Binne die RSA, tans, werk ek met en vir blankes, want hoe doen mens sending in Samaria en die uiterstes van die aarde as Volk en Kerk, met soveel Goddelike moeite in SA gevestig, gevrek geraak het? "The Frozen Chosen" met moeilikheid volgens Openbaring 22:11-15). Verder is ek dit ook met jou eens, Mr. Domestos, om in die huidige moderne eeu as een man of 'n klein spannetjie in die Kongo te probeer werk, na 700 jaar se verval en slawerny daar terwyl almal wegkyk (sien, hoor en praat geen kwaad, - maar deur ons versuim doen ons kwaad want die Romeine 14:17 Koninkryk kom nie op die aarde deur ons, die 1 Kor 3:9-15 medewerkers nie!) Ja, Mr Domestos, die kerke het blote ekonomiese, pensioengewende modelle en klubs van geestelike vergryp en vals vertroosting geword. Wat verwag ons as die Rooms-Protestante evangelie vals is en die konsistorie die "Christen" kerkbanke met die sonaanbiddende Losie se gestoeltes en leringe verbind? Met dank en groete aan jou, Mr Domestos.

27/10/2017

Andy van Vuuren

Andy van Vuuren

More Coen, Goed om weer iets uit jou pen te lees. Dankie vir die kommentaar. uitstekend gestel en ek steun jou heelhatig. Mooiloop en groete tuis.

27/10/2017

Mr Domestos

Mr Domestos

Môre Johnny, ek wil so half ‘n klippie in die bos gooi met die kerk. Daar is basies 3 dinge wat ‘n nasie bymerkaarhou – kultuur, die staat en geloof (of ‘n kombinasie van dit). Christenskap is besig om dood te loop onder ons eie mense, en die aantal mense wat steeds gelowig is maar nie meer aan ‘n kerk wil behoort nie vermeerder ook daagliks. Die kerk het geen stem meer in skole, universiteite, besighede, media of die staat nie, en swyg soos die graf elke keer wanneer die taal en kerk se tjank afgetrap word. Waar is die kerk se stem as dorpe, strate of geboue se name verander word na iets niksseggends? Waar is die sendinggemeenskap as dit gebeur? Die kerk word net 'n gerieflike venue vir begrafnisse en troues. Maar, steeds word daar soveel tyd, geld en energie bestee om in Afrika en elders sendingwerk te doen, maar tuis loop geloof dood. Moet ons nie eerder die effort insit onder ons eie dak alvorens ons die buurman se huis gaan regmaak nie? Die aantal huisbesoeke wat ek in dertig jaar ontvang het kan ek op een hand tel, en sonder uitsondering was dit om vir geld te bedel. Kerke loop leeg, die wat oor is versplinter maar ons karring voort om die Afrika bevolking te probeer “red”? Sendelinge draf die kontinente deur om hul ding te doen en groot bedrae geld word volgens my net verkwis waar dit eerder onder ons eie mense aangewend kan word. Is dit nie dalk tyd om hier te begin waar daar ‘n werklike behoefte is nie?

27/10/2017

coendemilander

coendemilander

Karel Combrinck, dankie dat jy my versugting so pragtig verwoord. Ons strompel nou al vir langer as 2 dekades voort, van bakboord na stuurboord en het nog nie 'n snars nader aan vryheid beweeg nie. Ons staan daagliks in die spervuur van moord op ons mense, diefstal en vernietiging van ons eens trotse skole, universiteite en sake-ondernemings. Die infrastruktuur van ons land is besig om tot niet te gaan, terwyl daar daagliks nuwe planne beraam en wette opgestel word om die regime groter beheer oor ons daaglikse doen en late te gee. Nersa wil mense wat hul eie elektrisiteit voorsien belas, omdat hulle nie meer die nasionale kragverskaffer ondersteun nie. Geld word links en regs uitgedeel net om korrupte staats-instellings dieper in die moeras te laat wegsink. Wat my aanbetref is dit tot hiertoe en nie verder nie. Kom ons vat hande. Eerstens ons wat glo dat daar 'n God is wat die lotgevalle van volkere en nasies bestier. Laat ons ophou om op mekaar te skreeu en die een die ander verguis. Laat ons eerder hande vat met die wat nie aan 'n God glo nie, ook die agnostici, want ons elkeen se kundigheid en stuiwer is nodig om die armebeurs weer te laat bult, blom en vrug dra tot eer van God en die voortbestaan van ons kinders en kleinkinders in ons geliefde land, Suid-Afrika. Eendracht maakt macht!

26/10/2017

Skisofreen

Skisofreen

Interessante gedagtes rondom vryheid en die betekenis daarvan : http://www.zerohedge.com/news/2017-10-25/what-freedom-and-successful-relationships-have-common

26/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

head pdf Eerste stap bekering !!!

26/10/2017

Ou Transvaal

Ou Transvaal

Ons vryheid is op hande maar ons moet nog baie meer daarvoor ywer want ons haters gaan nie net opgee nie

26/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Heil Karel. Diep dinge! Dankie. Soewereine Afrikaner selfbeskikking, - soos vir versugtende ou Israel destyds onder slawejukke in Egipte, - kom egter teen 'n prys, eenparige medewerking en harde werk wat nou vir jare skynbaar in kortsitigheid, lamlendigheid en gebrek aan Godvresende rentmeesterskap ernstig versuim is. Ons Moses(se) het ons herhaaldelik in kompromie en met voete van klei gefaal. Die burgers was en is tevrede om op die kantlyne, in die paweljoene, in die leunstoele voor die TV en in die kerkbanke op besmette aarvoeding en sagte kossies, of in die Losiegestoeltes se Albert Pike Plan te talm. Now I ASK you sir, - BAV, boef en flop, - hoe kom ons by die soet idealisme van die flou-flikkerende Volksvlam, die droom van 'n Volkstaat en die plaas-sonder- baas (en sonder Malema) uit?

26/10/2017

Charles

Charles

Pragtig.

26/10/2017

franshollands

franshollands

Afrikaners is nie onafhanklik genoeg in hulle denkwyse nie - hulle (ons) denkwyse is nie 'otonomies' (genoeg) nie - die Katalane sin is = die Katelane word deu Spanje soos koeie gemelk vir hulle harde werk en hulle belasting - a kwart van Spanje se uitvoere kom uit Katalonie uit (maar hulle sien nooit enige terugvoer vir hulle ekonomies bydraes nie)... en hule is gatvol daarvoor! Is dit nie wat ook met Afrikakners gebeur nie? Is ons nog nie gatvol genoeg nie? Wel, ons het nog steeds geen plan/ne nie - soos jy tereg opmerk. Wat is dit dan met ons? Die Kataloniers word egter nie uitgemoor deur die Spanjaarde nie - en die Afrikaners? Ons laat ons self maar net uitmoor. Waar is ons? Ons is nog steeds vasgevang in die denkwyse van: die staat moet alles verskaf - die Staat - selfs die Swart Staat moet alles verskad - ingeslote ons veiligheid en ons vryheid. Ons is prisoniers van ons eie denkwese, vasgevang in die verlede wat verby is - in die glorie van wat ons was - wat ons opgebou het - in die Ou Suid Afrika - in ons geskiedenis - self die van ons wat jonger is. Die ander probleem is weereens - ons is nie otonomies nie: byvoorbeeld: die oorgrote meerderheid van Afrikaners wat emigreer gaan na Engelse lande toe... mens kan nog vir Ierland verstaan, want die Iere het dieselfde probleme met die Engelse gehad, maar hoeveel boere and Afrikananers it vandag in NZ, Aus en die VSA? Kanada het darem Franse. Solank ons kan begin besef wat dit werklik sal vat om selfbeskiking te he het ons 'n kans, maar ons gaan moet baie diep na ons self moet begin kyk. Op die oomblik is die glad nie duidelin of ons murg ons pype het nie. Ons kan baie leer by die Kataloniers, selfs al is hulle links. (Suid Amerikaanse Afrikaner)

18/10/2017

John

John

Leon ek skat ek kan seker weer `n mondvol sê. Maar stel dit so : hoeveel miljoeners het al aangkom ? Verstaan jy my hekel in die gebrek aan vooruitgang hier by PRAAG ? Woorde skaars koud toe het doktor al reeds weer `n vloermoer gegooi i.v.m. die Ingelse hier oppie ander blad. Is daar hoegenaamd `n plan vir hierdie "grondlegging" ?

16/10/2017

leonlemmer

leonlemmer

Suidpunt, dankie vir jou sinvolle, ingeligte opmerkings. Ek is self gekant teen die dooddruk van (volwaardige) tale wat min sprekers het, bv Baskies en Bretons in Frankryk. Omdat Engels eintlik deur die owerheid as Suid-Afrika se enigste nasionale taal bevorder word, kan Afrikaans tot niet gaan. Te dikwels word daar op die Wim de Villiers-manier geredeneer dat dit die maklikste is om net een taal te he. Twee redes waarom ek die plaaslike klem op Afrikaansvarieteite teenstaan, is (1) die voortbestaan van Afrikaans word bedreig en daarom is daar krag deur eenheid in Standaardafrikaans te soek en (2) die ATR, ATKV en ATM bevorder by voorkeur Kaaps en nie Standaardafrikaans nie omdat Kaaps met bruines en Standaardafrikaans met Afrikaners geassosieer word. Ek sal vrede met die gehamer op Afrikaansvarieteite he as dit Kaaps uitsluit; dus as Kaaps eerder as 'n mengeltaal (wat dit ongetwyfeld in erge mate is) as 'n Afrikaansvarieteit getakseer word. As Afrikaans sou oorleef bloot in die mate wat dit in Kaaps behoue bly, is dit myns insiens onmoontlik om respek daarvoor te he. Afrikaans sal eerbaar oorleef slegs as dit so duidelik moontlik van Engels onderskei word terwyl Kaaps die teenoorgestelde doen. Laasgenoemde is die ideaal van Hein Willemse: "Ons moet onthou die bruisende toekoms van Afrikaans ... reeds in ons veeltalige stedelike strate soos die van Kaapstad en sy townships vorm aanneem" (Kaaps in fokus, p 75).

15/10/2017

leonlemmer

leonlemmer

John, dankie vir jou gereelde kommentaar. Ek hou daarvan dat jy skrywes in 'n breër perspektief plaas. Waarmee ek besig is, is metapolitiek, dus grondlegging vir aksie. Daarom kan dit lyk asof ek nie prakties (genoeg) ingestel is nie. Eintlik probeer ek om blankes, veral Afrikaners, en Afrikaans se onverkwiklike ná-1994-situasie te verstaan, die gevolge uit te wys en gemobiliseerde verset en regstelling aan te moedig. Enersyds is daar bv Afrikaansinstansies wat iets probeer doen, maar hulle oriëntasie is verkeerd omdat hulle met politieke byderwetsheid en ANC-kruipsug deurweek is. Ek probeer die besef tuisbring dat hulle in werklikheid besig is om die ondergang van eerbare Afrikaans te bewerstellig. Ek probeer om hulle op 'n ander en meer effektiewe spoor te plaas, wat positiewe, praktiese gevolge kan hê. Andersyds is daar die onbetrokkenheid van die meeste Afrikaners deurdat hulle geen poging aanwend om die situasie waarin ons en ons taal beland het, te verlig nie. Met metapolitieke skrywes poog ek om hulle bewus van ons onbenydenswaardige posisie te maak en hulle tot daadwerklike optrede aan te spoor. Op hierdie manier kan rollende massa-optrede 'n werklikheid word. Dink net hoe vinnig en positief dinge vir Afrikaners kan verander as talle Afrikanermiljoenêrs en ander welgestelde Afrikaners op groot skaal geld vir die bevordering van spesifiek Afrikanerbelange (bv Praag) bewillig. Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en die Woordeboek van die Afrikaanse Taal kan dan uit die ban van die ANC-regering verlos word. Afrikaners moet hiertoe gemotiveer word. As die hart reg klop, sal die hande konstruktief begin doen. 'n Wolkekrabber word gebou eers nadat 'n gat in die grond gemaak is.

15/10/2017

John

John

Ironies is dit juis wanneer verloopde Afrikaners aankom oorsee dat hulle die meeste waardering het vir die taal. Want dis lekker om anders te wees of om iets ekstra te besit in terme van kultuur in `n land waar almal slegs Engels kan praat. Jy sluit aan my `n ander kultuur maar jy het ook jou eie spesiale een. Die wie nie `n ander taal kan praat nie beny jou, is selfs jaloers. Miskien is daar `n laansie te breek vir Afrikaans oorsee. Nee wag, ek's nou sommer laf. Die toekoms van Afrikaans lê verseker opgesluit in politiek en defnitief in godsdiens. As die gelowiges nou moet wyk uit die wallems en opkyk en vêr kyk is als verby.

14/10/2017

John

John

Leon, interessant dat jy na Baskies verwys as een van die tale wat vasgeklou het. Dieselfde kan gesê word in verband met tale soos Iers (gaelies), Katalaans en `n paar ander. Maar daar is natuurlik 2 onderskeidings in vergelyking met Afrikaans. Anders as Afrikaans is hierdie tale so te sê : - veel ouer as Afrikaans, - demografies en geografies gekonsentreerd en mens kan byvoeg, na dese is hulle so te sê selfregerend. As `n vierde verskil wil ek byvoeg - hulle het elkeen `n erkende "politieke verteenwoordiger", hetsy in die vorm van `n suiwer politiese entiteit of militêre vleuel. En dit is sonder uitsondering altyd links van aard. Dit is nie die geval met Afrikaans nie. So te sê in die teenoorgestelde rigting het die Nasionaliste gesorg dat daar `n republiek tot stand kom, maar daarbenewens was Suid Afrika toe ook ingelyf by die Commonwealth broeders en as sulks moes hulle trou sweer aan al haar majestyd se vyande - insluitende die wie ek hier bo beny. Glo dit of nie Leon, ek waardeer jou boek resensies, maar nes Dan Roodt se sporadiese uitbarstings teenoor Ingelse, mis ek die positiewe .. of spesifiek - die praktiese. Ons weet nou dat al die geregtigheid op aarde Afrikaans en Afrikaners toekom, omdat julle dit voortdurend publiseer, maar ons weet ook dat, in werklikheid, dit nie die geval is nie. En hoe erger die miskenning word hoe erger word die preek. Die "justification" is duidelik. Maar waar's die plan vorentoe ? As die instansies dan harder moet probeer, hoe so ? Wat moet hulle doen ? Moet ons trouens weereens na die verenigings en rade kyk soos die papgeslaande boere altyd na hul surrogaat regering kyk vir hulp, of is daar iets meer prakties van aard ? Op hierdie stadium is die mense wie die meeste doen vir die voortbestaan van die taal juis nog steeds die gewraakte ATKV's etc. en Afrikaanse musiek "kunstenaars" soos Forkoff Polisie Kar, Dyantwood en Stefanus die ontwrigter.

14/10/2017

Antonie Geyser

Antonie Geyser

as die 'anderskleuriges' nie afrikaans 'eerste' kan of wil plaas nie, dan moet n ander groep gestig word wat daadwerklik iets vir die taal wil doen, dit is belangrik, dit is een van die laaste goed wat ons nog 'besit', dit kan nie toegelaat word om te stagneer nie maar moet groei

14/10/2017

Johnnycongo

Johnnycongo

Ek stem saam dat ons Afrikaner instansies en organisasies oor die algemeen baie beter moet begin presteer as bloot bestaande uit Grootmeneer of Women's Lib voorsitters, lyk-altyd-baie-belangrik-komiteelede en gedienstige ledegeldbetaalers wat naas die ontvangs van 'n e-Nuusbrief of jaarlikse vergadering of enekele uitstappie vir bejaardes, niks daadwerklik bydra tot samehorige en volhoubare Volksbehoud en hul konstitusionele onderneming nie.

14/10/2017

Earlymorrningcoffee

Earlymorrningcoffee

The debt to GDP ratio is crazy, if the money was invested to further growth one could understand it but it goes to pay salaries of mostly useless employees.

25/10/2017

Eduan Naude

Eduan Naude

Hoe kan ek Flip Buys persoonlik kontak? Ek wil graag voorstel dat daar een dag per jaar opsy gesit word om die boere te bedank vir die kos wat hulle produseer om ons 365 dae per jaar te voed. Die dag moet oor die hele aarde gevier word. Om Sewe Biljoen mense te voed is nie n maklike taak nie. Dit moet egter NIE in Suid Afrika begin nie maar eerder in die VSA. "When America sneezes the whole world catches a cold". Kyk byvoorbeeld maar net na "Black Friday" wat in Amerika begin het. Internasionale "FARMERS DAY" sal n geweldige impak maak en ook terselfde tyd baie meer empatie vir die boere bevorder - dit behoort ook deur die UN onderskryf te word. Ek het nog verdere opinies rakende die kwessie wat ek graag met iemand wat in die regte kanale beweeg sal wil deel. Kontak my gerus. eduan@seanet.co.za

19/06/2017

dick mbolton

dick mbolton

Pasi ne Mhanduuuuuuuuu

30/10/2017

Pasi neZanu

Pasi neZanu

Varume vakuru kutoshaya mari yekurapisa vanhu cholera asi vachida kuita zvisina musoro. Fight cholera and thyford NOT WhatsApp

30/10/2017

Mzilet

Mzilet

Mahumbwe atinoitirwa munyika aya. Chinamasa doesn't know anything, these old goons should just sit back at home. Selfish, clueless heartless leaders. Everything is stagnant in the country, busy wasting resources and time on petty things while the country is rotting. Inefficiency has plunged the country deep into a mess, no one is doing his or her job in this present government, all they do is loot while people are dying of diseases and you busy buying cars for chiefs instead of catering for people's livelihoods by supplying clinics and hospitals with medication. The country has a critical ARV shortage, why are you silent about it? Busy focusing on violating people's rights to privacy.

30/10/2017